The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by anja9oerlemans, 2022-12-14 06:13:11

Bruidsgids 2023

Bruidsgids 2023

www.weddingguide.co.za | 99


DANICA PHOTOGRA- DANICA PHOTOGRA-
PHY PHY EKSTRA FOTO

100 | Bruidsgids 2023


HEIKE PHOTOGRAPHY HEIKE PHOTOGRAPHY
AD EKSTRA FOTO

www.weddingguide.co.za | 101


'

102 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 103


Videografie

vir jou troudag

SKUURPAPIER PRODUCTIONS
GESKRYF DEUR DAWID JOUBERT

'n Klein dogtertjie droom soms oor haar troudag: Die keuse van die regte videograaf kan nogal moei-
hoe haar hare en grimering gaan lyk, die soort rok lik raak, veral omdat daar soveel goeie videograwe
wat sy gaan dra en wat die kleurskema van haar bruids- is om van te kies. Hier is ’n paar aspekte om aan te
meisies se rokke gaan wees (al ken sy hulle nog nie dink as jy twyfel oor jou trouvideo en die keuse van
eers nie). ’n videograaf.

Alhoewel al die bogenoemde Weet watter styl julle wil hê
faktore uiters belangrik is om van jou
Elke videograaf se storievertelstyl is anders; van die
groot dag ’n sukses te maak, is manier waarop ons oomblikke in die dag vasvang tot
daar een stukkie in die legkaart wat en met die redigering en kleur sal elke video verskil.
Daarom is dit belangrik om vooraf na verskillende
alles bymekaar bring en voltooi: video’s te kyk en te weet wat jy in jou video wil hê.
Jou trouvideo. Dan sal jy dadelik weet as jy op die regte videograaf
afkom.
Baie troupaartjies beskou hulle trouvideo as ’n beleg-
ging vir die toekoms; dus is dit belangrik om die Jou videograaf sal oomblikke vas-
regte videograaf te kies, een wat jy vertrou om jou vang wat jy gemis het
unieke liefdesverhaal vas te vang en oor te vertel.
Almal sal vir jou sê dat jou troudag in ’n oogwink ver-
by vlieg. Dit is onmoontlik om alles op die dag self
te sien gebeur.

104 | Bruidsgids 2023


Foto: AnlaCreative Photography - 082 463 5741

’n Video maak dit vir jou moontlik om hulle werk saam om seker te maak dat julle gemaklik
na die tyd terug te kyk en al die klein voel voor die kamera.

oomblikke wat jy gemis het, raak te

sien en te waardeer. VOLG MY OM VAN
SUID AFRIKA SE BESTE
,Video vang emosie klank en beweging
beter vas VIDEOGRAWE TE SIEN:

Partykeer vang 'n video ’n oomblik net beter vas as ’n
foto, bv. daardie oomblik wanneer jou pa jou vir die
eerste keer in jou trourok sien, of as jy by die kerk in-
stap, julle eerste dans en al die toesprake. Om op ’n
foto te sien hoe iemand lag, is gaaf, maar om te hoor
waaroor almal lag, neem jou dadelik terug na daardie
spesiale oomblik.

As jy twyfel of jy ’n fotograaf én ’n videograaf moet
kry, onthou - altwee is baie belangrik. Altwee spanne
is daar om jou dag so spesiaal moontlik te maak en

www.weddingguide.co.za | 105


106 | Bruidsgids 2023


DU PLOOY PRODUC-
TIONS AD

www.weddingguide.co.za | 107


108 | Bruidsgids 2023 Bruidsgids -

Wenk

OM 'N FOTOGRAAF EN
VIDEOGRAAF TE GEBRUIK

WAT AL 'N HELE RUKKIE
LANK IN HARMONIE SAAM

MET MEKAAR WERK AL
HET HULLE ELK HUL EIE
BESIGHEID IS IDEAAL.

www.weddingguide.co.za | 108


Oefen jou nuwe Foto: Unsplash
handtekening hier

www.weddingguide.co.za | 109


Foto: One Fine Day - 067 957 0999

Die trourok-

gevoel

HOUSE OF SANTOS
GESKRYF DEUR NICOLLE SMIT

110 | Bruidsgids 2023


Die soektog na jou droomtrourok is een van Dit is verstandig om verskillende style op die proef
die opwindendste ervarings van die beplan- te stel wanneer jy rokke begin aanpas. Dieselfde
ningsproses rondom jou troudag. Die hele geld vir verskillende soorte materiaal. Beweeg, sit
proses dwing jou as’t ware om op jouself te fokus en dans in die rok. Gaan jy die hele tyd kan rond-
en behoort ’n intieme en vervullende ervaring te beweeg en steeds gemaklik wees? Hou in gedagte
wees waarin jy jou liggaam en kurwes beter leer ken, dat bruide gemiddeld twaalf ure in hulle rokke deur-
asook die silhoeët wat jou bates perfek sal vertoon. bring. Die rok moet asemrowend maar ook funk-
Jy behoort tydens hierdie proses van voor af op jou sioneel wees - twee van die moeilikste kombinasies
eie liggaam verlief te raak – ’n reis waartydens jou denkbaar.
selfvertroue en eiewaarde versterk word, sodat jy op Daar is soveel om te oorweeg wanneer jy die rok
jou heel beste voel en lyk op hierdie heuglike dag. van jou drome kies, maar die belangrikste raad is:

Voordat jy egter met die soektog kan begin, moet jy Jou trourok is nie net ’n rok wat jou
oor jou troudag as geheel besin. mooi laat lyk nie, dis ’n gevoel!

Wat is die prentjie wat jy wil skep en Wanneer jy die rok ontdek het en jouself in die spieël
wat wil jy beklemtoon? aanskou, behoort jy ‘n oorweldigende gevoel van vreug-
de, vrede en opgewondenheid oor jou troudag te
Indien jy ’n gesofistikeerde, elegante troue verkies, oor- ervaar. Moet dus nie ophou aanpas totdat jy daardie
weeg ’n tydlose, klassieke rok. ’n Elegante buitelug- gevoel kry nie, en jy weet dat jy die mooiste en mees
troue op ’n wynplaas sal byvoorbeeld gekomplemen- selfversekerde bruid ooit gaan wees.
teer word deur ’n noupassende silhoeët met kant en
kralewerkdetail wat die omgewing, atmosfeer en selfs VOLG MY OM VAN
die borrels in die vonkelwyn weerspieël. SUID AFRIKA SE BESTE
ROKVERSKAFFERS TE
Sou jy ’n meer unieke, moderne troue verkies, kan jy
’n byderwetse, toonaangewende styl inspan. Die al- SIEN:
gehele inspirasie en visie vir jou troue behoort in die
keuse van jou rok weerspieël te word.

Sodra jy ’n idee het van die soort troudag
wat jy in gedagte het, kan jy ’n visuele

bord met foto’s en idees wat jou inspireer,
saamstel.

Maak ook ’n lys van verskaffers wat moontlik jou styl
en visie sal kan interpreteer en komplementeer.

Vir begrotingsdoeleindes kan jy vooraf boetieks en
ontwerpers nader en navrae rig oor die kostes ver-
bonde aan, onder andere, ingevoerde rokke verge-
leke met pasgemaakte rokke, soorte materiaal en
verstellings van boetiekrokke. Onthou ook dat die
koste van materiaal met kralewerk gewoonlik meer
beloop. Dit alles sal jou help om ’n realistiese be-
groting vir jou droomrok te bepaal. ’n Konsultasie
met ’n ontwerper mag jou in staat stel om al hierdie
vrae te beantwoord. Die nommer een-prioriteit vir
enige bruid is hoe die rok aan haar lyf pas, lyk en
voel. Besluit wat vir jou ononderhandelbaar is en
bou daarop voort.

www.weddingguide.co.za | 111


112 | Bruidsgids 2023


ESMENE COUTURE AD

www.weddingguide.co.za | 113


114 | Bruidsgids 2023


KAREN COUTURIER AD

www.weddingguide.co.za | 115


116 | Bruidsgids 2023


WHIMSICAL BRIDAL AD

www.weddingguide.co.za | 117


Fotograaf: Smook Photography - 082 308 4236
118 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 119


120 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 121


122 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 123


124 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 125


126 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 127


128 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 129


130 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 131


132 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 133


134 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 135


136 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 137


138 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 139


140 | Bruidsgids 2023 www.weddingguide.co.za | 140


www.weddingguide.co.za | 141


142 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 143


144 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 145


146 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 147


148 | Bruidsgids 2023


Click to View FlipBook Version