The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by Pretoria High School for Girls, 2022-11-07 06:16:59

The Iris Magazine 2020

PHSG_2020_Year_Book_DIGITAL

Ek sien my vriende by die klas en voel hartseer oor die VIEWPOINT
herinneringe wat ons nooit saam sal maak nie.
Volgende jaar sal ons mekaar nie weer sien nie. Ons ‘n hoeveelheid Hollandse mans saamgebring.
kan mekaar nie ‘n klein drukkie of ‘n glimlaggie op die Die Dromedaris, Reijger en De Goede Hoop dryf
laaste dag van skool gee nie. Ek dink aan laas jaar waar rustig op die kwaai oseaan terwyl daar ses klein
ons net almal gelag het en groot drukkies vir mekaar roeibootjies aangedryf kom. Die mense op die
gegee het. Wat sou ons gedoen het as ons geweet het roeibootjies was almal mans gewees en hulle
dat dit die laaste jaar met ‘n normale einde gaan wees? kleredrag lyk baie anders as dié wat die Portugese
Die jaar 2020 was nie die beste jaar van my lewe soos gedra het. Almal dra lang hemde en broeke met sterk
wat ek laas jaar in my kop gedink het nie. Ek het baie swart skoene. Daar is een man wat ‘n swaard aan sy
verloor en was baie ongelukkig gewees, maar die goeie sy het en ‘n volstruisveer wat pronkerig by sy hoed
nuus is; dit kan net van hier af beter word. Miskien sal uitsteek. Die bootjies tref die land en hulle almal klim
die beste jaar van my lewe die jaar 2021 wees. soos een mens uit. Niemand sê ‘n woord nie. Al ons
Kyra de Gray Birch, Graad 12 Khoi Khoi-jagters staan gereed met hul pyle en boë en
agter hulle, loer die nuuskierige vrouens en kinders
Dis toe ek besef hier is sonder om een kliekgeluid te maak.
vandag moeilikheid Die man met die volstruisveerhoed maak sy mond oop
en gee ‘n opdrag vir sy dissipels om hulle oranje, wit
Ons het altyd geweet dat die Kaap van Goede Hoop en blou vlag op die strand te plant. Hy moet soos ‘n
vol verrassings was, al was dit tog net ‘n paar druppels koning wees. Hy draai om en kyk vir ons Khoi mense,
reën uit die lug terwyl die son skyn, was dit nog steeds hand op sy swaard. Sy mond gaan weer oop maar dié
onverwags. Dié keer het haar bitter see vir ons drie keer praat hy met ons.
groot Hollandse skepe gebring en die skepe het elkeen “Ons kom hier in vrede en hoop. Ons kom van
anderkant die wêreld en ons soek na vars vleis en
Veroniqué Lung, Grade 12 groente”. Sy stem klink soos ‘n leeu wat in Hollands
kan brul. Dit was nie lank daarna nie voordat Meneer
Van Riebeeck ‘n kasteel begin bou het nie.
Dis toe ek besef, hier is vandag moeilikheid!
Jeminah Senye, Graad 12

Dit is die jaar 2020

Die kind vroetel in haar stoeltjie terwyl haar ma die
skinkbord met die hopie nagereg na haar toe bring.
Die mees ongelooflikste bord wat sy nog ooit gesien
het. Dit lyk goed genoeg vir ‘n koning.
Die eerste laag bestaan uit fluwelige sjokoladekoek wat
bedruip is met ‘n sousie wat van die godinne afgekom
het. Dan is daar ‘n laag beskuitjies met karamel en ‘n
mousse wat nog ‘n laag beskuitjies daarop het. Bo op
is dit bedek met ‘n hopie room en vars aarbeie met
gerasperde sjokolade tussenin.
Die ma kry vir die dogtertjie ‘n lepel, maar dis die
kleinste lepeltjie. Die dogtertjie kyk verstom na haar
ma en met vraende oë, kyk sy die lepel op en af. Die
kind trek haar aandag weer na die nagereg. Haar
mond water en sy kan nie wag om dit te proe nie. Met
‘n opgewonde hand druk sy die lepel in die bord in.
Uit kom ‘n sterk reuk van soetigheid. Sy sit dit in haar
mond en word ontmoet met ‘n smaak reg vanuit die
hemel. Sy maak haar oë toe om die oomblik nog meer
te geniet, om dit nog meer te koester…
Maar voor sy van vooraf begin om die smaak te proe,
voel sy hoe die lepel uit haar hand gevat word. Sy maak

PHSG 1902 - 2020 The Iris 151

VIEWPOINT uiteindelik is dit net menseregte. Dit gaan nie oor jy
wat ‘n vrou is nie, maar oor jy wat ‘n mens is. Jy is
haar oë oop en sy sien hoe haar ma die bord verder op gelyk aan alle mense wat nou in jou lewe is en voor jou
die tafel skuif, net buite haar bereik. staan of hopelik saam met jou sal staan.
Dit is die jaar 2020 en my lepeltjie is ook uit my hand Hoekom word daar teen ons gediskrimineer vir iets
gevat! wat niemand kan verander of kies nie? In die ou dae
Alhoewel ek ‘n bietjie verneuk voel, bestaan my was vrouens net daar om te sorg vir kos en om die
Boekmerk van die matriekjaar 2020 uit bittersoet Iris. kinders groot te maak, maar nou staan ons vir ons
Kelsey Fortuin, Graad 12 regte. Meisies sal nooit baas wees nie? Kom ons bewys
dit verkeerd.
Meisies sal nooit baas wees Ilse Kok, Graad 8
nie
Rachel Meyer, Grade 12
Hoeveel keer het jy al ‘n seun gehoor sy pel terg met
die woorde “sissie” of “meisie”? Mense soos dié staan My beste maat
in die pad van ons toekoms. Meisies sal nooit baas
wees nie, ten minste nie as ons die heeltyd teruggedruk My beste vriendin se naam is Pink en ek het haar
word deur mans nie. gekry toe ek ‘n klein kindjie was. Toe het ek nie geweet
Die dae van by die huis bly en vir kinders sorg, is watter wonderlike avonture ek saam met haar gaan
verby. beleef nie, maar nou weet ek dat alles moontlik is.
Die legend van Brunhilda is ‘n voorbeeld. Die beste Toe ek twee jaar oud was, het ek my teddiebeer, Pink,
jong Vikings van Ysland het geveg om die kroon oor as geskenk van my tante gekry en sy was twee keer so
te neem. Sy het teen haar broer Steen gewen, maar groot soos ek. Ek het elke aand langs haar geslaap en
sy moes met Groenland se prins trou voor sy die eer sy het my getroos toe ek deur die jare hartseer gevoel
kon ontvang. Al het sy gewen, het haar broer koning het. Ek het dadelik geweet dat ons vriende sou wees.
geword. Sy het doodgegaan ter wille van haar eer, want Elke aand word Pink wakker en dan gaan ons op
sy het opgestaan teen die diskriminasie. wonderlike avonture in die portaal en in die sitkamer.
In 2016 het Hillary Clinton die Amerikaanse Tot dusver was ons in Frankryk waar ons die
verkiesing verloor. So dalk laat dit haar voel dat sy wonderlike sonsondergang van die Eiffeltoring af
nie in ‘n posisie van leierskap kan kom nie. Margaret bekyk het en ons het ‘n vaart langs die Seinerivier
Hilda Thatcher is nog ‘n voorbeeld. Sy het aan Oxford afgelê en die Louvre besoek.
studeer en haar hele lewe gegee om ‘n impak te maak. Ons was in Spanje, Ethiopië, Amerika, Australië,
Sy was baie lank uit die pad gedruk totdat sy in 1970 Japan, Marokko en die lys gaan aan en aan. Alhoewel
tot die parlement toegelaat is. Sy was daarna vanaf die plekke regoor die wêreld wonderlik is, besluit ek
1979 die eerste vroulike eerste minister van Brittanje. om ook na ander planete te reis.
Sê wat jy wil oor haar leierskap of politieke siening, Ons was by Mars, Jupiter, Saturnus en Pluto en ons het
maar sy het tot daar gekom. Sy was ‘n rolmodel vir op maanwandelings gegaan en in die ruimte gedryf.
meisies wat voel dat hulle ‘n impak kan maak nie. Boonop was ons in die wolke, het gespring, gespeel en
Het jy geweet dat al die lande wat die minste deur die die wolke geëet. Dit proe net soos suikerspin.
Covid-19 uitbraak geaffekteer is, het vroue as leiers? Ek hou van my avonture saam met my beste vriend en
Duitsland se kanselier, Taiwan se president, Nieu ek sien daarna uit om nog baie goeie herinneringe te
Seeland se eerste minister, Ysland se eerste minister… maak.
en die land wat die minste beïnvloed is, is Singapoer. Daniella Lushamba, Graad 8
Hulle het ook ‘n vroue president. Sê dit nie dalk daar is
fout in die sisteem dat daar meer vroue moet wees nie?
‘n Persoonlike voorbeeld vir my is my ma wat ‘n senior
advokaat by die Johannesburgse Balie is en wat soms
waarneem as regter. Sy het al vir jare gesukkel om te
kom waar sy nou is. Party mense gaan nooit okei wees
met die feit dat sy ons huis se hoof broodwinner is nie.
Party mense sukkel om te glo dat vrouens en mans
presies dieselfde is. Mense is mense en in my opinie
moet “vroueregte” nie eers ‘n konsep wees nie, want

152 The Iris PHSG 1902 - 2020

VIEWPOINT

DINGWALWANA TšA SEPEDI

Mokete wa taelano ya Na Truong, Grade 12
barutwana ba Marematlou
Letšatši la baratani
“Leeto le re le sepetšeng go tloga mphatong wa seswai
le be le se boreledi. Bjale re fihlile mafelelong.” Ao ke Letšatši la lesomenne ke letšatši leo le tsebjago go ba
mantšu a yo mongwe wa barutiši ba PHSG. la lerato. Mo sekolong sa gešo sa Pretoria High School
Ke ge ke ntšha sakatukwana ka morabeng, gore ke for Girls, le ke letšatši la barutwana ba mphatho wa
kgone go phumula meokgo yeo e bego e šetše e elela bolesometee. Letšatši le le šomišwa go keteka moletlo
sefahlegong sa ka. E be e se dikeledi tša wa bona wa “ V ball”. Go tloga ka Pherekgong go ile
masetlapelo, eupša e le tša lethabo. E be e le gwa thongwa go bolelwa ka moletlo wo gohle mo
Labone bošego ge taelano ya mafelelo ya barutwana sekolong, efela nna ke be ke sa rate go bolela ka wona.
ba Marematlou e kgatlampana. Ka mokgwa wo nako e Lebaka ke gore ke be ke tsebe gore ke tlo apara eng. Ke
kitimilego ka lebelo la mmutla ka gona, o be o kare ke rile go hwetša roko yeo ke e ratago, le nna ka thoma go
malobanyana ge re thoma go kokota seferong sa PHSG emela moletlo wo ka lethabo.
re sa iphumola mamila. Lehono re iphumola meokgo Letšatši le legolo le ile la fihla, gomme re be re le
ya lethabo. thabetše kamoka. Sekolo se ile sa re ge se etšwa, nna
Tirelo ya taelano e thomilwe ka koša ya sekolo e gammogo le bagwera baka, ra kitimela go fiwa ditulo
ralokwa ka piano go amogela barutwana ba go apara le ditafola gore re kgabiše. Re kgabišitše gwa ba botse
yunifomo ya diroko tše ditala. Hlogo ya sekolo le kudu. Re rile go fetša, ra kgaogana ra ya gae go itokiša.
barutiši ba ile ba tsena ba apere dianamarena tša bona Sekolong re boile ka metsotso ye masometharo go
ba bile ba phathakgile mapanta a thuto. tšwa iring ya bošupa. Re ile ra thabela go bonana ebile
Ka ge morutiši a boletše, leeto le le be le se bonolo, kamoka re jele lešela, re kgabile e le ruri. Banenyana
eupša ga ke fetše leeto la ka dipalabalo, ka gore ke kamoka ba be ba tloga ba thankgetše ka mebala ye
kgele dikenywa tša thuto. Leeto le le mmatlafaditše, la mebotse, maotong ba rwele dikwaekwae, e lego di
nkaga. Seopedi, moraloki mogaši ebile e le khukhumelatswiane.
mmakgwebo Relebogile Mabotja o ile a re fa
mantšu a mabedi a mararo a re fa tlhohleletšo go
ngwala ditlhahlobo tša rena tša mafelelo a ngwaga le
go re fa maele a bokamoso bja rena.
Bagologolo ba boletše ba re tlogatloga e tloga kgale,
modiši wa kgomo o tšwa natšo šakeng. Ba buša ba re
kodumela moepathutse ga go lehumo leo le
tšwago kgauswi. Ke ithutile tše dintši mengwageng ye
e fetilego ge ke le mo sekolong. Bjale ke lemogile gore
nako ya go itokišetša mphato wa marematlou e ka ba
ye kopana ge motho a sa hlokomele. Mokete wo wa
taelano o tloga o ntlhohleledutše kudu gore le nna ke
ithute ka thata le go duma go ipona ke tšweletše ka
dihlora dithutong tša ka tša marematlou.
Ke tloga ke leboga sekolo se le thuto ya sona.
Mafelelong a tirelo ya taelano, re opetše koša ya sekolo
se se phagamego sa PHSG. Re ile ra opela koša ye la
mafelelo ebile re e opela ka boikgantšho.

Neo Maepa, Kreiti 12

PHSG 1902 - 2020 The Iris 153

VIEWPOINT Ngwaga wa 2020
Re tsene ka sekolong gomme ra thoma go ja, efela re
ile go kwa mmino o thoma, ra tlogela dijo ka moka ra Ngwaga wa 2020 e bile ngwaga wa dillo le ditsikitlano
kitimela go bina, ya ba gona moletlo o thomile. Bohle tša meno. Re hlakane le mathata a mantši. Re ile ra
re be re ntšhitše ka ga tšhwene, le ba go se kgone go swanela ke go fetola maphelo a rena kamoka.
bina ba iteka, ya dio ba sa koša ke lerole. Re binne, ra Ngwaga wo re ile ra hlaselwa ke bolwetši bja Covid-19
ba ra hlobola dikwaekwae ra di bea ka fase ga ditafola (Coronavirus). Maphelo a rena kamoka a fetogile
ka ge di re šitiša go bina. Mpa ya bošego e ile ya fihla ka ponyo ya leihlo. Bjale re apara dišireletša dinko
ya ba ya gore le rena re lapile kudu , ka ge se se sa le molomo (dimaseke) gohle fao re yago; menyanya,
felego se hlola ,empa ka nnete ra tla ra ipshina. meletlo le mahu a fetogile; sekolo se fetogile; mekgwa
Lebone Thobejane, Kreiti 11 ya rena e fetogile ebile godimo ga moo ga re kgone go
ya kae le kae mo re nyakago go ya gona.
Kgošigadi Ka kgwedi ya Hlakola, dikolo di ile tša tswalelwa ka
morago ga gore leuba la Covid-19 le gakale. Re be re
Tlhompho e ngwadilwe magareng a methalo ya ka le ka leswiswing re sa tsebe gore go tla direga eng ka
gare ga dikhurumelo tša matsogo aka. Seipone le sona dithuto tša rena. Ka morago ga nakwana re thomile go
se a fahlega ge se lebana le sefahlego saka. Ruri ga se ithuta re le gae ka dibaledi (dikhomputha). Go na le
gore ke rwele bonnete bja gore bontši bona ke a ba bana bao ba be ba sa kgone go kwešiša, ka gore ba be
phala magetleng aka. Efela, ke yo mobotsana ba tlwaetše go rutwa ke morutiši a le ka pele ga bona.
kudukudu. Ge ke gata fase, bakgekolo ba šala ba Ge nako e ntše e sepela re ile ra thoma go tlwaela ga
ahlame le banna ba go feta tate ka mengwaga ba šitwa nnyane le ga nnyane. Re dutše gae dikgwedi tše hlano.
ke go fihla mare a bona ge a rotha. Ke swantšhwa le Ka di 24 tša Phato e be e le gona re boelela sekolong.
diyamaleng tša go se feleletše di tlapela. Ruri ke Bontši bja rena re be re thabetše gore go tlo bona
kgošigadi ya go tšwa nageng ya go kwana le letšatši, bagwera ba rena ka morago ka nako ye telele. Go be go
naga ya rena ya Limpopo. Leswiswi ga le mpatemele ka le boima gore re se ke ra swarana ka ge re be re šetše re
gore lehlakoreng laka go elela lesedi fela. Ke a phadima tlwaetše go dumedišana ka go gokarana. Re be re se na
nna kgošigadi, se lliša masogana. Ge ke sega, bagwera nako ye ntši ya go ithuta mošomo wo re o dirilego ka
baka ba tologa dipelo e le ge ba leboga seatla sa nako ya ge mesepelo e be e ileditšwe (lockdown). Re
Yogodimo. Ge ke kgwatha mabu, a thoma go dutla ile ra lebana ke go ithuta ka pela re sa senye nako ka
gauta. Ke tliša lethabo fela nna kgošigadi ya Bapedi. gore re yo ngwala ditlhahlobo tša mafelelo a ngwaga
Carly Madiba, Kreiti 10 ka Dibatsela.
Ka nako yeo re be re dutše gae batho ba bantši ba be
Jené Fourie, Grade 11 ba swerwe ke kgatelelo ya monagano. Bangwe ba be
ba tšhogile ba tšhogetše mešomo ya bona. Dikgwebo
di be di gapeletšega go tswalelwa. Dikgwebo tše, di
lahlegetšwe ke tšhelete ye ntši go fetiša tekano. Bontši
bja dikgwebo tše di ile tša gapeletšega go fokotša
bašomi ba tšona le go fokotša megolo ya ba bangwe.
Ekonomi ya naga ya rena ya Afrika Borwa e ile fase la
go šiiša. Naga ile ya swanela ke go adima mašeleng go
tšwa dinageng tše dingwe. Go sa tlo tšea mengwaga ye
mentši kudukudu go lefela mašeleng ao a kolotwago.
Diketekete tša batho di amilwe ke bolwetši bjo bja
Covid-19. Dipetlele di be di tletše la go falala ka
mašaba a batho bao ba hlasetšwego ke bolwetši bjo.
Lefase le lobile batho ba bantši la go šiiša dinamana
tša mmele ka lebaka la bolwetši bjo. Re lahlegetšwe ke
batswadi, meloko le metswalle gammogo le bagwera.
Rena bjale ka lefase re kwele bohloko bja go feta lentšu
leo. Covid-19 e re tlogetše ka mabadi ao a tlo tšeago
nako go fola. Dipelo tša rena di sa thonkgegile kudu.
Ngwaga wa 2020, tlhorišo ya basadi le bana e tšweletše
nyanyeng. Ke mengwagangwaga re e lwa kgahlanong

154 The Iris PHSG 1902 - 2020

le tshwarompe ya basadi le go befelwa efela ngwaga wo VIEWPOINT
gona, re lwele ka maatla a rena kamoka. Basadi ba lehono a kweša bohloko kudu. Ke rapela gore
lefase ba be ba befetšwe ka gore banna ga ba re mosetsana yo mongwe le yo mongwe a bolokege.
hlomphe ebile ga ba re bone go ba selo. Dipalopalo Nnete ke gore ga go sa tshepiša selo gohle fao re lego
tša go kata di ile tša golela godimo gohle dikhutlong gona. Ruri ga re tsebe gore go direga eng le gore re
tše nne tša lefase. Godimo ga moo re be re lwantšha sentše kae.Seo nka se botšago bahlokofatši ba
kgethollo ya mmala wa rena bathobaso. ‘Black Lives basetsana ke gore “ tlogelang go re kata bjale gona re
Matter’ e thomilwe ka Amerika ka morago ga go kwele go lakane”.
bolawa ga George Floyd le Breonna Taylor. Batho ba Ofentse Makgoba, Kreiti 9
ba bolailwe ke maphodisa ao go be go letetšwe gore ba
ba šireletše. Dinaga gohle di be di ema le Amerika gore Kwena Makama, Grade 12
ba hwetše toka.
Ka ntle le dilo tše dimpe tšeo re di bonego ngwaga wo, Go ipolaya ga bafsa go
go na le tše di botse tšeo di diragetšego. Ngwaga wo, re hlolwa ke kgatelelo ya
lemogile dilo tšeo re be re sa di bone nako ye kamoka. monagano
Re bile le nako ya go itheeletša le go inaganela gore re
nyaka eng maphelong a rena. Gape re bile le nako ya Setšhaba sa rena se na le kamego go kgatelelo ya
go ba le malapa a rena. monagano ka ge go na le khuetšo ye ntši. Bafsa ba
Re leboga mopresidente wa rena, Cyril Ramaphosa, ka fetoga bahlaselwa ba go ipolaya. Matšatši a lehono,
ge a šomišitše maemo a gagwe bjalo ka moetapele wa theknolotši e tsebega kudu,efela go na le dikotsi tša
naga go tšea sephetho sa go iletša mesepelo. O beile yona. Batho ba a ahlolana ebile ba bolela dipolelo tše
magato le melao go netefatša gore batho ba Afrika di kgopišago. Gantši mabarebare a phatlalala ka pela, e
Borwa ba šireletšegile. Nke e se ka yena nke re le kae? le go kweša yo mongwe bohloko. Phošo ya go
Nonku Skhosana, Kreiti 9 bonagala kudu ke ge bana ba ipapetša go bakgotse ba
bona.
Go ba mosetsana Bana ba sekolo ba šomiša monyetla go ba ba hlokago
matšatšing a lehono maatla a go itšhireletša ge ba hlaselwa. Ge ba bona
batho ba go phela bophelo bja maemo,ba ba duma
Go ba mosetsana matšatšing a lehono ga go bonolo. ba be ba ba tšhošetša. Mathata a ka malapeng a na le
Ka mehla le mehla re kwa ka basetsana ba go katwa, ba khuetšo go monagano wa motho.Bana ba bantši ba
go bolaiwa, ba go rekišwa le ba go nyamalala. Ka nnete a hlokomologwa ebile ba tlaišega. Ba ikwa nke ga ba
re phela lefaseng la go se be le kwelobohloko. ratwe. Ge batswadi ba elwa, bana ba na le go
Ruri rena basetsana re phela bophelo bjo boima. Nna tshwenyega ba feleletša ba hlaelwa sekolong.
yena ke tšhaba le go tšwa ka gae ka ge ke tšhaba go ba Ka ge baswa ba leka go ipolaya,ba swanetše go rutwa
motšwasehlabelo wa bošula bjo bo dirwago basetsana. ditlamorago tša tiro ye . Ba nagane ka maikutlo a
Ga ke ikwe ke bolokegile. Goreng re sa kgone go tšwa malapa a bona le ba ba lego kgauswi le bona gomme
ka gae, ra be re bowa re se na mathata? Goreng re sa ba tsebe gore moipolai ga a llelwe.
kgone go phela gabotse bjalo ka banna? Go bohloko Retang Nkwana, Kreiti 9
go bona mosetsana a lla, go thwe o katilwe, kudu ge
motho a sa tsebe gore a ka mo homotša bjang goba go
mo thuša bjang.
Go kweša bohloko go lemoga gore bahlokofatši ba kata
le bana ba mengwaga ya ka fase ga o tee. Maphodisa le
bona okare ga ba leke ka maatla go thuša
batšwasehlabelo. Ge o ya maphodiseng o ba botša gore
o katilwe, ba thoma ka go go botšiša gore o be o apere
eng? Potšišo ke gore e kaba ba katile diaparo goba
motho.
Ke tletše tshepo le kholofelo ya gore ka le lengwe la
matšatši dilo kamoka di tla loka. Ge ele matšatši a

PHSG 1902 - 2020 The Iris 155

VIEWPOINT

RéDACTIONS CRéATIVES

J’ai mis mes vêtements
Dans mon sac
Sans une seconde pensée
J’ai mis mon sac
Dans la voiture
J’ai pris mes dés
Sans aucune émotion
J’ai verrouillé la maison
Je suis montée
Dans la voiture
Sans regarder en arrière
Je suis partie
Mais au fond
Je me sentais
Elle me manquera
Rebecca-Ruth Pullen, Classe 10

Kaashifa Saloojee, Grade 11 Lara Grobbelaar, Grade 12

San Inévitable

Elle est descendue du train
Et marché sur le quai désolé
Elle a vérifié sa montre
Et a monté à vive allure les escaliers du métro
Sac à la main
Avec ses talons hauts
Qui s’entrechoquent sur le pave des coins
De rue isolés.
Sans inquiétude
Sans aucune réponse
Avec sa tête relevée
Et ses mains
Enfouies dans les poches
De sa veste
Sans broncher
Sans regarder en arriéré
Alors qu’elle s’approchait de sa maison
Et mettait la clé dans la serrure,
Une main lui est tombée sur son épaule
Elle se tenait, là,
Figée par la peur

Shreeya Thakur-Mewalal, Classe 10

156 The Iris PHSG 1902 - 2020

VIEWPOINT

KREATIVES SCHREIBEN

Unsere Zeit in PHSG Vergnügungen 2020

Wir waren in Klasse 8 in 2016. In der achten Klasse Die Einheit von tausenden Stimmen
war alles in der Schule neu. Wir hatten eine bei einem Konzert wenn Ihr Lieblingskünstler die
Schulsprecherin, die Gift heißt und die sehr streng Bühne betritt
war. Es war ein sehr interessantes Jahr und viel ist Kerzen
passiert, aber wir sprechen nicht oft davon. Sanfte Winde
In 2017 waren wir in Klasse 9. Wir waren nicht mehr Freundlichkeit; ein fehlendes Konzept
die Babys von PHSG, sondern die negativen Teenager, Polaroids
die immer sehr frech waren. Wir konnten nach Socials Eine Melodie
und Boys High Ereignisse gehen. Wir haben viele In- Interessante Worte
formationen über Arbeit und Schulfächer bekommen Malen, lächeln
und deshalb waren wir sehr glücklich, dass wir am Theaterstücke
Ende des Jahres nicht mehr sinnlose Fächer Schreibmaschinen
weitermachen brauchten. Märkte
In 2018 waren wir in Klasse 10. In den zehnten Klasse Gleichgesinnte Menschen
haben wir unsere Fächer für die Zukunft ausgewählt. Zahnpasta, Regen
Jetzt waren wir echte Seniors. Wir haben das „Jersey Regeln brechen
Display“ organisiert und es hat Spaß gemacht. Wir Die Welt beobachten
haben eine neue Schulleiterin bekommen. Viele haben Existenz
Farben für Sport und Kultur bekommen. Die Paije Beetge, Klasse 11
Schulsprecherin in 2018, die Tshego heißt, hat Respekt
und Werte sehr wichtig gefunden. In der deutschen
Klasse konnten wir nun auch zur Brotstube gehen. Das
war super.
In 2019 waren wir in Klasse 11. Wir haben
Valentinstagsball gefeiert und sind auf eine Camp
gegangen. Dort haben wir viele
Mannschaftsbauenaktivitäten gemacht und es war viel
Spaß. Viele Leute haben am Ende des Jahres
Führungstiteln bekommen. Es war ein schwieriges und
stressiges Jahr, aber wir haben es geschaft.
Jetzt ist es 2020 und wir sind endlich in der zwölften
Klasse. Fast wie in der 8. Klasse, ist es wieder ein sehr
interessantes und chaotisches Jahr, aber wir machen
das Beste davon. Gisele spricht immer noch zu viel.
Fünf Jahre lang kann sie nicht aufhören. Ihre
Schwester ist jetzt in Klasse 8 und Herr Smit hat
Angst, dass die kleine Schwester auch nicht schweigen
kann. Wir schlafen gar nicht, wir stressen zu viel, wir
haben Prelims und das DSD. Wir sind sehr traurig,
dass unsere Zeit hier fast vorbei ist. Aber auch sind wir
begeistert über das Leben der Erwachsenen. Es wird
sehr cool sein.

Klasse 12 von 2020

Jené Fourie, Grade 11

PHSG 1902 - 2020 The Iris 157

VIEWPOINT VIEWPOINT

Vergnügungen 2020 mit Muffins und Cupcakes, dann mit Scones und
schließlich mit Kuchen.
Das Gefühl, mein Handy voll aufgeladen zu sehen Backen kann jeder, man muss nur den Anweisungen
Meine Kopfhörer entwirren folgen und viel üben. Persönlich backe ich am liebsten
Samstagabend Brownies. Man muss nur ein paar Zutaten mischen,
Essen. Verschiedenes. ganz einfach und unkompliziert. Man kann Brownies
Lebensmittel auch mit Nüssen oder Schokoladenstückchen würzen.
Meine Gitarre Was auch immer seinen Gaumen erfreut.
YouTube In der Familie Riffel gibt es Rezepte aus den späten
Keine Hausaufgaben achtzehnjahrhunderts. Meine Ururgroßmutter oder
Schlafen, lachen die Großmutter meiner Großmutter haben viele
Gesichter ohne Masken Gerichte erfunden, von denen einige Nachspeisen
Große Hunde sind. Die beliebteste Nachspeise in unserer Familie
Tagträumen wird „Brown Pudding“, auf Deutsch „Braune
Bücher Nachtisch“, genannt. Es geht wie folgt: 1 Tasse
Mathematik verstehen Zucker, 250 Gramm Butter, 4 Eier, 2 Tassen
Kochen selbstaufziehendes Mehl, 10 Milliliter Bicarbonat, 4
Musik hören Esslöffel glatte Aprikosenmarmelade und schließlich
Keine Ausgangssperre 1 Tasse Zuckerwasse. Dann gibt man diese Zutaten
Skylah du Toit, Klasse 11 einfach in eine eingefettete Schüssel. Dann lässt man
sie bei 160 Grad Celsius im Ofen und serviert sie mit
Backen einer dünnen Vanillepuddingcreme.
Es ist sehr traurig für mich zu sagen, dass eines der
Ich liebe es zu backen. Es ist ein Stressabbau für Rezeptbücher unserer Familie einmal gestohlen
mich. Von Cupcakes bis Créme Brûlée kann ich alles wurde. Es war das Rezeptbuch meiner Urgroßmutter.
machen. Dieses Geschenk Backen zu können läuft in Es war seit einigen Generationen weitergegeben und
meiner Familie. Es scheint, als wären wir mit diesem ergänzt worden. Es gab Hunderte von Rezepten. In der
Geschenk und der Liebe für Backen geboren. Ich habe Ecke unserer Küche befindet sich ein weiteres
angefangen zu backen als ich sehr jung war. Ich glaube Rezeptbuch, das meine Großmutter nach dem
ich war ungefähr in der 4. Klasse, was Diebstahl des originalen Rezeptbuchs gestartet hat.
bedeutet, dass ich ungefähr 10 Jahre alt war. Meine Leider hat sie nur ein paar Rezepte aufgeschrieben,
Mutter brachte mir das Backen bei. Wir begannen bevor sie im Jahr 2012 gestorben ist. Dort schrieb sie
Rezepte über Ingwerkekse, Apfulkuchen,
Rachel-Ann van Biljon, Grade 12 Schokoladenkuchen und viele andere köstliche
Kuchen.
Wenn Sie immer noch nicht glauben, dass meine
Familie kochen und backen kann, gibt es eine Person
in unserer Familie, die sogar ein professioneller Koch
ist und Reuben Riffel heißt. Sie können ihn googlen.
Er ist einer der entfernten Cousins meiner Mutter. Er
war tatsächlich der Typ, der in einigen der Robertsons
Spices-Anzeigen gespielt hat.
Als ich jünger war, wollte ich mit meiner besten
Freundin Bäckerin werden. Wir sagten, dass wir
unseren eigenen Laden besitzen und unsere
Backwaren verkaufen würden. Die Dinge änderten
sich natürlich im Laufe der Zeit und wir hörten auf
mit einander zu reden und diese Gedanken wurden
zu einer Erinnerung. Vielleicht werde ich eines Tages,
wenn mein jetztiger Traumjob nicht klappt, meinen
Backtraum selbst verfolgen.

Vevina Scott, Klasse 12

158 The Iris PHSG 1902 - 2020

ART

ART - GRADE 8

Catherine Martin Anastasia Niescior

Kendra Garde

Kendra Maree

Oratilwe Komoreng

Tumiso Maila Olivia Dillon

Eulalia Couto

Sephesihle Malimela

Malebo Makhananisa

Aalimah Ganyane

Casey-Lee Prinsloo

Tanya Mungofa

Opal Lutwama

Otlotleng Mahupela Katelyn McKay Teagan Hawkes Jenna James

PHSG 1902 - 2020 The Iris 159

ART

ART - GRADE 9

Tegan Herbst Eugene James Skye Hurwitz Eleni Tzouganatos

Nichola Peters

Hannah Rabie Kayleigh van Gylswyk

Abby-Lee Steyn Elizabeth Sdralis

Kay-Cee Schoeman Bowdene Pillay

Bontle Phihlela Yerin Oh Marcelle Malan Jenna Pastor

160 The Iris PHSG 1902 - 2020

ART

ART - GRADE 10

Thebolaka Madihlaba Hannah Venter

Tiffany Skinner

Juin van Graan

Emily Hawkes

Kamogelo Maluleka

Tatyana Plisic

Leanne Mazibuko

Emerson Villanueva-Hay

Megan Neilson Mika Benami

Morgan Lambert Keletso Sephiri Phetogo Marishane

PHSG 1902 - 2020 The Iris 161

ART

ART - GRADE 11

Khutso Malaka

Kaashifa Saloojee

Reneilwe Mathabathe Mira Cortese Jené Fourie

Amy Marshall Cameron Burgess

162 The Iris PHSG 1902 - 2020

ART

ART - GRADE 12

Rachel-Ann van Biljon Thuli Makhotla

Emma Learmont

Jannett Mwali Nicole Michaelides

Chantelle van Tonder

Rachel Meyer

Oratile Sukazi

Genevieve Smith Nicole van Niekerk Mari Smith Chloe Britz

PHSG 1902 - 2020 The Iris 161

We Work in Hope

The school was opened with the earnest
hope that here girls of different races
and denominations might meet in that
commonwealth of letters which gave

Erasmus and Shakespeare to the world;
to acquire there, in accordance with

the ideals of Christian duty, the healthy
physique, the trained mind and the
disciplined character which should fit

each to live worthily in that state of life
into which it should please
God to call her.
Edith Aitken


Click to View FlipBook Version