2019
KLIK & KOOP
1
2019 My eerste Bybel Doen en Leer-boek
My eerste Bybel Doen en
Leer-boek
R20,00 elk
In My eerste Bybel Doen
en Leer-boek word kinders
van 0-6 jaar oud en nuwe
lesers van enige ouderdom
blootgestel aan basiese
geletterdheid deur middel
van die ryk skat van
Bybelverhale met hulle
kleurvolle karakters. Daar
word gebruik gemaak van
die Doen en Leer-metode
wat ’n hele nuwe wêreld van
basiese sowel as Bybelse
geletterdheid ontsluit.
Die boekie word deur die
Bybelgenootskap van Suid-
Afrika uitgegee en versprei.
Ingesluit by die boek: ikone,
flitskaarte en ’n leiersgids.
KLIK & KOOP
Albei ook beskikbaar
in IsiNdebele, Sepedi,
Sesotho, Siswati,
Xitsonga, Setswana,
Tshivenda, IsiXhosa en
2 IsiZulu
My tweede Bybel Doen en Leer-boek 2019
My tweede Bybel Doen en 3
Leer-boek
R20,00 elk
My tweede Bybel Doen en
Leer-boek is die volgende
vlak van ons Bybelgebaseerde
geletterdheidsreeks. Hierdie
boekie gee aan die lesers
geletterdheidsvaardighede
asook Bybelse geletterdheid
deur die stories wat Jesus oor
die koninkryk van God vertel
het. Die lesers leer maklik
deur die gebruik van ikone en
flitskaarte. ’n leiersgids is ook
ingesluit by die boek.
• Sagteband
• 40 bladsye met ekstra
flitskaarte
KLIK & KOOP
Albei ook beskikbaar
in IsiNdebele, Sepedi,
Sesotho, Siswati,
Xitsonga, Setswana,
Tshivenda, IsiXhosa en
IsiZulu
2019 Klassieke Kinderbybel
Klassieke Kinderbybel
R169,00
Thea Brink
Die verhale van die Bybel kry
nuwe lewe in hierdie pragtige
Leer hoe om elkeKlassieke Kinderbybel vir
kinders van 7-10 jaar oud.
dag dankbaar teGetrou aan die klassieke
leef en om vreugdetradisie word die verhale in ’n
daarieng Bybtelsee styvl vierntel.d
Beskikbaar by KLIK & KOOP
DwgeiaelitepafrdaaengBtdiyEDDgiebe-ieelraeeelevasnlkeeondrrtkphergaoarrmboolpeoeeaeitnstp:vitedweresei:leewul0iiOgnlwl8dugue6.ssbets0:nryaabdbls2eviieee6esslrNtms3beuke3laewe@fdl4e.dHbi2Taiienme.sorgtdearrigadmef.iKizeaeinasn.cetdoubei.ertzb.saEoylbnkedeleislrlahulesFvdidtanarrneeaadns4rLieiec0ieiGisjvians,varean’ennnePwedkdrmuiaiaenntnomsksknwo,besrmaeeeoarsdpkrah’kentied1u0r0
’n groot gunsteling onder kinders bly.
4
My gunsteling Storie-Bybel 2019
My gunsteling
Storie-Bybel
R100,00
Ewald van Rensburg
50 Bybelverhale uit die Ou en
die Nuwe Testament. Hierdie
boek is vol helder, prettige
illustrasies wat kinders van
4-6 jaar oud aan God se
Woord en sy liefde vir hulle
bekendstel.
• Hardeband, pofblad
• 210 bladsye
KLIK & KOOP
By elke Bybelverhaal is daar: 5
• ’n gebed om kinders te help om met God ’n band te vorm.
• ’n Christelike waarde wat die boodskap van die verhaal versterk.
• ’n vraag om kinders te help om te verwoord wat hulle gelees, gehoor en verstaan het.
2019 My gunsteling Storie-Bybel
My gunsteling Storie-
Bybel Aktiwiteits- &
Inkleurboek
R50,00
Ewald van Rensburg
80 kleurvolle plakkers en 72
aktiwiteits- en inkleurbladsye
bied aan kinders ure se
vermaak.
Bevat ook 24 gebede saam
met die aktiwiteite.
• Sagteband
• 72 bladsye
KLIK & KOOP
Gebruik My gunsteling Storie-Bybel en My gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits- &
Inkleurboek saam om kinders van 4-6 jaar oud te help groei in hulle verhouding met
God en sy Woord.
6
Bomani Meerkat en Vriende 2019
Bomani Meerkat en
Vriende Inkleurboek
R20,00
Ewald van Rensburg
24 bladsye se inkleurpret vir
kinders van 4-7 jaar oud!
• Sagteband
• 24 bladsye
KLIK & KOOP
Gebruik die Bomani Meerkat Inkleurboek saam met albei Bomani Meerkat-storieboeke
om kinders te help groei in hulle verhouding met God en sy Woord.
7
2019 aaa
Kerskouskopies
Boeke vir almal op jou inkopielys
aaa
Vir geestelike inspirasie
BBOEBESYKKWIGKOIBNEAKIAEERLS! KLIK & KOOP
Volg ons op: |
Vir die kroos
aa
8
Vir dieblabngbpad 2019
Bbb
Vir die kok
KLIK & KOOP 9
bb
| www.nb.co.za
2019 Bomani Meerkat en vriende
Bomani Meerkat –
Die twee jaloerse
meerkatte en ander
avonture
R30,00
Ewald van Rensburg
• Sagteband
• 32 bladsye
KLIK & KOOP
Iets vreesliks het in die Kalahari gebeur – die meerkatte baklei onder mekaar en is nie
meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan dapper Bomani doen om die vrede te
herstel? Sluit by hom aan in ’n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, ’n ou
vriendin, raakloop. Maar ook ’n nuwe vriend ontmoet, Makhaya die Dassie. Dan is daar
nog Byevanger, die dief. Lees gerus wat Bomani met hom doen.
10
Bomani Meerkat en vriende 2019
Bomani Meerkat –
Die veer van vriendskap
en ander avonture
R30,00
Ewald van Rensburg
• Sagteband
• 32 bladsye
KLIK & KOOP
Hierdie pragtig geïllustreerde boek is propvol inspirerende stories met kleurvolle 11
karakters. Een hiervan is dapper Bomani, ’n baie spesiale meerkat wat jong kinders
sal aanmoedig om anders te leef terwyl hulle deur sy wonderlike avonture vermaak
word. Die ideale boek vir ouers en versorgers van jong kinders. Daar is drie verskillende
stories en na elke storie is daar ’n toepassing, ’n verwysing na ’n Bybelteks, ’n gebed en
’n aktiwiteit.
2019 Ja! Kleuter-pretpakke
Ja! Kleuter-pretpakke
R80,00
Ewald van Rensburg
• Inkleurkryte ingesluit.
KLIK & KOOP
Hierdie kleurvol geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. By
elke storie is daar ’n gebed om kinders van 4-7 jaar oud te help om met God te praat,
asook ’n Christelike waarde wat by die storie aansluit. Hierdie boek help kinders om Ja!
Kleuters te wees. ’n Ja! Kleuter sê ’n groot Ja! om Jesus te volg en ’n goeie en gelukkige
12 lewe te leef.
Ja! Kleuter (mini’s) 2019
Ja! Kleuter – Bybelstories oor Ja! Kleuter – Bybelstories oor
God se grootheid gebed
R10,00 elk
Ewald van Rensburg R10,00 elk KLIK & KOOP
Sagteband
Hierdie boekie vir kinders van 4-6 Ewald van Rensburg
bevat die volgende 5 Bybelstories:
1. My God is so groot Sagteband
2. Niks is vir God onmoontlik nie
3. God is baie sterker as Baäl Hierdie boekie vir kinders van 4-6
4. Vyf brode en twee vissies bevat die volgende 5 Bybelstories:
5. Daar is niemand soos Jesus nie 1. God luister na jou gebed
2. Praat, Here, ek luister
KLIK & KOOP 3. Slim Salomo
4. Daniël
KLIK & KOOP 5. Jesus word nou groot
Hierdie kleurvol geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters.
Elke storie word afgesluit met ’n gebed om kinders te help om met die Here te praat.
Daar is ook ’n Christelike waarde wat by elke storie pas.
13
2019
NUWE BOEKE Vir
Hierdie boek is ’n wonderlike
hulpmiddel vir ouers om jou kind te
help om seksualiteit op ’n gesonde
en lewegewende manier te ontdek.
Gaan op ’n avontuur met KLIK & KOOP
die skuimende, borrelende
Struik Christian Media @StruikChristian
eksperimente in hierdie
boek wat die wetenskap www.struikchristianmedia.co.za
van die Bybel vir jong lesers
verduidelik.
14
2019
Ouers EN Kinders!
Perfek vir kinders tussen die
ouderdomme 3–5. Kinders sal
leer van God se goeie plan
terwyl hulle deur die Bybel reis,
van die skeppingsverhaal tot by
Jesus se opstanding.
30 bekende Bybelverhale wat in
maklik verstaanbare taal weergegee
word. Elke verhaal beklemtoon
God se verlange om ’n verhouding
met sy kinders te hê. Die pragtige
illustrasiseesKaeLannIvKderah&galveaKssaOval jnOognP.g lesers
Nou landwyd beskikbaar by
toonaangewende boekwinkels.
15
REPR2E0S1E9NTED BY Die familie van Jesus
STRUIK CHRISTIAN MEDIA Die familie van Jesus
R80,00
die Bybel Karin Kingsbury
nis met die Karen Kingsbury, skrywer van
or hulle te topverkopers, bied ’n fiktiewe blik
Bybel op die ses familielede van Jesus
egter die van wie ons in die Bybel lees. Haar
uiteindelik verhale is geanker in die Skrif en sal
nd begryp in die harte van lesers ’n ongekende,
oer emosionele verbintenis met die
Kingsbury Bybel laat ontstaan. Karen laat ons
e insig en met haar verhaal ’n emosionele
n band met die familielede van Jesus
ontwikkel en ons ontdek meer oor
ende hulle. Sy laat ons lag en huil, en
e is reeds uiteindelik laat sy ons die Bybel
liefkry op ’n manier wat sal verseker
dat ons die waarhede daarin nie net
met ons verstand begryp nie, maar
met ons hart verstaan.
Die karakters in hierdie kort verhale
is dié wat die naaste aan Jesus was –
Maria, Josef, Jesus se broer Jakobus,
Johannes die Doper, Sagaria en
Elisabet. Elkeen het ’n aangrypende
storie om te vertel.
• Sagteband
• 304 bladsye
KLIK & KOOP
Karen Kingsbury verweef fiktiewe, emosionele en aangrypende besonderhede in die
Bybel met geskiedkundige en teologiese insig en vrae vir selfondersoek en nadenke. Die
familie van Jesus bring nie net ’n dieper verstaan van ons Verlosser se familielede nie,
maar help ons ook om nader te kom aan Christus, aan die Bybel en aan mekaar.
16
Ja! Kleuter (mini’s) 2019
Ja! Kleuter – Bybelstories oor
liefde
R10,00 elk KLIK & KOOPHierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal
geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur
’n gebed om kinders te help om met God te praat,
en ’n Christelike waarde wat daarby pas.
Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees.
’n Ja! Kleuter sê ’n groot Ja! om Jesus te volg
Ewald van Rensburgén om ’n goeie en gelukkige lewe te leef.
Sagteband Gids vir ouers:
Ja! Kleuter is ontwikkel met die inagneming van jou kind
se ontwikkelingsfases en unieke temperament.
Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as
Hierdie boekie vir kinders van 4-6leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.
Vir ’n volledige uiteensetting van die ikone blaai na
bevat die volgende 5 Bybblaedslys2t4o. ries:
1. God gee kos en water
2. Nehemia help om JerusalemOntwikkelings- Unieke
Geloofs- Woordeskat Spraak- Lees- Luister-
fases temperament vorming vorming vaardigheid vaardigheid
weer mooi te maakVoorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet:
• Lees die Bybelstorie en
3. Jona wil nie na God luister nie• gesels dan oor die storie en
Christelike waardes met jou kind.
4. Die pappa met die oop arms• Sê die gebed saam met jou kind op.
5. Jesus het sy vriende lief
Hoe nader jy en jou kind aan God groei, ISBN 978-1-92843-648-5
hoe nader groei julle aan mekaar.
Kleuters sê JA! vir Jesus
Geskryf deur Ewald van Rensburg
Illustrasies deur Lilani Brits
JKBS oor Jesus COVER_978-1-92843-648-5.indd 1 Ja! Kleuter – Bybelstories oor 2018/06/05 11:38:02
Jesus
R10,00 elk KLIK & KOOP
Ewald van Rensburg
Sagteband
KLIK & KOOP Hierdie boekie vir kinders van 4-6
bevat die volgende 5 Bybelstories:
1. Jesus word gebore
2. Hier kom Koning Jesus
3. Die kruis
4. Jesus staan op uit die dood
5. Jesus gaan terug huis toe
Hierdie kleurvol geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters.
Elke storie word afgesluit met ’n gebed om kinders te help om met die Here te praat.
Daar is ook ’n Christelike waarde wat by elke storie pas.
17
2019 LOL-Apalooza jokes
LOL-Apalooza jokes
More than 444 jokes for
kids (Knock-Knock Rocks)
R85,00
Thomas Nelson
Joke books are super popular.
Each book in the Knock-Knock
Rocks series includes more
than 444 jokes and a special
knock-knock section. The eye-
popping cover and low price
make this a fantastic purchase
for any family. Everyone loves
a good joke – especially
children! They really like puns
and other punch line-driven
jokes. LOL-apalooza is a fun
way for youngsters to develop
their sense of humor.
• Softcover
• 128 pages
KLIK & KOOP
The more than 444 jokes in this book, accompanied by humorous illustrations, will help
kids grow in their confidence as they tell good, clean and hilarious jokes to their friends.
Each title in the Knock-Knock Rocks series includes a special knock-knock section. From
silly puns to knock-knock jokes, the fun just doesn’t end!
18
Joke-Tionary Jokes 2019
Joke-Tionary Jokes
More than 444 jokes
for kids (Knock-Knock
Rocks)
R85,00
Thomas Nelson
Joke books are super popular.
Each book in the Knock-Knock
Rocks series includes more
than 444 jokes and a special
knock-knock section. The eye-
popping cover and low price
make this a fantastic purchase
for any family. Everyone loves
a good joke – especially
children! They really like puns
and other punch line-driven
jokes. Joke-Tionary Jokes is
a fun way for youngsters to
develop their sense of humor.
• Softcover
• 128 pages
KLIK & KOOP
The more than 444 jokes in this book, accompanied by humorous illustrations, will help 19
kids grow in their confidence as they tell good, clean and hilarious jokes to their friends.
Each title in the Knock-Knock Rocks series includes a special knock-knock section. From
silly puns to knock-knock jokes, the fun just doesn’t end!
S2K01O9OLDAGBOESKkoVoIlRdaMgbEoIeSkIEMSeis2ie0s220020
STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRIST
IN-WINKEL DATUM: Sept
ISBN: 9781
SFkOooRldMagAbAoTek: Meisies Sagt
2G02R0OOTTE: 210
224
bOAeoAskkNiinkTbEAanaLgre BlsLADSYE: R 70
PRYS: Dag
RK7A0,T00EGORIE:
DTieEnIuKwEeNkeMnmAeRrkKe :sluit in: Kind
• Interessante feite, grappies,
cool dinge om te probeer en
veiligheidswenke op elke blad
VE• ’Rn KBoOrdOspPelSetPjieUoNp TdiEe
agterkant
• •N“Muywgeunostneltiwnge…rp”-bmlaeatielekker ak
• ••BW’neoVvoriraedntsdoaselkkadsppiaeeflderteejliielnesgvante inligti
• mVeet iplilgekhoemidvsriwenedneksee , grappies,
gunstelinge en ander inligting
neer te skryf
• Kuns vir meisies wat hulle
kreatiwiteit sal laat vloei.
Vorige titels deur skrywer • Sagteband
Eenlynbeskr•y w2i2n4gbladsye
Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspiree
KLIK & KOOP
Kort beskrywing
Hierdie skooldagboek vir meisies is nou selfs b
inhoud sal hierdie dagboek skoolmeisies se ha
Hierdie gewilde dagboek vir meisies tussen 8 en 14 is nou selfs beter! Met ’n nuwe
ontwerp en oulike aktiwiteite sal hierdie dagboek skoolmeisies se harte steel en
gewilder as ooit wees.
Vergelykende produkte Lang beskrywing
20 Skooldagboek vir seuns 2020
Hierdie gewilde dagboek vir meisies tussen ag
aktiwiteite sal hierdie dagboek skoolmeisies se
Die nuwe kenmerke sluit in:
Skooldagboek SeuSnKsO20O20LDAGBOEK VI2R01S9EUNS 2
TIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STSRTURIUKIKCHCRHIRSITSITAINANMMEDEIDAIA• S• TSRTURIKUICKHCRHISRTISIATNIAMNEMDEIADIA • STRUIK CHRIST
tember 2019 IN-WIN
1415340158 ISBN:
FORMA
tebanSdkooldagboek Seuns GROOT
x 14220m20m (A5) AANTA
PRYS:
Ook in Engels KATEG
beskikbaar TEIKEN
0.00 VERKOO
gbeplaRn7n0e,0r0s
• Nuwe o
ders Die nuwe kenmerke sluit in: • Bevat a
• Wenke
• Interessante feite, grappies,
cool dinge om te probeer en
veiligheidswenke op elke blad
• ’n Bordspeletjie op die
agterkant
ktiwite• Pitret,tisgoe os kuns en speletjies
ing wawwteotsoerkndosskooaelpkkesipknsedpleeetrrjiismesenenonted, ig het
, feitedoeonlhpowreettige dinge om te doen op elke bladsy
• Ontwerp jou eie superheld
en teken jou eie strokiesprent
• Superheld-animasie
onderaan elke blad.
• Sagteband Vorige titels deur skrywer Eenlynbeskrywing
• 224 bladsye
Beplan jou dae en jou j
er met dié funky skooldagboek vir 2020.
KLIK & KOOP
Kort beskrywing
beter! Met ’n spoggerige nuwe voorkoms en nuwe interaktiewe Hierdie skooldagboek v
arte steel en gewilder wees as ooit. inhoud sal hierdie dagb
Hierdie gewilde dagboek vir seuns tussen 8 en 14 is nou selfs beter! Met ’n nuwe
ontwerp en oulike aktiwiteite is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en dit sal
beslis nog gewilder wees as voorheen.
HLaienrdgiebgeeswkilrdyew2d1ianggboe
Vergelykende produkte
gt en veertien is nou selfs beter! MetS’nkonouldwaegobnotewkevrpir emneoisuielikse
e harte steel en gewilder wees as oo2i0t.20
aktiwiteite is hierdie dag
Die nuwe kenmerke s
2019 10-minuut-oordenkings: Spreuke
10-minuut-oordenkings:
Spreuke
R60,00
10-minuut-oordenkings:
Spreuke sal jou herinner
aan God se wysheid met
betekenisvolle oordenkings
van tien minute elk. Op
dae wanneer jy leiding
nodig het, is hierdie boek
die ideale manier om met
God in aanraking te kom.
Die dagstukkies nooi jou
na Spreuke, die boek van
wysheid. Dit bring jou hart in
ooreenstemming met God
s’n wanneer jy die Woord lees
en ’n paar minute met Hom
deurbring.
• Hardeband
• 196 bladsye
KLIK & KOOP
Dit sal vir jou die nodige wysheid gee om die dag in die oë te kyk. Net tien minute per
dag sal jou nader bring aan God en jou help om die Woord beter te leer ken. Hierdie
boekie is klein genoeg om in jou rugsak of handsak te dra. Hou dit byderhand vir
wanneer jy ook al ’n kans het om tyd by God deur te bring.
22
10-minuut-oorde1nk0i-nMgsIN: PUsaUlmTs-OORDEN20K1I9NGS: P
STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRI
10-minuut-oordenkings: IN-WI
Psalms ISBN:
R60,00 FORM
10-minuut-oordenkings: GROO
Psalms bied aan jou AANT
bemoedigende insig met PRYS
betekenisvolle oordenkings KATE
van tien minute elk. Op TEIKE
dae wanneer jy God se
teenwoordigheid die VERKOO
nodigste het, is hierdie
dagstukke die ideale manier • Hulpb
om geestelik te groei. Dit • Gerief
is ook kort genoeg om by • Ideale
jou besige skedule in te • Kort, k
pas. Hierdie boek nooi jou
na Psalms, die boek van Eenlynbeskrywing
lofprysing en nadenke. Dit
bring jou hart in 10-minuut-oordenking
• Hardeband elk.
• 196 bladsye
Vorige titels deur skrywer
n/a
KLIK & KOOP
Kort beskrywing
Dit sal vir jou die nodige vrede gee om die dag in die oë te kyk. Net tien min1u0te-pmerinduaugt-oordenking
sal jou nader bring aan God en jou help om die Woord beter te leer ken. Hieerdlkie. bOoepkideae wanneer j
is klein genoeg om in jou rugsak of handsak te dra. Hou dit byderhand vir widaenaneleermjy anier
ook al ’n kans het om tyd by God deur te bring. om gee
23
Vergelykende produkte Lang beskrywing
A2051D9 IARY 2020 (DMiAarRyB20L2E0 MANarDbleGaOnLdDgo) ld
STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRIST
Diary 2020 Septe
97814
M INa-rSblTeOanRdEgoDldATE:
RIS90B,0N0:
FFeaOtuRreMs iAncTlu:de: Softco
•T RIonInsMpeivreSartyIioZpnEaagl:equotatations 210 x
•P APuGbElic hCoOlidUayNs,Tsc:hool 160
REtfoeTrrmAalslIauLnndiPvecRorsnIitCtiaeEcst:details R90.0
•C AYdooTuuErbwlGehpOoalegRewYsep:erkeaodn a
Daily
•T AYeRaGr pElaTnnMersAfoRr 2K0E20Ta:nd Gene
2021, a financial planner
and calendars
• Month-at-a-glance
KEYcSalEenLdLarIsNG POINTS:
• ••H aHPnaegldpeyfsuflsoinirzfpoeerrmstooantafioiltnniosnuttecosh a bag o
• Coaanns ncteoivnmevresparsoriyorngaircftyhsaadrntesd,smigonre.
• Compact layout for weekly a
• Softcover, elastic
• 160 pages
Previous titles from author One-liner
Plan your day and your month, and be inspired
KLIK & KOOP
Short Description
With its contemporary design, this diary is idea
and user-friendly layout, it contains all the featu
With its contemporary design, this A5 Diary 20q2u0oitsaidtieoanlsfowr pileloinplsepfriroemraelal wdealrkss owfith confidence a
life. With its convenient format and user-friendly layout, it contains all the features of
coouRnr fbeidelaestnt-ecseedlalipnngdrodadapiuolyscpittlisavennoeurtslo. Tohkeomn olifteiv.ationLaol qnugotDatieosnscwriilpl itnisopinre readers with
24 Pocket Diary 2020 (Llama); With its contemporary design, the A5 Diary 202
Pocket Diary 2020 (Tiles); format and user-friendly layout, it contains all th
Pocket Diary 2020 (Bricks)
motivational quotations will inspire readers with
Diary 2020 PortuguAe5seDTIiAleRs Y 2020 (POR2T01U9GUESE
TIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUSITKRCUHIKRICSHTIRAINSTMIAENDIMAE•DSITAR•USIKTRCUHIRKISCTHIARNISMTIEADNIAMEDIA • STRUIK CHRIST
Diary 2020 IN-STO
ISBN:
emberPo2r0t1u9guese Tiles FORMA
41534R09200,020 TRIM S
PAGE
over, Tehleamstoictivbaationndal quotations RETAI
x 142 mwcoilnml fiindsepnirceeraenaddearps owsiitthive CATEG
outlook on life. Features TARGE
include:
00 • Inspirational quotatations KEY SEL
Plann• eroPsunbelvicerhyopliadgaeys, school • Handy
eral terms and contact details • Contem
• Compa
for all universities
• Your whole week on a
double page spread
• Year planners for 2020 and
2021, a financial planner
or purse and calendars
• Month-at-a-glance
calendars
and m•o nPthaglyespfolar pnenrsionngal notes
• Helpful information such
as conversion charts,
anniversary gifts and more.
• Softcover, elastic Previous titles from author One-liner
• 160 pages
Plan your day and your
d by uplifting quotations from the A5 Diary 2020 .
KLIK & KOOP Short Description
al for people from all walks of life. With its convenient format With its contemporary d
ures of our best-selling daily planners, and the motivational and user-friendly layout
and a positivWeitohuittslocoonkteomnploifrea.ry design, this A5 Diary 2020 is ideal for people from alql wuoaltkastioofns will inspire r
life. With its convenient format and user-friendly layout, it contains all the features of
focoorunrpfbeideoesptn-lcseeelalfirnnogdmdaapaiollylspiwtliavaenlknoseurtoslo.fRPTolhkioefeeoclman.kteWoleifttdeiivD.tahpitairiotrosnydac2ul oq0cnu2tovs0tea(ntLiioelannmstwai)ll; inspire reaLdoerns wgitDh escription
20 d
With its contemporary
25he features of our best-selling daily plaPnoncekrest, Daniadryth2e020 (Tiles);isideal
format and user-friendly
h confidence and a positive outlook onPliofec.ket Diary 2020 (Bricks)
motivational quotations
2019 Lizzie die Leeutjie
Lizzie die Leeutjie
R99,95
Lisa Bevere
Leer jou kleingoed die ware
betekenis van moed met die
pragtige verhaal van Lizzie
die leeutjie. Kinders sal mal
wees oor Lizzie, ’n leeutjie
wat die ware betekenis van
moed ontdek. Wanneer
die nuuskierige Lizzie sien
iemand is in die moeilikheid,
probeer sy dadelik help, maar
sy vind gou uit om werklik
dapper te wees, beteken
soms jy moet grootmense se
hulp vra.
• Hardeband
• 32 bladsye
KLIK & KOOP
Hierdie boek, met prettige illustrasies deur Kristeen Harris-Jones, leer kinders dat hulle
nie die grootste hoef te wees om die sterkste te wees nie, en dat dit nie die een is wat die
hardste brul wat die dapperste is nie. Deur God en grootmense se hulp te vra, wys Lizzie
dat ’n nie op jou eie dapper is nie. Dis ’n spanpoging!
26
................ WINKELDA
ISBN:
VORIGE TITELS DEUR SKRYWER: FORMAAT
GROOTTE:
Die doelgerigte lewe: dagstukkies vir jou 2019 AANTAL BL
PRYS:
God se groot liefdevir kinders KATEGORI
Antwoorde op moeilike
lewensvrae
Keuses wat jou lewe kan vernuwe
DGieoddoeslegegrirgoteoltewlieefde vir jou
R99,95
Rick Warren
God se groot liefde vir jou is
.g.e.s.k.r.y.f .d.e.u.r.d.ie. .N.e.w. .York
VTEimRGeEs-LtYoKpBvAeRrkEoTpIeTrEsLkSr:ywer
VeenggbieeTkaelensdGeopdahsettomr RyiScpkesiaal
gWemararaeknv.iDr sietunnese/dmogktienrds ers op
’n fantasiegevulde hartsreis
waarin hulle ontdek God se
liefde is by hulle, maak nie
saak waarheen hulle gaan nie.
Die pragtige illustrasies deur
Chris Saunders bring hierdie
STRUIK bCHeRlaISnTgIArNikMeE, DtyIAdSloTRsUeIKbCoHoRdISsTkIAaNpMEDIA STRUIK CHRISTIAN MEDIA STRUIK CHRISTIAN MEDIA STRUIK CHRISTIAN MEDIA
nog sterker tuis. God se groot
liefde vir jGooudssael garaonodt lvieifrde vir jou deur die New York Times -topverkoperskrywer en bekende Rick Wa
aand kindpearsstosreRkicekuWseavrriernʼnneem kinders op ’n fantasiegevulde hartsreis waarin hulle ontdek filantroo
slaaptydsGtoordiesewleieefds.e is by jou, maak nie saak waarheen jy gaan nie. die Sadd
vandag
• H32arbdlaebdnDasoieygnepdsrtaegrktiegretiullius,sternassiaelshdieerudrieChbroisekSaauanndde-vrsirb-arainngdhkiienrddeiersbseelavnogorrikkee,utrykdeluosseevbior oʼndskap meer as
• slaaptydstorie maak. die wêre
.O.P.S.O. .M. .MI.N.G. Purpose
eksemp
klasgege
sowel as
kweeksk
praatjie
Nasies,
KLIK & KOOP Ekonom
talle par
Chris Sa
illustree
kunswer
. .V.E.R.K.O.O.P.S.P.U. .NT.E. . Northam
ontwerp
• Ideale boek om kinders oor God se eindelose liefde te leer kinderbo
• Skrywer is die wêreldbekende en gewilde pastor Rick Warren graag sa
27digitale
potlode
2019 MY MINI-BYBEL
My mini-Bybel
KRYWER: mMWIyeNtKmhELianDnAi-dTBUvyMabt:esel l Augustus 2017
9781415337899
.. ISBN:
LS:
RFO9R9M,9A5AT: Sponsgevulde hard
AGRnOjaOTJTuEh: l met handvatsel
120 x 150 mm
’AnAENeTrAstLeBBLAyDbSeYlEv:ir kleu4t0ebrsladsye
vPaRnYS0: -3 jaar. Hierdie R99.95
sKpAoTnEGsgOeRvIEu:lde kartonbKionedkerbybel
met ’n oulike handvatsel op
die rugkant bevat gewilde
stories uit die Bybel. Die
kleurvolle illustrasies en
kindervriendelike teks
sal by enige kleuter byval
vind. Hierdie Bybel is die
perfekte manier vir ouers
om hulle gunsteling en
tydlose Bybelstories aan hulle
kleuters oor te dra.
• Hardeband, pofblad
• 40 bladsye
K CHRISTIAN MEDIA STRUIK CHRISTIAN MEDIA STRUIK CHRISTIAN MEDIA STRUIK CHRISTIAN ME
uter bekend aan hulle heel eerste Bybel. Hierdie sponsgevulde bord-boek Teks deur: Anja Juhl van Copenhagen
ke handvatsel op die rugkant, bevat gewilde stories uit die Bybel. Die Publishing
eurvolle illustrasies en kindervriendelike teks sal by enige kleuter byval vind.
Illustrasies deur: Polona Lovsin
et dit om hulle gunsteling Bybelstories aan jong kinders bekend te stel, en
k is die perfekte manier om hierdie tydlose stories aan hulle oor te dra. KLIK & KOOP
28
MY EIE BYBEL 2019
My eie Bybel
STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTI
My eie Bybel IN-WIN
Ook in Engels ISBN:
beskikbaar FORM
GROO
deband AANTA
PRYS:
R95,00 KATEG
Bethan James TEIKEN
My eie Bybel is die perfekte VERKOO
geskenk vir kinders van 3 jaar
en ouer. Hierdie Kinderbybel • Stories
bevat ’n versameling • Kleurvo
van al die klassieke en • Die per
gewildste Bybelstories, al die
immergroen gunstelinge. Die
stories word op ’n eenvoudige
manier deur Bethan James
aangebied sodat die
kleinspan dit kan verstaan.
Al die stories is kleurvol
geïllustreer deur die ervare
kinderboek-illustreerder
Estelle Corke.
• Hardeband, pofblad
• 144 bladsye
Vorige titels deur skrywer Eenlynbeskrywing
KLIK & KOOP My eie Bybe l is ’n vers
Kort beskrywing
My eie Bybel is ’n vers
wat só aangebied word
Vergelykende produkte Lang bBeysbeklryisw2d9iine gper
My Little Bible
(9781415330074) My eie
Bybelstories, waaronde
2019 Missionale Bybels
Missionale Bybels
R79,00
Volledige Bybels, medium
grootte, sagteband,
kantindeks, voetnotas en
bykomende materiaal.
Beskikbaar in:
• AFRIKAANS, 1983-vertaling
• SEPEDI 2000 translation
• SESOTHO 1989 translation
• XITSONGA 1989 translation
• SETSWANA 1970 translation
• ISIXHOSA 1996 translation
• ISIZULU 1959 translation
with New Ortography
KLIK & KOOP
Complete Bibles, medium size, softcover, edge index, footnotes
and additional material booklet.
30
ENGLISH GOOD NEWS TRANSLATION 2019
ENGLISH
GOOD NEWS
TRANSLATION (GNT)
R70,00
• complete Bible
• medium size
• softcover
• edge index
• footnotes
English booklet included:
Help! How should I read
my Bible?
KLIK & KOOP
English booklet included: Help! How should I read my Bible?
31
2019 Soek, Vind, Ontdek: Dawid en Goliat
Soek, Vind, Ontdek
Dawid en Goliat
Ook in Engels
beskikbaar
R89,95
Sandrine L’amour
Hierdie kartonboek vertel
vir kinders van 3-7 jaar oud
die inspirerende verhaal
van Dawid en Goliat. Die
boek se eenvoudige teks
en ouderdomsgepaste
illustrasies sal die kleingoed
se aandag trek en hulle
opgewonde maak om weer
en weer dié immergewilde
storie te hoor.
• Hardeband
• 12 bladsye
KLIK & KOOP
Op elke blad is daar ook ’n paar voorwerpe wat die kleintjies kan soek terwyl hulle na
die storie van Dawid en Goliat luister.
32
Soek, Vind, Ontdek: Noag se ark 2019
Soek, Vind, Ontdek
Noag se ark
Ook in Engels
beskikbaar
R89,95
Sandrine L’amour
Hierdie kartonboek vertel
vir kinders van 3-7 jaar
oud die inspirerende
verhaal van Noag se ark.
Die boek se eenvoudige
teks en ouderdomsgepaste
illustrasies sal die kleingoed
se aandag trek en hulle
opgewonde maak om weer
en weer dié immergewilde
storie te hoor.
• Hardeband
• 12 bladsye
KLIK & KOOP
Op elke blad is daar ook ’n paar voorwerpe wat die kleintjies kan soek terwyl hulle na
die storie van Noag se ark luister.
33
DO2T0T1E9D JOURNAL Dotted Journal
(RETRO MINT)
STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIA
Dotted Journal
IN-STORE DAWTEat:ercoSloeuptreBmrbuesrh2s0tr1o9kes
Dotted J9o7u8r1n4a1l5R3e41tr0o32Mint
ISBN:
FORMAT: R90,00 eFalecxhicover
TRIM SIZE: 210 x 142 mm
DOTTED JOURNALRPAEGTAEILCOPRUINCT••E :: Flexico1v6e0r
160 paRge9s0.00
(WATERCOLOR BRUSHCSATTREOGOKREYS:) Stationery/Journals
TARGET MARKET: General
STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA
KEY SELLING PIONI-NSTTSO:RE DATE: September 2
• Handy size to IfSitBinNto: a bag or purse 97814153410
• Trendy cover dFeOsRigMn AT: Flexicover
• Wide target mTarRkIeMt aSsIZitEis: a popular 2w1o0rlxdw1i4d2e mtrem
• Links to additioPnAaGl oEnClinOeUinNfTo:rmation1o6n0bullet jour
RETAIL PRICE: R 90.00
CATEGORY: Stationery/Jo
Previous titles from author One-liner TARGET MARKET: General
"Bullet journaling" is ideal for people who love planners, setting goals, s
organized.
Short Description KEY SELLING POINTS:
A cross between a to-do list a•ndHaanddiayrys,i"zbeultloetfjiot uinrntoaliangb"aisgidoerapl uforsr ep
goals, scrapbooking, and wan•t Ttorebnedmyocreovoergradneizseidg.n
• Wide target market as it is a popula
Related products Long Description • Links to additional online information
myNotes (Galaxy); myNotes KLIK & KOOPStruik Christian Media introduces a brand-new range of dotted journals,
(Rose Gold Flowers);
myNotes (Rose Gold Marble); easier to plan both your day-to-day schedule and longer into the future.
diary, "bullet journaling" is ideal for people who love planners, setting go
myNotes (AbstraPcrteSvwioiurls) titles frombeamutohroerorganizOedn.eE-alicnhejrournal includes a link to a full description to h
structuring their "lBivuelsle. t journaling" is ideal for people who love planners,
Struik Christian Media introduces a brand-new raonrggaenoizfeddo.tted journals with trendy
cover designs to make it easier to plan both your day-to-day schedule and longer into
the future. Short Description
34 A cross between a to-do list and a diary, “bullet joAurcnroaslisnbge”tiws eideenaal ftoor-dpoeolisptleanwdhao dloiavrey, "bullet journalin
planners, setting goals and scrapbooking, and wghooawlsa, nsctrtaopbbeoomkionrge, oarngdawnaisnetdt.o be more organized.
Related products Long Description
Mynotes TrianglesMYNOTES (LEAVES2)019
AN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA
STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRIS
Mynotes Triangles
R50,00 each IN-STO
A range of beautiful ISBN:
notebooks with attractive FORM
cover designs, providing lined TRIM
pages ideal for journaling PAGE
or notetaking. Use these RETAI
beautiful, handy notebooks CATEG
for journaling, taking notes or TARG
A • STRUIKeCvHeRnISwTIrAiNtiMnEgDyIAo•uSrTmRUeIKmCoHRirIsS.TIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA
KEY SEL
2019 • Flexicover
• 128 pages
049 •
These notebooks are the ideal
emnd gift in a convenient size at an
rnalingaffordable price.
ournals MYNOTES (TRIANGLES) • Handy
MYNOTES (FLAMINGOS)
• Trendy
scrapbooking, and want to be more • AffordaSTRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRSISTTRIUAINKMCEHDRIIAST• ISATNRMUEIKDCIAH•RISSTTRIAUNIKMCEHDRIAIS•TSIATNRUMIEKDCIAHR• ISSTTRIAUNIKMCEHDRIAIS•TSIATNRUMIEKDCIAHR
IN-STORE DATE: September 2019 IN-STORE DAT
KLIK & KOOP ISBN:
FORMAT: • Ideal g9781415340271
epeople who loMveYNplOaTnEneSrs(M, OseUttNinTgAINS)
Softcover, elastic band
ISBN:
FORMAT:
TRIM SIZE: 210 x 142 mm TRIM SIZE:
PAGE COUNT: 80 PAGE COUNT:
RETAIL PRICE: R50.00 RETAIL PRICE
MYNOTES (CLOUDS) MYNOTESCA(ITNEGSOTRRY:UMENSTtatSion)ery/Journals CATEGORY:
TARGET MARKET: General TARGET MARK
ar worldwide trendSTRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIAN MEDIA • STRUIK CHRISTIRAUNIKMCEDHIRAIS• TSITARNUMIKEDCIHAR•ISSTTIARNUIMKECDHIARI•SSTTIARNUMIKECDHIARI•SSTTIARNUIMKECDHIARI•SSTTIRARUNUIKMIKCECDHHIRARISI•STSTITAIARNNUMIMKEEDCDIHAIAR•I•SSSTTTIARRNUUIMIKKECCDHHIARRII•SSSTTTIIAARNNUMIMKEECDDHIIAARI•SSTTIARNUIMKECDHIARI•SSTTIARNUMIKECDHIARI•SSTTIARNUIMKECDHIARI•SSTTIARNUMIKECDHIARI•SS
Previous titles from author One-linerKEY SELLING POINTS:
n on "bullet journaling" KEY SELLING PO
n/aIN-STORE DATE: September 2019 IN-STORE DATE: A beautiful notebook w• HSeapntdeymsbizeer 2to01fit9into a bag oIrNp-uSrTseORE DATE: • HSaenpdtyemsibzeerto20fi1t
ISBN: 9781415340295 ISBN: • T97re8n1d4y15co3v4e0r2d4e0sign ISBN: • T9re7n8d1y41c5o3v4e0r 2d5e
, with trendy cover designs to make it FORMAT: Softcover, elastic band FORMAT: • ASfofoftrcdoavbelre, eplraicseticpobiannt d • ASffoofrtdcaobveler,perilcaes
KLIK & KOOPA cross between a to-do list and a TRIM SIZE: 210 x 142 mm TRIM SIZE: FORMAT:
• I2d1e0alxg1if4t/2stmocmking filler • Id2e1a0l xgi1ft4/s2tomckmin
TRIM SIZE:
oals, scrapbooking, and who want to PAGE COUNT: 80 PAGE COUNT: 80 PAGE COUNT: 80
help users start this new way of RETAIL PRICE: R50.00 RETAIL PRICE: R50.00 RETAIL PRICE: R50.00
Short DescriptionStationnPe/raeryv/iJoouusrtnitalelss from authCoArTEGOAORnbYee:a-luitnifeurl noteSbtoaotkionPwn/raieethvryiao/nJuoasutttrriantlcaetslisvferocmovearudtheCosirgAnT,EprGovOAOidRnbineYega-:luliitnnifeeudrl npoatgeebSsotoiadkteiwaolintfheorrayjno/Juaortnturar
CATEGORY:
, setting goals, scrapbooking, and wantTtAoRGbEeT MmARoKrEeT: General TARGET MARKET: General TARGET MARKET: General
Short Description A beautiful notebook w
Short Description
KEY SELLING POINTS: Use this beautiful, hanKEY SELLINA GbePauOtiIfNulTnSot:ebook with an attractive coverKdeEsYigSn,EpLroLvAIiNdbiGnegaPulitnOifeuIdNl npToaStge:ebsooidkewalitfhorajnouartntra
• Handy size to fit into a bag or purse
• Handy sizUesetothfiist ibnetoauatifbula, ghaonrdpyunrosteebook for journal•ingH,atankdinygsnUizoseteetstohoifsritebiveneatnoutwiafuriblt,ianhgganyodoryuprnumortesemeboooi
• Trendy cover design • Trendy cover design • Trendy cover design
ng" is ideal for people who love planne•• rIAsdfef,oarlsdgaeibftl/testtpoinrcikcgiengpofiilnletr Related products • AffordableLopnrigceDpeosicnrtiptionRelated products • AffordabLleonprgicDeepsocinritption
myNotes (Galaxy); myN•otIedseal gift/AstobecakuintigfulfinlloetrebookmwyitNhoatnesat(tGraaclativxey)c; omvyeNr od•teeIssdigena,lpgroifvtA/isdbtinoegacuklitininfeugdl nfpiolaletgerebsooidkewalitfhorajnouartntra
(Rose Gold Flowers); Use this beautiful, ha(nRdoysneoGteobldooFklofowrejrosu);rnaling, taking nUosteesthoisr ebveeanutwifurilt,inhganydoyurnmoteemboooi
myNotes (Rose Gold Marble); It is the ideal gift or mstyoNckoitnegs f(ilRleorsien Ga oclodnMveanribelnet);size, anItdisatthaen iadfefoarldgaifbtleorpsrticoec.king fille
myNotes (Abstract Swirl) myNotes (Abstract Swirl)
Related products Long Descri3p5tionOne-liner
Previous titles from author Previous titles from author One-liner Previous titles from author One-liner
n/a myNotes (Galaxy); myNotes A beautiful notebook wA beautiful notebook wni/tah an attractive cover design, proviAdinbgealiunteifdulpnaogtesboidoekawlnfi/toahr ajonuranttarlaincgtivoer cnoovtetradkeinsgig. n, proviAdinbgealiunteifdulpnaogtesboidoekawl fitohr ajonuranttarlaincgtivoer cnoovtetradkeinsgig. n, prov
(Rose Gold Flowers);Short Description Use thisShort Description beautiful, han
Short Description
A beautiful notebook with an attractive cover design, prov
2019 Soek-soek-inkleurboek: Voertuie
Soek-soek-inkleurboek:
Voertuie
R75,00
’n Opvoedkundige
inkleurboek vir kinders
van 1-6 jaar oud. Soek die
motorfietse wat toertjies
op net een wiel doen en
kleur hulle blou in. Jy kan
die ambulanse wat met
loeiende sirenes hospitaal
toe jaag geel inkleur. En
maak die seerowerskepe
met ’n doodskedel op hulle
vlag bruin. Hierdie soek-en-
kry-inkleurboek is propvol
voertuie.
• Sagteband
• 32 bladsye
KLIK & KOOP
Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe en selfs ruimteskepe wat vinniger
as lig vlieg. Speel speurder en soek na elke voertuig op elke bladsy en kleur dit in.
36
Soek-Soek-inkleurboek: In feetjieland 2019
Soek-Soek-inkleurboek:
In feetjieland
R75,00
’n Opvoedkundige
inkleurboek vir kinders van
1-6 jaar oud. Die kinders moet
die instruksies volg om die
regte prent te soek en dan
met die regte kleur in te kleur.
Die bladsye vol soek-en-kry-
inkleurprente wemel van
feetjies en kabouters.
• Sagteband
• 32 bladsye
KLIK & KOOP
Speel speurder en soek na elke feetjie en kabouter op elke bladsy en kleur dit in.
37
2019 Soek-soek-inkleurboek: Diere
Soek-soek-inkleurboek:
Diere
R75,00
’n Opvoedkundige
inkleurboek vir kinders van
1-6 jaar oud. Die kinders moet
die instruksies volg om die
regte prent te soek en dan
met die regte kleur in te kleur.
• Sagteband
• 32 bladsye
KLIK & KOOP
Die bladsye vol soek-en-kry-inkleurprente wemel van diere – van paddas wat spring tot
marmotjies wat gaap en krokodille wat ’n kroon dra. Kom kuier in hierdie oerwoud
van diere!
38
Soek-soek-inkleurboek: Op die plaas 2019
Soek-soek-inkleurboek:
Op die plaas
R75,00
’n Opvoedkundige
inkleurboek vir kinders van
1-6 jaar oud. Kleur die haas
wat al die wortels steel
pienk in. Soek die bokke met
’n baardjie en kleur hulle
grys in. En moenie van die
sonneblomme vergeet nie.
Kleur hulle heldergeel in.
• Sagteband
• 32 bladsye
KLIK & KOOP
Hierdie soek-en-kry-inkleurboek is propvol avonture op die plaas. Van varkies wat snork
tot snaakse voëlverskrikkers en oulike kuikens. Speel speurder, leer ken die plaaslewe en
gee kleur aan hierdie prente.
39
2019 Kom ons speel met vorms: Boek 1
Kom ons speel met vorms:
Boek 1
R90,00
Hierdie boek bevat meer as
200 plakkers in allerhande
vorms, groottes en kleure.
Sagteband
16 bladsye
KLIK & KOOP
Kneem en verskillende vorms te herken.
Geskik vir klein slimkoppe van 3-6 jaar oud.
40
Kom ons speel met vorms: Boek 2 2019
Kom ons speel met vorms:
Boek 2
R90,00
Hierdie boek bevat meer as
200 plakkers in allerhande
vorms, groottes en kleure.
Sagteband
16 bladsye
KLIK & KOOP
Wanneer kinders dit op die regte plekke plak, leer hulle speel-speel om fyn waar te
neem en verskillende vorms te herken. Geskik vir klein slimkoppe van 3-6 jaar oud.
41
2019 Almal voel … bang
Almal voel … bang
R90,00
Moira Butterfield en Holly
Sterling
Was jy bang op jou eerste
dag by die skool? Was jy al
senuweeagtig om voor die
klas te praat? Hoe het jy
gevoel? Het jou hart baie
vinnig geklop? Lees in hierdie
boek van Omar en Zinzi, en
wat hulle gedoen het toe
hulle bang was.
Sagteband
24 bladsye
KLIK & KOOP
Die reeks Almal voel … help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe
om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer. Almal voel … bang bevat vriendelike
illustrasies en is ’n uitstekende gids vir ouers en onderwysers.
42
Almal voel … gelukkig 2019
Almal voel … gelukkig
R90,00
Moira Butterfield en Holly
Sterling
Was jy al ooit baie
opgewonde om met vakansie
te gaan? Het jy iemand anders
al ooit gelukkig gemaak?
Hoe het jy gevoel? Het jy
baie breed geglimlag? Lees
in hierdie boek van Henk en
Merle, en wat hulle gedoen
het toe hulle gelukkig was.
• Sagteband
• 24 bladsye
KLIK & KOOP
Die reeks Almal voel … help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle
hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer. Almal voel … gelukkig bevat
vriendelike illustrasies en is ’n uitstekende gids vir ouers en onderwysers.
43
2019 Almal voel … hartseer
Almal voel … hartseer
R90,00
Moira Butterfield
en Holly Sterling
Het jy al ooit jou gunsteling
speelding verloor? Was jy
hartseer toe jou troeteldier
iets oorgekom het? Hoe het jy
gevoel? Was jou oë vol trane?
Lees in hierdie boek van Zinzi
en Omar, en wat hulle gedoen
het toe hulle hartseer was.
• Sagteband
• 24 bladsye
LUKAS 18:16
Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê:
“Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie
verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir
mense soos hulle.
KLIK & KOOP
Die reeks Almal voel … help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle
hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer. Almal voel … hartseer bevat
vriendelike illustrasies en is ’n uitstekende gids vir ouers en onderwysers.
44
2019
VA N UIT
die HART
ROLENE
STR AUSS
KLIK & KOOP 45
Direkte bestellings: [email protected]
Deeloproepe: 0860 26 33 42
E-aankope: www.bybelmedia.org.za
2019 Ek plak en speel 2
Ek plak en speel 2 Boek 1
Ek plak en speel 2 Boek 2
R75,00 elk
Met hierdie prettige
aktiwiteitsboeke wat 40
selfklewende plakkers bevat,
kan kinders van 1-6 jaar oud
heerlik plak en inkleur. Elke
bladsy bevat ’n aktiwiteit en
as beloning kan die kinders ’n
pandagesiggie onderaan elke
bladsy plak.
• Sagteband
• 18 bladsye
KLIK & KOOP
Elke bladsy bevat ’n aktiwiteit en as beloning kan die kinders ’n pandagesiggie
onderaan elke bladsy plak.
46
Ek plak en speel 3 2019
Ek plak en speel 3 Boek 1
Ek plak en speel 3 Boek 2
R75,00 elk
Met hierdie prettige
aktiwiteitsboeke wat 40
selfklewende plakkers bevat,
kan kinders van 1-6 jaar oud
heerlik plak en inkleur. Elke
bladsy bevat ’n aktiwiteit en
as beloning kan die kinders ’n
pandagesiggie onderaan elke
bladsy plak.
Sagteband
18 bladsye
KLIK & KOOP
Elke bladsy bevat ’n aktiwiteit en as beloning kan die kinders ’n pandagesiggie
onderaan elke bladsy plak.
47
2019 Eerste sprokies: Die drie varkies
Eerste sprokies: Die drie
varkies
R90,00
Lank gelede was daar drie
varkies wat saam met hulle
mamma in ’n pragtige huisie
gebly het. Hulle was baie
gelukkig saam. Die drie
varkies het elke dag groter en
sterker geword. Op ’n dag was
hulle stoeltjies skielik te klein
vir hulle. Toe sê Mamma Vark:
“My liefies, julle is nou mooi
groot. Nou moet julle elkeen
sy eie kos soek en maak en vir
julle elkeen ’n huisie bou.”
• Sagteband
• 24 bladsye
KLIK & KOOP
Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só
gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.
48
Eerste sprokies: Die lelike eendjie 2019
Eerste sprokies: Die lelike
eendjie
R90,00
Lank gelede het Mamma
Eend op ’n pragtige plaas
gebly. Dit was lente. Die son
het helder geskyn en die gras
was groen. Onder ’n bos naby
die rivier het Mamma Eend
op vyf eiers gesit en broei.
Eendag kruip vier eendjies
uit die doppe, maar die vyfde
eier broei nog nie uit nie.
’n Paar dae later broei daar
uiteindelik ’n groot, lelike
eendjie uit. “Jy is nie ’n eend
nie!” roep Mamma Eend uit.
“Wie’s jou mamma?”
• Sagteband
• 24 bladsye
KLIK & KOOP
Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só
gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.
49
2019 Eerste sprokies: Hansie en Grietjie
Eerste sprokies:
Hansie en Grietjie
R90,00
Lank gelede was daar ’n arm
houtkapper met twee kinders,
Hansie en Grietjie. Een aand
sê die houtkapper vir sy vrou:
“Ons het nie meer geld om vir
die kinders kos te koop nie.
Wat gaan ons doen?”“Ek het
’n plan,” sê die houtkapper se
vrou. “Vat Hansie en Grietjie
tot diep in die woud en los
hulle dan daar. Miskien kry
hulle iemand wat na hulle sal
kyk.”
• Sagteband
• 24 bladsye
KLIK & KOOP
Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só
gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.
50