The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by SAWV / SADFA, 2021-12-23 02:16:22

SAWV Die Trompetter 8-2021 Desember

SAWV Die Trompetter 8-2021 Desember

FOR 100 Corporal Robert Cook was one of the many
YEARS ‘missing’, but thanks to the work of the Joint
AFTER HE Casualty and Compassion Centre team of
FELL IN the MoD (also known as the ‘war
ACTION, detectives’), yesterday he was accorded a
burial service with full military honours.

Born in Yorkshire, Robert had emigrated to
South Africa with his father and siblings after
the death of his mother. In South Africa he
served in Mounted Police and Light Horse
Units, taking part in the Jameson Raid with
the Mashonaland Mounted Police. He fought
in the Second Anglo Boer War.

On the outbreak of the war, Robert enlisted
in South Africa and served in the 2nd
Battalion of the Essex Regiment. The
battalion went to France in March 1915,
although Robert may have joined them later,
as reportedly,

N OD MI EATDRIOCM  P|E  T2T4E R

he was only on the front line for two days uncovered the remains of 24 soldiers.
before his death. By 2 May 1915, the Whilst most of those uncovered were
Battalion were near Irish Farm, to the north subsequently reburied as ‘unknown
east of Ypres – the same area in which the soldier’, Robert’s remains were found to
Germans had initiated gas attacks earlier have South African medal ribbons which
in the year. On 2 May, the Germans again narrowed down the subsequent search to
used gas and then attacked. In the ensuing Robert alone. The remains were finally
fighting, 175 men from the Battalion were confirmed as being those of Robert after
missing, with 23 killed – Robert Cook was DNA analysis.
one of those killed.
On 27 October 2021, more than 106 years
His grave was later lost in subsequent after his death, Robert’s remains were
fighting and after the end of the war, reburied in New Irish Farm Cemetery, with
Robert was commemorated on the Menin his great nephew and great niece and
Gate Memorial in Ypres. But in 2015, other family members in attendance.
construction work in the area

Trench map of the area in which Cap badge of the Essex Regiment

Robert Cook was killed in 1915 Robert Cook served in

N OD MI EATDRIOCM  P|E  T2T4E R

HC

Honoris Crux citation for Staff
Sergeant Danny Roxo, 32 Battalion,
SADF:

On 27 November 1975, Commandant single file and apparently unpertubed by the shells
Breytenbach sent out a platoon under falling all around them."
Sgt Dany Roxo, accompanied by two
Eland armoured cars, to establish The "Phantom of the Forest" and legendary
whether the bridge (Bridge 14) over mercenary was killed 23 August 1976 during a
the Nhia River was still intact. patrol. Crushed by an armoured vehicle after a
landmine blast, Roxo calmly and quietly lit a
Unbeknown to them, FAPLA had cigarette before dying of his wounds. He left
occupied the hill on the opposite side behind his wife and 6 kids.
of the river, code-named Top Hat. The
platoon had ridden on the two There is simply not enough space to write about
armoured cars to a turn in the road, his exploits, from killing cheetahs with his bare
where Roxo and his men dismounted. hands to going on a mission to kidnap communist
Telling his men and the armoured nurses. Big game hunter, expert bushcrafter,
cars to cover him, he went off alone to professional soldier and family man.
inspect the bridge. Having established
that the bridge had been demolished, He was the real deal. Remember him today.
Roxo was making his way back when a
Cuban troop suddenly appeared in DIE TROMPETTER

his path. Roxo shot him and all hell broke loose.
He had passed through a Cuban ambush on his
way to the river, but they held their fire, expecting
the rest of his platoon to follow. When this did not
happen, they waited until he returned and opened
fire on him anyway. It was a decision that cost
them dearly. Not only did Roxo survive the
ambush, he took out no less than 11 enemy -
including four Cubans - in the process. FAPLA
launched a blistering attack on Sgt Roxo's patrol
and the two Eland armoured cars pulled back.

When Commandant Breytenbach saw that the
armoured cars had abandoned the infantrymen in
battle, he ordered them back in but they were
unable to get closer than about 1 000 metres due
to the intense enemy bombardment. Roxo and his
men emerged through the smoke, walking in

Pveiertteerl

Hester

In 1977 het die regering dit goed gedink dat Troepe was ‘n rariteit. So klaar ons teen middel
militêre eenhede ook aan die Suid-Afrikaanse November in by Kommandement OP en binne ‘n
Universiteite gestig moes word. Die doel was om paar uur het RSM Venter al die manne in
aan die studente wat reeds diensplig verrig het, “browns” gehad en almal is uitgereik met ‘n
die geleentheid te bied om hulle verpligte militêre groen beret met ‘n bokkop op. Skielik was daar
kampe vroegtydig te kon begin doen. nie meer ‘n onderskeid tussen die verskillende
weermageenhede waaruit ons saamgegestel
So raak ek dan toe ook deel van die nuutgestigte was nie. Majoor Levin en sy leierspan het ook
militêre eenheid aan die Universiteit van Port nog ‘n ander kaart in hulle mou gehad vir
Elizabeth, waar ek ‘n student was in my derde wanneer ons in die operasionele gebied (die
jaar. Jy kan vir jouself indink hoe daardie grens) aankom.
uiteenlopende eenheid gelyk het met lede vanuit
elke denkbare weermagsdeel in die SAW. Die Vroeg die oggend van 15 November is ‘n
eenheid is gestig onder leiding van Majoor kompanie van die nuwe UPE Militêre Eenheid in
(Professor in Ekonomie) Levin en Kaptein drie Hercules C130’s gelaai oppad Mpacha toe.
(Professor in Regte) Malan en RSM De Swart van Ons sou na ons opleiding buite Mpacha,
Port Elizabeth Kommando. Dit was hulle taak om gestasioneer word in Katima Mulilo. Ons taak
hierdie uiteenlopende groep te integreer tot ‘n onbekend. Die opleiding buite Mpacha was
volwaardige Infanterie eenheid. daarop gemik om die eenheid te omskep in ‘n
Infanterie operasionele eenheid.
Teen die middel van 1977 is ons opgeroep vir
grensdiens gedurende die universiteitsvakansie Op Mpacha aangekom, was Majoor Levin reeds
vanaf middel November 1977 tot aan die einde ‘n Kommandant en Kaptein Malan ‘n Majoor.
van Februarie 1978. Ons sou onder bevel staan Hulle bevordering is sommer so tydens die vlug
van Majoor Levin en Kaptein Malan en RSM bekragtig. Die kaart in hulle mou, was dat ons,
Venter wat vanaf Port Elizabeth Kommando ons range vir die duur van die kamp sou afhaal
afgedeel is aan hierdie splinternuwe eenheid. en dat ons verder as troepe sou opereer. Selfs
Een van die uitdagings wat hierdie manne moes Seksieleiers en Pelotonbevelvoerders sou vir
hanteer, was die feit dat ongeveer 90% van die eers rangloos wees. Dit het natuurlik nie gegeld
lede ook reeds een of ander rang gehad het. vir die Kommandant, Majoor en RSM nie.

DIE TROMPETTER

In ons groep was 12 mortieriste en ons is dadelik Unimogs te bestuur en Tim Lots was die Medic
saam in ‘n mortier “peloton” ingedeel. Ek was deel vir die dag. Ek moet hier byvoeg dat nie een van
van hierdie peloton. Ons is uitgereik met drie 81 ons ‘n opgeleide Medic was nie. Ons kon net
mm wapens en ons opdrag was basisbeskerming pille en pleisters uitdeel indien nodig en maar
tydens ons oriënteringsopleiding. hoop dat dit die gewenste uitwerking sou hê.

Volgende stop – Katima Mulilo. Hier kry ons Net voordat ons vertrek, het daar ‘n baie
Mortierpeloton opdrag om dadelik met KOMOPS verskrikte man aangehardloop gekom wat baie
Patrollies te begin reg deur die Caprivi. Katima dringend die dokter gesoek het. Alle oë was op
het reeds ‘n gedugte basisverdediging gehad en Tim. Dit was sy beurt. ‘n Paar van ons is saam
ons as Mortiriste is elders benodig. met die man kraal toe en die res was op bystand
by die voertuie.
Omdat ons groep byna almal range gehad het,
het ons (tipies student), ‘n unieke bevelstruktuur Ons was nie voorbereid op wat vir ons gewag
geskep - Konsensus. Alle ligte besluite is het nie. Sy vrou was besig om geboorte te
geneem deur konsensus, maar wanneer daar skenk aan ‘n brugbaba. Ons kon net die baba se
operasioneel opgetree moes word, het boudjies in die geboortekanaal sien. Hierdie
konsensus plek gemaak vir die aangewese was nie ‘n taak vir ‘n konsensus-Medic nie. Na ‘n
bevelstruktuur. kort beraadslaging, het ons die vrou en haar
man op my Unimog gelaai. Ons het vir Tony en
Dag na dag, week na week, was ons met ons twee Frikkie met ons saamgeneem vir ondersteuning
Unimogs, sandsakke op die bak, op patrollie om en ek het voet in die hoek gesit Katima toe.
eindelose kraal na kraal van die plaaslike
inwoners te besoek. Ons het sokker gespeel en Siekeboeg toe. Dis al waaraan ons kon dink.
ook kleiner mediese probleme behandel en Tussen Sibinda en Mpacha het ons in ‘n hewige
verder ons ore op die grond gehou vir belangrike reënstorm ingery. Die pad was ‘n moeras en
inligting. Ons konsensusbeleid het gewoonlik ons almal was nat en daar was nie einde aan
bepaal wie die kos maak, wie bestuur die daardie reën nie. Anderkant Mpacha se afdraai
Unimogs en wie is die Medic vir die dag. het Tim vir my geskree dat die babatjie kom. Ek
Wanneer daar nie konsensus bereik kon word het gereken dat ek maar net vinniger moes
nie, was daar altyd ‘n paar dobbelstene probeer ry sodat ons net by die siekeboeg op
byderhand. Katima kon uitkom. Die rit het in ‘n nagmerrie
ontaard. Die pad was nat en ek kon nie al die
Gedurende die week voor Kersfees 1977, het ons slaggate vermy nie. So ‘n paar kilometer verder
in die gebied net oos van die Kwandorivier en het die manne op die bak geskree dat ek moet
suid van die Golden Highway beweeg. Daar was stop. My omkyk en my stop was byna een
heelwat plaaslike inwoners in daardie gebied en beweging. Tim het op sy knieë gestaan met ‘n
ons sokkervaardighede het nogal goed verbeter. baba in sy hande waarvan die naelstring nog
gekoppel was. Wat nou? Hier was nou nie meer
Laat een oggend het ons weer by ‘n kraal aangery. konsensus nie.
Die plan was om so ‘n paar kilometer verder te
oornag in ‘n tydelike basis en die volgende dag Daar in die middel van die pad in gietende reën,
eers aandag te gee aan ons taak. Daardie het ek my hemp in repe gesny met my knipmes
spesifieke dag was dit my beurt om een van die sodat ons die naelstring kon afbind en met

DIE TROMPETTER

dieselfde mes deursny. Toe daardie dogtertjie gerespekteerde lid van UPE Militêre eenheid se
eers in haar ma se arms was onder ‘n stukkende Mortierpeloton en het beslis nie deel geraak van
grondseil, het ek weer voet in die hoek gesit ‘n Kersfeesmaaltyd nie.
Katima toe.
Hierdie gebeure is opgeneem in Paratus van
Daar aangekom omtrent 20:00 die aand, het ‘n Maart of bietjie later, in 1978. Name sal verskil,
dokter en opgeleide mediese personeel want ek kan nie meer die name onthou van al
oorgeneem en ons het vir RSM Venter gaan soek die betrokke partye nie.
om ons penarie aan hom te verduidelik.
My oogmerk met “Pieter Vertel”, is juis om die
Die volgende oggend is ons terug siekeboeg toe. storie agter die storie te vertel. Daar is baie
Daar het ‘n glimlaggende pa en ma en ‘n baie boeke geskryf oor die Grensoorlog wat die
klein babadogtertjie ons op die stoeptrappe werklike verloop van die konflik weergee, maar
ingewag. Die dokter het gesê dat ons ‘n goeie gegewe feite vertel nie die storie van die individu
joppie gedoen het en dat ons die gesinnetjie nie. Elkeen het sy of haar militêre lewe uniek
moet terugneem na hulle blyplek toe. Ma en beleef en elkeen het sy of haar eie weergawe
baba was gesond en die pa het net tande gewys, daarvan.
so groot was sy glimlag.
Ek soek juis hierdie unieke stories vol humor,
Terug by die kraal is ons verwelkom deur swaarkry en lekkerkry wat elke weermaglid
singende en dansende mense en ons ervaar het en wat nie verlore mag gaan nie.
verdwaasde makkers was steeds in klaarstaan Verder soek ek veral ook die stories van die
rondom die oorblywende Unimog waar ons hulle ooms en tannies in die dorpe, stede en plase
die vorige middag gelos het. wat in die kommando’s gedien het. Hulle was
nie op die “Magiese Grens” nie, maar hulle
Toe ons almal weer tot verhaal kom, het die pa vir kinders was daar en daarom het hulle, hulle
Tim kom vra wat sy vrou se naam was? Dit het deel vir die land gedoen as lede van die
Tim bygeval dat hy iewers in die “States” ‘n meisie Kommando’s dwarsoor die land.
met die naam van Hester gehad het. Net daar kry
die klein babadogtertjie die naam van Hester en Ek wil ook die storie van die skoolkadet ontvang
ons word beloon met ‘n rooibruin hoenderhen.
wat beslis ook ‘n baie unieke verhaal het om te
Hierdie hen se naam was toe ook sommer
Hester en sy het daarna elke patrollie saam met vertel. Skryf vir my julle ervarings tydens die
ons meegemaak. Op Katima het die hen onder
Tim se bed geslaap en gereeld gesorg vir ‘n vars baie kadetkampe wat oor die lengte en breedte
eier of twee.
van ons land aangebied was. Dit was juis die
In hierdie Kersgety, presies 44 jaar later, behoort
daar iewers in die Oos-Caprivi ‘n vrou te wees met intreevlak van menige hoogsopgeleide soldaat
die naam van Hester. Ek wonder of haar ouers
haar ooit vertel het van haar uitsonderlike in al die weermageenhede in ons land.
geboorte agter op ‘n Unimog op die Golden
Highway in gietende reën, ‘n dag of twee voor Stuur assseblief vir my u uitsonderlike bydra vir redigering
Kersfees. Ek weet nie wat van Hester die hen
geword het nie, maar een ding is seker, sy was ‘n en publikasie in Die Trompetter, na:

[email protected] en

[email protected].

Mag elkeen van u ‘n baie geseënde Kersfees hê
saam met geliefdes en vriende en ons bid dat
2022 ons sal spaar van al die swaarkry tydens
die Pandemie van 2020 en 2021.

DIE TROMPETTER

UIT DIE
ARGIEF

THE WHAT AND WHY OF ARCHIVES

A collection of historical documents or records providing
information about a place, institution, or group of
people. The key reason to archive your
documents/photographs is to avoid losing data and
history. You are welcome to send any information or
photographs with stories to [email protected].

DIE TROMPETTER



recognition

thank you...

Ons ondersteuningsnetwerk
is effektief...

Oppad George toe om met die Veterane van daardie wêreld te vergader, tref die
teenspoed my en my bakkie weier om verder te ry - ratkas-probleme vermoedelik.
Ek bel rond en Pieter Cillié, Voorsitter van Eenheid Spekboom in Oudtshoorn kan
my kom haal in King Williamstown met my sleepwa, wat moet saam Knysna toe.
Ek kon heel betyds wees vir ons vergadering en is baie dankbaar vir die hulp. Ons
ondersteuningsnetwerk is defnitief tops. Ek hoop egter dat ons nie in die volgende
uitgawe nie weer 'n veteraan met motor-probleme het nie.
Groete
Johann du Preez

So begin April hierdie jaar kontak my niggie my uit Bloemfontein om my te sê haar
ma is baie siek. Dit gaan baie sleg met haar en haar ma. Sy het omtrent geen
inkomste nie. A.g.v. Covid het die boubedryf tot stilstand gekom en sy is ‘n
eiendomsagent in die boubedryf. Intussen het my tannie se toestand versleg en
hulle omtandigheid nog meer. Ek kon self nie eintlik finansieël bydra nie a.g.v. my
eie mediese kostes wat nogal hoog is.
Ek het met Hein Visser kontak gemaak om te hoor wie die Kapelaan in Bloemfontein
is. Hy het vir my Tommy Lessing se naam deurgege en ons het onmiddelik as
kollegas lekker gesels. Tommy het my niggie gaan besoek in Bloemfontein.

DIE TROMPETTER

Hieronder Tommy se kommentaar na sy besoek:
Middag Johan, terugvoer oor Elmarie. Elmarie het twee groot behoeftes wat
prioriteit is: sy vra hulp met haar ma wat pynmedikasie (morfien) benodig en 'n
kospakkie. Kol Marthin Combrinck weet van 'n dokter wat moontlik kan help om die
tannie te ondersoek en die voorskrif uit te reik. Sodra ons dit reggekry het, sal ons
'n kwotasie kry van die koste van die pynmedikasie om die nodige fondse daarvoor
bymekaar te maak. Intussen doen ons aansoek by die Makkerhulpfonds vir finansies
sodat ons n ordentlike kospakkie kan voorsien vir hulle. Groete Tommy
My Tannie is ongelukkig die volgende dag oorlede maar daar was iemand wat my
niggie kon bystaan. Haar broer is ‘n klompie jare gelede doodgeskiet deur ‘n
kollega by Tempe en sy is regtig n groot aanhanger van die SAWV.
Sy het my meegedeel dat sy aangeslut het as ‘n Ondersteuenerslid en maak dan ook
gereeld haar broer se graf en ander grafte rondom skoon.
Ek wil net weer vir Tommy baie dankie sê vir sy bystand in ‘n baie moeilike tyd.
Groete
Johan Coetsee
Kapelaan: Eenheid Tokkeltou
Sektor 2 Jakaranda, Gauteng

DIE TROMPETTER

SOSIALE
MEDIA

Klik op elke foto om die onderskeie skakels oop te maak.
Click on each picture to open the individual links.

Radio Pretoria Maroelamedia Maroelamedia Netwerk 24

praat met Johann berig oor veteraan berig oor die SAWV praat met Johann du

du Preez Theuns Jordaan se Preez voor Theuns

begrafnis Jordaan se

begrafnis

Die manier hoe ons met mekaar
kommunikeer het drasities verander
oor die laaste 50 jaar en sosiale
media is een voorbeeld daarvan om
vinnig inligting te versprei na 'n
groot gehoor.


Dit is altyd belangrik om seker te
maak dat dit waar is.

IN THE SPIRIT

As we end another year disrupted by Covid, many of us experience a weariness of body
and soul. Wave upon wave of this pandemic has brought us great disappointments,
uncertainties and even the loss of loved ones for so many.
This tends to dampen the festive spirit.

Our children abroad can’t come home and how do we plan for anything if we don’t
know if we will have to cancel everything at the last minute again?
However, it is exactly in these troubled times that we celebrate Christmas to remind us
how much God loves us. He sent his beloved Son to come and teach us how to live our
lives to the fullest.

Christ is the Light sent into the world to dispel the darkness, who brings us joy and the
blessing of wanting to spend this special time with our loved ones.
This Gift has brought about our tradition of sharing gifts with others, because isn’t it
this time that others are particularly important? The vibrant colours of the wrappings
and Christmas lights and candles must compel us to wrap ourselves in God’s love,
reminding ourselves thereof constantly, and radiate it towards others who are in
desperate need of it. Even if we are uncertain of what the future holds for each of us
and our loved ones, we draw great comfort from the knowledge that Christ has been
sent to earth as our Emmanuel. His life says that God is with us, every step of the way
forward.

Therefore, let us remind ourselves and one another in this festive season, that we have
every reason to celebrate when we consider whom we had on our side during 2021
with all its ebbs and flows. That, gives us the hope, courage and faith to face 2022 with
Him, who will always be with us.

Rev Marius van Rooyen
Chaplain

Opmerkings
van die
Ondervoorsitter

2021 Was vir my ‘n jaar deurspek met vele uitdagings.
Van dit was uiters aangenaam en van dit was minder
aangenaam. Tussen my werk, die SAWV en my
persoonlike lewe was dit moeilik om raak te vat so
dikwels as wat ek kon, omdat moed verloor en opgee
nie ‘n opsie was nie.

Die SAWV en my werk is dienslewerend van aard en Departement van Miltêre Veterane werk, kan ons
die uitdaging is daarin geleë dat jy met mense werk van vele suksesse getuig. Ons sal in die toekoms
en dat jy graag jou beste wil lewer sodat hul daarby meer van die goeie nuus in die verband bekend
kan baat. In die SAWV kan ons terugkyk op maak.
ongekende groei gedurende 2021. Al nege Provinsies
i2s0g2e2stbigeloeonf om baie suksesvol te wees. Die Nasionale Elke lid van die SAWV is vir ons belangrik en sonder u
Uitvoerende Raad het einde 2021 getransformeer na ledegeld kan ons nie funksioneer nie. Daar is die lede
2 afdelings, elk met 6 bestuurders met verskillende wie aktief deelneem aan Eenheidsaktiwiteite maar
portefeuljes om die taak op hande effektief en dan is daar ook daardie lede wat hul ledegeld betaal
doelgerig uit te voer. Dit sal verseker ons hoewel hulle nie nou betrokke is nie, vir watter rede
dienslewering ‘n groot hupstoot gee. Die lede van die ookal. As ons op Ministeriële vlak wil beding moet ons
Nasionale Uitvoerende Raad lewer vrywillig diens en ‘n mandaat hê en dit word bepaal deur ons ledetal.
ontvang geen vergoeding daarvoor ontvang nie.
Inligting is van kardinale belang en u is altyd welkom
2021 het ook gesorg dat ons tegnologies baie om te skakel en navraag te doen as u onseker is. Ek
gegroei het. Die geintegreerde rekenaar- is na-ure beskikbaar.
bestuurstelsel wat gedurende Januarie 2022
geimplimenteer word, sal beslis die bestuur van die Ek wens u ‘n veilige en geseënde Kersfees toe en
SAWV bevorder. Inligting sal beskikbaar en toeganklik vertrou dat u ‘n voorspoedige 2022 sal geniet. Mag
wees tot op eenheidsvlak. Intussen het ons “Zoom“ 2022 vir u wees ‘Ons gee om en ons maak ‘n verskil’
bemeester en dit het meegebring dat ons maandeliks al is dit met ‘n groet of ‘n glimlag. Ek dink voor ek
met al die Provinsiale Voorsitters kon vergader. Die praat, ek is hoopvol, want my Skepper verwag dit
pakket waarop ons ingeteken het verskaf baie ruimte van my om moedig te stry.
vir ons werksaamhede en is toeganklik vir al ons
strukture. Ten spyte van fel kritiek teenoor die SAWV Groete
vir die uiters stadige en frustrerende pas waarteen Hein Visser
die
DIE TROMPETTER

NOTA VAN
DIE

VOORSITTER

Jare kom, en jare gaan.

Hier staan ons weer waar nog ‘n jaar verby is. beding vir voordele vir almal en om ons
As ek terugkyk na wat die SAWV vermag het projekte te kon uitvoer. Elkeen se
is ek tevrede. Ons het sterk gegroei in betrokkenheid, hoe gering ookal, maak ‘n
ledetal en verskeie projekte is suksesvol reuse verskil in hierdie netwerk en iewers op
afgehandel. die pad vorentoe sal elke lid nog baatvind by
sy/haar deelname.
Het ons ‘n verskil gemaak? Ek dink
verseker so. Daar is egter nie nou hier plek ‘n Spesiale woord van dank aan die Tegniese
om al die suksesse te lys nie. Die feit van die Dienskorps Veterane van die SAWV. Julle het
saak is dat die Nasionale aan verskeie aktiwiteite deelgeneem en het
Ondersteuningsnetwerk waaraan ons hard verseker ‘n verskil gemaak vir al ons Tiffie-
werk, besig is om sterk te groei en dat lede.
skakeling en onderlinge hulp al hoe meer
effektief word. Ek wil dankie sê aan alle lede Het ons uitdagings? Verseker het ons. Ek
van die Nasionale Uitvoerende Raad asook gaan dit egter nie nou hier bespreek nie. Die
die gekoöpteerde lede vir elkeen se bydrae. lekker ding is dat dit uitdagings is en nie
probleme nie. Ons gaan hulle almal by die
Ek wil ook alle ander leiers bedank op alle horings pak en agter ons sit, tot die voordeel
vlakke. Provinsies, Sektore en Eenhede. van al ons lede. Om dit te bereik het ons
Sonder elkeen se deelname sou ons nie weereens alle leiers en lede se ondersteuning
hierdie jaar suksesvol kon afsluit nie. En dan nodig.
is daar ons lede. Maak nie saak of jy aktief
aan projekte of aktiwiteite deelgeneem het DIE TROMPETTER
nie. Jou betrokkenheid as ‘n volopbetaalde
lid het ons in ‘n situasie geplaas om te kon

Ek nooi julle almal uit. Kom ons vat 2022 “Whatever you do, do it with Might”
met mag en mening. Kom ons
ondersteun mekaar en maak ‘n verskil in Mag almal ‘n geseënde kerstyd saam met
ons gemeenskappe. julle geliefdes ervaar en mag 2022 ‘n jaar
wees propvol vrede, vreugde en
Jy sal ondersteun word wanneer nodig, voorspoed !!!
maar jy kan ook ‘n reuse verskil maak en
waarde toevoeg tot ons netwerk indien jy
betrokke is.

Groete

Johann du Preez
Voorsitter

DIE TROMPETTER

"SAWV, ek kry nie
julle e-posse nie!"

Baie van ons lede kla
soms dat hulle nie ons e-
posse ontvang nie. Indien
jy Gmail gebruik is daar 4
plekke waar jy moet gaan kyk vir jou e-pos van die
SAWV af. Google besluit self waar om dit te bêre.
Die rooi hand - Primary folder
Die blou hand - Social folder
Die groen hand - Promotions folder
Die geel hand - Junk folder

DIE TROMPETTER

Leiers / Leaders

Hierdie is 'n beroep op alle Militêre Veterane, Oud Polisiemanne, Oud
Gevangenisdienslede of privaat individue om na vore te tree as leier in

jou Provinsie, Munisipale Distrik, Dorp of Stad op te tree.



As jy jou weg oop sien om in een van die poste soos hier genoem te
dien, kontak asb die Ondervoorsitter van die SA Weermagvereniging

Hein Visser by - Telefoon 082 450 9289 of via e-pos -
[email protected]

DIE TROMPETTER

ADVERTENSIES
Randfontein, Gauteng

Stuur jou advertensie na [email protected] DIE TROMPETTER

CON 03 FACEBOOK
TACT
www.facebook.com/
01 KONTAK SAWV.SADFA
SENTRUM
04 KOMMUNIKASIE
[email protected]
060 603 2930 Kommunikasie Bestuurder
Lize Strauss
02 WEBSITE [email protected]

www.sawv.co.za Admin Bestuurder
Arlene Bronkhorst
[email protected]

Die Trompetter
[email protected]

FB Bemarking
Jaco Steenberg
[email protected]

DIE TROMPETTER


Click to View FlipBook Version