The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.

Thea Botha
27 November 1963 - 15 August 2021

Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by lorraine.vandyk, 2021-08-23 05:10:33

Thea Botha Life Celebration

Thea Botha
27 November 1963 - 15 August 2021

Celebration of Life

TheaBotha

27 November 1963 - 15 August 2021

Order of Service of the
Life Celebration of

TheaBotha

27 November 1963 - 15 August 2021

Date: Tuesday, 24 August 2021 | Time: 11:00
Venue: 3 Sunrise Rd, Boardwalk Meander, PTA

Thea’s Casket will be open before she is brought into the chapel
~ please feel free to see her should you wish to do so..

Life Celebration Memorial Service Lead by

Anrinet Brink

Memorial Video by

Lorraine Botha

Song Composed and Performed by :

Nagelique Wallace

Pallbearers Into Chapel: Pallbearers Out of Chapel:

1. Tasha Steyn.....................Niece 1. Gerhard Botha...............Brother
2. Johan Shepherd..............Friend 2. Elsabe Steyn.....................Sister
3. Johann Botha.................Cousin 3. Lizette Wallace.................Sister
4. Johan Aucamp................Friend 4. Tasha Steyn......................Niece
5. Francois van Dyk...............Son 5. Andrea Timms................Friend
6. Desire van Wyk..............Friend 6. Jean Pierre Heyns..........Nephew

Messages in Loving Memory

Aan my Wonderlike Thea Kind. Alles is leeg en stil. Ek sal jou nooit, nooit

vergeet nie. ~ Mammie

Salvation for Thea Botha was led by me, Rachel Lorraine Botha, two months
ago to the Lord. There was true repentance and she asked Jesus into her life
to be her Lord and Saviour! She understood to be absent from the body is to
be present with the Lord where she is today. Let's celebrate. She will be sorely

missed, we love you Thea. ~ Gerhard & Rachel Lorraine Botha

Aan my kleinsus T’tjie. Min het ons geweet dat jy ons gaan verlaat. Jou
plekkie gaan stil en leeg wees. Nou is daar geen pyn. Sal altyd aan jou
dink as my klein sussatjie. Lief jou tot in ewigheid.

~ Jou Sussa Nanna Elsabe

My T, ek mis jou alreeds so baie!! My hart is in stukke en elke stukkie is van
jou. Jy het my darem die 13de herken, my hand vas gehou, so ek weet, jy het
geweet ek was by jou, as ek jou maar net kon help. Ek en jy was baie close en
steeds voel jou afsterwe nog nie realiteit nie. Ek is en was baie lief vir jou. Ek
het nie meer woorde nie, anders moet ek 'n storieboek skryf oor al my en jou

se staaltjies. Love you T for ever and ever. Amen. ~ Lizette

Liefste Sussa, I don’t have any words to say. How much I miss you in every
way. You were always there when I needed you most. When I was down, you
lifted me with your jokes, your smile, your presence, the good advice you gave,
the course, the love you always displayed - what we shared was a sisterly bond
that I’ll carry with me forever and beyond. I will miss you everyday but I will
always remember - the time we had will live within me for ever. I love you,

Sussa. Until our halves become one again... ~ Jou Sussa, Tash x x x

Hey Mom... I miss you, I really wish I had more time with you. I just hope
I could make you proud. I know you’ll never die as long as you remain in

our hearts. Believe me, you will always be in mine. ~ F rancois

My Liefste Bokkie.... my beste maat, my kammerraad, die een wat my
aangevul het op elke vlak! Waar ek loskop is, het jy rigting aangedui. Waar
ek hard was, was jy sag. Waar jy jou teen die dak kon vas wip, het jy my
naby aan jou toegelaat sodat ek jou kalm kon maak. Toe die Here my ge-
maak het, het Hy gesê: “Hier maak ek nou enetjie vir Thea”
My Bokkie, jy is die mooiste mens wat ek ken - binne en buite! Jou liefde
vir my en my kindertjies - al drie van hulle, het hulle hartjies op jou verloor.
Jou ongelooike compassion vir mense en jou onbeskryike liefde vir diere,
het net die totaliteit van wie JY is, nog meé ŕ vervolmaak. Dit is vir my so
lekker om te kan sê “jy IS”, want my Bokkie, jy is gemaak om vir altyd te
lewe, en ons sien so baie daarna uit om jou weer te sien! Ek kan my nie
eers voorstel hoe ongelooik mooi jy nou is nie want op die aarde het jy
alreeds soos ‘n engel gelyk!

Ek hoop jy is besig om in Jesus, wat so verlief is op jou, se oor te uister
dat Hy almal van ons wat so geheg is aan jou, se harte sal vertroos en dat
Hy vir ons elkeen ‘n diep bewustheid sal gee dat ons jou amper weer gaan
vashou, en saam gaan sing en dans en musiekinstrumente bespeel... en
vir altyd vol blydskap gaan wees - vry van pyn en hartseer!
Met magies vol vlinders en borrelende vreugde!

Ek is lief vir jou my lieing Bokkie, en ek sien jou sommer gou gou weer!.

~ Lorraine

Join Zoom Meeting
https://us04web.zoom.us/j/4459655198?pwd=Um9sMGdITWcydjhjNTFnMHpkaUZUZz09

Meeting ID: 445 965 5198
Passcode: 1MhRN4


Click to View FlipBook Version