2 - 5 maande voor die troudag: Foto: One Fine Day - 067 957 0999
• Beplan die repetisie-aandete Die aand voor die troudag:
• Registreer vir trougeskenke
• Ontwerp die trou-uitnodigings Maak seker jy het ’n ontspanne dag, drink baie wa-
• Besluit op musiek en die snitlys ter, eet gebalanseerde maaltye en kry goeie nagrus
• Haar- en grimeringproewe sodat jy gereed is om dié onvergeetlike gebeurte-
• Beplan jou spyskaart nis in jou lewe te vier.
• Orde van verrigtinge
• Trouringe Jou troudag het aangebreek:
• Bestel jou troukoek
Haal diep asem, fokus op jou geliefde en geniet die
1 maand voor die troudag: pragtige dag. As jy jou spanningsvlakke wil verlaag,
stel ons voor dat jy ’n troubeplanner aanstel. Met
• Troufotolys so iemand se waardevolle hulp kan jy jou met ‘n
• Huweliksertifikaat ligter tred en ‘n meer ontspanne gemoed op jou
• Sitplekplan groot dag voorberei.
2 weke voor die troudag: VOLG MY OM VAN
SUID AFRIKA SE
• Skryf jou troubeloftes BESTE TROU
• Bespreek spa- en skoonheidsafsprake KOÖRDINEERDERS
• Bevestig haarstilis en grimeerkunstenaar TE SIEN:
• Gaan haal jou trourok
• Gaan die RSVP’s na www.weddingguide.co.za | 49
50 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 51
52 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 53
54 | Bruidsgids 2023
-
www.weddingguide.co.za | 55
wenke om 'n
venue te kies
DE LA MAS
GESKRYF DEUR MADELÉ LUDIKE
Een van die opwindende besluite wat jy en Hou by jou begroting
jou maat tydens die troubeplanningsproses
moet neem, is om die perfekte venue te kies, Al weet ons dit is nie die mees romantiese raad nie,
waar julle en jul geliefdes bymekaar kan kom om is dit belangrik. Ons verseker jou ook dat jy selfs
hierdie belangrike fees saam te vier. met ’n beperkte begroting ’n pragtige lokaal kan
kry. Besluit hoeveel jy aan jou venue wil bestee so-
Hier is ’n paar wenke om dat jy weet waarmee jy moet werk.
jou te help om die perfekte
Besluit op 'n ligging
trouvenue te kies:
Dink na oor watter liggings die beste werk. Tussen
Kies 'n paar datums jou en jou maat het julle waarskynlik vriende en fa-
milie verspreid oor die land - of selfs die wêreld.
Jy stel die datum van jou troue amptelik vas deur Daarom is die keuse van die ideale ligging noodsaak-
’n lokaal te bespreek. Dit is moontlik dat jy reeds lik om te verseker dat soveel moontlik mense julle
’n vasgestelde troudatum in gedagte het, of dat jy troue kan bywoon. As mense van heinde en verre
’n bietjie meer buigsaam kan wees. Wat ook al die kom, moet jy ook aan reisreëlings dink.
geval mag wees, een van die eerste stappe in die
keuse van ’n trouvenue is om ’n paar datums of tye Bepaal 'n geskatte aantal gaste
van die jaar te kies waaroor jy, jou maat en jou naas-
te geliefdes almal saamstem. Elke trouvenue het ’n bepaalde kapasiteit, oftewel
die maksimum aantal mense wat dit gemaklik kan
56 | Bruidsgids 2023 akkommodeer. Alhoewel daar nie van jou vereis word
om die presiese getal gaste te bepaal voordat jy ’n
venue kies nie, sal jy ’n redelik akkurate skatting Foto: The Mckenzie Collective - 082 788 5281
moet hê, want hierdie getal is tipies vas. Maak ’n vonkelwyn. Jy het nou amptelik ’n keuse gemaak wat
lys saam met jou maat en julle onderskeie gesinne waarskynlik een van die belangrikstes is wat jy
sodat daar geen groot verrassings langs die pad is tydens die troubeplanningsproses sal maak, en dit
nie. Jy kan altyd gaste byvoeg of verwyder. is beslis iets wat verdien om gevier te word.
Oorweeg jou prioriteite VOLG MY OM VAN
SUID AFRIKA SE BESTE
Dit is tyd om te begin dink oor hoe jou ideale ve- VENUEVERSKAFFERS TE
nue sal lyk sodra jy ’n ligging, ’n begroting en jou
geskatte aantal gaste het. Sit saam met jou maat SIEN:
en kies drie kenmerke van julle ideale venue; by-
voorbeeld, ’n plek vir 'n buitelugtrouseremonie en www.weddingguide.co.za | 57
skemerkelkie-uur, spyseniering deur die venue self,
en ’n landelike atmosfeer is dalk op julle lys. Elke
paartjie se prioriteite sal verskil, en die moont-
likhede is eindeloos.
Op die punt wanneer jy en jou maat op die ideale
lokaal besluit het, lees weer deur die kontrak en
moenie bang wees om enige onduidelikhede met
die troulokaalkoördineerder uit te klaar nie. Teken
die kontrak wanneer jy tevrede is met alle aspekte,
stuur die papierwerk terug en geniet ’n bietjie
58 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 59
60 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 61
62 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 63
64 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 65
' '
' '
'
66 | Bruidsgids 2023
'
'
'
'
'
www.weddingguide.co.za | 67
68 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 69
70 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 71
72 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 73
74 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 75
Foto: Hilda Mans Photography - 064 908 8111
Virtuele toere
van ons venues
SKANDEER DIE QR-KODE EN STAP
SAAM MET ONS DEUR DIE VENUES...
Castle DA Angelo Cathedral Peak
De La Mas Kwalata
76 | Bruidsgids 2023
Monte de dios The Garden Venue
Tholo Thabanyana Tshikwalo
Whispering thorns
'n Spesiale dankie aan Wederom
dat julle Wedding Guide 2022 se
kompetisie-wenners so lekker
bederf het!
www.weddingguide.co.za | 77
78 | Bruidsgids 2023 Venuelys
Naam van Venue Kontakpersoon en Seremonie en Onthaal Min & Maks Verblyf Spyskaart Addisionele Inligting Provinsie
55 Tulbagh Events and Kontaknommer Kapel, Onthaalsaal, Boma, Gaste Ja Vasgestelde spyskaart, Aansitete Boog en staanders vir kapel Gauteng
Buitelugkapel, Tuin, Patio Limpopo
Wedding Venue Sera von Gericke 30 - 100 Wildsritte op wildsplaas
Athalia Eden 082 356 7220 Kapel, Onthaalsaal
50 - 120 Ja Buffet, Spitbraai
Elzane Kleinhans
076 702 0334
BergOp Wedding & Mienkie le Roux Kapel, Onthaalsaal 40 - 140 Ja Buffet Troukarre, Perde, Huweliksbevestiger Limpopo
Event Venue 067 648 1708 -24.8499395,27.4648848
Huweliksbevestiger, Platejoggie,
Koördinering, Fotograaf, Oorgenoeg
Bosboma - Bridal Boma Bosboma - Bridal Boma Kapel, Buitelugkapel, 50 - 200 Nee Buffet, Potjie, Braaispyskaart parkering, Groot en pragtige bos vir Gauteng
079 211 5577 Onthaalsaal, Tuin, Boma, Lapa troufoto's op die terrein, Kontantkroeg,
Eie drank toegelaat sonder enige
ekstra koste
Castle Da Angelo Maria Kapel, Onthaalsaal, Tuin, Tot 110 Ja Buffet, Vasgestelde spyskaart, Klein perdjies om die ringe in te bring, Gauteng
071 782 3700 Stalle, Boma Aansitspyskaart, Spitbraai, Potjie, Wittebroodsuite, Aantrekkamer vir bruid,
asook vir bruidegom; Akkomodasie: 11
Braaispyskaart, Interaktiewe kamers - 24 gaste kan oorslaap, Tweede
spyskaart, Piekniek, Verskeidenheid
Venue: Louig-Giano
geregte,Tapas-spyskaart S 25°42'11.9; E 28°01'43.1
Castle de Wildt het 'n kapel, twee
Castle De Wildt Anneh Pitzer Kapel, 2 Onthaalsale, Amfiteater, 30 - 1000 Ja Buffet, Braaispyskaart, A la onthaalsale vir groot of klein troues en Limpopo
082 927 0099 Boma, Woud carte, Spitbraai 'n konferensielokaal. Die binnehof met
roostuin kan vir 'n kontinentale ontbyt of
selfs buitelugtroues gebruik word
Helikopter, Boma, Onthaallokale,
Msizi Mdlalose Wittebroodsuites, Presidensiële suite,
036 488 1888
Cathedral Peak Hotel Kapel, Onthaalsaal, Spa Tot 257 Ja Buffet Heelwat fasiliteite en aktiwiteite op Kwazulu-Natal
Cussonia Country Home
die perseel
De La Mas Venue
28°56'8;S / 29°12'24.9;E
Odette Bekker Onthaalsaal, Boma, Tuin, Woud, Mooi uitsig oor kloof, Fotogeleenthede,
072 307 4655 Patio, Gazebo
20 - 40 Ja Buffet, Aansitete, Piekniek, Spitbraai Swembad, Jacuzzi, Sjef vir troukoeke, Gauteng
Madelé Ludike
078 676 5214 Boma-area vir kuier na die troue
KolKol-houtvuur-warmbad, Naweektroue,
Kapel, Onthaalsaal, Boma, 60 - 200 Ja Buffet, Aansitspyskaart, Akkommodasie: 38 maksimum, Gauteng
Buitelugkapel, Woud Skemerkelkiespyskaart, Spitbraai Net 16 km van die dorp af
25°53'46.4;S / 28°26'19.5;E
Buite-onthaal, Wa en trekker,
Kroegstalletjies vir voorafdrankies,
Dwarsberg Wedding and Suzanne Tuin, Funksietent, Onthaalsaal 30 - 180 Ja Buffet, Aansitspyskaart, Spitbraai, Volledige kroeg, Feetjieliggies, Wes-Kaap
Events Venue 023 349 1919 Verskeidenheid geregte Bedoeïense tent, Meubels,
Kragopwekker, Wittebroodsuite,
Vervoerdienste
S33°47'16.6; / E19°19'47.5;
Kralinbergh Estate Nalisa Janse van Vuuren Kapel, Onthaalsaal 30 - 200 Ja Buffet, Spitbraai Piekniekmandjie vir bruid en bruidegom, Mpumalanga
Kwalata Game Lodge 073 410 4285 Tot 96 vir foto's
Laminin Agora Venue Tuin, Buitelugkapel, Boma 20 - 180 26,49190° S, 30,03104° E
Lavandou Wedding & Charl Pretorius
083 459 9075 Kapel, Onthaalsaal, 40 - 200 Ja Braaispyskaart, Buffet, Veldfoto's, Riviervenue Gauteng
Events Venue Buitelugkapel Vasgestelde Spyskaart
Leana
066 470 4518 / Nee Buffet, Aansitspyskaart,Tapas- Antieke karre, Antieke trokke en Trekkers Wes-Kaap
067 382 5504 spyskaart, Vasgestelde spyskaart S34.075234 / E22.049965
Antoinette Buitelugkapel, Woud, Ja Buffet, Verskeidenheid Groot verskeidenheid dekor ingesluit Gauteng
083 447 9996 Onthaalsaal, Kapel, Tuin, Patio geregte, Aansitspyskaart, S 25º53'16.944; / E 28º 26'21.696
Skemerkelkiespyskaart
Buffet, Skemerkelkiespyskaart,
Lekoa Lodge Marius Willemse Kapel, Onthaalsaal, Woud Tot 62 Ja Spitbraai, Potjie, Klassieke trekker met wa Mpumalanga
082 584 5004 Braaispyskaart, Tapas-spyskaart,
Interaktiewe Spyskaart
Louig-Giano Maria Kapel, Onthaalsaal, Tuin, Tot 150 Ja Buffet, Vasgestelde spyskaart, Wittebroodsuite, Aantrekkamer vir bruid, Gauteng
071 782 3700 Stalle, Boma Aansitspyskaart, Spitbraai, Potjie, asook vir bruidegom, Akkomodasie:
9 Kamers - 18 gaste kan oorslaap,
Braaispyskaart, Interaktiewe Tweede Venue: Castle Da Angelo
spyskaart, Piekniek, Verskeidenheid
geregte,Tapas-spyskaart
Maswiri Weddings Santie Boma, Tuin, Woud 2 - 70 Ja Buffet, Spitbraai, Potjie, Verskeie bosveldopsies, Wildsritte, Limpopo
Monate Game Lodge 083 250 2223 Braaispyskaart, Piekniek, Selfsorg, Rampartye, Kombuisteepartytjies,
Kremetartbome, Rustige atmosfeer
Monte De Dios Karabo Tapas-spyskaart S 22º33'50.191; / E 30º13'22.717
014 718 7000
Kapel, Boma, Buitelugkapel, 60 - 120 Ja Buffet, Vasgestelde spyskaart, Potjie, Villa ingesluit vir die bruidspaar, Spa Limpopo
Maruné Maritz Trouboom, Onthaalsaal Teetuin, Piekniek, Aansitspyskaart Sº 24.74525 | Eº 28.66750
087 654 4457
www.weddingguide.co.za | 79 Kapel, Onthaalsaal, Amfiteater, Tot 600 Buffet, Aansitspyskaart, Wittebroodsuite, Pragtige Gauteng
Buitelugkapel, Tuin, Woud, Skemerkelkiespyskaart, Spitbraai, uitsig, Swembad
Funksietent Ja Braaispyskaart, Teetuin,
25.8284° S, 28.3674° E
Piekniek, Verskeidenheid
geregte,Tapas-spyskaart
Akkommodasie beskikbaar vir 126 gaste,
Salon vir die bruid ter voorbereiding
Ontvangs Kapel, Onthaalsaal, Boma, vir die troue, Semi-opelugkapel met
083 438 0028 Buitelugkapel
Mountainview Game Ranch 40 - 126 Ja Buffet pragtige uitsigte, Aparte onthaal-area vir Limpopo
die aand voor die troue, Asemrowende
sonsondergange vir die mooiste
troufoto's
80 | Bruidsgids 2023 Mount High Santie Mostert Tuin, Stalle, Woud, Onthaalsaal 12 - 80 Ja Aansitspyskaart, Skemerkelkiespyskaart, Pragtige uitsig, Wonderlike Mpumalanga
Country Estate 083 271 4948 Braaispyskaart, Verskeidenheid geregte, fotogeleenthede, Perde
Tapas-spyskaart
Groot verskeidenheid pragtige
dekor en sitkamers ingesluit in
al die pakkette, asook wilde
perde en oulike donkiekarre. (Die
wildeperde loop teenaan vensters
Perdekraal Lizelle / Marie Buitelugkapel, Onthaalsaal, Tuin 40 - 200 Ja Buffet, Aansitete, van kamp en buffet-area). Donkies Gauteng
Wedding Venue 082 619 5010 / Skemerkelkiespyskaart, Spitbraai en minatuurperde dra stylvolle
082 888 3500
Persiese rugkleedjies met sakkies
waarin geskenkies en water gehou
word - kan aan gaste uitgedeel
word. Spesiale aansitete met
eksklusiewe silwer eetservies-
bediening beskikbaar
Rovos Rail Station Besprekings: Onthaalsaal Tot 72 Eksklusiewe keurige geregte: Stoomlokomotief, Gauteng
012 315 8242 Nee Vasgestelde Spyskaart, Aansitete, Fotogeleenthede by trein
Safari Restaurant &
Conference Centre Joseph Boucher Skemerkelkiespyskaart
012 807 4545 /
012 807 0009 Kapel, Onthaalsaal, Boma 10 - 250 Ja Buffet, Spitbraai, Braaispyskaart, Klipkapel, Bystandkrag, Watervalle Gauteng
Verskeidenheid geregte S 25º 46'02 22; / E 28º 8'08 54
The Garden Venue Sinawo Dubayi Onthaalsaal, Amfiteater, 30 - 450 Ja Buffet, Vasgestelde spyskaart, Toptrouvenue, Volledige Gauteng
011 795 0000 Buitelugkapel, Boma, Tuin, Aansitspyskaart, Skemerkelkiespyskaart, troupakkette beskikbaar: Venue,
Funksietent, Woud, Patio, Kapel Spitbraai, A la carte, Potjie, Braaispyskaart, Spyseniering, Dekor, Blomme,
Interaktiewe spyskaart, Teetuin, Piekniek, Akkommodasie, Drankies, Musiek,
Verskeidenheid geregte, Tapas- DJ, Kelners, Kroegpersoneel.
spyskaart, Selfsorg Boundaryweg 308, North Riding,
Randburg, Johannesburg
Buffet, Vasgestelde spyskaart,
Tholo Thabanyana Geraldine Swanepoel Kapel, Onthaalsaal, Boma, Lapa, 60 - 120 Ja Aansitspyskaart, Skemerkelkiespyskaart, Donkies, wild en wildsritte vir Noordwes
Wedding Venue 076 176 7186 Buitelugkapel, Tuin, Woud Spitbraai, Braaispyskaart, Verskeidenheid gaste, Geen tydsbeperking nie!
geregte, Selfsorg
Vasgestelde Spyskaart, Spitbraai,
Tsekama Wedding & Marinda Turvey Boma, Lapa, Kapel 80 - 280 Ja Verskeidenheid geregte, Aansitspyskaart, Drukwerk en alle dekor Limpopo
Conference Venue 082 416 2363 Skemerkelkiespyskaart, Braaispyskaart,
Tshikwalo Mureli Roux Teetuin, Piekniek, Tapas-spyskaart
Game Lodge 010 594 0457
Kapel, Onthaalsaal, Tuin, Boma 70 - 150 Ja Buffet, Vasgestelde spyskaart, Aansitete Grasperkspeletjies, Wildsritte, Gauteng
Whispering Thorns Marinda Wittebroodsuite
083 276 1206
Wittebroodsuite, Eksklusiewe
aantreksuite met haar- en
Kapel, Boma, Tuin 40 - 200 Ja Aansitspyskaart grimeerstasies vir bruid en gevolg, Mpumalanga
Aantrekfasiliteite met kuier-area vir
manne (man cave)
Illustrasies: Envato Elements
www.weddingguide.co.za | 81
Hoe om jou
trouf ogra te kies
KRISTEN SHRIVES PHOTOGRAPHY
GESKRYF DEUR KRISTEN SHRIVES
Fotografie is een van die belangrikste aspekte Daarom is dit belangrik om na ’n paar verskillende
waaraan ‘n bruid haar tyd bestee wanneer sy pakkette te kyk en te besluit wat die beste by jou
die troue beplan. dag sal pas. Dit gaan nie net oor die getal foto’s
wat aangebied word nie, maar ook oor die kwaliteit,
Vir die res van jou lewe bly jou die atmosfeer en emosie van elke foto. Onthou dit
troufoto’s die foto’s wat jy met wanneer jy na pakkette kyk.
mense deel. Indien ‘n fotograaf se advertensie in die
tydskrif jou aandag trek, gaan besoek gerus
Jare gelede, toe ons ouers en hulle ouers getrou www.weddingguide.co.za om meer foto’s
het, was die tegnologie nog nie so ver gevorderd te sien en besoek ook gerus die fotograaf se
nie. Hulle sê dikwels: “Ek wens ons kon meer foto’s eie webblad en sosialemedia-platforms soos
neem”, of: “Ek wens daar was fotograwe soos in
vandag se dae”. Deesdae is ’n fotograaf so algemeen bv. hul Instagram- en Facebook-profiele.
soos ’n trouruiker; elke bruid het een, maar om die
regte een te kies is nie altyd ’n maklike taak nie. Hierdie proses sal jou help om te besluit van watter
styl jy die meeste hou. As jy hierdie platforms ge-
Hoe kies ’n mens die perfekte fotograaf vir jou troue? bruik, en die foto’s wat jy sien maak jou ekstra op-
Jy moet navorsing doen: besoek hulle sosiale me- gewonde oor jou eie troufoto’s, dan moet jy weet
dia en webblaaie; vra pryslyste aan; kyk na verskil- dat hy of sy ’n goeie kandidaat is vir jou troufo-
lende pakkette en wat dit alles bied. Fotograwe tograaf. Die gevoel en styl wat hulle foto’s uitstraal,
bied verskillende pakkette met verskillende pryse moet pas by wat jy in jou troudag sien.
aan.
82 | Bruidsgids 2023
’n Fotograaf speel ’n groot rol op jou troudag; dit Foto: Kristen Shrives Photography - 083 640 3047
is tien teen een die verskaffer wat die meeste tyd
saam met jou gaan deurbring. As jy en die fotograaf nie gemaklik is in mekaar se
geselskap nie, gaan die fotosessies waarskynlik ook
Ek sou baie sterk aanbeveel dat jy ’n ongemaklik wees.
verlowingsfotosessie voor jou troudag
reël, of as dit nie moontlik is nie, gaan Doen gerus moeite om jou fotograaf
drink saam koffie of gesels op video. te leer ken – jy sal nie spyt wees nie.
Sodoende kan jy en die fotograaf bepaal of julle die VOLG MY OM VAN
taak suksesvol sal kan aanpak, en jy en jou verloof- SUID AFRIKA SE BESTE
de kan ’n verhouding met die fotograaf bou. Om FOTOGRAWE TE SIEN:
die fotograaf voor die troue te ontmoet sorg dat
daar een minder onbekende faktor op julle troudag www.weddingguide.co.za | 83
gaan wees.
Laaste maar nie die minste nie: mans en foto’s. Ek is
self ’n fotograaf en ek kan vir al die bruide sê: dit is
normaal vir jou man om senuweeagtig te wees oor
die foto’s; byna alle mans is! ’n Fotograaf moet jou
en jou man gemaklik kan laat voel; dit moet iemand
wees met wie julle oor die weg kan kom.
84 | Bruidsgids 2023
KRISTEN SHRIVES
EKSTRA FOTO
www.weddingguide.co.za | 85
HILDA MANS PHO-
TOGRAPHY AD
86 | Bruidsgids 2023
HILDA MANS EK-
STRA FOTO
www.weddingguide.co.za | 87
88 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 89
-
90 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 91
92 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 93
94 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 95
96 | Bruidsgids 2023
www.weddingguide.co.za | 97
98 | Bruidsgids 2023