The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by anja9oerlemans, 2022-12-14 06:13:11

Bruidsgids 2023

Bruidsgids 2023

www.weddingguide.co.za | 149


150 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 151


Foto: Grace & Light Photography - 078 459 6058

Die bruid met VOLG MY OM VAN
SUID AFRIKA SE BESTE
'n v ler figuur
ROKMATERIAALVER
ESMENÉ COUTURE SKAFFERS
GESKRYF DEUR ESMENÉ WALL TE SIEN

A s die soektog na ’n trourok jou bekommer, Om ‘n rok te laat ontwerp sal die maklikste op-
stel ek voor jy skink ’n glasie wyn, haal diep sie wees, omdat ‘n perfek passende rok jou lyf die
asem en raak rustig. Dié proses is vir die meeste beste komplimenteer, maar om ‘n rok van die rak
meisies een van die hoogtepunte van hulle troube- af te koop wat goed pas, is ‘n gelukskoot wat jy nie
planning. Gun jouself die geleentheid om dit te ge- deur jou vingers moet laat glip nie. Dis belangrik
niet; probeer fokus op aspekte van jou lyf waarvan om nie op die nommergrootte van die rok te fokus
jy hou, ongeag jou grootte. nie, want ten opsigte van formele style sal jy dik-
wels 1 of 2 nommers groter dra as ten opsigte van
Elke persoon se liggaamsvorm is anders. Al is jy ’n klere wat jy elke dag dra.
volfiguurbruid, is daar nog steeds ’n kans dat jy ’n
uurglas- of peervorm kan hê, wat jou keuse van Neem mense saam met jou
rok-opsies oneindig wyd maak. Met die fokus op wie se menings belangrik is, maar
wat jy van jou lyf wil beklemtoon, kan ’n vleiende weet verseker dat jou mening die
silhoeët gekies word, nadat jy ’n paar style aange-
pas het. Soms is dit nodig om kundiges se raad te belangrikste is.
volg en iets buite jou gemaksone aan te pas. Mees-
tal sien ons onsself anders as wat ander ons sien en Laastens is dit verstandig om jou venue en die styl
dit kan maak dat jy ’n rok kies wat jou beste bate van die troue in ag te neem wanneer jy jou rok kies.
nie so goed beklemtoon soos wat ’n ander styl sou Vra jou ontwerper vir raad oor materiaalkeuses wat
kon nie. prakties sal wees vir jou venue en ontwerp, sodat
jy gemaklik kan wees sonder om jou rok te verniel.
Kies ‘n rok wat jou soos die mooiste persoon Dit gaan tog nie gemaklik en prakties wees om in ‘n
in die vertrek sal laat voel; jy verdien dit op jou balrok op die strand te trou nie.
groot dag en slegs jy sal weet watter rok jou so

gaan laat voel.

152 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 153


Die pad na

spr iesverhaaldekor

LAZARIOUS
GESKRYF DEUR LOUNET LAUBSCHER

Bruilof [Brui`lof] - selfstandige naamwoord. Daar is dromers en daar is beplanners -
Betekenis - ’n feestelike geleentheid waar beplanners maak hulle drome waar
twee persone in die eg verbind word. Natuur-
lik ook ’n sprokiesdag waaroor meisies van jongs af Die groot geheim is om as bruidspaar saam met
droom. die ouers te sit en ’n behoorlike begroting op te
stel. ’n Gesamentlike besluit moet geneem word
Dit is ’n dag wat maande, selfs jare neem om te oor die bedrag wat aan dekor en verhuring be-
beplan; van die rok, tot die hare en grimering, reg- stee gaan word. ’n Uur van behoorlike beplanning
deur na die dekor. kan tien ure se werk spaar. Sodra die begroting
bepaal is, kan die beplanning oor die tema van
Dekor is ’n belangrike aspek wat ’n die sprokiesdag begin. Besluite oor die kleurske-
algehele samevatting is van die tema van mas, die soort atmosfeer wat geskep wil word en
hierdie groot, spesiale dag in ’n meisie en natuurlik die lokaal en area is baie belangrik. Die
seisoen sal ook ’n groot rol in die beplanning
haar aanstaande se lewe. speel.

Wanneer daar aan troudekor gedink word, is ver- Dit is altyd goed om in gedagte te hou...
welkomingsborde, tafelplasings en tafelnommers,
met ’n hele paar ander bykomstighede, van die Dekoritems wat in die mode is, is maklik verkryg-
belangrikste items wat deel vorm van die reëlings. baar en moontlik dadelik beskikbaar. Dit kan dalk
Verwelkomingsborde, wat volgens verskillende style na die tyd weer gebruik, verhuur of verkoop word.
gemaak kan word, laat gaste dadelik welkom en Dekor is ’n trou-element wat lank voor die troudag
deel van die sprokiesagtige feesviering voel. Dit aangeskaf kan word. Sodoende kan ’n mens groot
is die eerste indruk wat geskep word van die tema uitgawes wat direk op mekaar volg, vermy. Troupak-
en dekorstyl. kette by dekorverskaffers is ook ’n goeie idee om
koste te bespaar.
154 | Bruidsgids 2023


Foto: Simoné Snyman Photography - 079 483 7949

Bruidsgids, Wedding Guide en webtuistes kan praat word oor die asemrowende sprokiesdag. Mi-
help met riglyne om behoorlik te beplan sodat nimalisme beteken nie om minder te hê nie, maar
die dekor ’n sprokie vertel. Plaaslike verskaffers om plek te maak vir meer van dit wat saak maak.
het die vermoë om items wat algemeen gebruik
word, te maak, maar dan ‘n persoonlike aanslag VOLG MY OM VAN
en styl by te voeg. Ondersteuning aan plaaslike SUID AFRIKA SE BESTE
verskaffers maak reëlings soveel meer persoon- DEKORVERSKAFFERS
lik. Dit sal ook baie tyd, spanning en geld spaar
en die bruidspaar gerus stel indien hulle ’n ver- TE SIEN:
trouensverhouding met die verskaffer kan bou.
www.weddingguide.co.za | 155
Verskaffers sal ’n persoonlike
ontmoeting reël om teksture, kleure en

patrone te bespreek.

Ontwerp vir die Liefde

Hedendaagse troues het minimalistiese en ge-
fokusde dekor wat boekdele kan spreek, om so-
doende ’n blywende indruk op die gaste te laat.
Minimalistiese dekorelemente is makliker om op
te fokus en gaste kan baie meer inneem. Lank na
die troudag kan daar nog in verwondering ge-


156 | Bruidsgids 2023


ANRULE PLANT AND
DECOR EKSTRA FOTO

www.weddingguide.co.za | 157


158 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 159


160 | Bruidsgids 2023


'

www.weddingguide.co.za | 161


Foto: The Mckenzie Collective - 082 788 5281

moeders van

die bruidspaar

ALMA-JEANNE’S BRIDAL CORNER
GESKRYF DEUR MARIE ELOFF

162 | Bruidsgids 2023


Elke dogtertjie droom oor die dag wat sy soos selfde kleur dra, kan dit pragtig lyk indien dit net
’n prinses gaan lyk. Hierdie sirkel word nou een of twee skakerings ligter of donkerder as die
voltooi met die insette en bystand van haar strooimeisies se uitrustings is.
moeder. Wanneer jy ’n bruidsboetiek of modeontwerper be-
soek, gee gerus vir die konsultant die geleentheid
Om die spesiale geleentheid te vier wil om jou te help met die regte kleurkeuses, style en
die moeder ook spesiaal lyk en voel. nuutste modeneigings. Hulle is professioneel en
ken figure en kleure. Indien jy besluit om vir jou ’n
Nou begin die groot beplanning en dit help om uitrusting te laat maak, kies ’n plek waar jy gemak-
hierdie sirkel emosioneel en fisies te voltooi. Indien lik voel en professionele diens ontvang.
dit moontlik is, kan die skoonmoeder ook deel hier-
van wees. Bykomstighede

Oggendtroue Hier geld die goue reël van gemak en styl. Wat die
kleur van jou skoene betref, is dit goed om eers
Indien die bruidspaar op ’n oggendtroue besluit het, die uitrusting te kry en dit dan na die skoenwinkel
kan ’n ligter kleur gedra word as deel van die oor- toe saam te neem. ’n Klein handsakkie doen nie af-
heersende kleurpalet. ’n Korter roklengte is geskik, breuk aan die elegansie van jou rok nie en dit gaan
asook ’n broekpak. Aangesien dit jou dogter of seun definitief help om die sneesdoekies wat jy nodig
se huwelik is, moet dit steeds spesiaal wees. Dit is gaan kry, te bêre.
belangrik dat die moeders mooi stylvol en afgerond
moet lyk. Foto’s is vir altyd en jy wil onthou word as Ten slotte
die pragtige moeder.
Word stil, dank jou Skepper vir die kind wat hy vir
Middag - / Aandtroue jou gegee het en geniet die groot dag in jou kind
se lewe.
Ja, beslis iets blinks. Die weerkaatsing van kristalle Onthou, die persoon wat hierdie kind in die wêreld
en pêrels in die aandlig is altyd pragtig. gebring het, mag tyd bestee aan ’n mooi haarstyl,
kleur, grimering en ’n lekker gesigbederfie. Jy is spe-
Moeder, moenie huiwerig wees om ’n lang siaal. Jy voltooi die sirkel.
rok of baie sjiek broekpak te dra nie, want
VOLG MY OM VAN
hier kan jy ’n meer formele styl kies. SUID AFRIKA SE BESTE

Nie almal is so bevoorreg om ’n perfekte liggaams- VERSKAFFERS VIR
bou te hê nie, maar almal kan asemrowend lyk. MOEDERS VAN DIE
Hiermee dus ’n paar wenke: ’n V-nek is altyd ver- BRUIDSPAAR TE SIEN:
slankend indien jy ’n groter borsmaat het en vir die
fyner moeder is ’n bootnek (boat neckline) pragtig.
Wees versigtig om nie te waaghalsig te wees met
die halslyn nie. Mooi juwele kan help om die neklyn
af te rond. Fokus op jou positiewe eienskappe wat
jou na die regte styl en kleur kan lei. Indien hier-
die sprokiesgebeurtenis in die winter plaasvind, is
dit belangrik om warm genoeg aan te trek maar
nog steeds feestelik te lyk. Fluweeltekstuur is prag-
tig, aangesien ’n mens dit sag kan versier. ’n Mooi
bolero is ook perfek vir ’n bietjie warmte.

Gewoonlik word daar ’n tema en ’n kleur vir die troue
gekies. Indien die bruid verkies dat haar moeder die-

www.weddingguide.co.za | 163


164 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 165


166 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 167


168 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 169


170 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 171


Foto: One Fine Day - 067 957 0999

meneer die bruidegom

die keuse v jou pak is bel grik

SMARTGUY & SMARTBRIDE
GESKRYF DEUR ANNAMARIE SCHUTTE

172 | Bruidsgids 2023


Alhoewel die bruidegom se pak sy eie per- Nie alleen is ’n pasgemaakte pak ’n belegging
soonlikheid en styl moet weerspieël, bly dit nie, maar jy kan dit verder uniek maak deur een of
belangrik om ’n paar modewenke in ge- meer van die volgende by te voeg:
dagte te hou. Daar moet altyd onthou word dat die • Ontwerp jou eie binnevoering met byvoorbeeld
bruid baie tyd, energie en geld aan julle groot
dag bestee, daarom moet jy, Meneer die Bruide- foto’s van julle mooi herinneringe saam en
gom, darem nie teen haar voorkoms en verwag- laat dit op materiaal druk wat aan die bin-
ting afsteek nie. nekant van jou baadjie of onderbaadjie gebruik
kan word.
Eerstens is dit belangrik om saam met • ’n Persoonlike boodskap kan aan die binne-
die bruid te besluit of die kleredrag kant van die baadjie ingewerk word met bv.
formeel of informeel gaan wees. julle name en troudatum of ’n persoonlike aan-
haling wat julle saam gekies het.
Tweedens moet jy by julle kleurskema inpas en • Laat jou baadjie se kraag agter onder die vou
derdens sal die begroting ’n rol speel in jou keuse borduur. Dit is bv. ’n goeie plek vir julle trou-
van die troupak. datum in Romeinse syfers.
• Die sakdoek wat in die boonste sak van die
Die bruidegom maak dikwels die fout om staat baadjie gedra word, kan met ’n persoonlike
te maak op die raad van sy ma of ’n goeie vriend boodskap geborduur word – dit word dikwels
of vriendin. Dit kan egter op ’n toutrekkery tussen deur die bruid gereël as geskenk aan die bruide-
voorkeure uitloop, met die gevolg dat jy dalk nie gom.
op jou heel beste gaan lyk op die belangrike dag • Die agterkant van die das is nog ’n plek waar
nie. ’n persoonlike boodskap aangebring kan word,
bv. van die ma van die bruidegom.
Die aanbeveling is dus: doen jou huiswerk deur te Dit is duidelik dat kreatiwiteit die troudag som-
besluit op kleredrag, kleur en begroting. mer ekstra spesiaal kan maak wanneer daar aan ’n
pasgemaakte pak beplan word. Meneer die Bruide-
Nou is dit tyd om ’n afspraak met ’n kundige te gom, geniet hierdie spesiale beplanning.
maak. ’n Kundige / Ontwerper kan jou help om te
besluit of jy graag wil huur, ’n pak wil aankoop, of VOLG MY OM VAN
’n pasgemaakte pak volgens jou presiese mates SUID AFRIKA SE BESTE
en voorkeure wil laat maak. MANSDRAGVERSKAFFERS

Alhoewel daar niks mee fout is om ’n pak van die TE SIEN:
rak af te kies nie, is daar tog iets spesiaals aan ’n
pasgemaakte pak.

Dit is belangrik om ten spyte van jou
eie voorkeure tog die raad van die
kundige / ontwerper in ag te neem.

Wanneer jy ’n pak laat ontwerp en maak, is dit be-
langrik dat jy beskikbaar sal wees vir gereelde pas-
sings en dan is goeie kommunikasie broodnodig
om die proses te vergemaklik. Maak seker dat jy
ten minste drie maande voor die troudatum met
die proses begin sodat julle kan gesels oor die
materiaal, baadjiestyl, lapeltipe, ventilasiestyl, bin-
nevoering, styl van die broek asook onderbaadjie
en laastens die afwerking en knope.

www.weddingguide.co.za | 173


DIe Bruidegom se volg my vir
die volledige
tydlyn
tydlyn
Geskryf deur Bruidsgids

12 - 9 maande o Kies n paar moontlike troudatums saam met jou bruid
voor jul troue: o Stel n moontlike gastelys saam
o Vier jul verlowing tydens n onvergeetlike verlowingspartytjie en bespreek 'n verlowingsfotosessie
9 - 6 maande o Bespreek jul begroting met die bruid en haar ouers, en ook jou ouers
voor jul troue: o Kies jou strooijonkers wat jy graag deel wil maak van jul spesiale dag
o Skakel die venue waarin julle belangstel en bepaal n geskikte datum
o Kies 'n ideale oefenprogram vir liggaamskondisionering

o Stel n geskenkelys saam, met geskenke waarin julle as paartjie belangstel
o Beplan die perfekte wittebrood
o Beplan verblyf vir die gaste
o Beplan n tema vir die troue en ontwerp of laat ontwerp die uitnodigings
o Stuur uitnodigings aan al die gaste
o Gaan voort met die opwindende beplanning van jul troue gedurende die volgende paar maande - reël
die koekproe en kies die platejoggie, fotograaf en bloemis

174 | Bruidsgids 2023


Foto: Hilda Mans Photography- 064 908 8111

modegiere vir die seisoen

se bruidsmeisier ke

CYLA GONSOLVES
GESKRYF DEUR CYLA COLDREY

Jou troudatum is om die draai; wonderlik! Jy Hier is 'n paar modeneigings om te oorweeg:
het reeds jou bruidspan gekies om saam met
jou die pad te stap, maar die volgende vraag Gemengde materiale en teksture
is: “Bruidsmeisierokke?”
Bruide is geneig om te dink hulle moet hulle bruids-
Net soos wat modes in trourokke, blomme en de- meisies se rokke in dieselfde kleur en materiaal
kor elke jaar verander, so verander die style van kies, maar deesdae is die keuses baie wyd. Hulle
bruidsmeisierokke ook elke seisoen. Dit bly die kan rokke uit verskillende teksture en materiale
bruid se voorreg om die kleur en styl van die rok- laat maak soos gaas, satyn, tulle, ens.
ke te kies.
Deur verskillende kombinasies te
Die bruidsmeisierokke gebruik, kan elke lid van die bruid-
moet die bruid se rok aanvul, span ’n styl kies waarin sy gemaklik en
maar terselfdertyd mooi en mooi voel sonder om van die bruid se

gemaklik wees. troutema af te wyk.

176 | Bruidsgids 2023


Die oorvourok is terug VOLG MY OM VAN
SUID AFRIKA SE BESTE
Die oorvourok, waarin alle liggaamsvorms goed
lyk, is hierdie seisoen baie gewild. Bruide kan lek- BRUIDSMEISIEROK
ker rondspeel met hierdie ontwerp vir hulle bruids- VERSKAFFERS TE SIEN:
meisies, bv. met pofmoue, glinstermateriaal en ver-
skillende lengtes. Hierdie styl werk vir almal.

Dra jou hart op jou mou

Moue is tans groot nuus en gaan nie sommer gou
uit die mode raak nie. Hierdie seisoen bly moue
steeds ’n moet en ons sien dit vanjaar veral in
bruidsmeisierokke. Enige iets van pofmoue tot
klokmoue of ballonmoue kan ’n groot verskil aan
’n eenvoudige ontwerp maak.

Kleur kraai koning

Cerisepienk, lemmetjiegroen en helder oranje staan
uit op die modeplanke hierdie seisoen. Moenie
bang wees om helder kleure in jou bruidsmeisies
se ontwerpe in te bring nie; helder kleure is hier-
die seisoen ’n groot modegier. Beweeg weg van
die tradisionele bruidsmeisierokke en wees uniek.

www.weddingguide.co.za | 177


178 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 179


www.weddingguide.co.za | 181


'n Grimeerkunstenaar gee

raad r trouda rimering

BEAUTY BY RICA
GESKRYF DEUR RICA DU PLESSIS

Op haar troudag wil die bruid graag perfek lyk; 2. Die grimeerkunstenaar
daarom is grimering ’n noodsaaklike element
van jou dag. Net soos jy ’n fotograaf sal kies vir ‘n spesifieke foto-
grafiestyl, so moet jy jou grimeerkunstenaar kies vir
Met trougrimering gaan dit oor meer die styl.
as die eindresultaat; dit is ook
belangrik hoe dit jou laat voel. Vir die beste resultate moet jou
grimeerkunstenaar se styl en jou styl
Hier is drie faktore wat elke bruid in gedagte moet
hou oor haar trougrimering: mekaar komplementeer.

1. Jou styl As jy meer natuurlik wil lyk, is dit beter om ’n gri-
meerkunstenaar met ’n sagter styl te kies. Indien jy
Dit is baie belangrik vir die bruid om gemaklik te ’n eksotiese bruid wil wees, kies een met daardie
voel op haar troudag, sodat haar natuurlike per- soort styl.
soonlikheid kan sprankel. Hierdie aspek speel nie
net ’n groot rol in jou grimering nie, maar ook in 3. Die grimeerproses
jou hele troudag. As grimeerkunstenaar sal ek al-
tyd aanbeveel dat jy moet dink oor wat jou styl is Ten opsigte van die grimeerproses is dit belangrik
en hoe gemaklik jy daarin voel, voor daar verdere om te verstaan dat trougrimering langer sal vat,
reëlings getref word. asook meer produkte behels as ‘n mens se gewone
daggrimering. Trougrimering moet ’n goeie balans
As bruid moet jy besluit watter soort bruid hê om uit te staan, op die foto’s asook in die werk-
jy wil wees, maar dit is uiters belangrik dat likheid. Daarom is meer produkte nodig.
jy as bruid steeds getrou aan jouself bly. As bruid moet jy gemaklik wees met die grimering
wat jy dra en soos jouself lyk en voel.
182 | Bruidsgids 2023


Foto: Zoe Salzwedel - 071 304 0437

Om te verseker dat jy natuurlik lyk en VOLG MY OM VAN
gemaklik voel, is ’n grimeerproeflopie SUID AFRIKA SE BESTE
GRIMEERKUNSTENAARS
uiters belangrik.
TE SIEN:
Daar kry jy kans om jou idees aan die persoon wat
jou grimeer oor te dra, sodat julle saam die perfekte www.weddingguide.co.za | 183
prentjie kan begin skets.

Wanneer dit kom by hoe die grimering op jou
gesig lyk, speel die toestand van jou vel ’n baie
groot rol. Soos wat jou troudag nader kom, is vel-
voorbereiding noodsaaklik, aangesien ’n gesonde
vel beter op die grimering reageer.

My beste raad vir velvoorbereiding
is ’n velafskilferingsessie voordat

jou grimeerproses begin, sowel as ’n
goeie vogroom.

Of jy nou ’n subtiele of dramatiese styl kies, jou gri-
mering moet jou helder vel en blink oë beklem-
toon en jou soos die mooi bruid laat voel wat jy ver-
dien om te wees.


184 | Bruidsgids 2023


DOTHRAKI BEAUTY AD

www.weddingguide.co.za | 185


186 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 187


188 | Bruidsgids 2023


1

Voor Na

2

Voor Na

Grimering (Foto's 1 - 2): Adele B Makeup - 072 379 1422 www.weddingguide.co.za | 189


3

Voor Na

4

Voor Na

190 | Bruidsgids 2023 Grimering (Foto's 3 - 4): Adele B Makeup - 072 379 1422


5

Voor Na

6

Voor Na

Grimering (Foto's 5 - 6): Dothraki Hair & Beauty - 081 578 9984 www.weddingguide.co.za | 191


7

Voor Na

8

Voor Na

192 | Bruidsgids 2023 Grimering (Foto's 7 - 8): Oh My Glow - 082 568 5299


9

Voor Na

10

Voor Na

Grimering (Foto's 9 - 10): Oh My Glow - 082 568 5299 www.weddingguide.co.za | 193


11

Voor Na

12

Voor Na

Grimering (Foto's 11 - 13): Beauty By Rica - 076 413 3336 | Fotograaf: Smook Photography - 082 308 4236
Model-agentskap: 33 and Me Agency - 011 039 2481 | Venue: Bruidsgids-ateljee - 066 580 5242


13

Voor Na

14

Voor Na

Model (Foto 11): Tehillah van Niekerk | Model (Foto 12): Irene Kruger | Model (Foto 13): Marissa La Reservee
www.weddingguide.co.za | 195
Grimering (Foto 14): HelloWoman Creations - 083 791 3858


15

Voor Na

16

Voor Na

196 | Bruidsgids 2023 Grimering (Foto's 15 - 16): HelloWoman Creations - 083 791 3858


17

Voor Na

18

Voor Na

Grimering (Foto's 17 - 18): Luzaan Butler Make-up Artist - 083 775 1118 www.weddingguide.co.za | 197


19

Voor Na

20 SALON ST YLIQLE SALON STYLIQLE

Voor Na

198 | Grimering (Foto 19): Luzaan Butler Make-up Artist - 083 775 1118 | (Foto 20): Salon Styliqle - 071 865 6506


Click to View FlipBook Version