1
VKLE 114
Storie boek opdrag
Groepslede:
Christelle Bezuidenhout 28405404
Chanelle Jacobs 28826434
Estelle van Rooyen 28648102
Reuben janse van Rensburg 28408942
Datum van inhandeging : 26/05/2017
Dosent : Heleen Dreyer
2
Inhoudsopgawe bl.4 – 5
Tydlyn bl. 6 - 16
Antieke Tydperke bl. 17 - 26
Egiptiese bl. 27 - 36
Griekse
Romeinse bl. 37 - 38
Middel eeue bl. 39
Bizantynse bl. 40 - 47
Romanesque bl. 48 - 56
Goties bl. 57- 69
Renaissance bl. 70 - 73
Rococo bl. 74 - 81
Neoklassieke bl. 82 - 90
Keiser bl. 91 - 120
Viktoriaans bl. 121 - 130
Suid Afrikaans en modern bl. 131
Bronnelys
Plagiaat
3
Tydlyn van verskillende typerke en hul style
4
: Vanaf die antieke tydperk tot die hede
5
Egiptiese : 3200 vC – 300 vC
Argitektuur
Piramiede:
Dit is ʼn monument met ʼn basis struktuur van of ʼn driehoek of ʼn
reghoek met kante wat skuins opgaan om mekaar op ʼn punt te
ontmoet, dit is as koninklike grafte gebruik in antieke Egipte.
Sfinkse:
Die sfinkse is ʼn testament op die gier wat Egipte getref het om groot monumente
op te rig. Dit is meestal ʼn monument van die koning wat geheers het toe die
sfinks gebou is, dit is die koning se identiteit wat vermeng is met die van ʼn dier
s’n. Ander mense beweer dat dit ʼn beeld is wat verwys na die mens en die dier
wat verander na die van ʼn god.
6
Tempel
Dit is ʼn groot struktuur wat vir spesiale funksies gebruik is soos bv.
kerke, en dit was ook as admin geboue gebruik en selfs as skuiling
in tye van nood en as konkrete propaganda sowel as koninklike
wegkom plekke.
Columns in the Great Hypostyle Hall, Karnak Temple, Luxor, Thebes, UNESCO World Heritage Site, Egypt,
North Africa, Africa
Temple at Luxor -- Unlike most other Egyptian temples, its main
entrance does not face the river and its most obvious axis is aligned
towards the temples at Karnak on the royal axis rather than the divine
one
Temple of Philae, Aswan, Egypt. Philae, said to be one of the burying-
places of Osiris, was held in high reverence both by the Egyptians to
the north and the Nubians (often referred to as Ethiopians in Greek) to
the south. It was deemed profane for any but priests to dwell there
and was accordingly sequestered and named "the Unapproachable."
7
Hipostyl
Dit is ʼn dak wat op pilare of kolomme rus, hierdie ontwerp laat dit
toe om groot areas te kan bou soos tempels, publieke geboue en
selfs paleise. Dit is baie in antieke Egipte gebruik soos by die
Tempel van Amon. Alhoewel hierdie groot pilare wat die dak
moes ophou baie vloerspasie gebruik het, het dit net daartoe
gelei dat daar groot ‘carvings’ in die pilare gemaak
“Trabeated”-Konstruksie
Dit is n struktuur wat uit vertikale pilare bestaan wat die horisontale
struktuur ondersteun is.
Pilare
8
Clerestory
Dit kry ʼn mens by enige muur van ʼn kamer wat venters het wat
hoër sit as die dakke wat die kamer omring wat gebruik word om
lig in die kamer in te laat. Dit het ʼn moet geraak by groot geboue
waar die binne mure van die gebou baie ver van die buite mure
was van die gebou, sonder dit sou daar geen lig kon deur kom na
die binne vertrekke nie.
Obelisk
Dit is baie lang (35m) hoog pilaar wat stelselmatig na ʼn
piramiede-punt toe beweeg, dit is gesny van een stuk klip,
gewoonlik rooi graniet. Obelisks het begin in die Ou Egiptiese
Koningkryk (2700-2160VC) as simbole van die son god Ra. Groot
Obelisks het gewoonlik op ʼn basis gestaan en hulle het gewoonlik
buite die ingange van tempels gestaan. ʼn Obeliskl het ook
gewoonlik as herdenking geskied vir ʼn faroë. Daar was altyd
9
hirogliewe aan elke kant van die obelisk in gekerf wat herdekings
was vir gebeurtenisse. Die rooi graniet het met die Nyl rivier
afgekom tot waar hulle dit wou he en dan is dit daar verbou.
Egiptiese Interieur
Cavetto
Dit is ʼn tipe instulping wat na die binnekant toe beweeg van ʼn
muur. Dit is gewoonlik tenminste meer as ʼn kwart sirkel. Dit kan
help met die estetiese waarde van ʼn vertrek maar dit dien ook ʼn
funksionele funksie vir as daar gapings by die mure, deure en dak
is. Dit was buite en binne gebruik en het baie funksies gehad soos
bv buite op geboue of bo hirogliewe.
Torus
Dit is die swelling aan die basis van ʼn kolom en dit is altyd bo die plinth, die
cavetto het ʼn torus altyd op sy basis.
10
Faience
Dit is beelde, bakke, juwele, ankh’e ens wat van ʼn kombinasie
van sand of kwartz wat fyn gemaak is wat in ʼn mengsel gegooi is
en gebruik is om hierdie voorwerpe te maak. Daar is ook minerale
en sekere edelstene gebruik soos turquoise, jasper ,lapis ,amatis en
goud. Die juwele was van ʼn variteit kleure gebruik gemaak maar
dit was meestal die turquoise kleur gewees.
Vir juwele en beads
Egiptiese Versieringsmotiewe
Lotusblom
In Egipte het daar 2 soorte lotusblomme gegroei, die wit lotusblom
en die blou lotusblom en later het daar ʼn pienk lotusblom gegroei
wat deur die Persiese volk bekend gestel is. Die lotusblom maak
toe en sink in die aand en wanneer dit weer oggend word gaan
dit weer terug na die oppervlak, dit het ʼn natuurlike simbool
geword vir die son. Dit was ook ʼn simbool vir hergeboorte en dit
was ook oor die algemeen gebruik as ʼn simbool vir hoër Egipte.
11
Ankh
Die ankh is een van die grootste simbole wat ons ken in die
Egiptiese versieringsmotiewe, dit lyk baie soos die Christen kruis,
maar daar is baie teoriee oor waar die simbool ontstaan het, daar
is teoriee dat dit as seksuele simbool was tot ʼn binding van ʼn
sandaal. Die ankh se simbool beteken bloot ‘lewe’, dit kan ook
die lewe-gewende aspekte soos wind en water ook
verteenwoordig.
Egiptiese Oog
Die Egiptiese oog oftewel die udjat of wadjet, die udjat word so
geteken dat dit soos die menslike oog lyk maar wat versier is soos
die oë van aarende. Dit is meestal die regter oog wat geteken
word, alhoewel ons die linkeroog kry maar net minder as die van
die regter oog. Daar is ʼn miete wat sê dat die linker oog die
maan verteenwoordig waar die regter oog die son
verteenwoordig. Die udjat is ʼn simbool vir die god Horus sowel as
genesing en beskerming.
12
Egiptiese Meubelment
Die deursnee Egiptenaar het nie veel meubels gehad nie, en
meeste van die tyd kom hulle hul besittings in ʼn paar kuste en
mandjies bere, hulle het nie veel besittings gehad nie en die
Egiptenare het meer aandag aan hulle publieke geboue
gespandeer as wat hulle aan hul eie huise gespandeer het.
Meubelpote
‘n Mens kan sien hoe belangrik oftewel ryk die persoon was deur
na sy meubels te kyk, mense wat baie goed af soos pharoa’s se
meubels het baie detail op gehad en was van n beter kwaliteit
gemaak as die van die laer klas mense s’n. Die meubels se details
was so goed dat hulle pote was dikwels die pote van die van ʼn
leeu of ʼn buffel wat na vore toe staan wat op ʼn klein hout blokkie
gestaan het. Die laerklas Egiptenare het dikwels net ʼn klein
opvoustoel gehad wat hulle kon gebruik het. Die Egiptenare se
meubels was oor die algemeen baie laag op die grond
aangesien die volk nie baie lank was nie.
Beddens
Die beddens van die Egiptenare was baie interessant, van die
beddens was gebou dat dit laer gaan en dat weer lug by die
voete, wat verhoed het dat die persoon van die bed sou af val.
Baie keure was daar reelings aan die kant van die bed wat dit
verhoed het dat die persoon daar ook sou af val. Amper al die
beddens het pote van diere gehad, veral die van buffels en leeus.
Die matrasse was gewoonlik gemaak van gevlegde tou of
rottangs, en dan het hulle op ʼn tipe van kussing geslaap wat van
ʼn sagte materiaal gemaak is.
13
Kuste
Hierdie kuste was meestal van hout of ivoor gemaak, dit was ook
baie duurder as die gewone mandjies wat hulle altyd gebruik het.
Hierdie kuste was meestal vir die ryker klas vervaardig en het altyd
groot versierings opgehad soos tekeninge of insetsels. Kaste was
nie vreemd vir die Egiptenare nie want hulle het die konsep in
baie van die grafkelders gebruik wat hulle gebou het maar
meestal het hulle die kuste gebruik om al hulle breekware en
juweliersware in te bere. Meeste van hierdie kuste se deksels moes
heeltemal afgehaal word voor dat ʼn mens by die inhoud kon uit
kom. Hulle het die kuste gesluit deur die kus met knope vas te bind
en dan was dit geseal met klei.
Egiptiese KLEREDRAG
Tuniek (Kalasiris)
Die kalasiris is ʼn lang rok wat van linne gemaak was. In die
vroegste tekeninge was die kalasiris ʼn styf passende rok, wat aan
die kant gestuk was wat deur twee bandjies opgehou is agter
die nek, hierdie bandjies het voor saam gekom en die vrouens se
borste het gewys, daar was ander weergawes soos die wat net
een bandjie gehad het maar wat net so noupassend was. Maar
historisie verneem dat dit nie waar kan wees nie aangesien die
Egiptenare nie die vaardighede gehad het vir sulke nou passende
snitte nie. Die kalasiris het oor tyd verander na ʼn rok wat die vrou
se borste toe gemaak het. Die kalasiris was oor die algemeen wit
maar van die vrouens het hulle s’n gekleur na helder kleure sowel
14
as bedek met patrone. Van die hoër klas vrouens se kalasirisse was
van ʼn baie fyn geweefde materiaal gemaak wat so dun was dat
dit deur geskuin het. Vrouens van laer klasse se tunieke was van ʼn
swaarder materiaal gemaak, en dit was nie so noupassend
gewees nie. Kalasirisse het meestal tot tussen die kuit lengte en
enkel lengte gewissel.
Schenti
Die schenti was die basiese klere van die egiptiese hoër klas van
die vroegste dae van die Ou Koningkryk tot deur na die Nuwe
Koningkryk. Basies is die schenti ʼn stuk vierkantige materiaal wat
om die heupe gedra is deur dit vas te bind met ʼn tipe belt of deur
een stuk van die materiaal in die ander stuk in te druk soos ʼn
handdoek. Geskiedkundiges glo dat die eerste schenti’s van leer
of diervel gemaak is en later eers van linne gemaak is. Die schenti
se basiese vorm het meestal die selfde gebly, al verskille wat oor
tyd plaas gevind is, is die manier hoe die mand dit versier het, van
die schenti’s is gesny en ander het valle of nate in gekry. Die
schenti se lengte het langer oor tyd geword en het net onder die
knieg gestrek. Op n later stadium het die schenti ʼn bykomstigheid
by gekry wat ʼn driehoekige voorskoot was wat voor die schenti
gehang het. Die voorskoot het ʼn skerp punt gehad en ʼn plat
oppervlak gehad wat baie soos die van ʼn piramiede gelyk het.
15
Juwelekraag
Die juwelekraag betsaan gewoonlik uit silinders wat in horisontale
lae geryg is om die sentrale kraag. Die kraag het gewoonlik ʼn ry
blaar-vormige krale wat of tussen twee rye geryg is of aan die
buitekant van die kraag. Die pharoa’s het die krae baie geniet en
dit was meestal aan belangrike mense gegee om hulle eer te
merk. Die krae is gewoonlik van goud gemaak en was bedek met
edelgesteentes, klip en faience. Daar was verskillende tipes
juwelekrae soos die Wesekh, Menat en die Shebyu.
Kopdrag
Daar was verskillende kopstukke wat die pharoa gedra het vir
verskillende rituele of tye:
Wit kroon – Het die pharoa se heersing oor Hoër Egipte
gesimboliseer
Rooi kroon – Het die pharoa se heersing oor Laer Egipte
gesimboliseer
Dubbel kroon – Dit is ʼn kombinasie van die rooi en wit kroon. Dit
simboliseer die saam kom van die twee lande en die heersing oor
die twee lande
Blou kroon – (die Khepresh) was ʼn blou leer of linne kopstuk wat
met goud of brons versier is. Die kroon was gedra in gevegte,
sowel as op sekere seremonies.
Atef kroon – ʼn Wit kopstuk wat met volstruis vere versier is, dit was
meestal met godsdienstige rituele gedra.
Nemes – Dit was blou en goud gestreepte linne kopstuk.
16
Griekse Era : 447 vC – 432 vC
Pillaarordes
Doriese pillaar
Doriese pillaarordes is die oudste en eenvoudigste pillaar orde.
Die pilaar orde het geen basis nie.
Hy het gegroefde kolomme.
Daar is wel ‘n abacus ( ‘n vierkantige blok bo die pillaar) asook ‘n
echinus (gekurfde kroonlys onderaan).
17
Ioniese pillaar
Die pillaar het meer detail, vertoon ligter en is meer elegant.
Twee groot krulle kom voor bo aan elke pillaar.
Hierdie pillaar het wel ‘n basis
Korinthiese pillaar
Die korinthiese pillaar is die pillaar met die meeste detail.
Dit is die grassieusste en slankste van die 3 pillaarordes. Hy is ook
baie ryk in voorkoms.
Die pillaar besit 2 rye acanthus blare onder spiraalagtige
versierings wat volutes genoem word. Dit gee dus ‘n blom kapital
voorkoms.
18
Argitektuur
Griekse argitektuur was baie goed ontwikkel, marmer was
hoofsaaklik gerbuik en hulle het altyd gestreef na perfektheid.
Parthenon
Die Parthenon is een van die bekendste argitektoniese
voorbeelde van die Griekse era.
Die struktuur is opgerig as ‘n temple ter ere aan die godin van
wysheid, Athene.
Die Atheense leier Pericles het die bou van die tempe aan die
gang gesit.
Doriese boustyl sovel as ioniese boustyl word gebruik.
Daar was baie altirasies aan die struktuur ingebring om die die
voorkoms van die tempel perfek te laat vertoon.
19
Argitektoniese eienskappe wat gebruik word :
Hout dakkappe
Metropes (vierkantige gegraveerde panele)
Pediments (driehoekige vorms van die dakgedeeltes aan elke
punt van die tempel)
Frieze (sentrale proporsie, verryk met gekerfde beelde)
Argitraaf (laagste reghoekige straal van die drie horisontale
komponente van ‘n klassieke entabletuur)
Kroonlys (hoogste gedeelte, kroon die horisontale gedeelte van
die muur/gebou. Projekteer posie van die entabletuur)
Pilaster (dieselfde proporsies, detail, kapitele en basis van kolom.
Dekoratiewe projeksie vanuit muur).
Portico (stoepvoor ‘n ingang)
Stylobates ( hoë blok waarop pillare geplaas is)
Collonade (los staande of deel van ‘n gebou. Klomp pillare od
kolomme saam met hul entabletuur.
Kariatied (vroulike figuur in plek van pillaar of kolom)
20
Kleredrag
Die Grieke se kleredrag was baie klassief en was gedrappeer oor
die ligaam. Die lappe was gebasseer op reghoeke.
Doriese chiton Ioniese chiton
Wol, kort moue met een fibula op elke skouer Lang moue, met
paar fibulae op elke skouer.
Fibula: klip/knoop
21
Mantels
Chlamys (mans)
Kort (1mx2m) en van wolstof gemaak. Gewoonlik gewiggies op
punte omdat perderuiters dit gewwoonlik gedra het. Hy het een
fibula op die regter skouer of in die middel.
Peplos
Baie dieselfde as die chlamys, net langer,meer luuk en vrou het dit
meer gedra. Dit was later van sy gemaak.
22
Himation
Groter stuk lap (1mx3m). Beide man en vrouens het ‘n himation
gedra. Word gevou van die bors af oor die linkerarm, dan onde
due regterarm weer oor linkerskouer en word dan na agter
gedrappeer.
Slegs ryk mense het skoene gedra op die straat en dit het soms
spykers in gehad.
23
Werkers se klere se kleur was rooibruin. As jy rooi, geel of pers
gedra het, het dit beteken jys van ‘n hoë stand af.
Meubels
Die grieke se meubels was hoofsaaklik uit esdoorn, dennehout,
sederhout en eikehout.
Hulle was van die eerste mense wat was gebruik het om op die
hout te smeer.
Hulle meubels was baie goeie kwaliteit en was van ryk materiale
gemaak.
Dit was versier met edelmetale en ivoor.
24
Klismos : Trapezai :
3 Pote en kan onder bed inskuif.
Gekurfde pote na buite asook
‘n gekurfde ruglening
Klini: Diphros :
Bed of rusbank met kussings. Stoel met geen ruglening
Versieringsmotiewe
.
25
Voorbeelde van fret patrone
Die Griekse era se versieringsmotiewe was onder andere
Linte, Kranse, Spiraal, Fret, Rosette, Guiloche, Abaresk, Griffioen en
Chimera.
Voorbeeld van arabesk Voorbeeld van Guiloche
Voorbeeld van Griffioen Voorbeeld van Chimera
26
Romeine: 100 vC – 500 nC
Die Romeine was in die vroeë stadiums van hul volk se bestaan
regeer deur ’n buitelandse volk genaamd die Etruske, dus het
hulle ’n invloed op die vroeë ontwikkeling van die Romeinse
kleredrag gehad. Rome het ook burgerskap aan mense van baie
verkillende agtergronde toegeken, dus was daar ’n wye
verskeidenheid van kulture in antieke Rome wat op een of ander
manier ’n invloed op die Romeinse kultuur kon gehad het. Die
Romeine was ook baie groot denkers gewees, en het baie van
ons hedendaagse stelsels begin bv. paaie, sanitêre geriewe,
warm en koue lopende water, waterkanale, verbetering van die
Griekse regstelsels en streeksbeplanning. Hulle was ook van die
eerstes wat die gebruik van beton en bakstene in hul bouwerk
begin insluit het om oor groter oppervlaktes te kon bou en om
brûe te kon bou.
27
KLEREDRAG:
Hul kleredrag was baie deur die Etruske beïnvloed. Daar kan ook
baie invloede van Asië en Griekeland raakgesien word in hul
kleredrag. Meeste van hul kleredrag is gebaseer op semi-
halfsirkels. Die mans het meestal
semi-sirkel vormige togas gedra en
die vrouens meestal lang rokke wat
styf-passend teen die liggaam gesit
het, met ʼn opening aan die agterkant
wat met linte vasgeryg kon word. Die vrouens het ook dan bo-oor
hul rokke ‘n regoekige mantel gedra wat bo-oor hul koppe getrek
kon word Hulle het ook hoë opryg stewels gedra met ‘n omkrul
toon, dit was dan ook ‘n invloed vanuit Asië.
Manskleremodes:
Togas:
Tipe toga: Kleur verskille: Rede waarom gedra
Toga pura of gewone wit wol is:
Toga virieles na 16jr oud geword
toga pura wat verblyk is het, het die gewone
Toga na ʼn uitsonderlike wit manlike landsburger
candida wit met ʼn dik pers rand dit gedra
Toga slegs staats
praetexta swart of donker kleurig amptenare het dit
pers met ʼn goue gedra (‘candidates’)
Toga pulla borduursel seuns (16jr) en dogters
Toga picta verskillende gekleurde (12jr) van adelike
Toga trabea strepe bloed en magistrate
en priesters
tydens rou tydperke
gedra
spesiale prestasies, bv.
oorlog held ens.
godsdienstige profete
28
Tunieke/Tunics:
Die pallium en die stole was albei variasies op die Romeinse
tuniek.“Dalmatic” was ‘n kledingstyl
waar die tuniek elmboog lengte moue
gehad het.
Die ‘tunic palmata’ was ‘n kleding stuk
wat oral op borduur was en ryklik versier
is, wat meestal as ‘n oorkleed/tuniek
gedra is. Dit het ook dan baie dikwels die “dalmatic” styl bevat
waar die moue elboog lengte was.
Die mans het ook soms twee tunieke bo-oor mekaar gedra. Die
een wat teen die draer se lyf was was die sabacula en die tuniek
wat dan bo-oor die sabacula gekom het was die tunica
exteriodum. Dan was daar ook die caracalla wat ‘n langer tuniek
was wat tot by die enkels van die draer gekom het.
29
Vrouenskleredrag:
Die ontstaan van die hedendaagse moderne vroulike onderklere
het heel waarskynlik by die Romeinse vrou begin. Die stropium was
‘n ongestyfde boeste kleed wat die
vrouens gedra het en soms in geoefen
het. Die vrouens het ook tunieke
gedra, al wat verksil het was die
lengte, dit was tot by hul voete.
Die vrouens het ook dan ‘n stola
gedra wat dan bo- oor die
tuniek gekom het
(daar was variasies met of sonder moue). Dan
bo-oor die stola was daar nog ‘n kledingstuk
wat hulle gedra het genaamd die pella, wat
‘n oorbodige reghoekige oorkleed was.
‘n Ander mode-bykomstigheid wat die
vroue gedra het was ‘n
“uneven pointed hat” wat
die volgende name
gehad het pileus,
phrygian cap of cuculus. Hulle het
ook dan sagte skoene gehad genaamd soccus
waarmee hulle in hul huise mee rondgeloop het of
dan die carbatina wat harder leeragtige skoene was
vir wanneer hul uit gegaan het in die publiek in. Steeds was dit net
hoë geagte vrouens wat skoene gedra het, die res van die volk
wat armer was het kaalvoet rondgeloop.
30
MEUBELS:
Die Romeinse meubel ontwerp het grookliks bestaan uit die feit
dat hulle baie van die Griekse volk se ontwerpe net verbeter en
vergemaklik het om hul eie variasies te skep. Dit was goot meubels
wat ryklikversier is om by die interieur van die huis te pas. Inleg
werk, kerfing, gravering en finering was van die mees algemene
versierings motiewe op die Romeinse meubels. Die meubels het
ook soos die Griekse meubels gedraaide pote en dierpote gehad,
daar was ook mitiese diere in hule meubel
ontwerpe gewees bv. sfinkse
(Egiptiese invloed) en griffioene. Die
stoele het konkawe ruglenings
gehad om die gemak daarvan te
verbeter, juis omdat die Romeine
soveel van luuksheid gehou het. Daarom het hul
ook hul meubels met ryk tekstiele en stofferings oorgetrek.
Die Romeinse sitmeubels, leunmeubels en tafels was grootliks net
soos die van die Grieke naamlik die klismos stoel, diphros stoel,
trapezai en die klini’s. Die Romeine het net van die ontwerpe
aangepas vir gemak en luuksheid ens. Die Romeinse monopodia
was ‘n drie-been tafel met dierpote of gedraaide pote. Die sela
curulis was ‘n kruisbeen/x-been stoel met kussings of ruglenings.
31
ARGITEKTUUR:
Die Romeine het net soos met hul meubel ontwerpe, die
oorspronklike ontwerpe van die Grieke oorgeneem en verbeter.
Hulle het openbare bouwerke soos publieke badplekke gebou,
biblioteke tempels, teaters, triomfboë, paaie en waterkanale,
sentrale verhitting,lopende warm en koue water en sanitêre
geriewe.
Colosseum:
Die Griekse Amfi- teater is as inspirasie
vir die Colosseum gebruik, maar
tog is die Colloseum as
inspirasie vir hedendaagse
moderne stadions bv. die
FNB stadion in Soweto. Deel van
die Collosseum se komponente is
koepels en boë. Die Romeine was van
die eerste mense wat dit in hulle boustyl gebruik het.
Tot vandag toe kan dit in vele argitektoniese strukture gsien word.
Die boog/’arch’ het hulle gebou deur wigvormige klippe teen
mekaat te hou deur middel van gravitasie krag (‘keystone
arches’). Die gekurfde dak en die koepels van die Colossem
ontwikkel uit die boë uit.
32
Pantheon:
Die Pantheon se dak is ‘n koepel semi-sfeer agtige struktuur van
van bakstene en beton, en
het ‘n deursnee van ongeveer
47 meter. In die middel van
die koepel vormige dak is
daar ‘n venster van 7 meter in
deursnee, genaamd die
occulus, en dit is die hoofbron
van lig in die Pantheon. Die
ondersteunings mure van die koepel is 5 meter dik en daar is
verserkende boë in die mure verberg vir ekstra onderstuening.
Aan die binnekant van die dak is daar ook gesonkte panele
naamlik koffer panele, wat vir die eerste keer in die Pantheon
gebruik is. Die dakkap en die die portico by die ingang van die
Pantheon is ook van die Griekse invloed afkomstig
Basilica:
Het gedien as die Romeinse hofgebou, waar die Romeine die
regstelsel van die Grieke verbeter het. Dit is ‘n reghoekoge gebou
met ‘n groot middelste ruimte
genaamd die hoofskip, met
sybeuke aan albei kante van die
hoofskip. Op een punt van die hoofskip
sit die apsis, ‘n boogvormige uit
geboude plek waar die regter en die
June gesit het om ‘n uitspraak te lewer. Die gebou bevat ook
driehoekige hout dakkappe vir ondersteuning (weereens die
Griekse invloed wat deurslaan in die Romeinse argitektuur). Die
Basilica bevat ook clerestory vensters vir die deurlaat natuurlike
ligbron (‘n Invloed van die Egiptenare).
33
Pilaarordes:
Die Romein Vitruvius het besluit om die pilaarordes te standariseer.
Die Romeinse pilare is gebaseer op die Griekse pilare maar is ligter
in verhouding en meer verfynd.
Tipe pilaar: Beskrywing
Romeins-Dories Bykomende vorms by die abacus en die
Romeins-Ionies pilaar kry ‘n voetstuk.
Kleiner krulle, soms 4 volutes in plaas van 2
Romeins-Korinthies en geen ornamentasie op die pilaar nek
Toskaans voor die volutes nie.
Komposiete Het kleiner kapitele en die akantus blare lyk
anders.
Lyk soos die doriese pilaar, maar het geen
groewe/flutes nie
Is ‘n kombinasie van die ioniese- en
korinthiese pilare en het volutes en akatus
blare bo-op.
Huis en interieur:
Vir die Romeinse huisgesin was die huis die sentrum van bestaan.
Vir hulle was die gesin die boustene van die samelewing. Die
huisplan is opgestel met gesinsinteraksie as hoofgedagte en die
tafel was die algemene vergaderplek waar hulle geeët het en
gesprekke met mekaar gevoer het. Die huise is baie luuks ingerig,
met mure wat gepleister en geverf is. Daar was soms feintz van
alledaagse lewe. Deel van die versierings motiewe was ‘n
modilllion wat ‘n suurlike versiering was wat die dak help
ondersteun het.
34
Die huisplan:
Die volgende vertrekke van die Romeinse huis is in die volgorde
van hoe mens in daardie tyd deur die huis sou loop. Van die
voordeur regdeur tot die buitekant...
35
• Portaal waar mense verwelkom word
1. Vestibule • Gewoonlik versier met mosaïek op die vloer
• Die sentrale saa lvan die huis
2.Atrium • Die hoof leefarea van die huis
• 'n Opening in die dak van die huis
3. • Wat sonlig en reën in die huis inlaat
Compliviumm
• Gat onder die complivium
4. Implivium • Wat die reënwater opvang
• Eet tafel enalgemene vergaderplek
5. Tablinium • Waar die huweliksbed staan
• Vertrekke aan die kant van die huis
• Gebruik as slaapvertrekke, werkskamers of die
6. Cubicula kombuis
• Binnehof agter die huis
7. Peristyliam • Waar daar plante ens. aangehou is
36
Bizantynse tydperk : 323 – 1453 AD
Die ryk het gesentreer om Constantinople wat vandag bekend
staan as Turkye. Die Bizantynse heerser het totale mag gehaad en
hy was ondersteun deur die Christelike kerk wat baie belangrik
was vir die volk.
Argitektuur
Die Bizantynse strukture het groot koepels gehaad met boë en
uitbundige versierings. Die interieur was ryklik versier met patrone
en helder kleure.
37
Meubels
Meubels was groot, swaar en blok-agtig. Donker hout is
gewoontlik gebruik en patrone was in die hout gekerf. Meubels se
kerwings het gewoontlik godsdienstige mening gehaad.
Klere
Klere was uit duur materiaal gemaak en ryklik versier met
verskillende kleure en patrone. Die rokke het tot op die grond
gehang en het lang moue gehaad. Kleure soos diep rooi, blou en
geel was gewoontlik gebruik maar die duurste kleur, pers, was
gebruik vir koninklikes.
38
Romanesque : 800 – 1150 nC
In die middeleeue het hulle min meubels gehad en min
ornamentasie. Die meubels was groot, swaar en solied. Hulle
het wel baie gebruik van versierings motiewe.
1.
Baie Romeinse invloed op argitektuur.
Maak gebruik van ronde boë. Swaar konstruksie met dik mure
en klein vensters om die nie die stabiliteit van die mure te
beinvloed nie.
39
Gotiese era : 1150 – 1500 nC
Gotiese era se argitektuur is baie gebasseer op vertikale
bouwerk, gepunte boë, geribde gewelwe. Hulle het ook baie
gebruik gemaak van houtwerk. Dis biskoppe, Konings, Konining
en adel het in katele gebly.
Argitektuur
Die 7 sleutel kenmerke van die Gotiese argitektuur is
Dis groot en swaag gebou
Skraagboë
Gepunte boë
Gewelde dakke
Binnehof met baie lig
Spuwers
Baie klem op versierings
40
Katedrale
Die katedrale van die Gotiese tydperk was revolusionêre
argitektuur. Hulle het die katedrale en gebou soos die hemel laat
lyk. Dit was alles te doen met die opwaartse strewe na God. Die
oorkruisende dakgedeeltes het meer stabiliteit aan die dak
gebied.
Geribde gewelwe het uitgeloop tot skraagboë. Wat ook as ekstra
ondersteuning gebied he wat ook altyd versier was.
Latynse kruis
Die Latynse kruis se basiese bouplan was basilika met ‘n dwarskip as
toevoeging. Dit het bestaan uit ‘n skip het sykepe aan die kante. Die mure het
clerestary vensters gehad. Die kruis het geeindig in ‘n apsis met ‘n loopgang
om die altar. Die pillare was baie hoog en het lugboë gehad vir
ondersteuning
41
Die voorkant van die gebou/katedraal wielvenster gehad met
brandskilderde glas wat ‘n groot venster opgemaak het in die
vorm van ‘n roos.
Nog motiewe wat gebruik was:
Trasering:
Crocket:
42
Korbeel:
Meubels
Die meubels van die Gotiese tydperk kon uitmekaar uit gehaal
word omdat die mense daarmee getrek het. Daar was baie
kerfwerk in die meubels.
Linne vou : versierings motief wat gebruik word op hout meubels.
Dit word in die hout gekerf end it lyk soos gevoude linne
Nog motiewe wat op meubels gebruik was, was trasering en drie-
of vierbladklawers.
Eikehout was meeste van die tyd gebruik.
Hulle beddens was baie groot.
43
Kiste was hulle belangrikste meubelstuk.
Kleredrag
Die vrouens se klere was baie styfpassend, het lae neklyne gehad,
hulle het ook korsette gedra.
Vrouens kleredrag
Oortuniek
44
Houppelande (gown)
Styfpassend oor die skouers en losser na onder. Die moue is
gewoonlik lank, hang amper op die grond en word wyer na
onder. Die rokke het soms hoë krae gehad wat opgestaan het.
Cote-hardie
Tuniek met ‘n lae nek, styfpassend met knope voor.
Kopdrag
Escoffin
45
Liripipe Chaperone
Wimple met Gorgette
Barbette Crespinette
46
Fillet
Décolletage Gipon
47
Renaissance
Argitektuur
Palladian venster
Lantern
Venster wat lig na binne laat.
Hulle het ook gebruik gemaak van die romeinse pilare en pilasters
48
Scamozzi orde is bygevoeg. Dis soos die romeinse ioniese orde
maar meer ornamenteel.
Niche
Uitkerwing wat iets uitbeeld
Terasso
Graniet stukkies gemeng met sement
49
Interieur
Teen die mure was pilasters en groot skilderwerke. Die plafon was
helder geverf met kleure soos blou, pers en geel en die familie
wapen was ook soms op geverf.
Meubels
Was groot, swaar en reglynig en was versier met diep uitkerfwerk.
Verskeie meubelstukke het op voetstukke gestaan en sitplekke
was gestoffeer. Okkerneuthout is gebruik en die meubels was
oordelig in vertrekke geplaas.
Cassone
50