Die pote: in die kleiner tafels was dit meestal in die kabriool vorm
wat baie elegant was, en het een van die volgende pote gehad.
Die bal-en-klou-poot, knuppel, bok pootjie, knuppel wat op ‘n bal
rus, krul na binne wat op ‘n bal rus en ‘n knuppel wat op ‘n kort
silinder rus.
Die groter tafels se blaaie was meestal op die kante afgerond en
hulle het ook die geelhoutreghoek met ‘n stinkhout omraming
inlegwerk op die blad gehad. Die kas onder die blad was
reguitlynig en die pote was kabrioolvormig met die bal-en-klou of
knuppel, of die Marlborough-tipe poot wat staan op ‘n gedraaide
staander. Soms was die pote met groefies versier of met ‘n ligter
hout ingelê.
Vertoonkaste:
Daar was groot hoeveelhede porselein vanaf Sjina en Japan af
ingevoer, en die feit dat die kapenaars dit ingevoer het, en
vertoon het in hul huise, dien as bewys dat hulle dit hooggeag
het. Daar is verskillende tipes vertoonkaste.
101
Die hoë kas met glasdeure bo en gepaneelde deure onder:
Die kopstukke is almal gerond of in ‘n verskeidenheid van
verskillende maniere gevorm. Dit kan heel eenvoudig wees of
daar kan komplekse houtsneëwerk op die kroonlys wees. Die
deure is soos die kroonlys gevorm. Die glasruite was soms net
voor, met hout kante of daar was ook glas aan die kante van die
kas. ‘n Sierlys (eenvoudig/kompleks) het die skeiding tussen die
boonste glas gedeelte en die onderste deel gevorm. Die
sleutelgat versierings was oorweldigend en kenmerkend van
geelkoper of silver gemaak. Die kas basis het aangesluit by die
pote van die kas. Die pote was bal-en-klou pote of gegroefde
reguitlynige blokke of gekurfde pote wat mens aan die kabriool
ppot laat dink.
Vertoonkaste wat op hoë pote staan:
Eenvoudige kas met ‘n geronde kroonlys en gevormde deure met
raamwerk wat afgeskuinsde hoeke toon. Die basis het ‘n
geskulpte voorskootjie en spiraalvormige stutte met spiraal
rekstutte. Die suurlys tussen die basis en boonste kas is eenvoudig
maar steeds dakoratief en stylvol. Daar is dan ‘n reghoekige
kopstuk en die deure wat deur die sierlys geskei is , is albei
reghoekig. Die basis bestaan uit en of meer laaie en pote. Die laai
102
het elk twee handvatsels en versierde sleutelgate. Die rekstutte is
plat, gevormd en gekruis.
Ingeboude kaste:
Die boonste deel bevat die glasdeure en onder is die gepaneelde
deure, dit word dan geskei deur die sierlys. Die voorste pote met
die gevormde en versierde voorskootjie en afgeskuinsde kant
raamwerk is alle ingebou.
Kiste:
Dit is gebruik vir die stoor van klere of linne en was deel van elke
bruid se uitrusting. Hulle was besonders sterk en is verryk met
oopwerk in geelkoperhoekstukke. Daar is ook heel dikwels
geelkoperhandvatsels aan beide kante van die kiste gekry. Die
deksels was stewig met skroewe en skarniere aan die kis
vasgeheg. Meeste van hierdie kiste het op gedraaide pote
gestaan wat die gewig van ‘n vol kis kon hanteer.
103
Laaikaste:
Die blaai van die laaikaste is baie kere bo-op geraam met donker
hout, met ligter hout wat vir die middelstuk gebruik is. Kaste met
drie of meer laai staan op hoë pote wat gedraai is of kabriool
vormig is. Die gedraaide pote het rekstutte wat spiraalvormig
gedraai is. Daar word dan ook ‘n reguit sierlys tussen die laai en
die pote gevind. By die kabrioolpote was daar ‘n voorskootjie wat
gevormd is, soms saam die laaie en soms apart. Die sleutelgat
versierings is meestal silver en die voorskootjie is dikwels ryklik
versier met houtkerfwerk.
Kaste:
Kaste was ʼn ontwikkeling vanaf die laaikaste, dit het gevorm van
‘n lae kassie met deure na ‘n hoë kas met deur laaie tot die ryklik
gekurfde en gevormde kas bekend as die “armoires”. Die kaste is
ook in seksies gemaak om die vervoer daarvan te vergemaklik.
Daar is ‘n kruisrekstut by die reghoekige kas wat op hoë pote
staan. Daar was ook dikwels ‘n laatjie onder die boonste deel met
die deure. Die pote word op ‘n versmalde heksagonale kant deel
gestut. Die panele van die deure was meestal gekurf saam met
die kroonlys aan die bokant met die onderkante reguit of
gevormd. Die “armoire het meer as drie laaie gehad wat
gevormd was saam met die raamwerk van die kas. Die
104
voorskootjie kon in verskillende mates versier gewees het en die
kort en stewige pote was daarvolgens versier. Die sleutelgat
versierings was meestal van silver gemaak en daar was meestal
houtknoppe as handvatsels op die meer eenvoudige kaste.
Beddens:
Daar was ‘n verskeidenheid van beddens, van die gewone voet
en ent bed tot die hemelbed. Die hemelbed se hoekpale was
verleng na bo (twee meter bo die matras vlak) en is versier of
gedraai soos stoelpote. Bo-op die verlengde pale was daar
versierde kroonlyste met rekstutte tussen in of net ‘n reghoekige
raam waarvan daar gordyne af gehang het. Baba beddens het
gewoonlik soliede gevormde kante gehad en het op geronde
pote gestaan sodat dit kon wieg. Die kante was soms met
paaltjies omring soos moderne baba beddens.
105
Voetstofies:
In huise waar daar nie kaggels was nie, was die voetstofie baie
populêr. Dit was ‘n metaal kassie waarin die kole gegooi is, met
gate in sodat die warm lug kon ontsnap en die vertrek warm
maak.
Linnedrukkers:
Is gebruik om linne plat te druk en dit netjies te laat vertoon. Dit
het bestaan uit twee planke wat met ‘n skroef vasgedraai kon
word om sodoende druk op die linne kon uitoefen.
106
Moderne argitekte en argitektuur:
Die vyf Kunsbewegings:
Arts and Crafts (1880-1920):
William Morris was een van die grootste kunstenaars, argitekte,
meubel vervaardiger en skrywers van hierdie tyd. Hy het ook
geglo dat sosiale bedrywighede en ontwerp as een gesien moet
word. Die beweging was aangevuur deur Morris en John Rushkin,
en dit was hul beweging teen die verdeling van arbeid. Die
beweging het die argitektuur, interieur en die dekoratiewe kunste
beïnvloed. Die beweging was simplisties en het op die
middeleeuse styl gefokus en tradisionele vakmanskap was van
uiterste belang. Dit het grootendeels ontstaan in Engeland waar
hulle het die beweging begin het as ‘n aanspraak teen die
historiese herlewing en van die Victoriaanse era. Dit het ‘n uiterste
belangrike bydrae tot die moderne toegepastekuns gelewer en
was ‘n faktor in die ontwikkeling van Art Nouveau. Die
muurpapier en tekstiel ontwerpe vanaf hierdie beweging
afkomstig was meestal van natuurlik en het die natuur by meeste
van die ontwerpe betrek met bv. blom en blaar motiewe.
107
Art Nouveau(1892-1905):
Henri van den Velde het beide die interieur en die eksterieur van
huise ontwerp en hy het geglo daaraan om ontwerpe te maak
wat gepas was vir masjien produksie. Hy het ook geglo dat die
vorm en konstruksie van ‘n ontwerp alleenlik deur die tipe
materiaal wat gebruik word bepaal word. Sy ontwerpe was swaar
en kompleks en die versiering is bepaal deur die lynbeweging, hy
het ook gekurfde lyne gebruik. Hierdie beweging het ontstaan in
België en was vir alle mense van alle sosiale klasse gewees. Die
verlede is nie meer as inspirasie gebruik nie en die ‘nuwe’ idees
was ‘n simbool van die nuwe toekoms (was ‘n aanspraak teen
tradisies). Die natuur en die vroulike liggaam is as inspirasie gebruik
waar daar aaneenlopende a-simmetriese kurwes en lyne gebruik
is om natuurlike en organiese vorms te verkry.
De Stijl (1917-1929):
Gerrit Rietveld het geen tradisionele invloede gebruik nie . Hy het
reghoekige gebruik wat naby aan mekaar geplaas is om ‘n
gevoel van ligtheid te skep. Hy het die eerste stoel met
oorvleulende laste en skroewe ontwerp wat dan ‘n
gewigloosheids effek geskep het. Sy ontwerpe was meer
ideologies as gemaklik en hy het nuwe materiale gebruik en
oplossings gevind wat die toekoms ontwerpe beïnvloed het. Die
beweging het ontstaan in Nederland, tydens die eerste
wêreldsoorlog. Picasso en Braque se kubisme en Wright se
108
argitektuur het die kuns en argitek rigting beïnvloed. Kunsrigtings
wat nog gebruik is ws onder andere die reghoek, primêre kleure
en a-simmetriese balans. Die ontwerpe was van so aard dat dit in
massas vervaardig kon word. Die beweging het n groter invloed
op argitektuur gehad as wat dit op meubels gehad het. Van die
bekendste werke van Rietveld was die ‘Red Blue Chair’ en die ‘Zig
Zag Chair’.
Ander argitekte was ook Frank Lloyd Wright wat geglo het dat die
interieur en eksterieur in harmonie moet wees en hy het van die
binnekant af buite toe ontwerp, waar hy ook die oopplan huis
bekend begin maak het. Hy het ornamente in die struktuur in
geïntegreer en die illusie van onbeperkte spasie geskep. Hy het
dele van die huis geïntegreer om ‘n geheel te vorm en ‘n
verwantskap tussen die huis, boumateriaal en die mense geskep.
Le Corbussier was ‘n Sweed wat in Amerika studeer en gewerk
het. Hy het geglo die huis is soos ‘n masjien waarin mens leef en
die meubels is die gereedskap tot die funksionering van daardie
masjien. Hy het tafels, stoele en ingeboude stoor plekke van steen
en beton ontwerp wat as “deel van die huis” gevorm het. Die
interieur en buite mure van sy ontwerpe was gewoonlik wit, skoon,
klinies en koud. Hy het dan ook later moderne woonstel geboue
ontwerp.
109
Bauhaus(1919-1933):
Walter Gropius het gebruik gemaak van plastiek, buismetaal en
ander industriële materiale vir huishoudelike gebruik. Gropius het
saam met Mies van der Rohe die Bauhaus beweging geskep en
was die pioniers van die moderne argitektuur. Van der Rohe se
ontwerpe het idees van de Stijl gereflekteer en ‘n gevoel van
aaneenlopende spasie geskep. Sy meubels was elagant,
eenvoudig en nie baie versier nie en het die argitektuur
gekomplimenteer, bv. die ‘Barcelona chair’. Die deurhandvatsel
was een van hul ontwerpe en het aan die beginsel voldoen van
‘funksionele voorwerpe moet ook skoonheid besit’. Nog ‘n
bydraende argitek was Marcel Breuer wat geglo het dat meubels
in verhouding met die menslike liggaam moes wees. Meubels was
oorspronklik hoekig met reguit lyne, waarna dit later na vloeiende
organiese vorms verander het. Hy het ook gebuigde rame,
buismetaal, gebuigde aluminium stroke, laaghout en gestoffeerde
gedeeltes in houtraamvorms gebruik. Van sy werke was die
‘Wassily Chair’ (chroom geplateerde staal en leer).
110
Art deco(1918-1935):
Die vroulike liggaam motief word weer baie raak gesien. In 1925
word daar in Parys, Frankryk die eerste ekspo oor kuns en dekor
gehou. Hierdie beweging was grootliks beïnvloed deur die
Russiese ballet en deur Bauhaus. Nuwe motiewe soos plastiek,
aluminium en spieël mure is aan die orde van die dag terwyl die
ontwerpe funksioneel moes gewees het dit terselfede tyd gedien
as versiering vir die ruimte waarin dit gestaan het. Lyne was
eenvoudig en reghoekig en die meubels was simmetries. Daar is
baie wiskundige-en geometriese figure gebruik en die styl is gesien
as ‘n ‘eclectic’ styl omdat dit van ‘n wye verskydenheid plekke
inspirasie getrek het. Daar is intense helder kleure gebruik en die
son en sonstraal motief was baie populêr. Paul Frankl se ontwerpe
was meestal gebaseer op wolkekrabbers en was eenvoudige
lang meubels met skerp plat vlakke. Sy ontwerpe het die
argitektuur gereflekteer en die vinnige pas van die ‘moderne’
leefstyl simboliseer. Voorbeelde van sy werke is die ‘Speed Chair’
111
Meubel ontwerpers:
Alvar Aalto( 1898-1975):
Hy het van laaghout gebruik gemaak, omdat hy geglo het dit was
die beste materiaal vir die menslike behoeftes. Sy ontwerpe was
elegant en eenvoudig en hy het hom nie aan die moderne
neigings gesteur nie. Hy het goed ontwerpte moderne meubels
gemaak wat teen lae kostes vervaardig kon word, en dit was ook
geskik vir masjien vervaardiging. Bv. die ‘Paimio Chair’ en die
‘Tank Chair’.
Arne Jacobsen(1902-1971):
Hy was een van Denemarke se bekendste argitekte en het
meubels vir agitektuele projekte ontwerp. Sommige van sy
ontwerpe kan gestapel word. Hy het die ‘Egg Chair’ ontwerp wat
die mens isoleer van enige steurnisse. Ander voorbeelde is ook
die ‘Swan Chair’ en die ‘Drop Chair’.
112
Charles Eames(1907-1978):
Daar word beweer dat sy ontwerpe die grootste invloed op
modere meubels gehad het. Sy ontwerpe was lig en kon in enige
posisie geplaas word en hy het ‘n wye verskeidenheid kleure
gebruik. Voorbeelde van sy werk is die ‘ Zenith Rar Rocking Chair’
en die ‘Wooden Lounge Chair’.
Eero Saarinen(1910-1961):
Hy het reeds in ontwerp begin belangstel toe hy op sestien jarige
ouderdom vir homself ‘n bed ontwerp het. Hy het geglo dat
plastiek die mees toepaslike materiaal was om te gebruik, weens
die hervormbaarheid daarvan. Voorbeelde van sy werk is die ‘Ball
Chair’ en die ‘Womb Chair’.
113
Kleremodes van die Twintigste eeu:
Vrouens:
1900-1914:
Was die tydperk van uitspattige lewenstyle waar die damesmodes
in Engeland en Frankryk begin ontstaan het. Dit was ‘n luukse
tydperk waarin daar baie partytjies gehou is en die kleure net so
uitspattig moes wees. Dames het spesiale korsette gedra, met
groot buste en hule boude wat na agter beklemtoon word. Dit
was ook die tydperk van die S-vorm waar die romp glad oor die
heupe geloop het en na onder uigeklok het, hul hare was hoog
op hul koppe gestapel en hulle het ‘n plat pannekoekhoed voor
op die kop gedra. Daar is baie kere kant gedra en die rokke het
soms ‘n effense sleep gehad. Die hoedens is met baie hoë
versierings versier en daar is dikwels vere gedra. Die vrouens se
rokke was in die S-vormige silhouette. Bedags het hulle ‘n hoë
halslyn en moue gehad met die rok wat tot op hul voete hang. En
Saans het hulle rokke lae halste gehad met kort moue en hul het
lang handskoene gedra. Hulle bloese was ryklik versier met op
naaisels en insetsels. Later van tyd het getailleerde klere bv. die
getaileerde baadjie en belt met klokromp begin mode raak. In
1908 het hul hoede wyer geraak en die heupe van hul rokke het
gladder geraak, die silhouette het ook begin normaliseer.
114
1910:
In hierdie tyd het daar groot veranderinge plasa gevind. Van die
groot invloede was Paul Poiret en die Russiese ballet. Daar was ‘n
golf van opgewondenheid oor die oosterse invloede wat getref
het na die opvoering van die ballet. Dit het helder kleure en
sagte draperings tot gevolg gehad in plaas van sie vorige stywe
lywe. Die rompe het nou baie nou geword soos die Hobble skirts
wat die bene onder die knieg tot beweging beperk het. Die
driehoek silhouette het nou na vore gekom en die hoof mate van
versiering was nou knope in plaas van kant.
1913:
Die V- hals het nou na vore gekom. Net voor die oorlog
uitgebreek het, het hulle ook ‘n tweede romp bo-oor die eerste
een aangetrek. Daar was ook ‘n tipe tuniek wat tot op die knieë
gehang het terwyl die hoede al stywer op die kop gesit het en
kleiner geword het. Tydens die oorlog het die tweede romp weg
geval, omdat dit ‘n oorlas was.
1918:
Daar het ‘n poging ontstaan om ‘n meer eenvormige drag te kry
wat geskik is vir alle geleenthede, maar hierdie pogings het misluk.
1919:
Daar kan ‘n buisvormige effek raakgesien word en die klokromp
verander in ‘n vaatjielyn, die rompe bly steeds lank maar die
enkels was steeds sigbaar. Die vrouens het hul buuste platgetrek
met spesiale kledingstukke om meer soos mans te lyk en die
middellyn het heeltemal verdwyn.
115
1925:
Hierdie was die skandaal revolusie, omdat die rompies korter
geraak het en die kerke hoogs ontsteld was en heeltemal teen dit
gekant was. Seuns se hare was kort en teenaan die kop- Eton
krop. Dames het klokhoede gedra en al wat hulle van mans
onderskei het was hul wenkbroue en hul rooi lippe. Ontwerpers
soos Coco Chanel en Elsa Schiapareli het nou na vore gekom.
1927:
Die rokke het nog verkort en dit was as ekstreme kort rokke deur
die publieke oog waargeneem, maar die vrouens het toe begin
sykouse dra.
1930:
Die klem van die rokke het nou na die vrou se rug verskuif en die
vorm van die boude moet nou ook weer gewys word. Swemklere
ondergaan ‘n evolusie en vertoon laag aan die voorkant. Die
sportsklere vir vrouens het ook verander bv. tennis rokkies was kort
en hulle het dit nou sonder kouse gedra en die skaatsromp was
nou ‘n wye kort romp. In hierdie tydperk was daar ook die
androgene voorkoms die ‘Erotic ideal’ styl waar vroue daarna
gestreef het om soveel as moontlik soos ‘n man te lyk.
116
Die ‘New look’ revolusie deur Christian Dior was ‘n beklemtoning
van die laat dertiger jare. Die ontwerpe het sag geronde skouers
gehad en die borste is beklemtoon. Daar is baie korsette om die
middel gedra en die heupe is “gepad”. Sie rompe is nou amper
weer tot op die enkels laat hang en dit was simbolis vir hoop vir
die toekoms. Marilyn Monroe was ook een van die groot styl ikone
van hierdie tydperk.
1960’s:
Mode was op die jeug gefokus en die mini-rompie het tot bestaan
gekom. Kleurvolle stywe klere was hoog in die mode en
ongestruktureerde onderklere en broeke was ook baie bekend.
Die vrouens het “bob” of lang hare gehad en individualiteit en
selfuitdrukking was belangrik. Mens het hul eie unieke klere
gemaak bv. “tiedie” ens. en hulle het ook natuurlike vesels
gebruik. Kuns het ook dikwels die mode beïnvloed bv. in 1965 was
daar ‘n rok gebaseer op ‘n skildery van van Mondrian.
117
1970’s:
Die “schoolgirl look” he ingekom en daar is nuwe mode materiale
gebruik soos PVC en polyester. Dit was ook die “hippie” tydperk
waar die “disco” haarstyle en grimeing hoos mode was. Ralph
Lauren het die ‘Polo’ reeks vir mans begin en ‘Clavin Klein’ het
manlike kledings reekse vir vrouens begin.
Haarstyle, musiek, kledingsontwerpers ens. was alles in die mode.
Dit was ook die tydperk toe dans studios, oefenplekke, persoonlike
fiksheid en gesondheid was ook baie belangrik in hierdie tydperk.
Chokers, jellieskoene, oefen drag, “groot” hare, skouer kussings en
lykra was ook van die gesogte items in hierdie tydperk. Die “punk
rock look” afkomstig vanaf Kurt Cobain en Nirvana was ook hoogs
mode en was ook die “grunge look genoem”
1980’s:
Helder en stywe kleure was die mode. Mense het bigin om
gereeld te oefen en persoonlike fiksheid was belangrik. Daans
studios en gyms was gewild.
118
1990’s:
Die tydperk wat se mode die meeste klere vandag beïnvloed.
Klere soos denim met wit skoene was gewild, geskeerde jeans,
hakskoene, all stars en “chokers” was als mode wat self vandag
nog gedra word.
Mans:
Het getailleerde jasse met ‘n dubbelbors gedra en hul broekspype
was nou en het tot by hul enkels gestrek. Hul hemde se krae was
van wit gestyfde linne met geronde puntjies en die krae het baie
hoog in hul nekke opgestaan. Die hoede wat hlle hulle gedra het
was rondebol kleinrand vilthoedens (“Tophats”) of strooi hoede.
Na die 1920’s het hulle dubbelbors onderbaadjies gedra by enkel
bors jasse, daar was ook meer informele korter baadjies. In sport
was daar verskillende broeke naamlik die “Oxford bags” wat ‘n
wye pyp broek was en die “Knickerbockers” wat veral tydens golf
gedra is.
119
Teddy Boy: was ‘n Britse subkultuur wat gekenmerk was deur jong
mans wat klere gedra het, wat gedeeltelik vanaf style wat van die
Edwardiaanse tydpek afkomstig was inspirasie getrek het. Hierdie
was style wat die “Savile Row” ontwerpers weer in Brittanje
probeer bekendstel het na Wêreldoorlog 2. Die subkultuur het in
die 1950’s in London begin waarna die vinnig deur Europa versprei
het en is in sterk verband met “Rock and Roll” geplaas.
1980 en 1990:
120
Bronnelys :
Griekse tydperk bronnelys :
https://za.pinterest.com/offsite/?token=771-
508&url=http%3A%2F%2Farchitecture.phillipmartin.info%2Fstyle_greek
_columns.htm&pin=45739752443589174
Don, L. Explore Ancient Greece/.
http://greece.mrdonn.org/columns.html
Anon. 2017. Pixabay. https://pixabay.com/en/pillar-roman-column-
ancient-greek-308573/
Anon. 2017. Fotosearch,
http://www.fotosearch.com/ECC116/01030018/
Yeh, D. 2009. http://classes.design.ucla.edu/Winter09/9-
1/blog/b/?tag=week1_twocultures
Anon. 2017. Pixabay. https://pixabay.com/en/photos/greek%20columns/
Anon. 2016. Encyclopædia Britannica, Parthenon temple, Athens,
Greece https://global.britannica.com/topic/Parthenon
Getlen, L. Januarie 2014. The secret history of the Parthenon.
http://nypost.com/2014/01/26/the-secret-history-of-the-parthenon/
Anon. 2006. Encyclopædia Britannica, Inc. Doric order: Greek capitals.
http://kids.britannica.com/elementary/art-95051/The-three-main-styles-
or-orders-of-ancient-Greek-architecture
Anon. 2015. Architect of the capitol. Ionic Columns.
https://www.aoc.gov/capitol-hill/architecture-columns/ionic-columns
Anon. Alamy. Ancient Greek Women and Actors
http://www.alamy.com/stock-photo/greek-womens-clothing.html
Anon. Ducksters Education site. Ancient Rome Clothing and Fashion.
http://www.ducksters.com/history/ancient_rome/clothing.php
Amon. Ancient clothing greek womens came.
http://xedazud.hst.im/?c=7&p=259
121
Heidewald, J. 2012. EMG-Zine. Ancient Greece: Mythology and
Clothing Styles. http://emg-zine.com/item.php?id=867
Anderson, L. M & Mitten D.G. 2014.
http://www.harvardartmuseums.org/art/304071
Anon. 2009. Smart Exchange. Clothing Greek Man.
http://exchange.smarttech.com/details.html?id=04c505b4-0e77-4fd5-
a1c8-8eb802a69f23
https://sofiacreative.wordpress.com/2014/11/03/ancient-greek-fashion-2/
Weston Thomas, P. 2008. Fashion Era. Ancient Greek Costume History
Grecian Ladies Head Dress. http://www.fashion-
era.com/ancient_costume/ancient-greek-fashion-hair.htm
https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/07/f4/6d/07f46d9374e8303161e4af3bd02f43ac
.jpg
Anon. 2011. 7P Ancient India Comparison. Ancient Indian and Ancient
Greek Clothing. https://7pancientindiacomp.wikispaces.com/Clothing
Barrow, M. 2013. Ancient Greece. What Clothes did the Ancient Greeks
wear? http://www.primaryhomeworkhelp.co.uk/greece/clothes.htm
Scifo, J. Men in Ancient Greece Lesson for Kids.
http://study.com/academy/lesson/men-in-ancient-greece-lesson-for-
kids.html
Anon. 2011. Wikiversity. Ancient Greek Chairs.
https://en.wikiversity.org/wiki/Ancient_Greek_Chairs
Lahanas, M. Furniture and the Greek House.
http://www.mlahanas.de/Greeks/Furniture/Furniture.htm
Lahanas, M. Furniture and the Greek House.
http://www.mlahanas.de/Greeks/Furniture/Furniture.htm
Dido of Carthage. https://didoofcarthage.tumblr.com/page/36
Anon. 2016. Home Design Ideas. Ancient Greek Furniture Facts.
https://www.originalmachine.com/21015/ancient-greek-furniture-facts/
Anon. Livejournal. http://color-harmony.livejournal.com/13826.html
Anon. Dreamstime. https://www.dreamstime.com/stock-image-ancient-
greek-border-ornaments-meanders-antique-seamless-pattern-
image40003781
Anon. 2005. Ancient Greek Motif Stock Vectors, Clipart and Illustration.
https://www.123rf.com/clipart-vector/ancient_greek_motif.html
122
LaChiusa, C. 2002. Buffalo As an Architectural Museum.
http://buffaloah.com/a/DCTNRY/g/guilloche.html
Anon. 2000. http://www.theoi.com/Thaumasios/Grypes.html
Anon. 2000 http://www.theoi.com/Thaumasios/Grypes.html
Griekse en Gotiese tydperk bronnelys :
Anon. http://www.marciaslatkin.com/images/00000021.jpg
Jebulon. 2012. Wikimedia Commons. Romanesque walkway San Martin Segovia.
https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Romanesque_walkway_San_Martin_Segovia.jp
g
Anon. https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/80/74/72/807472597b65275e9989b5a01730b089.jpg
2017. Wikipedia. Gothic architecture. https://en.wikipedia.org/wiki/Gothic_architecture
Architectural Digest. http://www.architecturaldigest.com/gothic-architecture
Anon. Study Blue. World Art History Exam Part 3
https://www.studyblue.com/notes/note/n/world-art-history-exam-4/deck/1570683
Blankenbehler, B. 2015. Architecture Revived. Gothic Innovation Of St. Denis Cathedral.
http://www.architecturerevived.com/gothic-innovation-of-st-denis-cathedral/
Pierre. 2013. French Moments. Saint-Denis Basilica. https://frenchmoments.eu/saint-
denis-basilica/
Anon. 2014. Ask Metafilter. Unusual circular gothic stone motif.
http://ask.metafilter.com/271010/Unusual-circular-gothic-stone-motif
Anon. Clip Art ECT. http://etc.usf.edu/clipart/57200/57260/57260_crocket.htm
Crawley. T. 2015. STONECARVING SCULPTURE DESIGN.
http://www.timcrawley.co.uk/stonecarving/restoration/gothic/henry-vii-chapel-
westminster-abbey.html
Anon. https://www.corbelplace.com/collections/grapes-corbel
Anon. Early Oak Reproductions. https://www.earlyoakreproductions.co.uk/detail-quality/
Stewart, I. Inessa Stewart’s Antiques & Interiors. http://www.inessa.com/antique-trunks-
benches/19th-century-rustic-gothic-trunk-36950.html
Hamda. 2013. Medieval Ages. Medieval Clothing.
http://www.medievalages.net/2013/07/medieval-clothing/
Anon. Steel Master. Surcoat with Lacing. http://www.steel-
mastery.com/en/clothing/womens-dresses/surcoat-with-lacing
Anon. Medieval Renaissance Peasant Women Costume Dresses.
http://www.deluxeadultcostumes.com/serving-wench-dresses/
Anon. http://tadarida.deviantart.com/art/1320-174329594
Anon. 2017. Revival Clothing. http://www.revivalclothing.com/linenhoodwithliripipe.aspx
Anon. Lost in Victorian. http://www.lostinvictorian.com/middle-ages-medieval-peasant-
period-dress-renaissance-faire-ladies-costume.html
123
Neoklassieke tydperk bronnelys:
Marie Antoinette Biography
http://www.thefamouspeople.com/profiles/marie-antoinette-2257.php
Abbé Edgeworth: King Louis’ Irish Confessor
http://www.crisismagazine.com/2013/abbe-edgeworth-king-louis-irish-confessor
The 15 Neoclassical Buildings Every D.C. Resident Should Know
http://dc.curbed.com/maps/washington-dc-architecture-neoclassical
Flickriver
http://www.flickriver.com/photos/ggnyc/2529957121/
Pair of very fine Neoclassical period fauteuils of large dimension
http://www.faccents.com/item922.html
Neoclassical beech/ bedroom furniture bench
https://www.alibaba.com/product-detail/B601B-25-neoclassical-beech-bedroom-
furniture_491148208.html
George Hepplewhite style furniture
http://www.museumfurniture.com/hepplewhite/
Sheraton style chair
http://www.handmadecustomfurniture.com/all/sheraton-style-chair/
DESIGN DICTIONARY: Sheraton Furniture
http://www.decorartsnow.com/design-dictionary-sheraton-furniture/
BEAUTY: Hairstyles and Its History
http://cloudmind.info/beauty-hairstyles-and-its-history/
Two contrasting French hairdos
http://tywkiwdbi.blogspot.co.za/2012/07/two-contrasting-french-hairdos.html
The Execution of Louis XVI. French Revolution.
http://world4.eu/execution-louis-xvi/
Bizantynse typerk bronnelys :
Byzantine Chronicle
http://ancientworldonline.blogspot.co.za/2015/07/byzantine-chronicle.html
124
Decisive Battles: Fall of Constantinople 1453
http://firedirectioncenter.blogspot.co.za/2015/05/decisive-battles-fall-of-constantinope.html
Byzantine 330 - 1453 CE
http://history1sev.blogspot.co.za/2015/02/byzantine-330-1453-ce.html
Church furniture: Serpoukhov carved church table
http://www.istok.net/icon-cases-serpoukhov-carved-church-table.html
Byzantine costume history. 5th to 6th century.
http://world4.eu/byzantine-costume-history-5th-century-fashion/
Byzantine Clothing
http://www.martelnyc.com/byzantine-empire/introduction.html
Romeinse tydperk Bronnelys:
Rachel, C. 2015. Studyblue, Rome –Get started.
https://www.studyblue.com/notes/note/n/rome/deck/15314761 Date of access: 27
Feb. 2017
Editors of Encyclopaedia Britannica, 1998. Encyclopaedia Britannica.
https://media1.britannica.com/eb-media/93/44593-004-03359639.jpg Date of
access: 25 Mar. 2017
Barbara F, McManus. 2003. Roman Clothing Part 2.
http://www.vroma.org/~bmcmanus/clothing2.html Date of access: 27 Feb. 2017
Taylin, H. 2014. Studyblue, Ancient Rome.
https://s3.amazonaws.com/classconnection/510/flashcards/1721510/jpg/and-
sgf140-149017CCED867DB2F63.jpg Date of access: 25 Mar. 2017
Sharma, D. 2014. The eternal city: Ancient Rome.
https://divyasharma06.files.wordpress.com/2014/09/clothingdiagram.jpg Date of
access: 25 Mar. 2017
Anon. 2015. History and other thoughts: Roman fashion.
http://3.bp.blogspot.com/-tTK76N3dzZs/T8YY3Vk96GI/AAAAAAAABFA/d1-
NrGT_85U/s1600/Ancient%2BRome%2BToga.jpg Date of access:25 Mar. 2017
vdM, L. 2016. Ancient Greek and Roman Furniture
https://www.originalmachine.com/20999/ancient-greek-and-roman-furniture
Architecture in Ancient Roman http://www.crystalinks.com/romearchitecture.html
Date of access: 27 Feb. 2017
125
Rolling Rome. 2014. Interesting facts about Rome’s Pantheon.
http://romeonsegway.com/wp-content/plugins/widgetkit/cache/gallery/738/dome-
inside-pantheon-rome-on-segway-94b5892324.jpg Date of access: 25 Mar. 2017
Wholesome homes. 2014. Wholesome homes: Incorporating Roman
Architecture into your home. https://lh3.googleusercontent.com/7TrDk7-
WJNQwUnqvawho89glzNOQ706PkIUAT-
OZKOQuscC3AJ307C6pjfo2ekWB94YUKmFuO-9c2m09lVnX4ziwi2xuDB-
SckuUu--sf0gc3Libk-NJ7dHQ6p_wXg Date of access: 25 Mar. 2017
Inspiring home ideas. 2016. Likeable Ancient Rome House Designs with 318
amazing /roman Villa house plans. http://inspiringhomeideas.net/wp-
content/uploads/2016/09/likeable-ancient-roman-house-designs-with-318-
amazing-roman-villa-house-plans.jpg Date of access: 25 Mar. 2017
Viktoriaanse Bronnelys
Anon. 2011. Blindes, Shades, Curtains. http://curtainss.com/victorian-velvet-curtains/
Anon. 2015. Canonbury Antiques. 8 Mahogany Victorian Dining Chairs Balloon Back.
https://www.canonburyantiques.com/p/8-mahogany-victorian-dining-chairs-balloon-back-
1310853587/
Anon. 2017. Victorian Era.org. Victorian Style Architecture England: Buildings, Castles, Homes,
Houses, Victorian Era Architecture. http://www.victorian-era.org/victorian-style-architecture.html
Anon. Victoriana Magazine. How to dress Victorian man.
http://www.victoriana.com/Fashion/victorianclothing/howtodressvictorianman.html
Anon. 2017. Wikipedia. Victorian Era. https://en.wikipedia.org/wiki/Victorian_era
Eaton, A. 2015. Word Press. The Victorian Era and Victorian Gender Equality.
https://aliceeaton1305640.wordpress.com/2015/02/23/the-victorian-era-and-victorian-gender-
equality
Landow, G. P. 2007. Victorian Web. Literature, History & Culture in the age of Victoria.
http://www.victorianweb.org/art/design/clutter1.html
Standen. A. 2017. Architecture and landscape. https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/e7/f2/88/e7f288fda0dc2cd0e16a7762d90f3f36.jpg
Werry, J. 2007. Rare Victorian. High-Style, Mass-Produced Furniture
http://rarevictorian.com/2007/10/high-style-mass-produced-furniture.html
Monet, D. 2017. Bellatory. Women's Fashions of the Victorian Era: From Hoop Skirts to Bustles -
1837 – 1901. https://bellatory.com/fashion-industry/Fashion-History-Victorian-Costume-and-
Design-Trends-1837-1900-With-Pictures
126
Keiser tydperk bronne
https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/32/a1/6a/32a16aba6f689941a514681b97e99245.jpg Datum van toegang:
25 Mei 2017
https://www.flickr.com/photos/lemeur/3308888353/in/set-72157614294626840/ Datum van
toegang: 25 Mei 2017
http://loveisspeed.blogspot.co.za/2012/05/josephine-de-beauharnais-first-empress.html Datum van
toegang: 25 Mei 2017
https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/74/14/bb/7414bb84de5ed6fe4013ed1039e926d1.jpg Datum van toegang:
25 Mei 2017
https://s-media-cache-ak0.pinimg.com/736x/53/78/1d/53781d5699520a5f4864e7bc975897c9.jpg
Datum van toegang: 25 Mei 2017
https://2.bp.blogspot.com/-
YIF6H_jfEjs/WIjbIahWoAI/AAAAAAAAlYE/EjVhPrrgNp0oqSSGZ0d_FyU1M-
og249yQCLcB/s1600/percierarc.png Datum van toegang: 25 Mei 2017
https://www.tumblr.com/login_required/decordesignreview/96373864445 Datum van toegang: 25
Mei 2017
https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/19/68/c2/1968c24a5ed691d7e6d1ea525a7d8603.jpg Datum van toegang:
25 Mei 2017
https://trouvais.com/2009/08/20/fontainebleau-etc/ Datum van toegang: 25 Mei 2017
https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/4f/e7/60/4fe760182f75025e80b8a9a548046011.jpg Datum van toegang:
25 Mei 2017
http://jeannepompadour.tumblr.com/post/71313122276/first-consul-bonaparte-by-antoine-jean-
gros-1802 Datum van toegang: 25 Mei 2017
https://www.magnoliabox.com/art/733817/portrait-of-napoleon-bonaparte Datum van toegang: 25
Mei 2017
https://www.flickr.com/photos/edbierman/6411651343/sizes/l/in/pool-1955154@N23/ Datum van
toegang: 25 Mei 2017
http://oldrags.tumblr.com/image/17966880008 Datum van toegang: 25 Mei 2017
http://the-athenaeum.org/art/display_image.php?id=288362 Datum van toegang: 25 Mei 2017
127
https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/62/d7/5b/62d75bb0524f2576c3d6ee6cca2287f4.jpg Datum van toegang:
25 Mei 2017
https://twitter.com/Fashion_Museum/status/474489170468278272/photo/1 Datum van toegang:
25 Mei 2017
http://www.tumblr.com/tagged/regency%20period Datum van toegang: 25 Mei 2017
http://monsieurlabette.tumblr.stfi.re/image/45982150322?sf=jvrglyg#aa Datum van toegang: 25
Mei 2017
https://yandex.ru/images/search?img_url=http://s017.radikal.ru/i440/1111/a4/88a3bd5a4393t.jpg
&text=gallery.villagehatshop.com&redircnt=1440492696.1&noreask=1&pos=24&rpt=simage&lr=974
Datum van toegang: 25 Mei 2017
https://s-media-cache-ak0.pinimg.com/originals/64/dc/5e/64dc5eafb01e27eee14bf89288311f6f.jpg
Datum van toegang: 25 Mei 2017
https://digitalcollections.nypl.org/items/510d47e0-db48-a3d9-e040-e00a18064a99 Datum van
toegang: 25 Mei 2017
https://digitalcollections.nypl.org/items/510d47e0-db55-a3d9-e040-e00a18064a99 Datum van
toegang: 25 Mei 2017
http://historicallydressed.blogspot.co.za/2014/03/regency-menswear.html Datum van toegang: 25
Mei 2017
http://blog.americanduchess.com/2013/02/mens-regency-inspiration.html Datum van toegang: 25
Mei 2017
Suid afrikaans en Moderne Bronnelys:
Larney, M., Visser, SD., Pienaar, E., Botha, E., Dreyer, H. 2016. Suid-Afrikaanse agitektuur &
Kaapse meubels. Potchefstroom: NWU, Potchefstroomkampus. (Studiegids VKLE 114 PAC).
Botha, P. 1980. Kaaps-Hollandse plaashuise van die agtiende eeu. Tydskrif vir Dieet- en
Huishoudkunde, 2(8): 42-47.
Anon. Pintrest: explore Cape Dutch Colonial and more.
http://www.architectcapedutch.com/largeHor/Fransch01.jpg Date acceced: 2017-05-24
Anon. Pintrest: Explore Gable House Spier and more. https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/236x/4a/ea/a2/4aeaa208fde8b672cf45061c326a9079.jpg Date accesed:
2017-05-24
Anon. Pintrest. Cape Dutch archetecture. https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/23/15/8a/23158a7d58b74e585d89fa4b5517633a.jpg Datef
accesed: 2017-05-24
128
Anon. Pintrest. Ndebele artwork on wall of house. https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/e5/8e/e4/e58ee41a7983d502b3306f899f44a91a.jpg Date
accesed: 2017-05-24
Gust0011560. Emaze. Arts and crafts. https://userscontent2.emaze.com/images/b393c843-
ca7c-4a19-9e12-cfaa403fdf9f/8c81ded0a2d1e36df2680560265ef102.jpg Date accesed:
2017-05-25
Natalie. P, Kordic, A., Silka, P., Martinique, E. Art Nouveau- History and Legacy.
http://d2jv9003bew7ag.cloudfront.net/uploads/Gustav-Klimt-The-Tree-of-Life.-Image-via-
artivity.gr_.jpg Date accesed: 2017-05-25
Anon. Desighn Theory & Computer Design Context Journal: de Stijl. 2015
https://suhuichanyy.files.wordpress.com/2015/03/2a6cf635559f861d984566b88a647856.jp
g Date accesed: 2017-05-25
Mattcrowderdesign. Crowder desighn: Bauhaus. 2013
https://crowderdesign.files.wordpress.com/2013/06/breuer_marcel_bauhaus_wassily_chai
r_19251.jpg Date acesed: 2017-05-25
Lansroth, B. Widewalls: Art deco period-one of the most beautiful styles in history.
http://d2jv9003bew7ag.cloudfront.net/uploads/Art-Deco.jpg Date accesed: 2017-05-25
Icollector.com: Paul Frankl speed chair gallery. 2006
http://media.liveauctiongroup.net/i/4555/6242281_1.jpg?v=8C8DAF271EDB7E0 Date
accesed: 2017-05-25
Preisler, A. Online Portefolio: Eames Lounge chair wood. http://adam.preisler.me/wp-
content/uploads/2014/08/EamesLoungeChairWood2.jpg Date accesed: 2017-05-25
Manhattan Home design.: Curl up in the wombchair replica and ottman. 2017.
http://ep.yimg.com/ay/yhst-51879761463614/eero-saarinen-womb-lounge-chair-ottoman-
3.gif Date accesed: 2017-05-25
Karolina. Styles matter: Women fashion 1900-1920.
https://stylesmatters.files.wordpress.com/2014/06/43.jpg?w=820 Date accesed: 2017-05-
25
Witness2fashion:Rapid changes in 1920s fashion: 1924 to 1925. 2014.
https://witness2fashion.files.wordpress.com/2014/04/1924-dec-p-30-color-old-dress-
btm.jpg Date accesed: 2017-05-25
Anon. Pintrest: 1930s womens clothes. https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/d6/e1/58/d6e158ef3776327ed79346620f3cd7b9.jpg Date
accesed: 2017-05-25
129
Fifties web: 1960s fashion. http://fiftiesweb.com/wordpress/wp-
content/uploads/2017/03/pants-3stripe.jpg Date accesed: 2017-05-25
Anon. Pintrest: The fashion trends of the 1970s for girls.https://s-media-cache-
ak0.pinimg.com/originals/f3/2f/43/f32f439e5f586cbfe41f7be17a7444b1.jpg Date accesed:
2017-05-25
130
Plagiaatvorm
Hiermee verklaar ek/ons,
1. Studentenommer......28405404.......................................
Naam: ..................Christelle Bezuidenhout................. My. % bydrae tot groep-opdrag: ...25 %......
2. Studentenommer..... 28826434.......................................
Naam: ................. Chanelle Jacobs ........................ .. My. % bydrae tot groep-opdrag: ...25 %......
3. Studentenommer..... 28648102......................................
Naam: ..................Estelle van Rooyen ...................... My. % bydrae tot groep-opdrag: ...25 %......
4. Studentenommer.......28408942...........................
Naam: .................Ruben janse van Rensburg............My. % bydrae tot groep-opdrag: ...25 %......
5. Studentenommer...................................................
Naam: ..........................................................................My. % bydrae tot groep-opdrag: .........
dat hierdie
Praktiese verslag *
Werkstuk * √
Referaat *
Portefeulje * (*merk EEN toepaslike item) OF
Ander (gee detail): ________________________________________________________
My/ons eie, oorspronklike werk is.
Ek/ons verklaar ook dat:
1. Ek/ons geen deel daarvan by ʼn ander persoon gekopieer het nie,
2. Ek/ons saam/nie saam met ʼn ander persoon aan die opdrag gewerk het nie,
3. Ek/ons erkenning aan geraadpleegde bronne in die teks en 'n bronnelys (bibliografie) gegee het, en
4. Gedeeltes sonder bronverwysings my/ons eie idees, argumente en gevolgtrekkings is.
Ek/ons verstaan dat ek/ons aangekla mag word van akademiese wangedrag en/of plagiaat en dat 'n
dissiplinêre saak teen my/ons gemaak mag word indien hierdie verklaring 'n valse een is.
(Skrap woorde wat nie van toepassing is nie)
C.J.BezuidenhoutGETEKEN: ........ ........................ DATUM .....26/05/2017....................
131