The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by anja9oerlemans, 2022-12-14 06:13:11

Bruidsgids 2023

Bruidsgids 2023

21 SALON ST YLIQLE SALON STYLIQLE

Voor Na

22 SALON ST YLIQLE SALON STYLIQLE

Voor Na

Grimering (Foto's 21 - 22): Salon Styliqle - 071 865 6506 www.weddingguide.co.za | 199


23

Voor Na

24

Voor Na

200 | Bruidsgids 2023 Grimering (Foto's 23 - 24): Allegria Bridal Stylist - 078 886 9231


25

Voor Na

26

Voor Na

Grimering (Foto's 25 - 26): Miekie Ward Artistry - 067 199 7446 www.weddingguide.co.za | 201


27

Voor Na

28

Voor Na

202 | Bruidsgids 2023 Grimering (Foto's 27 - 28): Patsy McManus Makeup Artist - 082 562 2086


29

Voor Na

30

Voor Na

Grimering (Foto's 29 - 30): Suzaan Louise Artistry - 078 725 2515 www.weddingguide.co.za | 203


Foto: AnlaCreative Photography - 082 463 5741

haarverlengings

vir dr mhare

FLIRT HAIR EXTENSIONS
GESKRYF DEUR ALEX GROBBELAAR

204 | Bruidsgids 2023


'nHaarglips is iets wat nooit enige bruid op haar Moet liefs nie met hierdie soort
groot dag moet oorkom nie! Klassieke lang haarverlenging slaap nie.
hare is deesdae maklik bekombaar en ook be-
kostigbaar. Dis nou makliker as ooit om te skitter as Onderhoud op haarverlengings moet elke ses tot agt
’n bruid met lang(er) hare. Jy kan verlengings gebruik weke gedoen word. Deur onderhoud op die regte tyd
vir bietjie volume of om soos ’n Hollywood-ster te te laat doen, behou ’n mens die haarverlengings en
lyk op jou droomdag. jou natuurlike hare word ook goed versorg. Haarver-
lengings moet altyd deur ’n gespesialiseerde haar-
Ons gunstelingmetodes stilis ingesit en onderhou word.

Met die inplakmetode word gom van mediese ge- Mite drie - Haarverlengings beperk my
halte gebruik om die haarverlenging in die hare te leefstyl
plak. Dié metode is baie veelsydig.
Luukse haarverlengings beperk glad nie ’n mens se
Die inweefmetode is een van die nuutste giere op leefstyl nie; jy kan soos gewoonlik oefen en swem.
die mark. Dit word in die natuurlike hare versteek Om te verseker dat chloor en sout nie jou hare (ver-
en geen gom word gebruik nie. Hierdie metode lengings én natuurlike hare) beskadig nie, gebruik
verg min onderhoud en kan twee tot drie maande gerus ’n haaropknapper voor jy swem.
in die hare bly voor dit opgeskuif moet word (afhan-
gend van haargroei). Haarbindings moet altyd droog-
gemaak word om te verseker dat
Die inknipmetode is perfek vir geleenthede soos ’n die natuurlike hare nie koek nie.
troue of wittebrood. Hierdie metode verg die min- Mite vier - Haarverlengings is peperduur
ste onderhoud. Dit is vinnig om in te sit en gewoon-
lik ook goedkoper as permanente haarverlengings. Doen deeglike navorsing oor die soort verlenging
wat jy laat insit, want die gehalte en koste van haar-
Mites oor haarverlengings verlengings verskil en die manier waarop dit ingesit
word, is belangrik. Remy-hare is bv. hare waar die ku-
Mite een - Haarverlengings beskadig jou tikula in een rigting in die haarverlengingsbinding
natuurlike hare ingesit word. Dit beteken dat die hare nie koek nie.
Haarverlengings van ‘n goeie gehalte kan tot drie
Haarverlengings van slegte gehalte en swak in- jaar hou met goeie onderhoud.
stallasie kan natuurlike hare beskadig. Indien jy ’n Jy kan binne ’n uur droomhare hê. Haarverlengings
luukse haarverlenging van ‘n hoë gehalte laat in- is die antwoord op dun, kort, of beskadigde hare
sit, breek dit nie die natuurlike hare nie. ‘n Gekwali- en kan jou op jou troudag soos ’n supermodel laat
fiseerde haarstilis sal die regte metode vir jou kies, lyk.
sodat dit nie die natuurlike hare beskadig nie. Gun-
stelingmetodes wat nie natuurlike hare beskadig nie, VOLG MY OM VAN
is die inplak-, inweef- en inknipmetodes. SUID AFRIKA SE BESTE
HAREVERSKAFFERS TE SIEN:
Mite twee - Haarverlengings is moeilik
om te versorg www.weddingguide.co.za | 205

Haarverlengings verg dieselfde versorging as natuur-
like hare. Die haarverlengingsbindings moet droog-
geblaas word. ’n Mens moet nooit met nat hare gaan
slaap nie. Verder kan ’n mens haarverlengings van ‘n
goeie gehalte blaas, krul en reguit maak, net soos
natuurlike hare.
Gebruik ’n sulfaat- en proteïenvrye sjampoe om die
inkniphaarverlengings te was nadat jy dit drie tot
vyf keer gedra het.


206 | Bruidsgids 2023


1

Voor Kant Agter

2

Voor Kant Agter

3

Voor Kant Agter

Haarverlengings (Foto's 1 - 3): Flirt Hair - 071 617 8519 www.weddingguide.co.za | 207


4

Voor Kant Agter

5

Voor Kant Agter

6

Voor Kant Agter

208 | Haarverlengings (Foto 4): Flirt Hair - 071 617 8519 | Hare (Foto's 5 - 6): Dothraki Hair & Beauty - 081 578 9984


Foto: The Mckenzie Collective - 082 788 5281

Bepaal Jou Gesigsvorm

BESKOU JY JOU GESIG AS LANGER AS
WAT DIT WYD IS?

EK DINK SO! NIE REGTIG NIE

BAIE DUIDELIK NET GENOEG GLAD NIE
OM AGTER TE

KOM

DEFINITIEF IS JOU KAKEBEEN NEE
WYER AS JOU WANG
JA HOE LYK JOU KAKE
BENE? BEEN?
HOE LYK JOU KAKE
BEEN? NEE

IS JOU KAKEBEEN
KLEIN BIETJIE
GEROND?

JA NEE

IS JOU WANGBENE HET JY PROMI
NOUER AS JOU NENTE WANG
VOORKOP?
BENE?

HARD SAG HARD SAG

JA NEE JA NEE

LANGWERPIG REGHOEKIG PEER HART OVAAL DIAMANT DRIEHOEKIG VIERKANTIG ROND
VORMIG VORMIG VORMIG VORMIG

www.weddingguide.co.za | 209


Velsorg

vir jou troudag

LINDI BEAUTY SALON
GESKRYF DEUR LINDI FOURIE

In die hedendaagse lewe is daar so baie produkte Vyftig persent van die resultate is te danke aan tuis-
op die mark en so baie advertensies. Hoe weet sorg en 50% aan professionele behandelinge.
enige iemand wat om te koop en waar om te
begin? Daar is rakke en rakke vol; die keuses is te ’n Mens se vel is die grootste en mees
veel. komplekse orgaan in jou liggaam;
indien jou vel gesond is, gaan
Waar begin ons om die probleem op te los? Begin almal dit opmerk en jy gaan dit voel.
deur na ’n betroubare terapeut toe te gaan om jou
vel te ontleed en die regte produkte voor te skryf, Daar is niks meer bevredigend vir ’n terapeut as om
eerder as om net voor ’n rak te staan en te raai wat te sien hoe ’n vel gesond word en te beleef watter
jy moet koop. Jy dink dalk jou vel is droog of olierig rol jy as terapeut in ’n kliënt se lewe speel nie.
en tien teen een is jou vel “siek”.
Daar is verskillende soorte produkte. Ons kry by-
Indien jy die regte velsorgprodukte voorbeeld farmaseutiese produkte – dit is produkte
gebruik, jou velsorgroetine mooi volg en pro- wat van chemiese middels van die hoogste gehalte
fessionele behandelinge kry, sal jy baie vinnig gemaak word.
’n groot verskil in jou vel begin sien en voel.

210 | Bruidsgids 2023


Foto: Grace and Light Photography - 078 459 6058

Maak seker dat die molekules van die serums die regte Nie elke persoon se vel reageer dieselfde nie, maar
grootte is om jou vel te penetreer en op die regte skoonheidsterapeute sal aanhou tot ons jou kan
selle te werk. help. Ons gaan gereeld vir kursusse om nog meer
Daar is soveel produkte; soveel keuses daar buite, inligting in te win. Vra vir verwysings by vriendinne
gaan eerder na ’n skoonheidskliniek/-salon om die om ’n goeie skoonheidsterapeut te vind; stap ’n
regte raad en hulp te kry. Mense mors geld as hulle pad saam met jou terapeut en laat haar toe om jou
net iets van die rak af koop en dan sukkel hulle dalk te help.
met ekseem of hulle vel brand. Dis onnodig dat eni-
ge iemand so iets moet deurmaak. VOLG MY OM VAN
As skoonheidsterapeute is dit ons passie om jou vel SUID AFRIKA SE
gesond te kry; daar is regtig niks meer bevredigend BESTE SKOONHEIDS
vir ’n terapeut as om jou te help nie. VERSKAFFERS
As jou vel gesond is, hoef jy glad nie onderlaag op TE SIEN:
te sit nie; jy hoef niks meer weg te steek nie en ook
niks te probeer toesmeer nie. www.weddingguide.co.za | 211


212 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 213


Photographer: Silber Studio | Make-up: Skulpted by Kai | Model: Nicole Wilmans

214 | Bruidsgids 2023


Die perfekte volg my om van suid-
afrika se beste skoonheids-
sk nheidstydlyn
verskaffers te sien
Vir jou troue

6 - 12 maande Besoek www.weddingguide.co.za. Begin deur ‘n skoonheidstydlyn
voor jul troue: op te stel. Beplan jou haarstyl. Besoek ‘n skoonheidsalon voor jou
troue as jy beplan om permanente haarverwydering te laat doen.
5 - 6 maande Praat met jou tandarts as jy moontlik jou tande wil laat bleik.
voor jul troue: Volg ‘n dieet en oefenplan en gee spesiale aandag aan die volgende:
GESONDHEID Eet gesond, neem genoeg vitamines en ander belangrike voedingstowwe
in en volg ‘n skoonheidsplan vir ‘n gesonde gloeiende vel.

4 - 5 maande Kies ‘n goeie grimeerkunstenaar, haarstilis, en naeltegnikus.
voor jul troue: ‘n Spa-dag is die perfekte bederfie vir elke toekomstige bruid.
BEDERF JOUSELF

2 - 3 maande Besoek ‘n dermatoloog of ‘n skoonheidsalon vir gesigs- en selluliet-
voor jul troue: behandelinge. Besoek ‘n salon om vooraf ‘n goeie verbruiningsproei
VELSKOONHEID en haarverwyderingsprosedure te toets. Besoek die salon of salonne
1 - 2 maande waar jou eerste hare- en grimeringproefsessie gaan plaasvind.
voor jul troue: Laat jou tande profesioneel bleik indien nodig. Skakel oor
vanaf diepreinigende gesigsbehandelinge na makliker, eenvoudige
TOETS DIT velbehandelinge. Laat jou haarpunte sny en verfris jou haarkleur.
Oorweeg ‘n soort haaropknapper wat nie afgespoel hoef te word nie.

1 - 2 weke Maak seker dat afsprake vir jou strooimeisies se hare en grimering
voor jul troue: gereël is. Behandel jou vel met natuurlike en velverhelderende
gesigsmaskers. Moenie nuwe produkte op jou vel gebruik nie.

3 dae Pamperlang jouself en jou strooimeisies met manikure en pedikure.
voor jul troue: Gebruik die verbruiningsproei wat jy gekies het of laat die verbruining
professioneel doen.
1 dag Baie dinge gaan waarskynlik nou deur jou gedagtes, maar moenie jou
voor jul troue: skoonheidslaap afskeep nie. Was jou hare met ‘n goeie sjampoe en
haaropknapper. Drink baie water. Bevogtig jou hele lyf van kop tot toon.
Oogmaskers is ideaal ‘n aand voor die groot dag. Eet gesond.

DIE GROOT DAG Wend ‘n ligte bevogtiger aan. Wend jou gunstelingparfuum aan. Jy
en jou gevolg moet aantrek en gereed maak, saam met die haarstilis
en grimeerkunstenaar. Trou met ‘n glimlag.
Blaai na bladsy 278 vir 'n volledige troudagtydlyn

www.weddingguide.co.za | 215


Foto: Infinity Times Infinity Productions - 081 033 3869

'n Gesonde glimlag

vir jou gr t dag

DR. ADEL ROSSOUW
GESKRYF DEUR CHARLES SCHULZ

Die tyd het aangebreek om jou perfekte trou- • Borsel lank genoeg. Borsel jou tande vir twee
dag te beplan. Dit is die een dag wat jy nie minute twee keer per dag. Gebruik ’n tydhouer
gou gaan vergeet nie. Jy gaan glimlag van om seker te maak.
die oggend vroeg tot die aand laat.
• Gebruik die regte tandeborsel. Gebruik ’n
Volgens ’n opname merk 48% van mense borsel met sagte haartjies en ’n klein koppie
eerste iemand se mond op en slegs 33% om al die moeilike areas by jou kiestande ook
te kan bykom.
van mense merk eerste die oë op.
• Vlos daagliks. Jou tandeborsel kan nie tussen
Nog ’n interessante feit is dat wanneer jy jou maat jou tande skoonmaak nie. Die vlos moet teen die
soen, daar meer as 10 miljoen bakterieë tussen jul- tande skuur om die plaak en bakterieë te ver-
le uitgeruil word. Dit is seker genoeg rede om jou wyder.
tande deeglik deur jou mondhigiënis of tandarts te
laat skoonmaak, of hoe? • Gebruik daagliks ’n mondspoelmiddel.
• Maak jou tandeborsel skoon. Tandeborsels slyt
Goeie mondhigiëne is baie belangrik vir jou algehele
gesondheid. Jou mond is die begin van jou derm- maklik en moet gereeld vervang word. Dis ’n
kanaal. Die bakterieë in jou mond versprei deur jou goeie idee om met jou sesmaandelikse tandarts-
hele dermkanaal en beland uiteindelik in jou bloed- besoek jou tandeborsel te vervang.
stroom. Dit kan tot verskeie siektetoestande lei, • Borsel jou tong. Daar is baie bakterieë op jou
soos diabetes, hartvatsiektes en selfs artritis. tong wat vir jou ’n slegte asem kan gee.
• Moenie peuselhappies in die aand eet nadat jy
Hier is ’n paar wenke vir goeie mondhigiëne: jou tande geborsel het nie. Die stukkies kos sit
aan jou tande vas en verskaf energie aan die
• Borsel jou tande met die regte borseltegniek. As bakterieë.
jy net vinnig skrop, gaan jy nie jou tande skoon
kry nie. Draai jou tandeborsel teen ’n 45°-hoek Wat veroorsaak vlekke op jou tande?
met jou tandvleis en borsel dan met klein op-en-
af-bewegings. ’n Elektriese tandeborsel is ’n goeie Vlekke op jou tande kan ’n uitwendige of inwendige
hulpmiddel. oorsaak hê. Uitwendige oorsake is bv. tandsteen
(harde neerleggings op jou tande), plaak, tabak, mond-
216 | Bruidsgids 2023 spoelmiddels met chloorheksidien, rooiwyn, tee,
swart koffie en enige iets wat metaalverbindings
bevat. Vlekke word inwendig veroorsaak deur tand-


bederf, trauma, fluorose, tetrasiklienbehandeling as Wie moet liefs nie hulle tande bleik nie?
kind en porfirie.
• Persone met tande wat reeds sensitief is en
Hoe werk bleiking? met tandvleis wat teruggetrek het.

Die oksiderende agent (waterstofperoksied) van die • Persone met ’n sensitiwiteit vir waterstofpe-
bleikmiddel penetreer die poreuse enemmelkristal- roksied.
le om sodoende die vlekke wat in die dentien neer-
gelê is, af te breek. Vir beter resultate word sekere • As daar tandbederf of ’n lekkende herstelling
bleikmiddels deur UV-lig of lasers geaktiveer. is, moet dit eers aandag geniet.

Hoekom werk tandbleiking nie altyd nie? • Kinders onder die ouderdom van 16 jaar, om-
dat die tand se pulpakamer dan nog baie groot
Tande met 'n gryser kleur bleik nie so effek- is, en die peroksied kan moontlik die tand se
tief soos tande met 'n geler ondertoon nie. pulpa / senuwee irriteer of selfs beskadig.

Tande met erge tetrasiklien- of fluorosevlekke sal • Persone met krone, finere of wit herstellings
langer behandelings benodig, maar die bleiking op hulle voortande moet in gedagte hou dat
sal dalk nog steeds nie so doeltreffend wees nie. dit nie saam bleik nie en moontlik vervang sal
Porseleinkrone of komposietfinere kan dan as alter- moet word.
natief gebruik word om die vlekke te bedek. Tand-
vleisontsteking kan ook ’n effek op die werking Wat is die risiko’s van bleiking?
van die bleikmiddel hê en moet dus eers behandel
word voor die tande gebleik kan word. Wees asse- Die enigste ware risiko is tandsensitiwiteit. Die
blief versigtig vir middels wat slegs jou tande de- sterkte van die bleikingsmiddel en die tydsduur
hidreer om dit witter te laat vertoon. Die oomblik van blootstelling aan die bleikmiddel speel hier
dat jou tande weer gehidreer is (gewoonlik binne ’n groot rol. As sensitiwiteit wel ervaar word, duur
24 uur), sal jou tande net weer na die oorspronklike dit selde langer as 48 uur na die prosedure. Pas-
geler kleur terugkeer. op vir oor-die-toonbankprodukte. Dit bevat ge-
woonlik vrugtesure en skuurmiddels wat skade
aan jou tande kan veroorsaak.

Hoe lank voor my troudag moet ek my
tande laat bleik?

Dit sal verstandig wees om jou tandartsafspraak
drie tot ses maande voor jou troudag te maak.
As daar dan enige probleme is kan die tandarts
dit met die eerste afspraak diagnoseer en dade-
lik daaraan begin aandag gee. Jy wil nie graag
op jou troudag met gaatjies of tandbederf sit nie.
Die bleikprosedure self kan twee tot vier weke
voor jou groot dag gedoen word.
Mag jou troudag pragtig en jou glimlag stralend
mooi wees.

VOLG MY OM VAN
SUID AFRIKA SE BESTE
TANDHEELKUNDIGES
TE SIEN:

www.weddingguide.co.za | 217


1DR ADEL Dr.Adél Rossouw Dr.Adél Rossouw
1
Na Dr.Adél Rossouw
Voor
2 Dr.Adél Rossouw

2 2

Voor Na

218 | Bruidsgids 2023 Tande (Foto's 1 - 2): Dr. Adél Rossouw - 012 752 9000


-

3

Voor Na
4

Voor Na

Tande (Foto's 3 - 4): Go Bright Dental - 072 611 1890 www.weddingguide.co.za | 219


Foto: The Mckenzie Collective - 082 788 5281

GESONDHEID

Gesonde tgew ntes

HEALTHY FITMOM COACH CHRISTI
GESKRYF DEUR CHRISTI VAN ROOYEN

Wanneer ’n mens aan gesonde kos en Die toestand van jou hare en naels word die meeste
gesonde eetgewoontes dink, dan is jy geaffekteer deur jou dieet, ouderdom en omgewings-
geneig om aan verbeeldinglose, smaak- toestande. Party faktore is wel buite jou beheer, maar
lose, droë kos te dink. Dit is egter net ’n persep- jy kan kyk na wat jy eet.
sie en beslis nie ’n feit nie. Sodra daardie persepsie Hier is 'n paar voedingstowwe waarvan jy beslis
verander, kom ’n mens agter dat gesonde eetge- meer kan inneem om te help met gesonder, blink
woontes groot voordeel inhou. hare en 'n helder vel:
Vir ons as vrouens is ’n mooi vel en gesonde hare
belangrik; dis hoekom ons so mooi na onsself kyk • Eet proteïenryke kosse om te help dat
met goeie velsorg- en haarprodukte. Gesonde eet- jou selle herstel
gewoontes sorg dat jou liggaam die regte kos en
voedingswaarde kry, en dit het ’n goeie uitwerking Ons selle het proteïen nodig en dit is ook die
op jou vel, hare en naels. primêre materiaal wat gebruik word om dooie selle
Ons vel, hare en naels het goeie voeding nodig en te vervang. ’n Dieet arm aan proteïen kan oor ’n paar
speel ’n groot rol in ons algehele gesondheid en maande velkleurverlies, haaruitdunning en plooie tot
welstand. ’n Mens se vel is jou liggaam se grootste gevolg hê.
orgaan. Wanneer ons in die buitelug is, help jou vel
jou om nie vog te verloor nie en beskerm jou teen • Kry vitamine A, C en E in
ultravioletstrale. Ons hare verskaf isolasie en verkoe-
ling asook beskerming teen ultravioletstrale. Vitamien A stimuleer die produksie van nuwe selle
en verhoed haarverlies. Dit kry jy in rooi en geel
220 | Bruidsgids 2023


vrugte en groente asook groen blaargroente. Vita- Gesonde eetgewoontes speel ’n baie groot rol in die
mien C is baie belangrik vir jou liggaam om sy eie gesondheid van ons vel en hare. Wanneer ’n mens
kollageen te vervaardig. Dit kry jy in sitrusvrugte jou liggaam van binne na buite voed, gaan jou lig-
soos lemoene en suurlemoene en ook in groen soet- gaam vir jou dankie sê deur ’n stralende, gesonde
rissies, aarbeie, brokkoli en kool. vel en glansende hare te vertoon.
Vitamien E help om die velversperringsfunksie te ver-
sterk. Dit kry jy in sonneblomsaad, amandels, grond- VOLG MY OM VAN
boontjies, pampoen en rooi soetrissies. SUID AFRIKA SE BESTE
GESONDHEIDS
• Probeer kollageenryke kosse en aan- VERSKAFFERS
vullings TE SIEN:

’n Paar voorbeelde van kollageenryke kosse sluit www.weddingguide.co.za | 221
in blaargroente, rooi en geel groentes, bessies, si-
trusvrugte, vis, hoender, eierwit, avokado’s, soja,
bone en tee.

• Drink genoeg water

Ons velweefsel bestaan uit 25%–30% water. Drink
baie vloeistof om te verhoed dat jou vel uitdroog.


222 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 223


Foto: Kristen Shrives Photography - 083 640 3047

Maak of breek

jou w tebr d

SAFARI DESTINATIONS
GESKRYF DEUR RONEL VAN DEVENTER

Die doel van ’n wittebrood is eenvou- Afspraakaande saam met jou lewensmaat moet
dig: dit gee pasgetroudes die geleent- reeds tydens die wittebrood ’n instelling word deur
heid om hulle nuwe lewe saam te vier. romantiese idees wat die siel van elke verhou-
ding sal saambind, soos ’n aandete by kerslig of ’n
Weg van ’n besige daaglikse skedule, kan hulle on- maanverligte piekniek op die strand. Ek stel voor
vergeetlike romantiese oomblikke skep terwyl hulle dat jy reeds ses maande tot ’n jaar voor die witte-
mekaar se teenwoordigheid geniet, mekaar beter brood al met jou navorsing begin.
leer ken en beste maats word.
Elke paartjie is anders en mense droom oor verskil-
Die neiging om op jul wittebrood iets unieks te doen lende soorte reise. Wat ook al jou voorkeur, dit is
is aan die toeneem. Avontuurlustige paartjies kies belangrik dat albei dit sal geniet. Beplan dit saam
om daagliks adrenaliengevulde aktiwiteite in te pas, indien moontlik.
of iets soos Kilimanjaro aan te durf, in die Visrivier-
Canyon te gaan stap, of ’n skivakansie in die Alpe te Waar begin jy?
geniet. Ander wil weer nader aan die natuur wees
en kies ’n Groot Vyf-reservaat waar hulle óf ’n be- By die begroting, want dit gaan bepaal wat moont-
kostigbare boskamp kies, óf ’n luukse romantiese lik sal wees. Ons is so bevoorreg om in sonnige Suid-
safari-lodge. Afrika te woon met alles, van staproetes, majestu-
euse berge, wynlande met wingerdbedekte heuwels,
’n Eilandvakansie soos by Mauritius, Zanzibar, die pragtige strande, wildreservate en natuurskoon, tot
Maldives of Seychelles is ideaal indien julle begro- geskiedkundige plekke, kuns, markte en lekker eet-
ting dit toelaat. Nog ’n unieke wittebroodvakansie plekke.
is om per luukse trein te reis vanaf bv. Gauteng na
die Victoria-waterval, of Kaap toe. Aangesien hierdie reis so belangrik is en veral as
jy ’n luukse wegbreek kies, moet asseblief nie raad
224 | Bruidsgids 2023 op sosiale media vra of die reisplan van ’n ander


paartjie probeer namaak nie. Iemand anders was Belangrike besonderhede om veral
nog net een keer op hul wittebrood en kan dus net vir eilandvakansies en internasionale
van hulle een ervaring getuig. Ek beveel aan dat jy reise te onthou –
’n agent vertrou wat ondervinding het in die beplan-
ning van reise na verskeie bestemmings. ’n Erva- • Laat genoeg tyd toe vir visumaansoeke as julle
re agent sal die perfekte pasgemaakte wittebrood die land gaan verlaat.
skep, met inagneming van julle belangstellings en
begroting. • Wanneer jy vlug- of vaartbesprekings maak, ont-
hou om julle name soos per paspoort te ge-
Volg my wenke om julle perfekte bruik, wat mag beteken dat die bruid onder haar
wittebrood te beplan. nooiensvan sal moet bespreek.

Bepaal julle begroting – Wees verseker, daar is • Neem reisversekering uit vir enige onverwagte
wonderlike wittebroodbestemmings vir alle begro- gebeure.
tings. Neem die koste in ag van vlugte, verblyf en
wat ingesluit en uitgesluit is, bv. etes, drankies, • Dateer jul mediese versekering op, veral as julle
toegangsgeld, motorhuur en brandstof. na ’n eksotiese of afgeleë bestemming reis.
Bestemming - waarheen? – Ken julle voorkeure en
belangstellings as paartjie. Is julle tipiese sonaanbid- • Kry die nodige immuniserings / inentings.
ders, adrenalienvrate, natuurliefhebbers? Droom • Verwittig jou bank dat jy jou kredietkaart elders
julle oor ’n bootreis of ’n buitelandse reis, of is jul-
le die spontane tipe wat met die horison in die gaan gebruik.
truspieël plekke wil verken en geen vaste planne wil • Maak ekstra afskrifte van jul belangrike dokumen-
maak nie?
Soort verblyf – Of dit nou ’n hotel, kothuis, wildreser- te en hou ’n stel in jou handbagasie en nog een
vaat, boomhuis, villa of tent is, julle begroting sal ’n in jou tas.
invloed hê op die soort verblyf. Maak net seker dat • Los ’n afskrif van jul reisplan met al die kontak-
julle verblyf aan julle idee van ‘romanties’ voldoen. besonderhede by ’n familielid of vriend in geval
Beste tyd en duur – Die weer kan ’n groot impak op van nood.
jul verblyf hê. Moenie ’n strandvakansie in die mid-
del van die winter beplan nie. Vermy besige vakan- Maak jou oë toe en verbeel jou dat julle twee, hand
sieseisoene, want dit kan duurder uitwerk. Maak voor- aan hand, ’n onvergeetlike tyd van julle lewe instap;
siening vir reistyd. voel die romanse in die lug; laat die eerste son-
strale jou glimlag verlig en begin julle reis op ’n
Wanneer om te vertrek – Moenie te gou na die troue sprankelende noot.
vertrek nie. Laat ’n dag of twee toe om asem te skep
tussen die troue en die reis en om die beste tye vir VOLG DIE QR KODES
vlugte te beplan. Maak gebruik van die wittebrood- OM VAN SUID AFRIKA SE
suite by julle troubestemming vir julle eerste nag en BESTE WITTEBROOD EN
rus behoorlik voor julle die pad aandurf. GASTEHUISVERSKAFFERS
Vertrou ’n wittebroodsbeplanner / reisagent – Die
meeste paartjies wil self hulle beplanning doen, aan- TE SIEN:
gesien hulle dink dat die diens hulle meer sal kos.
Dit is nie waar nie. Agente kan jou bystaan om won- Wittebrood Gastehuise
derlike pryse te beding en jou tyd en moeite be-
spaar omdat ’n agent na al die besonderhede om-
sien, van die kleinste tot die grootste.

www.weddingguide.co.za | 225


'
'

'

226 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 227


'n Grimeerkunstenares gee

raad r trouda rimering

GESKRYF DEUR BEAUTY BY RICA
RICA DU PLESSIS

Die klanke van Foto: Zoe Salzwedel Photography - 071 304 0437

'n troudag

JCA PRODUCTIONS
GESKRYF DEUR JOHANN COMBRINCK

228 | Bruidsgids 2023


Die dag begin, die gaste kom aan, en Agtergrondmusiek deur die dag bepaal die ge-
die atmosfeer word ingestel. Is dit ern- moedstemming van die gaste in daardie oomblik,
stig, wat bv. Vivaldi se Vier Seisoene vereis; waar dit rustig na die seremonie kan begin, en
rustig, met ’n ligte vioolstuk of akoestiese kitaar stelselmatig deur die dag energie en lewe kry,
in die agtergrond; of vrolik, met die nuutste tref- deur ’n aanpassing van die platejoggie, of die op-
fers wat energie in die mense injaag? Gehoor is trede van ’n kunstenaar om jou gaste te vermaak.
van die eerste sintuie van jou gaste wat aange-
raak word, wat die verwagtings vir die res van die Energie en volume, alhoewel dit
dag kan bepaal. gereeld hand aan hand loop, kan
nie aan mekaar gelyk gestel word
Musiek is een van die nie, dus kan ’n platejoggie in die
min dinge in die lewe wat agtergrond die musikale energie
wyd uiteenlopende mense verhoog, sonder om die gaste se

saamsnoer. ore te verdoof.

’n Mens kan nie stry dat dit ’n merkwaardige im- Die crescendo van die musiek by die meeste troues
pak op jou ervarings kan hê, om die gevoel van ’n bou op tot met die opening van die dansvloer,
oomblik of belewenis vas te lê nie. Maar musiek en die feesviering daarna. Hier, waar ’n diverse
moenie die fokus wees nie, dit moet eers gemis groep gaste, van alle ouderdomme en lewens-
word wanneer dit weg is, met ’n paar belangrike paaie, saam wil dans, is die musiekkeuse van die
uitsonderings. uiterste belang. Word die dansbaan geopen met
’n gechoreografeerde dans, waar die bruidegom
Die oomblik het aangebreek, die bruid stap in, en sy lewensmaat aan die wêreld wys, of net ’n rus-
daarmee saam rig sy ’n boodskap aan haar toe- tige dans saam, om mekaar vir ’n oomblik te ge-
komstige man, sonder om vir hom ’n woord te sê: niet? Dan begin die fees. Van nuut tot oud, vas-
dans en losdans, bekend of onbekend, soos waar
- haar vasberade en ernstige net ʼn klein groepie mense die rede vir die liedjie
verbintenis teenoor hom en sal verstaan, is dit tyd vir die platejoggie om die
aand op die vleuels van musiek te dra en uitein-
die oomblik - delik op die hoogste noot af te sluit.

met Mendelssohn se Troumars; of ’n herden- VOLG DIE QR KODES OM
king van hulle verhouding, met ’n spesiale lied- VAN SUID AFRIKA SE BESTE
jie wat hulle deur hulle lewensreis tot nou toe na
aan die hart gehou het; of ’n liefdesverklaring met MUSIEKVERSKAFFERS EN
’n intieme liefdeslied, net vir hom gekies. PLATEJOGGIES TE SIEN:

Om die einde van ’n reis in gedagte te hou het ’n Musiek Platejoggies
groot impak op hoe jy daar uitkom, en dieselfde
geld wanneer dit by die musiekkeuse vir die res
van die dag kom. Die hoogtepunt van ’n troudag
se musiek na die huwelikseremonie is die ope-
ning van die dansvloer, waar die uitbundige fees-
vieringe gaan plaasvind, maar ’n mens kan nie
dan eers met die dag se musiek begin nie.

www.weddingguide.co.za | 229


230 | Bruidsgids 2023


Foto: Unsplash

VOLG DIE QR KODE
VIR BRUIDSGIDS SE

liedjiev rste e

VIR JUL TROUDAG.

www.weddingguide.co.za | 231


'georganiseerde chaos'

vir jou troudagbl me

LE PEONY FLOWERS
GESKRYF DEUR MICHAEL DE LA PORTE

232 | Bruidsgids 2023 Foto: Simoné Snyman Photography - 079 483 7949


Blomme is een van die grootste en belang- Dit word so gedoen dat die rangskikkings nie te
rikste aspekte van jou troue. Die gemid- bont lyk nie. ’n Bloemis sal bv. ’n klomp pastel-
delde bruidspaar begroot om tussen 15% kleure bymekaar sit en dan op ’n stadium ’n helder
- 25% van hulle begroting aan blomme te bestee. kleur (rooi, pers, oranje) inbring om die kleur nog
Om modeneigings in blomme te voorspel is uiters meer te aksentueer. Sodoende lyk dit nie bont nie,
moeilik aangesien elke bruid se smaak verskil. Tog maar dit laat die rangskikkings meer aandag trek.
is daar tendense wat ’n mens kan volg om te sien
wat tans meer gewild is as in die verlede. ’n Bloemis met wie ek oor
hierdie tendens gepraat het, noem
“Meer” is nie altyd “beter” nie, en nou praat ek van
die verskeidenheid blomme. Vandag is bruide meer dit “georganiseerde chaos”.
geneig om ’n soort blom te kies wat die hoofblom
is en dan ander blomme in kleiner hoeveelhede by As jy moet besluit oor blomme en wie die blom-
te sit. Die gewildste hoofblom bly natuurlik rose en me op jou troudag gaan doen, maak seker dat jy ge-
hierdie tendens sal nie sommer verander nie. maklik voel met die bloemis en dat julle dieselfde
visie het. Suid-Afrika is geseënd met ’n oorvloed
Ten opsigte van die tafels is die talentvolle bloemiste!
stilering belangriker as die
hoeveelheid blomme. VOLG MY OM VAN
SUID-AFRIKA SE BESTE
Bruide fokus meer op die dekor en die soort blom
as wat hulle probeer om massas blomme op die BLOMVERSKAFFERS
tafels te sit. Die meeste blomme word eerder TE SIEN:
gebruik op fokuspunte soos die boog by die se-
remonie, pilare, hanginstallasies by die onthaal en
bruidsruikers. In bruidsruikers is dit gewild om rose
te meng met iets meer eksklusiefs soos pioenrose
of orgideë.

As gevolg van logistieke
probleme met die invoer van
blomme moedig bloemiste
bruide aan om blomme te gebruik
wat plaaslik gekweek word.

Dié tendens spoor weer die plaaslike blomboere
aan om unieke blomvariëteite te kweek. As boere
nuwe variëteite kweek sal huidige en toekomstige
bruide altyd iets spesiaals in Suid-Afrika kan kry.

As ons kyk na kleurskemas bly
pastelkleure nog steeds die gewild-

ste keuse, alhoewel baie troues
begin om helder kleure in te bring.

www.weddingguide.co.za | 233


Photography: Silber Studio - 072 486 4514 | Make-up: Skulpted by Kai | Venue: Photo Factory | Model: Nicole Wilmans

234 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 235


236 | Bruidsgids 2023 www.weddingguide.co.za | 236


238 | Bruidsgids 2023


www.weddingguide.co.za | 239


240 |


BEDINKT FOTO

www.weddingguide.co.za | 241


242 | Bruidsgids 2023


Bl me in Seisoen

Hier is 'n riglyn vir watter blomme in seisoen is

Inligting verskaf deur Floral by Deo-Dané - 072 600 8645

S er Die blomname is in Engels vir industrie-doeleindes

Herfs

Winter

Foto's: Generiese foto's vir bemarkingsdoeleindes Lente

www.weddingguide.co.za | 243


Toespraaktydlyn

Hier is ‘n raamwerk om vir jou ‘n idee te gee op watter
tye die verskillende toesprake gehou kan word.

1. Verwelkoming deur die 3. Tafelgebed 5. Toespraak oor die bruid
seremoniemeester / Die tafelgebed word tradisioneel se ouers
predikant
deur die pa van die bruid ge- Hierdie toespraak spreek
Direk na die huwelik- doen. Dit vind plaas voordat die innige dank teenoor die
seremonie kan die se- ete bedien word, en is behalwe ‘n bruid se ouers uit. Dit word
remoniemeester / pre- dankgebed aan God vir die kos, tradisioneel deur die oudste
dikant die gaste welkom ook bedoel om die pasgetroudes broer of suster gelewer om
heet en 'n paar praktiese te seën. Hierna word die voor- die ouers te bedank vir hulle

reëlings tref. gereg bedien. invloed op die gesin.

2. Die seremoniemeester stel 4. Toespraak oor die
die egpaar voor grootouers

Nadat die gaste ’n verwel- Die oudste broer of suster van
komingsdrankie geniet het, be- elke gesin spreek hulle dank
weeg al die gaste na die onthaal- teenoor hulle ouma en oupa
saal. Wanneer almal gaan sit het, uit. Hierdie toespraak word
verwelkom die seremoniemeester vroeg in die aand gehou om-
amptelik die pasgetroudes vir die dat die grootouers gewoonlik

eerste keer. nie laat bly nie.

244 | Bruidsgids 2023


Foto: Kristen Shrives Photography - 083 640 3047

7. Hoofstrooimeisie se heil- 9. Toespraak oor die
dronk op die bruid pasgetroudes

Die hoofstrooimeisie bedank ’n Prettige en inspirerende
die bruid vir hul vriendskap toespraak oor die pasgetroudes.
Dit word na die ete deur iemand
en noem haar positiewe gehou wat die paartjie die beste
eienskappe met waardering. ken. Dit is een van die spesiaalste
Daarna kan sy iets moois sê oor toesprake, en bevat ook grappe
die verhouding tussen die bruid
en staaltjies oor die egpaar.
en bruidegom.

6. Toespraak oor die 8. Hoofstrooijonker se heildronk 10. Bruidegom se toespraak
bruidegom se ouers op die bruidegom Hy se iets pragtigs oor sy bruid
en doen al die bedankings. Na sy
Hierdie toespraak behels inni- Die hoofstrooijonker bedank die toespraak kondig die seremonie-
ge dank teenoor die bruidegom se bruidegom vir hul vriendskap en meester aan dat die egpaar nou
noem sy positiewe eienskappe die dansvloer gaan open. Daarna
ouers. Tradisioneel hou die oud- met waardering. Daarna kan hy iets
ste broer of suster van die gesin moois sê oor die verhouding tussen word nagereg bedien.
hierdie toespraak. Net soos die
toespraak oor die bruid se ouers, die bruid en bruidegom. www.weddingguide.co.za | 245
dien dit as ‘n manier om dank-

baarheid uit te spreek oor die
invloed wat die ouers op hulle

lewens gehad het.


Die eetbare

m sterstuk

CRAFT CAKES
GESKRYF DEUR NAOMI LOURENS

D ie beplanning van die perfekte troukoek Benewens die versiering en estetiese voorkoms
en die soektog na die regte ontwerper is van die koek, is hedendaagse voedselfundi’s op
geen maklike taak nie. Alhoewel dit ’n soete soek na interessante koekgeure en vulsels om hulle
proses behoort te wees, kan dit steeds oorweldi- gaste mee te beïndruk.
gend raak as gevolg van die oortollige inspirasie
van sosiale media. Die koek moet uiteraard nie
net mooi lyk nie, maar ook ’n
Om die proses te begin, is daar ’n paar noodsaak- onvergeetlike smaaksensasie
like punte wat elke bruidspaar eers moet bespreek,
navors en waaroor hulle moet besluit. ’n Goeie be- nalaat.
ginpunt is om op ’n realistiese begroting te besluit.
Om ’n gepaste koekontwerper te kies, moet jy hulle
Vra jouself of jy ’n meer tradisio- ontwerpe se styl nagaan en besluit of dit is waar-
nele koek in gedagte het, of eer- na julle as bruidspaar op soek is. Reël ten minste
der iets eksentrieks of onkonven- vier maande voor julle troudatum proesessies met
die ontwerpers wat julle aandag getrek het, om ’n
sioneels. finale keuse te maak.

Belangrike aspekte is ook die onthaal se estetiese Met die ontmoeting by die proesessie is dit belangrik
voorkoms, die tema of styl van die troue en die kleur- om soveel moontlik inligting met die ontwerper te
palet waarop julle besluit het. Neem die seisoen deel. Dié inligting, gepaard met voorbeelde van jul-
van die jaar waarin julle gaan trou asook die aantal le gunstelingontwerpe, sal die koekkunstenaar die
gaste wat genooi is in ag. geleentheid gee om ’n koek eie aan julle styl te ont-

246 | Bruidsgids 2023


Foto: Hilda Mans Photography - 064 908 8111

werp. Deel ook enige dieetvereistes of allergieë met bo fondantversiersel, maar fondantkoeke is tydloos,
die ontwerper. Maak seker dat die gekose koek- met hulle elegante veeldoelige afwerking en voor-
kunstenaar wel aan al julle vereistes kan voldoen. koms. Fondantkoeke gee die bruidspaar meer keu-
ses in versierstyl, byvoorbeeld marmerkoeke, met
Die nuutste geure vir 2023 sluit in as versiering ’n spatseltjie goud, roosgoud, silwer
grondboontjiebotter, asook koffie, of koper.
wat gepaard gaan met dekadente
VOLG MY OM VAN
sjokoladekoeke. SUID AFRIKA SE BESTE

Tropiese vrugtegeure soos veselperske, grenadel- KOEKVERSKAFFERS
la, aarbeie, vye, sitrus en perske, gekombineerd TE SIEN:
met wit en donker sjokolades, is perfek om die ba-
lans tussen soet en suur te verkry. Vir die meer avon-
tuurlustige voedselfanatikus, is daar geure soos gem-
mer-en-heuning-vulsels, asook rooswater en jenewer.

Onversierde of gedeeltelik versierde troukoeke is
steeds ’n tendens vir 2023 omdat hulle baie mak-
lik by vele troutemas inskakel. Bruidspare neig ook
na meer moderne simplistiese koeke met vars, ge-
droogde of eetbare blomme. Die oorgrote meer-
derheid bruidspare verkies botterversiersel se smaak

www.weddingguide.co.za | 247


CAKES DELIGHT SA

248 | Bruidsgids 2023


Click to View FlipBook Version