The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by anja9oerlemans, 2022-12-14 06:13:11

Bruidsgids 2023

Bruidsgids 2023

www.weddingguide.co.za | 249


250 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 251


Gr e Van troukoeke
Hoe groot moet jul troukoek wees?

Aantal snye Ronde koek Vierkantige koek Aantal snye
(2,5cm X 5cm) (2,5cm X 5cm)

8 10cm 10cm 12
10 15cm 15cm 18
28 20cm 20cm 32
42 25cm 25cm 50
56 30cm 30cm 72

252 | Bruidsgids 2023


Die perfekte resepte-
boek vir pasgetroudes

Volg die qr-kode vir meer


Gebruik jou verbeelding

m jou trou-u nodiging

KISS N BLISS
GESKRYF DEUR PHILNA COETZEE

Foto: Zoë Salzwedel Photography - 071 304 0437


Die aanvang van die res van jou lewe het Jy kan ook baie inligting
uiteindelik aangebreek en oor die be- digitaal op een plek aan jou
gin van hierdie avontuur droom jy heel gaste deurgee, wat tyd spaar,
moontlik al vandat jy ’n klein dogtertjie was. Jy het en jy kan maklik tred hou met
waarskynlik ‘n perfekte prentjie in jou kop van hoe hoeveel gaste ge-RSVP het,
jy wil hê alles moet gebeur en hoe alles moet lyk. hoeveel van jou gaste allergieë
Natuurlik is daar ook spesiale mense aan wie jy
’n besondere uitnodiging wil rig om julle troudag het, of wat jou gaste se
met jou en jou geliefde te deel. gunstelingliedjies is.

Jou uitnodiging is die eerste Onthou, julle besluit wat die atmosfeer is wat julle
kennismaking van jou gaste op julle groot dag wil skep; julle besluit hoe, wat en
met jou groot dag, dus is dit waar, en boonop besluit julle hoe julle gaste saam met
julle die dag gaan vier. Gebruik jou verbeelding en
belangrik om dan al die laat toe dat jou uitnodiging reeds die verwesenli-
atmosfeer wat jy wil hê, te skep. king van jou drome begin weerspieël.

Daar is derduisende style en temas waaruit jy kan
kies; enigiets van romanties tot die natuur, en as jy
iets eenvoudiger verkies, kan jy minimalisties dink.

Bo en behalwe die keuse VOLG MY OM VAN SUID
van die regte styl, sodat jou AFRIKA SE BESTE
mense hulle al klaar in die
atmosfeer van jou troudag kan DRUKWERKVERSKAFFERS
begin inleef, is daar natuurlik TE SIEN:
ook belangrike inligting wat

jy vir hulle wil deurgee.

As jy bv. geen kinders op jou troue wil hê nie, dan
moet jy so sê.
'n Mens kan kies tussen gedrukte en digitale uitnodi-
gings. Elkeen het sy eie voordele. Gedrukte uitnodi-
gings kan gebêre word en kan in ‘n trou-album
vir die kinders en kleinkinders bewaar word. Digi-
tale uitnodigings is omgewingsvriendelik, en dit is
maklik om so ‘n uitnodiging met jou gaste op die
platforms vir sosiale media of per e-pos te deel.

www.weddingguide.co.za | 255


256 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 257


258 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 259


260 | Bruidsgids 2023


Moontlike bewoording vir julle

U nodiging

AS DIE OUERS VAN DIE B ID DIE ONTHAAL GEE: GES IDE / WEDUWEE:

Mnr. & mev. Bertus Mulder (Bruid se ma gee die onthaal).
(voorname is ook aanvaarbaar as die kaartjie Mev. Wilna Wessels nooi u vriendelik uit na die
meer informeel is) nooi u vriendelik uit na die
huweliksbevestiging van haar dogter...
huweliksbevestiging
van hul dogter GES IDE / WEDUWEE-ma en weer getroud:

Danielle met Dian Mnr. & mev. Sara Cronjé nooi u vriendelik uit na die
seun van mnr. & mev. Jaco Prinsloo huweliksbevestiging van
(DV) op Saterdag 2 Desember 2023 Elmien met Jan
om 15:00 in die kapel by Mooivallei (padkaart
UITNODIGING NA 'N T UE SONDER 'N ONTHAAL:
aangeheg)
Mnr. & mev. Neels Moot
AS DIE B ID SE G O UERS DIE ONTHAAL HOU: nooi u vriendelik uit na die huwelikseremonie van

Mnr. & mev. Johan Odendaal hul dogter Susan Moot
nooi u vriendelik (of hartlik) uit na die met Sarel Botha
huweliksbevestiging van hul kleindogter Sarie met
NÁ DIE H FDEEL VAN DIE UITNODIGING
Johan
volg die volgende inligting:
INDIEN DIE B IDS AR SELF VIR DIE ONTHAAL BE AL: Onthaal – La Roche Estate (padkaart ingesluit)

Christine Swanepoel en Louwrens Bakker nooi INDIEN DIE T UE UITGE EL OF GE NSE EER W D:
u vriendelik (of hartlik of met vreugde) uit na hul
Mnr. & mev. Bertus Niemand
huweliksbevestiging... kondig aan dat die huwelik

ALBEI OUER BE AL VIR DIE ONTHAAL: van hul dogter
Nadia Niemand
Mnr. & mev. Hanno Odendaal en met Dion Malan
mnr. & mev. Leo Snyders uitgestel word na... / nie sal plaasvind nie.
(Geen redes hoef verstrek te word nie) Alle
nooi u vriendelik uit na die huweliksbevestiging van geskenke moet teruggestuur word en die
Mariet Odendaal met Kobus Snyders verloofring word teruggegee.

GES IDE OUERS: Altern iewe

Afhangende van die verhouding tussen al die VIR 'N INFORMELER UITNODIGING, GEBRUIK SLEGS DIE OUERS
betrokke partye SE VOORNAME EN VERVANG FORMELE AANSPREEKVORMS MET

is hier 'n paar voorbeelde: INFORMELE AANSPREEKVORMS BV. JY JOU IN PLAAS VAN U.

ALBEI GEE DIE ONTHAAL, B ID SE MA IS WEER GET UD. Bruidsigds-wenk:

Mev. Magda Minaar KONTROLEER DIE SPELLING VAN AL DIE NAME EN BEWOORDING
en mnr. Paul Verster MOOI VOOR DIE FINALE DRUK VAN DIE UITNODIGING. MAAK
nooi u vriendelik uit na die huweliksbevestiging van GEBRUIK VAN 'N PROFESSIONELE TAALVERSORGER.

hul dogter...

www.weddingguide.co.za | 261


Hoe bewaar

jy 'n herinnering?

CANVAS AND SIGN
GESKRYF DEUR JOHANN EN ELSABÉ JACOBS

Jou troudag was alles waarna jy uitgesien het. • Fotoraampies
Jy het 'n “onthoustokkie” of ’n internetskakel
met jou foto’s ontvang en dalk ’n koffietafel- Laat druk jou foto’s, gee vir jou man een vir sy kan-
boek. Jy is gaande daaroor! toor en onthou jou ma en skoonma wat ook graag
elkeen so iets sal wil hê. Outydse raampies wat jy
Wat word nou gemaak met al die mooi foto’s? Hier by die pandjieswinkel gekoop en geverf het, is
is ’n paar oulike idees. mode en is ’n lieflike geskenk.

• Sosiale media • Seildoekafdrukke (CANVAS PRINTING)

Plaas dit op sosiale media, bv. Facebook, Insta- Jy kan die mooiste muurdekor met jou foto’s maak.
gram en LinkedIn. Sommige familielede en vriende
was dalk te ver of hulle kon om ’n ander rede nie Seildoek is tydloos, maklik om te
die troue bywoon nie. Hulle sal dit baie waardeer installeer en bekostigbaar.
om op dié manier ook in die dag te kan deel.
Onthou om die fotograaf en troulokaal te noem. Jy kan sonder moeite jou huis mooi maak, elke jaar
iets daarby voeg en jou versameling van herinnerin-
• Dankie-sê-kaartjies of yskasmagnete ge so uitbou. Dit is gewilde geskenke.

Bedankings moet na die troue gedoen word, en • Kerskaartjies / Kers-yskasmagnete
dit sal soveel meer waarde hê as dit verpersoon-
lik is. Jy kan dit as ’n poskaart laat druk of ’n 100 x Laat druk persoonlike Kerskaartjies. Dit sal jou ge-
100mm-yskasmagneet laat maak. Jy kan gerus vir liefdes spesiaal laat voel. Dit beteken veel meer
jou eie yskas ook ’n paar magnete maak sodat jy as ’n gekoopte kaartjie van ’n winkelrak af.
jou spesiale dag kan herleef.

262 | Bruidsgids 2023


• Glassnyborde Foto: Smook Photography - 082 308 4236

Dit is ’n ideale en praktiese Moedersdaggeskenk, maak dat jy die oorspronklike foto’s vanaf die fo-
en jy moet sommer vir jouself ook een kry. tograaf op ’n hardeskyf stoor, of in die “wolk”,
waar jy later toegang daartoe kan verkry. Laai jou
• Koffietafelboek foto’s betyds van die skakel af, want sommige
skakels verval na ’n ruk. As jy foto's wil laat druk,
Dit is nog ’n manier om seker te maak jou foto’s moet dit nie aflaai van enige sosiale media nie;
bly nie in 'n laai lê nie. Dis 'n kosbare geskenk vir dit verlaag die kwaliteit aansienlik. Om dieselfde
die ouers en skoonouers. rede moet jy dit ook vermy om foto’s te kopieer
en te plak. ’n Oorspronklike digitale foto sorg altyd
Jy kan terselfdertyd by al jou vir die beste kwaliteitsuitdruk.
kuiergaste spog met jou mooi
VOLG DIE QR KODES OM
troue. VAN SUID AFRIKA SE BESTE
VERSKAFFERS VAN UNIEKE DIENSTE
'n Laaste belangrike nota: EN FOTOHOKKIES TE SIEN:

Dis altyd belangrik om voor die tyd seker te maak Fotohokkie Unieke Dienste
dat die fotograaf van jou keuse se fotografie van
‘n hoë gehalte is. Sodoende kan jy verseker wees
dat jy tevrede gaan wees en natuurlik waarde vir
jou geld kry. Vra altyd vir groot foto’s van die beste
moontlike gehalte. Dis ’n goeie idee om seker te

www.weddingguide.co.za | 263


264 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 265


266 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 267


268 | Bruidsgids 2023 www.weddingguide.co.za | 268


www.weddingguide.co.za | 269


Foto: Zoë Salzwedel Photography - 071 304 0437

die versteekte

taal v die siel

BRUIDSGIDS
GESKRYF DEUR CHANÉL BADENHORST

Dans is die versteekte taal van die siel. Dit is ’n ma- Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder
nier waarop ons aan ons emosies, stories en ge- verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een
dagtes uitdrukking gee, hoe ons kan uitbeeld dít vlees word, sodat hulle nie meer twee is nie, maar
wat die hart saggies fluister. een vlees.

Dit is die stil oomblikke waar Wat God dan saamgevoeg het,
die wêreld om ons verdwyn en mag geen mens skei nie.”

ons net kan wéés. Die eerste dans is ’n verteenwoordiging van twee
wat een geword het, vanuit die verbondsbeloftes
Die eerste dans as man en vrou op julle troudag is wat hulle teenoor mekaar afgelê het.
simbolies van julle eenheid as egpaar. Dit is die kos-
bare oomblik wanneer julle op julle gunstelinglied Die man, as hoof, lei die huis in
bymekaar kan stil raak en die oomblik saam kan die weë van God, en die vrou, as
suiwer. Dis die viering van die pad wat julle al saam die gelyke helper, beklee die huis
kon stap, hierdie dag waarop julle aan mekaar trou
beloof het, en die toekoms wat voor julle lê. met die prag van God.

Markus 10: 6-9: Dans bied soveel geleenthede vir verloofdes om
mekaar te geniet, en om die pad van verloof tot
“Maar van die begin van die getroud pret te maak, deur danslesse te neem
skepping af het God hulle man om saam kwaliteittyd te bestee, en mekaar op ‘n
nuwe vlak te kan leer ken; selfs om te kan leer kom-
en vrou gemaak.

270 | Bruidsgids 2023


munikeer sonder woorde. Dit gee vir ons ‘n geleent- VOLG MY OM VAN
heid om saam laf te kan wees en te kan lag. SUID AFRIKA SE BESTE

Dit bied aan ons ‘n geleentheid om die wêreld en DANSVERSKAFFERS
sy besige lewe te kan afskakel en jou fokus te kan
verskuif na die liefde van jou lewe, om saam te TE SIEN:
kan swaai op die melodie van die musiek, mekaar
in die oë te staar en van vooraf daardie vlinders
in die maag te beleef, en die ritme van hulle hart-
klop te kan voel klop teen jou bors.

Gryp die geleentheid aan om romanse deel te maak
van jul troubeplanning, koop die tyd saam uit en
maak ’n spesiale afspraak. Trek julle mooi-moois
aan en geniet die oomblik saam as verloofdes. Die
eerste dans as man en vrou gaan nie oor hoe per-
fek die bewegings is nie, maar oor julle storie en
liefde vir mekaar.

Dit is julle oomblik.
Dans asof niemand kyk nie.
Hê lief asof jy geen seer ken nie.
Sing asof niemand kan hoor nie.

Lewe asof dit Hemel is op Aarde.

www.weddingguide.co.za | 271


Geskenkies

vir die gaste

SKOONSUS
GESKRYF DEUR DONÉ SCHUTTE

’n Geskenk is ’n teken Tafelgeskenkies se koste wissel tussen R25 en
van sowel liefde as waardering. R120 per geskenkie, afhangende van die bruids-
paar se behoefte. Oorweeg die volgende: Moet
Die meeste troupaartjies beoog om hulle troudag die geskenkie by die tema en kleurskema van
so spesiaal en lekker moontlik vir hulle gaste te die troue pas? Verkies die bruidspaar ’n eetbare
maak en dit beteken dat hulle baie moeite doen geskenkie of eerder ’n bruikbare een?
om die perfekte tafel- of dankie-sê-geskenkie te
kies. Seisoenale geskenkies is ook
baie gewild, byvoorbeeld ’n
Wat is 'n tafelgeskenkie? snaakse sonbril vir ’n strandtroue
of ’n snoesige kombersie vir ’n
Tafelgeskenkies is klein geskenkies wat die bruid
en bruidegom op die dag van die troue aan hulle wintertroue.
gaste gee. Dit kan iets wees wat die gaste by die
troue geniet of iets wat hulle kan saamneem huis Beplan vooraf wat jy beoog om aan tafelgesken-
toe. Dit is bedoel om ’n blyk van waardering te kies te bestee en bly binne jou begroting. Alhoe-
wees dat die gaste deel in die spesiale viering. wel die koste per geskenkie individueel nie na te
’n Paar wenke om in ag te neem wanneer jy jou hoog klink nie, begin die som anders lyk wanneer
geskenkies kies: jy plus-minus 100 geskenkies wil aanskaf.

Hoeveel moet ek aan tafelgeskenkies Hou dit eenvoudig
bestee?
Wanneer geskenkies kompleks of te spesifiek word,
Die antwoord op hierdie vraag hang van elke paar- loop jy die risiko dat slegs ’n klein aantal van jou
tjie, hulle begroting en die grootte van die troue af. gaste die geskenk sal geniet. Om veilig te wees,

272 | Bruidsgids 2023


Foto: Kristen Shrives Photography - 083 640 3047 VOLG MY OM VAN
SUID AFRIKA SE

BESTE GESKENK

VERSKAFFERS

TE SIEN

maak seker dat die geskenkie wat jy kies eetbaar Hier is nog ’n paar bekostigbare tafelgeskenk-
of bruikbaar is, anders beland jou geskenkies agter idees:
in ’n kas of in die asblik.
Eetbaar:
’n Klassieke gunsteling wat 99% van die
tyd ’n sukses is, is ’n lekker sjokolade. • Versierde soetkoekies
• Heuning
Jy kan die sjokolade verpersoonlik om by jou trou- • Jou gunstelingkonfyt
tema te pas en selfs ’n boodskappie daarby sit om • Macaroons
die geskenkie ekstra spesiaal te maak. • Pepermente
• Springmielies
Doen-dit-self-geskenkies
Bruikbaar:
Om jou tafelgeskenkies self te maak verlig die
druk op die begroting ‘n bietjie en dit gee die ge- • Sleutelhouer
skenkie ’n persoonlike aanslag, wat dit soveel meer • Kers
spesiaal vir jou familie en vriende maak. Dit is bv. • Boetiekseep (maak seker jy bestel dit 6 weke
bekostigbaar om jou eie blomsaadsakkies te maak
met ’n persoonlike boodskappie op elkeen. Wan- vooraf, aangesien hierdie seep eers moet
neer jou gaste later die pragtige blomme in hulle stol)
tuin bewonder, sal hulle glimlag oor die goeie • Jou gunstelingresep
herinneringe aan julle troudag. • Wit lipsalf
Per slot van rekening kom die tafelgeskenkie wat jy • Badbal
kies, groot of klein, uit jou hart en is dit ’n simbool • Glasstafie met badsout
van dankbaarheid. Onthou, dit is die idee wat tel.
www.weddingguide.co.za | 273


274 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 275


276 | Bruidsgids 2023


Is jou geliefde se liefdestaal

geskenke?

Vind hier uit

www.weddingguide.co.za | 277


DIE PERFEKTE

troudagtydlyn

Saamgestel deur Bruidsgids.

Dit sal 'n goeie idee wees om 'n afskrif van hierdie tydlyn aan alle betrokkenes te gee.

GEBRUIK DIE KLEURRIGLYNE VIR SOMERTROUE TYDLYN =
DIE TYDGLEUWE VAN ‘N SOMER- WINTERTROUE TYDLYN =

TROUE OF ‘N WINTERTROUE

06:00 – 06:30 Liefste Bruidjie, word wakker, drink ‘n glas water en neem in dat vandag jou troudag is. Reël vooraf met jou hoofbruidsmeisie vir
05:30 – 06:00 ontbyt asook versnaperinge vir die dag. Dit kan met die venue gereël word. Die manne eet afsonderlik ontbyt.

06:30 – 11::30 Grimeer- en haarstiliste kom aan en begin met die bruidsmeisies, blommemeisies, ens. Bespreek vooraf n skedule vir hare en
06:00 – 11:00 grimering met jou stiliste en kommunikeer die skedule aan jou span. In hierdie tydgleuf ontspan jy in ‘n lekker bad en hou jou
10:00 – 11:00 oggendstiltetyd. Jy moet ook ontbyt eet en water drink, voordat jou hare en grimering gedoen word. Bruidegom en strooijonkers
09:30 – 10:30 begin 09:00 regmaak. Die eerste verskaffers kom aan en alles word reggemaak vir die seremonie en onthaal.
11:00 – 12:30 Wenk 1: Moenie ‘n spesifieke tyd toeken aan ‘n spesifieke persoon nie; ken eerder n tydgleuf toe vir enige bruidsmeisie se
10:30 – 12:00 grimering en hare wat gedoen kan word (ongeveer 30 – 45 minute per strooimeise per diens).
Wenk 2: Hare moet voor grimering gedoen word.
11:30 – 13:00
11:00 – 12:30 Die bruid se hare word gestileer.

Die bruid se grimering word gedoen.

Fotograwe kom by die bruidskamer aan en begin foto’s neem van die rok, skoene, parfuum, juwele, en ook van die bruid terwyl
haar grimering gedoen word, en foto’s van die bruid en haar span in hulle regmaakpakkies. Die bruidsmeisies trek aan en ruim die
kamer op, maak seker dat die bruid iets geëet en gedrink het, en hulle pak hulle tasse om geskuif te word na hulle kamers of motors.
Finale afronding van die onthaalarea vind plaas. Die drukwerk word in die kapel en onthaalarea geplaas.
Wenk: Vra dat “Bespreek”-kennisgewings op die eerste twee rye se sitplekke geplaas word vir die gevolg en naaste familie. Laat
weet die betrokke partye dat daar vir hulle sitplekke gereserveer is.
Tweede fotograaf gaan na die bruidegom om die regmaakfoto’s en groepfoto’s van die strooijonkers en bruidegom te neem.
Bruidegom en strooijonkers trek aan en maak finale afrondings.
Bruidegom: Onthou jou horlosie, skoene, belt, Keulse reukwater, troubeloftes en toespraaknotas (indien nodig).

12:30 – 13:00 Die bruid trek aan.
12:00 – 12:30 Fotograwe neem foto’s van die bruid en haar ma of hoe die bruidsmeisies help met skoene, ens.
13:00 – 14:00 Bruid: Maak seker dat jou trourok die vorige aand gestoom is. Indien dit nie moontlik is nie, wys ‘n spesifieke persoon aan om jou
12:30 – 13:30 trourok die oggend van jou troudag te stoom.
14:00 – 14:20 Kelners kom aan en die personeel kry hulle instruksies.
13:30 – 13:50
Fotograwe neem finale foto’s van die bruidsmeisies, en bruidsportrette van die bruid word nou geneem. Daarna verdaag die
fotograwe na die kapel om verdere foto’s te neem van die venue, dekor, blomme, gaste, ens.
Bruidegom en strooijonkers vertrek na die kapel en verwelkom gaste daar. Predikant is by die kapel en die platejoggie speel
agtergrondmusiek.
Wenk: Daar is altyd gretige gaste wat 15 minute vroeg is. Wees voorbereid hierop en laat die venue kelners aanwys om gaste te
verwelkom vir ingeval die bruidegom en strooijonkers effens laat is.

Gaste kom aan soos aangedui op die uitnodiging (in hierdie geval, 14:00 vir 14:30).
Bruidsmeisies en bruid vertrek na die kapel. Al die gaste sit reeds.
Bruid: Onthou jou kousband (indien van toepassing), juwele, skoene, parfuum en troubeloftes.
Kapeldeure word toegemaak en die bruidegom staan voor by die kansel.
Wenk: Versnaperinge moenie groen groente of vetterige kos insluit nie. (Die groen groente kan 'n mens se maag laat opswel).

14:30 - 15:30 HUWELIKSEREMONIE BEGIN
14:00 - 15:00 - Blommemeisies kom binne, gevolg deur bruidsmeisies.
- Deure word weer toegemaak.
- Bruid kom binne en stap aan haar pa of persoon van haar keuse se arm by die paadjie af.

278 | Bruidsgids 2023


15:30 – 15:50 - Predikant verwelkom paartjie en gaste.
15:00 – 15:20 - Na die openingsgebed gaan die gevolg sit.
- Predikant bedien paartjie en gaste met 'n pragtige preek.
- Troubeloftes.
- Ringseremonie.
- Predikant stel die egpaar voor as Meneer en Mevrou.
- Eerste soen.
- As daar 'n sand- of eenheidskersseremonie is, vind dit nou plaas.
Wenk 1: Maak seker die predikant / seremoniemeester staan eenkant sodat die foto’s net die bruidspaar insluit.
Wenk 2: Vra die predikant om die konfettireëlings te verduidelik voor die gaste uitstap. Hy kan ook die getuies vorentoe roep vir
die ondertekening van die huweliksregister. Daarna kan die seremoniemeester oorneem en die res van die afkondigngs doen.

Konfetti en erewag vind plaas (indien van toepassing).

15:50 – 16:30 Koeksny en kanapees: Die egpaar sny die troukoek. Die gaste geniet die kanapees, terwyl foto’s van die egpaar saam met die
15:20 – 16:00 familie en gevolg geneem word. Kanapees word bedien totdat die egpaar klaar is met hulle fotosessie.
Wenk 1: Stel die hoofstrooimeisie of -strooijonker aan oor die verloop van die familie- en gevolgfotosessie. Dit sal die fotograaf
help om hierdie foto’s vinnig te neem sonder om 'n familielid te probeer opspoor. Stuur vir die fotograaf ‘n volledige lys van die
familiefoto’s wat julle wil hê en gee ‘n afskrif vir die hoofstrooimeisie of -strooijonker.
Wenk 2: Reël vooraf met iemand in die gevolg om ‘n bordjie kos in te skep vir julle as egpaar, nadat die gevolgfoto’s geneem is.

16:30 – 17:30 Die egpaar laat hulle troufoto’s neem terwyl die gaste lekker gesels en smul aan die kanapees.
16:00 – 17:00

17:30 – 18:00 Kelners steek die kerse in die onthaalarea aan.
17:00 – 17:30 Wenk: Die egpaar kan na die onthaalarea gaan kyk en bietjie tyd saam deurbring om die groot dag se gebeure in te neem.
18:00 – 18:30 Fotograaf neem dekorfoto’s.
17:30 – 18:00
Die deure van die onthaalarea maak oop vir gaste om na binne te beweeg. Kelners help die gaste om hulle sitplekke te kry en het
wyn en brood reg om aan tafel te bedien (indien van toepassing).

18:30 – 18:50 Seremoniemeester verwelkom die gaste en kondig die nodige reëlings af rakende die ligging van die ruskamers, rookarea,
18:00 – 18:20 geskenketafel en kroegreëlings. Die egpaar word deur die seremoniemeester verwelkom.
18:50 – 19:00 Die sny van die troukoek kan ook op hierdie stadium plaasvind, indien die egpaar dit so verkies.
18:20 – 18:30 Tafelgebed word voor eerste gang gedoen.

19:00 – 19:20 Eerste gang word bedien (kinders kry aandete as hulle by die troue is).
18:30 – 18:50

19:20 – 19:45 Seremoniemeester kondig eerste stel toesprake aan.
18:50 – 19:15 Tydsduur: Hoogstens 5 – 7 minute per persoon.
19:45 – 10:35 1. Heildronk op grootouers
19:15 – 20:05 2. Heildronk op die bruid se ouers.
3. Heildronk op bruidegom se ouers.
4. Hoofstrooimeisie en -jonker se toespraak.
5. Heildronk op bruidspaar
Hoofgereg en drankies word bedien.

20:35 – 21:00 Bruidegom se toespraak gevolg deur die eerste dans.
20:05 – 20:30 Die pa-dogter-dans kan hierna volg asook die sny van die troukoek (indien van toepassing).
Nagereg word bedien (indien van toepassing).
21:00 – 21:30 Die dansvloer is nou geopen en gaste kan op die dansvloer baljaar.
20:30 – 21:00 Kousband en ruiker word gegooi (indien van toepassing).
21:30 – 22;00 Wenk: Wees kreatief, byvoorbeeld speletjies soos die trouskoen-vrae-speletjie kan gespeel word.
21:00 – 21:30 Partytjie in volle gang tot en met die laaste rondte drankies.
22:00 – 23;45
21:30 – 23:45

www.weddingguide.co.za | 279


Troukuns Foto: One Fine Day - 067 957 0999

jou spesiale dag

LIVE WEDDING PAINTING BY DANIELLE JORDAAN ART

GESKRYF DEUR DANIELLE JORDAAN

Skilders en sketskunstenaars wat die werklikheid Afhangende van die kunstenaar
afbeeld is nie ’n nuwe of vreemde konsep nie. en bruidspaar, sal die kunste-
Die idee om ’n professionele kunstenaar te kry naar gewoonlik voor die tyd
om tydens jou troudag ’n oomblik vas te vang of selfs met die paartjie bevestig watter
die gaste te skets het wel meer onlangs gewild ge-
raak. Danksy TikTok en Instagram het hierdie nuutjie oomblik tydens hulle troue
wat kuns in die troubedryf inkorporeer die jongste hy / sy moet vasvang.
gewilde tendens geword.
Dit is wel belangrik om in gedagte te hou dat elke
Romanse en kuns was nog kunstenaar hulle eie voorkeure het ten opsigte van
altyd sinoniem en ’n gevoelvolle die proses wat hulle volg, die medium waarin hulle
verkies om te spesialiseer en ook hoe lank hulle neem
kunswerk kan bydra tot die om ’n kunswerk te voltooi. Daar is onder andere
impak van jou troudag. troukunstenaars wat op doek met olie of akriel verf,
en daar is ook waterverf- of karikatuurkunstenaars.
In die 19de eeu het dit vir kunstenaars makliker ge- Verder is daar ook kunstenaars wat daarin spesialiseer
word om buitenshuis te skilder, danksy die revolu- om die gaste op ’n vinnige en gestileerde manier
sionêre idee om verf binne-in buisies te stoor. Dit te teken as ’n geskenk van die bruid en bruidegom –
het veral bekend geword onder ’n groep kunste- soortgelyk aan modeontwerpersketse.
naars in Frankryk wat as die Impressioniste bekend
staan. Kunstenaars skilder tot vandag toe nog om Hier volg vier redes waarom jy dit gerus kan oorweeg om
elke hoek en draai, in parke en op strate regdeur 'n kunstenaar te bespreek vir julle troudag:
die hele Europa.

280 | Bruidsgids 2023


• Die sentimentele waarde wat daaraan geheg VOLG MY OM VAN
word, is ongelooflik spesiaal en tydloos. SUID AFRIKA SE BESTE
VERSKAFFERS VAN SKETSE
• Dis ’n wonderlike vorm van vermaak vir jou EN TEKENINGE TE SIEN:
gaste. Hulle kan kyk hoe die skildery / kunswerk
vorm aanneem deur die verloop van die troue.

• Dit kan ook ’n goeie idee wees vir ’n trou-
geskenk aan die bruidspaar van die ouers of
gaste. Lugbraaiers (Air Fryers) kom en gaan,
maar kuns is ’n finansiële belegging.

• Dit lyk elegant en skep ’n addisionele element
van romanse en nostalgie.

’n Fotograaf is een van die eerste
diensverskaffers aan wie gedink
word om die dag visueel vas te
vang. Waarom oorweeg jy nie 'n

troukunstenaar ook nie?

www.weddingguide.co.za | 281


282 | Bruidsgids 2023


Stap-vir-stap- Foto: One Fine Day - 067 957 0999
troubepl ner

ALLES WAT JY MOET WEET ,
SAAMGEVAT IN EEN JOERNAAL

www.bridalblessing.co.za

www.weddingguide.co.za | 283


284 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 285


Wenke vir 'n Foto: Bravo & Thatcher

tw de huwelik

GESKRYF DEUR ELDINE SMIT

286 | Bruidsgids 2023


T oe Bruidsgids my vra om oor ’n tweede Wat ek besef het, is al hoe ’n vriendskap, verhou-
huwelik te skryf, het ek glad nie daaraan ding of huwelik (dalk selfs ’n tweede huwelik) die
gedink om nee te sê nie... tot ek moes mooi in albei partye na vore kan bring, is wan-
begin en besef het dit is ’n moeilike opdrag. Wat neer God vir jou die regte een stuur. Wag gedul-
hier volg, kom alles uit my hart. dig, bid gedurig; sy keuse van ’n maat vir jou mag
dalk glad nie wees wat jy dink jy verdien nie. Dit
Soveel mense trou omdat hulle voel mag dalk net beter of, soos in my geval, die beste
dis die regte ding om te doen, want keuse ooit wees.

hulle is al so lank saam… God het geweet sy prinses kort ’n
koning om haar kroon reg te skuif,
Hoeveel van ons bid egter werklik en vra vir die reg- sodat sy kan straal soos Hy wil hê
te maat, die een wat by jou pas, jou belange op
die hart dra, dié een wat van jou ’n beter mens sy moet.
maak en jou laat lus voel om elke oggend op te
staan? Ons elkeen verdien om te voel hoe dit is om werk-
lik so gelukkig te wees dat ander jou kan sien straal.
My eerste huwelik was nie elke dag sleg nie, hoor Dit is vir ons elkeen beskore.
my hart hier; ons was net nie mekaar se maats nie,
ons het mekaar nie elke dag beter mense gemaak "Kom ons kruip weg in die donker
nie, en as gevolg van al ons verskille het ons toe nag, waar net die sterre leef, waar
besluit om ’n einde daaraan te maak. Nie almal se ek my hart kan vrylaat en die berge
stories gaan so “maklik” wees soos myne was nie;
elkeen se redes gaan verskil. Wat ek vandag hier van my skouers af kan dans.
wil los, is hoop. Waar stilte al is wat praat en tyd nie

Al die hartseer was bitter swaar vir albei partye; dit wil weghardloop nie.
was baie pynlik en geensins maklik nie. Na die eg- Daar waar vrede oorneem en
skeiding afgehandel is, het ek werklik begin bid
vir my maat, die een wat van my ’n beter mens sou hartseer verdwyn."
maak, die een wat in my sou glo en die een wat ek
op dieselfde manier sou kon help. (Nie gedink hy - Mandi Dannhauser
is daar buite nie, maar steeds het ek gebid.)

God het my op ’n bonatuurlike manier kom seën
met ’n man wat ek nooit gedink het ek sou verdien
nie, as gevolg van al die lelike goed wat ek myself
laat glo het oor myself.

God het my kom seën, nie net met
’n maat nie; Hy het my dubbeld
geseën met iemand wat in my glo,
my aanvaar soos wat ek is en my
daagliks opbou - ’n man saam met
wie ek ’n lewe kan en wil bou.

www.weddingguide.co.za | 287


288 | Bruidsgids 2023


Foto: Envato Elements

www.weddingguide.co.za | 289


VOLG MY OM
AL ONS AANLYN
VERSKAFFERS

TE SIEN

Lys van verskaffers

290 | Bruidsgids 2023 Foto: Grace & Light Photography - 078 459 6058


LYS VAN VERS FFERS

Die onderstaande kleurkodes dui die verskaffers aan in jou provinsie

Aanlyn & Koerier Alle provinsies Gauteng KwaZulu-Natal Limpopo Mpumalanga Noord-Kaap Noordwes Oos-Kaap Reisende Verskaffer Vrystaat Wes-Kaap

Blomme Drukwerk

Anrulé Plant and Decor Hire 082 537 2820 156 Canvas & Sign 065 516 3475 264
236 Dandebug Designs 063 029 9466 260
Bédinkt 082 304 8511 Epifany Personalised Gifting 076 418 5236 258
236 Houterasies 084 356 5364 256
Blomme Lief 082 957 6915 / Kiss & Bliss 071 278 3397 259
076 128 0035 159 Lazarious 068 350 8382 160
236 Tintel-Tong_Kreatief 062 796 4737 260
Blossom & Co 061 204 3357 52
75 Fotografie 084 305 3177 88
Country Glam 079 600 3605 234 082 463 5741 100
235 Alex Holder Photo & Video 083 595 3273 108
Criore 072 801 6757 54 AnlaCreative Photography 061 114 4878 100
236 At First Sight Wedding Films 066 239 4146 98
De La Mas 078 676 5214 234 Augustry 084 988 0608 108
159 DKE Productions 078 459 6058 101
Endless Inspirations 072 602 3438 Fijn Film 082 769 5893 90
73 Grace and Light Photography 082 530 0480 101
Floral and Decor by Deo-Dané 072 600 8645 Greyline Photography 064 908 8111 86
235
Galaxy Events & Decor 074 754 2339 70 Heike Photography 081 033 3869 92

Le Peony Flowers 083 293 0075 271 Hilda Mans Photography 083 640 3047 84
Infinity Times Infinity 072 698 3121 99
Meraki Floral & Decor Design 082 337 3688 158 Productions 067 957 0999 94
156 Kristen Shrives Photography 079 483 7949 102
Purplebell Events 083 327 3261 082 308 4236 96
236 Lireze Photography
Safari Restaurant & Conference 012 807 4545 / 082 788 5281 102
159 One Fine Day
Centre 012 807 0009 268 071 726 6232 103
264 Simoné Snyman Photography 071 304 0437 103
The Flower and Wedding Yard 082 784 9606 52
235 Smook Photography 082 463 5741 100
Whispering Thorns 083 276 1206 The McKenzie Collective - 063 486 4243 230
Photo & Film 079 498 8657 73
Dans 082 383 0313 269
VANGRAAN Foto & Film 084 450 7045 231
Extreme Dance Projects 072 553 0003
Zoë Salzwedel Photography 072 307 4655 58
Dekor / Verhuring 078 676 5214 75
Fotohokkie
Anchanè Decor 076 271 1730
AnlaCreative Photography
Anrulé Plant and Decor Hire 082 537 2820 JCA Productions
Photofactory
Blomme Lief 082 957 6915 /
076 128 0035 Smalltown Chaps

Blossom & Co 061 204 3357 Uplifting Melodies

Candle Makers 011 022 4810 Gastehuise

Canvas & Sign 065 516 3475 Cussonia Country Home

Criore 072 801 6757 De La Mas

Floral and Decor by Deo-Dané 072 600 8645

Galaxy Events & Decor 074 754 2339 54

Gypsy Shiq Dècor Rentals & 072 630 9241 160 Dwarsberg Trout Hideaway 023 349 1919 59
Events
Konfetti Love 073 238 0264 12
Lazarious 068 350 8382 160
Meraki Floral & Decor Design 082 337 3688 234
Mini Me & You 084 552 9151 265
Purplebell Events 083 327 3261 159
Skerp Produkte 073 936 7009 265
The Flower and Wedding Yard 082 784 9606 235
062 796 4737 /
Tintel-Tong_Kreatief 062 776 4737 260

www.weddingguide.co.za | 291


Kralinberg Estate Venue 073 410 4285 60 Epifany Personalised Gifting 076 418 5236 258
72 186
Kwalata Game Lodge 083 459 9075 63 HelloWoman Creations 083 791 3858 164
226 213
Monte De Dios 087 654 4457 226 House of Superior Clothing 082 331 9073 116
2 Mia Secret South Africa 082 441 7065
Safari Destinations 082 322 8357 Olivelli Bridal & Evening 082 852 6285 174
68
St James Guesthouses 021 788 4543 275
74 268
The Garden Venue 011 795 0000 70 SMARTGUY & SMARTBRIDE 012 664 5406 / 265
082 264 8722
Tholo Thabanyana Wedding 076 176 7186 156 184
Venue 276 Spoil Gift Shop 084 435 1822 188
266 186
Tsekama Wedding Venue 082 416 2363 248 Wiggle Giggle Baby Clothing 079 328 4757 185
248 186
Whispering Thorns 083 276 1206 260 Zet O Design Laser Ateljee 081 048 7228 212
258 187
Geskenke / Tafelgeskenke 256 Grimering / Skoonheid 214
160 213
Anrulé Plant and Decor Hire 082 537 2820 AdeleBMakeup 072 379 1422 188
276 214
Blooming Gifts 071 547 8013 Allegria Bridal Stylist 078 886 9231 296
282 188
Brooklyn Mall 012 346 1063 282 Beauty by Rica 076 413 3336 187
188
Cakes Delight SA 082 071 7241 277 Dothraki Hair & Beauty 081 578 9984
184
Carla's Cakeworks 082 050 2936 214 HelloWoman Creations 083 791 3858 186
265 266
Dandebug Designs 063 029 9466 274 Lindi Beauty Salon 082 782 2577 185
269 Luzaan Butler Makeup Artist 083 775 1118 206
Epifany Personalised Gifting 076 418 5236 275 188
249 214
Houterasies 084 356 5364 Megan Roets Beauty 073 224 5691 296
260 187
Lazarious 068 350 8382 Mia Secret South Africa 082 441 7065 214
1 Miekie Ward Artistry 067 199 7446 188
Matt & Milly Bespoke Leather 078 573 6522 22 MUD Make-up Designory 081 500 3667
Apparel 265 Oh My Glow Make-up Artistry 43
and Hairstyling 082 568 5299
Mauras Artsy Designs 073 418 8947 222 Patsy McManus Makeup Artist 47
223 Salon Styliqle 082 562 2086
Pomegranate Art 082 554 2108 212 Suzaan Louise Artistry 071 865 6506 46
223 078 725 2515 47
Pure Somerset 078 106 0941 / Hare
078 457 3366 276

SH-RD South Africa 083 399 8860 118

Skerp Produkte 073 936 7009 177
260
Skoonsus 083 465 5807 119

Smalltown Chaps 082 383 0313 AdeleBMakeup 072 379 1422

Spoil Gift Shop 084 435 1822 Beauty by Rica 076 413 3336

The Cake Junkie 061 183 9063 Brooklyn Mall 012 346 1063

Tintel-Tong_Kreatief 062 796 4737 / Dothraki Hair & Beauty 081 578 9984
062 776 4737
Flirt Hair 071 617 8519
V'dodili 082 776 7367
Miekie Ward Artistry 067 199 7446
Violet & Rose Jewellery Co 013 742 2267
MUD Make-up Designory 081 500 3667
Zet O Design Laser Ateljee 081 048 7228
Oh My Glow Make-up Artistry
Gesondheid / Verslanking & Hairstyling 082 568 5299

Body 20 Brooklyn 078 460 7545 Salon Styliqle 071 865 6506

Healthy Fitmom Coach Christi 072 317 0529 SH-RD South Africa 083 399 8860

Lindi Beauty Salon 082 782 2577 Suzaan Louise Artistry 078 725 2515

Trampoline Squad 079 892 8324 Huweliksbevestiging

Gevolg Legally Married Happily Ever 083 384 5960 /
After 082 603 2285
Blooming Gifts 071 547 8013
Huwelikskontrakte
064 757 6622 /
Bridal Room 012 346 0955 AWD LAW: Andre WD 082 782 3848
Germishuizen inc
Cyla Gonsolves 062 575 4509
Couzyn Hertzog & Horak
Dandebug Designs 063 029 9466 Attorneys 012 460 5090

Dress to Wed 072 837 4881 Helandie Calaça Attorneys 082 997 7567

292 | Bruidsgids 2023


Legally Married Happily Ever 083 384 5960 / 43 Kompetisies 012 004 0249 / 284
After 082 603 2285 46 066 580 5254 4
47 Bruid Van Die Jaar 036 488 1888 288
MVB ATTORNEYS INC 012 344 0525 47
Wen 'n naweek - Cathedral 087 150 5930 236
Said I Do? 083 663 6619 43 Peak Hotel 283
43 Wen 'n naweek - Simbavati 082 957 6915 / 52
Visser & Fouché Prokureurs 072 247 9732 Lodge Collection 076 128 0035 Lysting
266 066 580 5254 54
Huweliksvoorbereiding 24 Koördinering 50
113 236
Inspiring Lives 083 373 9818 276 Blomme Lief
116 181
Legally Married Happily Ever 083 384 5960 / 20 Bruidsgids - Troubeplanner
After 082 603 2285 25 266
1 256
Juwele / Bykomstighede / Skoene 22 174
117
Brooklyn Mall 012 346 1063 268 170
118
Drawn to Diamonds Jewellery 079 512 4899 248 Criore 072 801 6757 113
248 164
Esmené Couture 082 780 9307 248 Dit is Tyd 083 442 3431 115
265 174
Matt & Milly Bespoke Leather 078 573 6522 248 Galaxy Events & Decor 074 754 2339
Apparel 230
249 92
Olivelli Bridal & Evening 082 852 6285 249 Inspiring Lives 083 373 9818 230
230
Stonz Diamonds 082 534 5847 248 The Flower and Wedding Yard 082 784 9606 269
248 231
The Mobu Shop 079 269 8444 54 Liefdadigheid
58 108
V'dodili 082 776 7367 258 Helpende Hand 084 317 1717 230
160 94
Violet & Rose Jewellery Co 013 742 2267 75 Mansdrag / Mansprodukte
248
Whimsical Bridal Boutique 060 690 7375
277
Wiggle Giggle Baby Clothing 079 328 4757 Brooklyn Mall 012 346 1063
73
Koeke 275 Houterasies 084 356 5364
249
Cakes Delight SA 082 071 7241 SMARTGUY & SMARTBRIDE 012 664 5406 /
Carla's Cakeworks 082 264 8722
Craft Cakes 082 050 2936
Mini Me & You Moeders van die bruidspaar
082 802 5328
Polka.Treats Alma-Jeanne's Bridal Corner 012 548 0078 /
084 552 9151 083 272 7474
Schweet Temptation Pâtisserie
073 318 0745 / Bridal Room 064 757 6622 /
078 440 7001 012 346 0955

013 932 3672 / Esmené Couture 082 780 9307
082 927 5524

The Cake Junkie 061 183 9063 House of Superior Clothing 082 331 9073
Karen Couturier
Kombuistee SMARTGUY & SMARTBRIDE 083 453 0870

Cake's Delight SA 082 071 7241 Musiek 012 664 5406 /
082 264 8722
Carla's Cakeworks 082 050 2936

Galaxy Events & Decor 074 754 2339 Damian Boyd Music 066 293 5754

Cussonia Country Home 072 307 4655 Infinity Times Infinity
Productions
Epifany Personalised Gifting 076 418 5236 081 033 3869
JCA Productions 063 486 4243
Gypsy Shiq Dècor Rentals & 072 630 9241
Events

Maswiri Weddings 083 250 2223 Musicfinatix 079 775 9188

Polka.Treats 073 318 0745 / Smalltown Chaps 082 383 0313
078 440 7001
Uplifting Melodies 084 450 7045
078 106 0941 /
Pure Somerset 078 457 3366 Regstreekse stroming

Safari Restaurant & Conference 012 807 4545 / At First Sight Wedding Films 083 595 3273

Centre 012 807 0009

Spoil Gift Shop 084 435 1822 JCA Productions 063 486 4243

The Cake Junkie 061 183 9063 One Fine Day 067 957 0999

www.weddingguide.co.za | 293


Rokontwerpers / Rokverhuring Mini Me & You 084 552 9151 265
Photofactory 73
Alma-Jeanne's Bridal Corner 012 548 0078 / 170 Pomegranate Art 079 498 8657 282
083 272 7474 119
118 Pure Somerset 082 554 2108 277
Bridal Manor 012 460 2850 266
118 Skerp Produkte 078 106 0941 / 265
Bridal Room 064 757 6622 / 177 078 457 3366 269
012 346 0955 119 223
Brooklyn Mall 113 073 936 7009 268
Cindyrella's Bridal Boutique 012 346 1063 114 265
112 Smalltown Chaps 082 383 0313
082 572 8639 164 10
115
Cyla Gonsolves 062 575 4509 119 Trampoline Squad 079 892 8324 74
116
Dress to Wed 072 837 4881 174 Wiggle Giggle Baby Clothing 079 328 4757 71
117
Esmené Couture 082 780 9307 Zet O Design Laser Ateljee 081 048 7228 71
281
Fynbos Bridal Boutique 012 817 2223 ZOËT SA zoetonlineshop. 74
282 com
House of Santos 076 289 0183 282 Agterblad
Venues
House of Superior Clothing 082 331 9073 253 Binne-agterblad
55 Tulbagh Wedding & Events 4
Karen Couturier 083 453 0870 248 Venue 082 356 7220 58
LilyFields Dressmaking 071 569 5230 75
Olivelli Bridal & Evening 082 852 6285 218 Athalia Eden 076 702 0334 59
012 664 5406 / 219 60
SMARTGUY & SMARTBRIDE 082 264 8722 218 BergOp Wedding & Event 067 648 1708 72
060 690 7375 Venue
Whimsical Bridal Boutique 268 75
084 242 9161 266 Bosboma - Bridal Boma 079 211 5577
Sketse / Tekeninge 266 72
268 Castle Da Angelo Wedding 071 782 3700 61
Live Wedding Painting by 264 Venue 75
Danielle Jordaan 52 62
206 Castle de Wildt 082 927 0099 63
181 Lysting
12 Cathedral Peak Hotel 036 488 1888 64
281 75
Cussonia Country Home 072 307 4655 65
276 66
Mauras Artsy Designs 073 418 8947 De La Mas 078 676 5214 226
282
Pomegranate Art 082 554 2108 Dwarsberg Trout Hideaway 023 349 1919 73

Spyseniering Kralingbergh Estate Venue 073 410 4285 288
226
Bruidsgids - FOODI 066 580 5242 Kwalata Game Lodge 083 459 9075 2
073 318 0745 /
Polka.Treats 078 440 7001 Laminin Agora 066 470 4518 / 68
067 382 5504
Tandheelkunde 012 752 9000 74
072 611 1890 Lavandou Venue 083 447 9996 69
Dr. Adel Rossouw 083 625 7151 70
Go Bright Dental Lekoa Lodge 082 584 5004
The Good Hygienist 073 284 6405
083 722 6884 Maswiri Weddings 083 250 2223
Unieke dienste 012 346 1063
011 022 4810 Monate Game Lodge 014 718 7000
Atmos-Fleur 065 516 3475
Bravo Brands - Sealy 072 801 6757 Monte De Dios 087 654 4457
Brooklyn Mall 071 617 8519
Candle Makers 084 317 1717 Mooiplaas Wedding Venue 079 700 7393
Canvas & Sign 073 238 0264
Criore Mountainview Game Ranch 083 438 0028
Flirt Hair 084 242 9161
Helpende Hand Mount High Country Estate 083 271 4948
Konfetti Love 078 573 6522
Live Wedding Painting by Perdekraal Wedding Venue 082 619 5010
Danielle Jordaan
Matt & Milly Bespoke Leather Rovos Rail Tours 012 315 8242
Apparel
Safari Destinations 082 322 8357

Safari Restaurant & Conference 012 807 4545 /

Centre 012 807 0009

Simbavati Lodge Collection 087 151 4520

St James Guesthouses 021 788 4543

The Garden Venue 011 795 0000

Tholo Thabanyana Wedding 076 176 7186
Venue

Tsekama Wedding Venue 082 416 2363

Mauras Artsy Designs 073 418 8947 Tshikwalo Game Lodge 010 594 0457

Whispering Thorns 083 276 1206

294 | Bruidsgids 2023


Videografie / DVD 084 305 3177 88 Wittebrood 036 488 1888 4
083 595 3273 108
Alex Holder Photo & Video 066 239 4146 98 Cathedral Peak Hotel
At First Sight Wedding Films 079 480 1132 107
DKE Productions 084 988 0608 108 Dwarsberg Trout Hideaway 023 349 1919 59
DuPlooy Productions
Fijn Film 081 033 3869 92 Maswiri Weddings 083 250 2223 75
Infinity Times Infinity
Productions 076 901 8102 106 Monte De Dios 087 654 4457 63
Langeberg Weddings 072 698 3121 99
Lireze Photography 067 957 0999 94 Rovos Rail Tours 012 315 8242 66
One Fine Day 082 308 4236 96
Smook Photography 082 719 3269 Lysting Safari Destinations 082 322 8357 226
Skuurpapier Productions
The McKenzie Collective - 082 788 5281 102 Simbavati Lodge Collection 087 151 4520 288
Photo & Film
VANGRAAN Foto & Film 071 726 6232 103 St James Guesthouses 021 788 4543 226

The Garden Venue 011 795 0000 2

Tsekama Wedding Venue 082 416 2363 74

Ons hoop julle het die tydskrif geniet net soveel soos
wat ons dit geniet het om dit saam te stel.

Maak jou notas
LAAT JOU GEDAGTES GAAN EN SKRYF JOU IDEES NEER

Geniet jul troue www.weddingguide.co.za | 295

LIEFDE, DIE BRUIDSGIDS FAMILIE


296 | Bruidsgids 2023


Click to View FlipBook Version