Boodskap vir vandag-reeks 2019
Boodskap vir vandag-
reeks
R55,00 elk
Carel Anthonissen
Elke boek in hierdie reeks is
saamgestel uit die gewilde
jaardagboek Boodskap vir
vandag wat in e-boekformaat
verskyn het. Elke titel in
hierdie reeks bevat 30
dagstukke oor ʼn spesifieke
tema. Met elke dagstuk
delf die skrywer diep in die
Bybel en daag sy lesers uit
met interessante stories en
Bybelwaarhede wat ʼn groot
invloed op hulle geloofslewe
en spiritualiteit kan hê.
• Sagteband
• 86 bladsye elk
KLIK & KOOP
KLIK & KOOP 101
2019 virNKeUrsUfeeTs!
KLASSIEKEKINDERBYBEL
Hardeband Die verhale van die Bybel
Pofblad kry nuwe lewe in hierdie pragtige
Kinders 7 – 10 jaar Klassieke Kinderbybel.
168 volkleur bladsye
Getrou aan die klassieke tradisie
40 Bybelstories word die verhale in
210mm x 210mm
’n eg Bybelse styl vertel.
RRP R169
Die pragtige en dramatiese
illustrasies beeld in grafiese
detail 40 van die mees
geliefde Bybelverhale uit die
Ou en Nuwe Testament uit.
Also available in English! aan Elke illustrasie is ’n kunswerk
wat die leser groot vreugde sal verskaf.
Hierdie Klassieke Kinderbybel sal in die jare
wat kom ’n groot gunsteling onder kinders bly.
Outeur Thea Brink
Illustreerder Chris Venter
KLIK & KOOPTel 021 913 4172
Epos: [email protected]
www.christianmediapublishing.com
102
2019
KLIK & KOOP
103
2019
Geskenksak
R20,00
Haal die kopseer uit geskenke
toedraai. Geen geskenkpapier om
te koop, te knip of te meet-en-
pas nie. Geen kleeflint wat oral
vassit nie. Gebruik liewer hierdie
pragtige geskenksakke! Dit is die
perfekte toevoeging en sal jou
geskenk nog meer spesiaal maak.
Daar is drie kleure beskikbaar:
turkoois, donkerblou en rooi.
KLIK & KOOP
104
2019
Besoek gerus ook
ons webblad by
bybelmedia.org.za
KLIK & KOOP 105
Vir meer inligting en bestellings,
kontak asb vir BYBEL-MEDIA HANDEL by
0860 26 33 42 of [email protected].