Uitgawe 8 / Edition 8
Des / Dec 2021
'N PAAR ARTIKELS
WAT JY NIE WIL
MIS NIE
Armistice Day
11 November
Ops "Bosduif" FROM THE EDITOR
die SAWV ondersteun ander We have come to the end of another year and the second year in which
Gedenkdienste gehou deur Covid-19 ruled a big part of a lot of our lives. And we made it, although we
Veterane-organisasies. lost some good friends, dear family members and valued colleagues along
the way. We are here... and for a reason.
Ops "White Dove"
Find your reason, find your passion, find a way to serve your community and
Die SAWV se eiesoortige give back some of what you've been blessed with in your life.
Gedenkdiens gehou om gevalle
makkers te vereer met Proteas in Giving does not always mean money... your time, your patience, your
September van elke jaar. assistance, your camaraderie and your goodwill are all ways of giving,
Verskeie Eenhede het in because we're all receiving. Find your nearest SADFA Unit and join in the
September deelgeneem aan projects and Ops "Kolgans" breakfasts etc.
hierdie Ops en dit was 'n groot
sukses. Ons vertrou dat You will meet likeminded people there and have lots of fun. You will find it
volgende jaar nog meer sal kan heartwarming to see the many events our Veterans attended to honour the
deelneem as Covid ons toelaat. fallen. Let's be as passionate about the living.
All contributions to The Trompetter can still be forwarded to
[email protected].
The NEC and leadership of SADFA would like to thank each member who
contributed to the success of the organisation this year, who paid their
membership fees, who joined in the projects and who helped a fellow citizen
in need, you make US strong. You make South Africa strong!
May your holiday season be pleasant and safe.
Festive Regards
Communication Manager DIE TROMPETTER
[email protected]
ARMISTICE DAY -
REMEMBRANCE DAY
11/11 AT 11:00
T he first Armistice Day celebration period. In South Africa, for example,
the Memorable Order of Tin Hats had
was held at Buckingham Palace, by the late 1920s developed a
commencing with King George V ceremony whereby the toast of "Fallen
hosting a "Banquet in Honour of the Comrades" was observed not only in
President of the French Republic" silence but darkness, all except for the
during the evening hours of 10 "Light of Remembrance", with the
November 1919. The first official ceremony ending with the Order's
Armistice Day events were anthem "Old Soldiers Never Die".
subsequently held in the grounds of
Buckingham Palace on the morning of In Britain, beginning in 1939, the two-
11 November 1919, which included a minute silence was moved to the
two-minute silence as a mark of Sunday nearest to 11 November in
respect for those who died in the war order not to interfere with wartime
and those left behind. production should 11 November fall
on a weekday. This became
Similar ceremonies developed in Remembrance Sunday.
other countries during the inter-war
DIE TROMPETTER
The Last Post
In all military funerals 'The Last Post' is played. In the dim light, he saw the face of the soldier..
We have all heard the haunting song, 'The Last it was his own son!
Post.' It's the song that gives us the lump in our
throats and usually tears in our eyes! The boy had been studying music in the South
when the war broke out. Without telling his
But, do you know the story behind the song?... father, the boy enlisted in the Confederate
if not, I think you will be interested to find out Army.
about its humble beginnings.
The following morning, heartbroken, the father
Reportedly, it all began in 1862 during the asked permission of his superiors to give his son
American Civil War, when Union Army Captain a full Military Burial, despite his son's enemy
Robert Ellicombe was with his men near status.
Harrison's Landing in Virginia.
His request was only partially granted.
The Confederate Army was on the other side of
the narrow strip of land. The Captain had asked if he could have a group
of the Army Band members play a Funeral dirge
During the night, Captain Ellicombe heard the for his son during the funeral.
moans of a soldier who lay severely wounded on
the field. The request was turned down since the dead
soldier (his son) was a Confederate.
Not knowing if it was a Union or Confederate
soldier, the Captain decided to risk his life and But, out of respect for the father, they did say
bring the stricken man back for medical they could give him only one musician.
attention.
The Captain chose a Bugler.
Crawling on his stomach through the gunfire, the
Captain reached the stricken soldier and began He asked the Bugler to play a series of musical
pulling him toward his encampment! notes he had found on a piece of paper in the
pocket of the dead youth's uniform.
When the Captain finally reached back on their
own Union lines, he discovered it was actually a This wish was granted.
Confederate soldier, but the soldier was dead..!
The haunting melody, we now know as 'The
The Captain lit a lantern and suddenly caught his Last Post' used at Military Funerals was born.
breath and went numb with shock!
DIE TROMPETTER
The words are:
Day is done.
Gone the sun...
From the lakes
From the hills.
From the sky.
All is well.
Safely rest.
GOD is nigh!!!
Fading light.
Dims the sight.
And a star.
Gems the sky.
Gleaming bright.
From afar...
Drawing nigh.
Falls the night...
Thanks and Praise.
For our days.
Neath the sun
Neath the stars.
Neath the sky
As we go.
This we know.
GOD is nigh!!!
I too have felt the chills while listening to 'The
Last Post'. But I have never seen all the words to
the song until now! I didn't even know there was
more than one verse..!
I also never knew the story behind the song and
I didn't know if you had either, so I thought I'd
pass it along!
I now have an even deeper respect for the song
than I did before! Remember those Lost and
Harmed while serving the Country!
Also remember those who have served and
retired; and for those presently serving in the
Forces!
Die SAWV ondersteun ander Veterane organisasies
se Gedenkdienste regoor die land deur
Ops "Bosduif". Hier volg vele dienste bygewoon deur
ons lede en leiers gedurende
Wapenstilstanddag-vieringe. DIE TROMPETTER
Voortrekkerhoogte Militêre Begraafplaas, Pta - Gauteng
101st National Civic Remembrance Day, Jhb - Gauteng
Port Elizabeth Civic Parade - Eastern Cape
Moths Walkerville - Gauteng
Mukumbura Shellhole - Mpumalanga
Louis Fourie - Tesselaarsdal
Moths Cambridge - Eastern Cape
Infantry School Oudtshoorn - Western Cape
Boland - Wes Kaap
Cenotaph War Memorial Mosselbay -
Western Cape
DIE TROMPETTER
Greame McArdle het
namens die TDK
Veterane 'n krans
gelê by 'n Gedenkdiens
in Engeland.
MEMORIAL PARK, SARNIA ROAD
QUEENSBURGH, KWA ZULU NATAL
Troy Raats wrote and told us about his parents, Neels & Tammy Raats who started on
11 November 2020, to bring honour to fallen soldiers in the Memorial Park in
Queensburgh, Natal where they lay self-made crosses with poppies at about 200 graves.
They repeated the same honorable act this year, where they laid a cross and
read out each soldier's name to "remember" them.
A centrepiece was also made to honour all animals who died in all wars.
We commend the Raats-family, your heart is in the right place.
DIE TROMPETTER
OPS
"KOLGANS"
'n Baie suksesvolle Ops "Kolgans" is in
Emalahleni (Witbank) saam met Eenheid
Swartgoud, Sektor 3 Strelitzia, Mpuma-
langa gehou. Die nuwe leiergroep vir die
Eenheid is ook aangestel. Die lede op die
foto van links na regs. Henry Buys:
Sektor2 Kosmos se Voorsitter, Suretha
Slabbert: Eenheid Kommunikasie Be-
ampte, Ansie Buys: Sektor2 Kosmos se
Assistant Adjudant, Dion Slabbert:
Eenheid Sersant Majoor, Graham Sulter:
Eenheid Adjudant en Johan van Zyl:
Eenheid Voorsitter. Ons wens hulle voor-
spoed vir die taak van leiergroep wat op
hulle wag.
Sektor 3 Strelitzia het nog nie 'n Voorsitter
nie en as jy opgewasse vir die taak voel,
kontak Henry asb. op
[email protected].
DIE TROMPETTER
Sosiale
aktiwiteite
Eenheid Buyskop,
Sektor 5
Nylrivier,
Limpopo eet en
kuier lekker saam.
EENHEID BUYSKOP, SEKTOR 5 NYLRIVIER, LIMPOPO (WARMBAD)
Ten spyte van 'n moeilike begin en 'n inperking net toe ons wou spoed optel, was daar
darem `n paar hoogte punte wat ons motiveer om die komende jaar groter hoogtes te
bereik.
* 8 Mei 2021 - Stigting
* 5 Junie 2021 - Ops "Kolgans" - (20 woon by)
* 9 Oktober 2021 - Ops "Kolgans"
Lid in nood gehelp met lewensmiddels, fondse self ingesammel.
Lid (ander gebied) gewerf en versorg deur ander Eenheid.
* 4 Desember 2021 Ops "Rooivink" - Jaarafsluiting
Bosvark op die spit deur een van ons lede, eienaar van Sprinbok Boma.
Verrigtinge begin met uitreiking by Huis Tekna, tehuis vir behoeftige / mishandelde kinders.
Fondse van bykans R3 000.00 weer ingesamel uit eie geledere. (Opkoms 25)
Beplan om meer aktief te wees met beter beplanning en lede se entoesiasme in die
volgende jaar.
Groete
Wilie Conradie
DIE TROMPETTER
Beskermheer
Genl Georg Meiring, die huidige Beskermheer van die SAWV, het op 18
Oktober (1939) sy Verjaarsdag gevier. Bo regs gesels die Genl met Huppel in
jou Stap, sy boek "Soldaat en Mens" links onder, en die Genl in gesprek met die
voormalige Voorsitter en huidige President, Jan Malan, regs onder.
DIE TROMPETTER
Bemarking,
werwing &
struktuur-
stigting
Johann du Preez (Nasionale Voorsitter)
en Cisco van Schaik (Gauteng Provinsiale
Voorsitter) het op 13 November met
SAWV lede in Florida, Gauteng ontmoet
om 'n nuwe Eenheid te stig in Sektor 2
Haakdoring. Die leiersgroep is gekies
en die Eenheid kan nou op 'n naam
besluit. Daar was smullekker kerrie
geniet na die vergadering.
SAAM
Wat is die waarde van ‘n
samelewing?
Maak gemeenskaplike waardes,
norme, standaarde en
sosialisering saak?
Wel, besluit maar self….
Dalk kan die Roseto storie van
Malcolm Gladwell, soos verkort
deur die SMM Instituut in JHB
Linden, meer lig op die saak werp.
Die storie gaan so …
Daar was ‘n klein dorpie in Italië
waar die inwoners ‘n baie
eervoudige leefstyl gehandhaaf
het. Hulle was baie arm en
meestal ongeletterd.
Aan die einde van die 19de eeu
het hulle te hore gekom van die
Land van Geleenthede: Amerika.
In 1882 het 11 Rosetane na Amerika geseil waar hulle werk by ‘n Leiklip Kwarrie gekry het. Hulle
vestig toe naby ‘n klein dorpie Bangor in Pennsylvania.
Baie gou het ander manse van Roseto in Italië by hulle aangesluit. Al die oud-Rosetane het
grond gekoop teen ‘n klipperige koppie naby Bangor waar hulle huise asook ’n kerk en skole
gebou het. Die dorpie was feitlik identies aan hulle tuisdorp Roseto, in Italië. Hulle noem dit toe
ook Roseto. Met behulp van ‘n jong priester wat by hulle aangesluit het, het hulle, hulle eie
groente en vrugtebome geplant. Niemand anders as Rosetane was toegelaat om in die dorpie te
kom woon nie. Hulle het ook vasgehou aan hulle eie dialek van Italiaans.
In die laat 1950’s het ‘n mediese navorser die area besoek en gehoor van die dorpie en sy
inwoners; waar mense van ouderdom dood gaan, sonder siektes soos hartprobleme of ander
ouderdomsverante siektes.
DIE TROMPETTER
Daar was ook geen alkoholisme of - Dit bevorder gemeenskapsbetrokkenheid en
dwelmverslawing nie en geen vorm van werk vereensaming teë.
depressie nie.
- Dit hou goeie self waardes en ‘n positiewe
Na ‘n intensiewe ondersoek in dieet, gene, en selfbeeld instand.
demografiese area is elke Rosetaan ouer as
21 jaar deeglik ondersoek en getoets en Wat kan ons as SAWV lede hieruit leer:
kruisverwysings met ander oud-Rosetane uit
Italië, wat elders gaan vestig het, gemaak. Jou gesondheid hang nie net af van wat jy
Die mediese span het tot die gevolgtrekking eet, drink, waarna jy luister, waarna jy kyk of
gekom dat die geheim van hulle goeie wat jy lees of wat jy doen nie, dit maak ook
gesondheid, in hulle leefstyl lê. saak, saam met wie jy kuier.
Hulle het oral gestap, geselsies met almal So, wees veilig en geniet die teenwoordigheid
langs die pad aangeknoop en gedurig van familie, vriende en makkers in jou lewe
interaksie met ander gehad. Drie geslagte die Kersseisoen. Mag dit ‘n geseënde en
het onder een dak gewoon en ‘n lewe gelei veilige tyd vir almal wees.
van omgee en ondersteuning.
Projekte waar jy SAAM met ander Veterane en
Daar was 22 maatskaplike organisasies en vriende betrokke kan raak:
instansies wat in beheer was van die
gemeenskapskwessies en elke inwoner was Ops "Kolgans" - maandelikse ontbyte
by een of meer van die insansies betrokke. Ops "Jagarend" - 24 September jaarliks
Hulle het ook gereeld kerkdienste en Projek "Suikerbekkie" - 'aanneem' van 'n
nagmaal bygewoon en die samebindende Veteraan
en kalmerende invloed van die kerk was Projek "Gompou" - hulp met die hantering
duidelik sigbaar. van oorlogsverwante trauma
Projek "Wahlberg Eagle" - Senior Mind
Hierdie mense was gesond en het lank gelewe Moves hou jou aan die beweeg en jou
as gevolg van die wêreld wat hulle vir hulleself brein flink
geskep het: hulle betrokkenheid in die Projek "African Grey" - verkoop van
gemeenskap, hulle gereelde interaksie en ingevoerde 100% Arabica koffie
hulle “caring and “sharing” met mekaar. Ops "Koningpikkewyn" - formele
gasteaand
Die storie lig die volgende belangrike punte Ops "White Dove" - die SAWV se eie
uit: Gedenkdiens en ondersteuning by lede se
begrafnisse
- Jou geloof of kerk staan sentraal in jou Projek "Bosuil" - bewaring van heldeakkers
lewe en help om jou deur moeilike Projek "Witkruis Arend" - veiligheid
omstandighede te dra. Dit bind mense Projek "Dwergvalk" - betrokkenheid by die
bymekaar en gee ringting in jou lewe. jeug
- Om te behoort aan ‘n gemeenskaplike Vir navrae oor 'n Eenheid in jou omgewing
groep, skep ‘n gevoel van “om te behoort” en waar jy kan inskakel by die en ander projekte,
dit laat jou veilig voel. Dit lei tot interaksie en kontak gerus [email protected] of 060 603
ondersteuning “caring and sharing”. 2930.
DIE TROMPETTER
Makkerhulp / Buddy Aid
SADFA has a few projects which contribute
to Project "Sandpatrys" - Buddy Aid. One of
these is being managed by one of our
veterans, Juliette, who sells biscuits. A % of
these sales contributes towards the project.
Contact Juliette Mey on 066 157 2560 or
on [email protected] for
deliveries in Pretoria.
It's not too late for a Christmas bucket!
Erfenisbewaring deur die identifisering van
spesifieke heldeakkers, monumente, museums en
grafte en die restourering daarvan waar Eenhede
dan hulle Ops “White Dove” Gedenkdienste hou.
Foto's hieronder van die opening van 'n museum by die Moths-
saal in Ermelo, Mpumalanga, ondersteun die Sektor 2 Kosmos.
Eenheid Kiewiet,
Sektor 4 Wilger,
Gauteng het hande gevat
met GGSA, Die
Voortrekkers en die FAK
om die Vredesmonument
in Vereeniging skoon te
maak.
Nog 'n suksesvolle Projek "Bosuil" waarin
Vanderbijlpark Begraafplaas skoongemaak is deur
Eenheid Kiewiet en vrywilligers, einde November.
Op 25 November 1987 sneuwel
Knr Johann Raubenheimer Meyer
op 20-jarige ouderdom in Suid-Oos
Angola toe 'n mortier die Ratel tref
waarin hy was. Johann was lid van
32 BN. Op 25 November 2021 het
ek, Jaco Steenberg en Pieter Cillié,
Voorsitter SAWV Eenheid
Spekboom, Sektor 5 Outeniqua,
Wes Kaap, Rian von Bentheim
Eenheid Samajoor, Neels Wright,
Bennie en Erica Roach, lede van die
Eenheid, Johann se graf besoek in
Oudtshoorn en Bennie en Erica het
pragtige proteas op sy graf geplaas
nadat Rian sy graf gewas het.
Daarna het ek Johann se storie aan
almal vertel en so het ons Johann
Raubenheimer Meyer onthou.
Saluut!
Ons gee die stokkie
aan na die Jeug
Eenheid Brandwacht, Sektor 2 Kosmos,
Mpumalanga het die kinders waarna hulle omsien,
getrakteer met pret op Weermag-toerusting, touwys
gemaak oor selfverdediging en lekker gespeel en geëet,
met 'n skenkpakkie vir elkeen.
Bou en sterk maak van
ons Gemeenskappe
Eenheid Spekboom, Sektor 5 Outeniqua, Wes Kaap
oorhandig 4 rugbyballe wat deur Living Ball Ministries
namens die SAWV aan Crystal Muller van Huis Triomf in
Oudtshoorn. Die 18 kinders kort gesonde afleiding en
enige skenkings kan met Pieter Cillié gereël word op
081 406 0466 of jy kan self by Huis Triomf betrokke raak.
Nasiebou
VRYSTAAT PROVINSIE se Ops "Rooivink" op 20 Die kos was gaar en die mense het nader gestaan. 'n
NOVEMBER 2021, het ontaard in 'n Projek "Blue Dominee het 'n kort boodskap oor die Kersfees-
Crane" gebeure gelewer en daarna 'n tafelgebed gedoen. Met
die musiek en die magies vol het 'n paar mense
gedans.
Die bestuur van die SAWV Vrystaat het besluit om die Daar was ook 'n skenking van 60 pakkies lekkergoed
jaarafsluiting in die vorm van 'n potjiekos te hou, sodat vir die Kersboom. Dit was aangevul met koeldrankies
die lede ook betrokke kan raak en mekaar beter te leer en skyfies, asook springmielies en tuisgebakte koekies
ken. Met die reëling van die funksie het dit groter in die pakkies. Om die Kersboom af te sluit het
geword en die aanbied van n Kersboom is ook Kersvader vir al die kinders 'n klein geskenkie
bygevoeg. Ons wou poog om vir die wat minder as ons oorhandig en fotos is geneem van elkeen. As jy die
het ook iets te gee wat hulle kersfees kan opkikker. Dit gesiggies van die kinders gesien het, het hulle gestraal
het ook die veterane wat nie-lede is, betrek. Die wat van vreugde en was wat in die pakkie was, nie
wou bywoon is gevra om dit te bevestg om getalle te kry belangrik nie, en om op Kersvader se skoot kon sit,
sodat daar genoeg kos sou wees. Daar het ook van 'n was die grootste geskenk.
tehuis met 25 grootmense en 14 kinders bygewoon. Van die skenkings wat oorgebly het, was gebruik om
die kospakkies vir ons lede aan te vul.
Ons het gevra vir lede wat vir ons 'n pot kon bou. Daar
was twee skenkings van R1 000 elk, om twee potte te Dankie aan al die lede en hul vriende en familie wat dit
borg. Martiens het ook 'n GROOT pot geskenk en moontlik gemaak het.
gemaak. Daar was vier hoenderpotte waarvan die Die potmakers was Martiens Pretorius - groot
hoendervleis en groente geskenk was. Die beespot was beespot, Sakkie Jansons - soet Kerrie-hoenderpot,
ook moontlik gemaak deur 'n lid en hy het dit self Anton Fabriciani - Peri Peri-hoender pot, Gerhard
gemaak. Die biltongpot se bestanddele, R600 se Raath en helper - Kerrie hoenderpot, Mike Worst -
biltong, was deur die makker self voorsien. Die musiek Skaappot, Jan Lampbrecht - Biltongpot.
en klank wat ons die dag gebruik het, is gratis voorsien
deur n platejoggie. Daar is toe begin om skenkings te Met die aanbied van die funksie was dit baie duidelik
kry om die benodigdhede aan te koop. Twee bekende dat dit weer volgende jaar aangebied sal MOET word.
kettingwinkels het groente en 'n koopbewys geskenk.
Die derde winkel het ook groente en speserye geskenk. M.J. COMBRINCK
'n Sekerheidsmaatskappy het selfs die Kersboom en LT KOL (Afg)
stoel vir ons gratis geleen. Dit het groot luister aan die VOORSITTER VRYSTAAT PROVINSIE
geleenheid verleen. Daar was ook bevestig dat as ons
nog items benodig, hulle met graagte sal help. Van die (Foto's op die volgende bladsy)
groente is selfs afgelewer.
DIE TROMPETTER
Jaareindfunksies
Eenhede in Sektor 4
Wilger, Gauteng wat die Ops
"Rooivink" bygewoon het was
Kiewiet, Suikerbos, Visvalk,
Kliprivier en Vanderbijlpark-
lede wat nog nie in 'n Eenheid
sorteer nie.
Eenheid Orion, Sektor 1 Jakaranda, Gauteng -
Saterdag, 4 Desember 2021
Eenheid Orion het op gepaste Projek “Sandpatrys” (Makkerhulp
wyse 2021 afgesluit met hulle Ops Fonds) word ook in die vooruitsig
gestel.
"Rooivink" met ‘n ontbyt by die
Bronberg Restaurant. Verrigtinge is Genl Johann de Witt, voormalige Kpln
afgeskop met ‘n lekker koppie Genl en SAWV lidnommer 1, het ‘n
sawwe lyf en vars vrugtesappe. kort geskiedenis voorgehou oor die
Besoekers is gou welkom laat voel stigting en groei van die SAWV sedert
in die besonderse “Orion familie- 1999. Die eerste vergadering was by
kring”. gewoon deur 15 persone wat ‘n visie
daargestel het om die SAWV uit te
In sy toespraak het die Eenheid bou. Tans is die lede tal meer as 8
000 waarvan 200 plus Orion-lede is.
Voorsitter verwys na verskeie Genl de Witt het in besonder verwys
na die patriotiese werk wat Johann
hoogtepunte ondanks die du Preez, die huidige SAWV
Voorsitter, tans doen.
uitdagings wat oor hulle pad gekom
Na 'n gepaste tafelgebed deur Genl
het gedurende die jaar. Ten spyte de Witt, het lede heerlik gesmul aan
die ontbyt en lekker gesels.
van die Covid-19 inperkings, het die
Eenheid Orion wil aan elke SAWV-lid
Eenheid gereeld byeenkomste ‘n geseënde feestyd toewens. Lekker
uitrus en voorspoed vir 2022.
gehou wat goed bygewoon is. ‘n
Ben Greyling
Hoogtepunt die jaar was die Ops Voorsitter: Eenheid Orion
“White Dove” Gedenkdiens by Fort (Foto's op die volgende bladsy)
Klapperkop ter nagedagtenis van DIE TROMPETTER
makkers wat die hoogste prys
betaal het.
Eenheid Orion het ook die
verantwoordelikheid aanvaar vir die
instandhouding van die terrein, om
die Soldaat. Pogings gaan ook
aangewend word om meer
naasbestaandes te betrek by die
Gedenkdiens in 2022.
Ops "Rooivink"
Eenheid Standerskop, Sektor 2 Kosmos, Mpumalanga het 'n gesellige funksie gehad
om afskeid te neem van die jaar, terwyl Sonet Shields hulle vergas het met musiek..
Eenheid Brenner,
Sektor 3
Koorsboom,
Gauteng in Alberton
het hulle Ops
"Rooivink" by Ijan en
Lizel gehou en groot
pret gehad.
Ops "Rooivink"
Eenheid Tokkeltou,
Sektor 1 Jakaranda, Gauteng
Eenheid Tokkeltou se Jaareindfunksie was ‘n gesellige geleentheid
waar almal heerlik saam gekuier het met familie en vriende. Chris
Smit (Waarnemende Visie Voorsitter) verwelkom almal
teenwoordig terwyl Johan de Klerk (Samajoor) toekyk dat die
toesprake binne die geskeduleerde tyd bly.
Roelf Schoeman (Projekleier)
van Projek "Gompou" het
met almal gedeel oor
verskeie opkomende
projekte waaroor daar groot
opgewondenheid is.
Die SAWV Eenheid Tokkeltou embleem
is vandag amptelik oorhandig deur die
Grafiese Ontwerper Jacques Coetsee,
aan Johan (JC) de Klerk, Eenheid
Samajoor wat die seremoniële sake in
ons Eenheid bestuur. Jacques Coetsee
het die embleem gratis ontwerp. Die
Voorsitter en die bestuur spreek hulle
dank uit aan Jacques.
DIE TROMPETTER
Verskeie lede het
sertifikate
ontvang as
gewaardeerde
lede van die
Eenheid.
Alexander Minnaar ontvang sy interne aanstellingsbrief as Zone
Leier, binne ons Eenheid by Chris Smit (Waarnemende Visie
Voorsitter). Na die formaliteite afgehandel is, was die
braaivleisvure reg om te begin braai. Na ‘n gesellige braai was
almal verras met heerlike kolwyntjies, met die Eenheid se
embleem asook tradisionele koeksisters. Die dames in die
Eenheid is baie kunstig en het ook baie hard gewerk om
bykosse te maak. Hulle bydrae het gesorg vir ‘n reuse sukses
van Ops "Rooivink"!
OPS "ROOIVINK" NASIONALE 2U2ITDVOESEERMENBDEER R2A0A2D1
Daar was selfs Lede wat bygewoon het
cupcakes want "iemand" verjaar vJoanhanlinnksduna Preregesz, ,kloMkasrgiaenways:VPiseseetr, DrLeoyueirs,
dSteiAedWraV2!-3velagegniesvoemtploannstjineasammueitt BPAegrireelgertemnoneraoiunBos,rtoC,nieAsknchnoonraevsmagt,ingLeNSinzoceorhtwSaeiti,ekra, uHeMsneisnn,eenPgtieitgeeetenPVoroeoJtntogt,uieebrCteeaerrrnt,l
eDnieHreeisnvVainssdeier.span was gemis, dis verseker.
Die Voorsitter Die Ondervoorsitter,
bedank almal vir hulle tyd en HgtoeeeliungkeVmliasaestteosr,mywvteeenrjsvaradarieshdoVaeogoooruspditdhtiyeerw2, oJ3oredh.anOnienn.s.d. wuaPsreneiez
athvooauenlolgeprdeaawkt'ymndehotengliseudssededëinieenvdjuaeNuarru.wteyend wJetaonaesr
DIE TROMPETTER
Leiers
beplan
SAWV Eenheid Tokkeltou Leiersgroep
Deon van Wyk – Voorsitter
Chris Smit – Visie Voorsitter (Waarnemend)
Johan Coetsee – Kapelaan
Arnold Spies – Adjudant
Delene Coetsee - Kommunikasiebeampte
Johan de KLerk – Sersant-Majoor
Alex Minnaar – Zone Leier
Afwesig: (Nuwe leiers)
Daan Bronkhorst – Asst Kapelaan
Johan Snyman - Zone Leier
Johan van Schalkwyk – Zone Leier
Lucas Pieterse – Zone Leier
Funksionering
Om optimaal te funksioneer, is ‘n besluit geneem om ‘n Visie Voorsitter te benoem wat solank in die pos
sal waarneem tot die Eenheid se Algemene Jaarvergadering in Februarie 2022. Verder is daar ook besluit
om ‘n Assistent Kapelaan aan te stel om die Kapelaan by te staan.
Holistiese ondersteuning van die veterane deur die SAWV Eenheid Tokkeltou.
Om die veterane en hulle gesinne in ons Eenheid in 2022 meer doelgerig
te kan ondersteun, het ons Annami Norwie, die SAWV Bestuurder Holistiese Ondersteuningsdienste en
Roelf Schoeman, projekleier van Projek "Gompou" uitgenooi om op 20 November 2021 ons bestuur in te
lig oor wat hulle vir 2022 beplan.
DIE TROMPETTER
Nadat Annami haar afdeling se doelwitte, projekte en aansoekprosedure vir ondersteuning
verduidelik het, het sy die leiers ook met haar unieke aanbieding van die Senior Mind Moves
oortuig dat hulle nie net sekere liggaamsbewegings kan geniet nie, maar dat dit ook goed is
vir almal se breine.
Roelf het vertel hoe hy en Annami met Projek "Gompou" hulpverleners gaan oplei om
holistiese ondersteuning in Eenhede te kan implementeer. Almal is opgewonde oor hierdie
nuwe inisiatief in spesifiek Eenheid Tokkeltou en glo alle veterane en hulle gesinne gaan
hierby baatvind.
Annamie Norwie – Beweging, nie oefeninge nie...
Veterane kan baat by Projek "Wahlberg", want die projek bring hoop, gee vir veterane insig
in hulle omstandighede en rus hulle toe met vaardighede en tegnieke deur doelgerigte
beweging sodat hulle weer in beheer kan wees van hulle denke. Dit moedig sosiale
interaksie aan, werk vereensaming teen en bevorder sodoende ‘n kwaliteit lewe gedurende
hulle aftree jare.
Almal het hul stywe spiere gestrek sodat hul met selfvertroue kon beweeg, diep asem
gehaal om die suurstof toename na die brein te verhoog en op ritme beweeg om
gemoedere ‘n hupstoot vir die dag te gee. Dit is die sukses resep om nie net ‘n goeie dag
nie, maar ‘n entoesiastiese dag te begin en ‘n verskil in ander se lewens te kan gaan maak.
Leiers het hul breine uitgedaag met koördinasiebewegings en lekker gelag en so die
aanbieding op ‘n hoë noot afgesluit. Hierna is daar in alle erns afgeskop met die jaar se
beplanning en hierdie span kan met sekerheid sê: “Wach this space in 2022!”
DIE TROMPETTER
GENESING VAN WONDE VAN DIE VERLEDE
In vennootskap met die Instituut for Healing of Father Lapsley hoof van die IHOM saam met die
Memories (IHOM) is Projek “Gompou” betrokke by gids van die Voortrekkermonument
werkswinkels vir militêre veterane en dialoë gefokus
op die genesing van die wonde van die verlede. Ons
het verlede jaar met ‘n werkswinkel in Gauteng
begin en hierdie jaar reeds ‘n werkswinkels in
Kwazulu Natal en Gauteng gehad.
Die gesprek op 23 September by die
Voortrekkermonument en Freedompark was vir my ‘n
hoogtepunt in ons vennootskap. Die leuse van die
IHOM is: “Every story needs a listener”. Met trots het
ek geluister hoe die storie van die geskiedenis van
die Groot Trek voor die marmerfriese in die
Voortrekkermonument aan ou MK, APLA en AZANLA
veterane vertel word. Die besoek aan Freedom Park
en die storie wat ek daar gehoor het, was ook baie
insiggewend. Ek was dankbaar vir die geleentheid
om vrae te vra, opmerkings te maak en versoening
te ervaar.
Ek en Tumisho Bopape, programkoördineerder van
IHOM in Gauteng, het ‘n foto by die simboliese
hekke voor die monument geneem omdat ons glo
hierdie is maar net die begin van gesprekke wat
perspektief en genesing sal bring.
Dr Roelf Schoeman
Projekleier
Roelf en Tumisho Bopape van die IHOM DIE TROMPETTER
voor die Voortrekkermonument
Projek “Gompou” se betrokkenheid by die
aanbieding van Healing of Memories werkswinkels
vir militêre veterane het hierdie jaar, ten spyte van
Covid-19, behoorlik momentum gekry.
Twee werkswinkels, een in KwaZulu Natal en een in
Gauteng, is aangebied. Chris Smit en Lukas
Pieterse van die SAWV Eenheid Tokkeltou,
Sektor 2 Jakaranda, Gauteng het hierdie gratis
werkswinkel van 17 tot 19 September in Gauteng
bygewoon.
Hier is hulle terugvoer:
Die goed toegeruste kamer en badkamer vir
elkeen, heerlike etes en die aangename atmosfeer
by die Padre Pio Retreat and Conference Centre
in Rietvalleirand, Pretoria Oos het op die ou end
gesorg vir ‘n heerlike naweekwegbreek vol
verrassings.
Hoogtepunte van die naweek was die volgende:
1. Groepbesprekings waar die veterane hulle
stories en negatiewe ervarings soos ontnugtering,
emosionele pyn en verwerping deur die
gemeenskap met vrymoedigheid met mekaar kon
deel.
2. Om te ontdek hoeveel veterane en
voormalige vyande in gemeen het en nuwe
vriende te maak.
3. Om te sien hoe mede-veterane verligting
ervaar nadat hulle die mees intense herinneringe
kon openbaar en vrede maak daarmee.
4. Die geleentheid om negatiewe en pynlike
herinneringe te kon “laat gaan” deur dit op papier
neer te skryf en in ‘n vuur te verbrand.
DIE TROMPETTER
Die volgende gedig wat deur ‘n veteraan gelees was gee ‘n
aanduiding van wat hulle ervaar het.
DON’T JUDGE ME
(YOUR POEM DOESN’T START UNTIL YOU START TELLING THE
TRUTH)
I often talk about hurt,
Betrayal and rejection
DO NOT JUDGE ME
If I often talk about my past,
I’m not asking or seeking for sympathy,
It’s part of a healing process
PLEASE DO NOT JUDGE ME
I’ve been promised joy but given tears and also
promised love, but given pain
SO, DOT NOT JUDGE ME
From a collection of moments, memories and
emotions existing through lived experience
WILL YOU PLEASE NOT JUDGE ME?
I dream and hope the next person I meet or love,
knows how to love me back
PLEASE DON’T JUDGE ME
Military Veteran
DIE TROMPETTER
TDK Veterane
van die SAWV
Die TDK veterane het op 4 Desember by die TD
Opleidingsentrum in Pretoria bymekaargekom
en op 27 November in Durban gebraai.
Follie Fourie, die Voorsitter, sê dit was 'n groot
lekkerte om so saam te kuier met vriend en
veteraan.
DIE TROMPETTER
fiT
sesifeifefiffifififTf
s e iDIE TROMPETTER
TDK Veterane van die SAWV se Wesrand
LWT jaarlikse Gedenkdiens
Die SAWV neem afskeid van 'n Veteraan
RIV Theuns Jordaan
REGALIA
AFFILIATION DRESS
WHITE SHIRT
GREY TROUSERS
BLACK SHOES
BLACK BELT
SADFA TIE
BLACK BLAZER WITH SADFA
BADGE
SADFA COLLAR BADGE
(LEFT)
HEADDRESS &
MEDALS FOR MEMORIAL
SERVICES AND FORMAL
FUNCTIONS
What is Regalia?
the distinctive clothing worn and ornaments carried
at formal occasions as an indication of status.
Keep an eye out for the next Trompetter to see
what you can order.
N OD MI EATDRIOCM P|E T2T4E R
Veterane sowel as Ondersteunerslede soos
Veterane se gades, familie en vriende kan baatvind
by die SAWV Mediese Versekering.
Hou die spasie dop vir verdele voordele in die
komende uitgawes.
Kontak Mariana by [email protected]
of 012 993 0968 vir meer inligting.