The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by Bennie Stander, 2019-01-02 23:55:06

Bloss KindInMy Jan 2019

2019_BLOSS_Jan_kindinmy

My sukses

S a aGmegseksr tyef l d e u r J a c o G e r r i t s
Geskryf deur Carla Roets

UivtrtirenedeoAfnvnyUanitde?it
I As ons ’n rand kon verdien elke keer as die waarde van ’n uittree-annuïteit as “nutteloos”
veroordeel word, sou ons sekerlik self Al kon Aftree! ons gesels met Marinus
lourens van optimum Group.
in verdediging van die “ongelowiges” is dit waar kontantvloei na die belastingaftrekking). die maatskappy verteenwoordig. Jy sal dus met
dat uittree-annuïteite oor die algemeen, nie die Die ander voordeel van ’n uittree annuïteit, 75% van 70% van jou inkomste aftree.
verwagte opbrengste gelewer het in die verlede
nie. Maar as daar egter een ding is wat ek graag wat relevant is namate die portefeulje groei, is die krag van saamgestelde
d.m.v. hierdie artikel wil duidelik maak, is dit dat dat daar geen belasting op die rente-inkomste rente
betaalbaar is wat deur die belegging verdien word

die struktuur van uittree-annuïteite dramaties nie. Daar is verder ook geen kapitaalwinsbelasting As gevolg van die feit dat jy so lank spaar,

verander het sedert die skrikverhale van gister en op kapitale winste in die portefeulje nie. sal jou kapitale waarde ophoop a.g.v. rente op

eergister. Selfs al gaan jy ná aftrede belasting betaal rente. As jy voortdurend oor ’n tydperk van 30

Dit is van kardinale belang dat ons ’n op alles wat jy uit die portefeulje trek, sal jy jaar spaar, sal slegs 35c van elke rand wat jy

ingeligte samelewing kweek ten opsigte van die belastingvrye groei geniet en tot en met 82% meer verdien, uit jou bydraes kom. Die restant sal

verskillende aspekte van finansiële beplanning kan belê. verdien word uit die groei van jou bydraes en

asook die finansiële produkte wat daarmee ’n Belastingvrystelling van r500 000 bestaan kapitaal by aftrede.

gepaard gaan. ook tans op die enkelbedrag wat toegelaat word beskerming
Kom ons begin met die algemeen aanvaarde as ’n ontrekking. in die geval van dood is die

konsep dat ’n uittree-annuïteit op sigself, goed opbrengs vrygestel van boedelbelasting. Dit is indien die ondenkbare geval van

of sleg kan wees. Die blote feit dat ’n belegging van groot waarde veral vir die meer welgestelde bankrotskap ’n werklikheid word, sal die

gemaak word d.m.v ’n annuïteit waarborg nie kliënt. nog nie oortuig nie? “But wait, there’s opbrengs op jou annuïteit ook grootliks teen

sy groei of verliese nie. Apart van die produk, more!” Verskoon tog die woordspeling, maar daar krediteure beskerm word.

moet baie belangrike keuses rakende bateklasse, is werklik meer voordele verbonde aan ’n uittree gedissiplineerde belegging
fondsbestuurders en die strukturering daarvan annuïteit as bloot net belasting.

ook gemaak word. Jy kan bydra tot voldoende Jy het geen toegang tot jou fondse tot en
Gestel ons belê r100 000 in ’n annuïteit aftreekapitaal met die ouderdom van 55 jaar nie. Dit mag dalk
klink soos ’n nadeel, maar in werklikheid word
sonder enige belasting of koste implikasies.

Die opbrengs of verlies van hierdie belegging Die norm is dat indien jy 15% van jou salaris jy beskerm teen jou grootste risiko: Jy self!

sal presies dit wees wat op die onderliggende oor 35 jaar spaar, jy 75% van jou inkomste by Ons glo dat elke finansiële adviseur wat sy

effektetrustfonds plaasgevind het. Wat ek aftrede kan vervang. Die probleem is dat jou titel waardig is, sal saamstem dat ’n annuïteit

probeer verduidelik is dat dit nie die annuïteit pensioendraendeinkomste (die bedrag waarop nie die begin en einde van aftreebeplanning

is wat goed of sleg presteer nie, maar eerder die jou 15% pensioenbydraes bereken word) in die is nie. is dit ’n uiters belangrike deel van ’n
onderliggende fonds waarin dit belê word. meeste gevalle slegs 70% van jou totale koste vir
Õgediversifiseerde benadering? BAIE BESLIS!

nou waaroor al die bohaai..?!

belasting, belasting en nog
belasting!

Die primêre voordeel van ’n uittree annuiteit
is dat beleggers met ’n wesenlike belasbare
inkomste, meer geld met ’n annuiteit kan belê as
wat hulle in bv. ’n effektetrust kan.

Kom ons veronderstel jy kan bekostig om r1
000 per maand te belê. Met ’n effektetrust sal dit
dieselfde bedrag wees wat jy spaar. Maar met ’n
uittree annuïteit a.g.v. die belastingbesparing,
kan jy r1 820pm belê. (Vir iemand met ’n 45%
inkomstebelastingkoers werk die r1 820pm
uit tot ’n verskil van r1 000 per maand in

www.blossmag.co.za|jan/feb/mrt/apr 2019 |99

Beroepskeuse terapie

Saamgestel deur Jaco Gerrits
Geskryf deur Magdel Steyn

O, RYPERD
Hippocrates het perdry beskryf as “The Riding’s Healing Rhythm.” perdry as sport
en stokperdjie die perfekte alternatief om ’n gesonde liggaam en gees te kweek.

CCarla-Anne Luttig, eienaar van Happy Hoppily is basies oneindig! vorder op hul eie tempo en genot put uit hul
Horse Academy in Centurion bied die geleentheid Daar word oor die algemeen aanvaar dat interaksie met die perde.Dis die perfekte ‘kantoor’
vir enige iemand wat die liefde en vreugde wat vir mense wat hou van die buitelug en diere en nie
perde kan bied wil beleef. By die akademie word equi-terapie net voordele inhou vir persone met vasgekluister wil sit voor ’n rekenaarskerm nie.”
professionele lesse aangebied vir beginners en meer fisiese gestremdhede (soos serebraalgestremdheid,
gevorderde ruiters, met ’n spesiale fokus op Equi- spastiesheid of lae spiertone), maar in my Waar gaan leer ek daarvoor?
terapie vir ruiters met geen of fisiese gestremdhede ondervinding is dit net so belangrik vir die
of spesiale behoeftes. Die klem word op ’n gesonde ontwikkeling van enige kind. Soveel as wat perdry Dit sal voordelig wees as jy self as terapeut kan
en vervullende ondervinding geplaas vir alle fisiese uitdagings aanspreek, leer dit ook eienskappe perdry. Jy moet weet hoe die bewegings voel, hoe
ruiters en om hulle ’n gevoel van genoegdoening, soos selfdissipline en deursettingsvermoë wat hul jou spiere werk om die regte instruksies te kan
waardering vir perdry en selfvertroue te gee in ’n lewensvaardighede verbeter. oordra aan jou studente, en natuurlik voldoende
nie-kompeterende omgewing. kennis besit van perdversorging en gedrag.
“My persoonlike benadering met Happy
Wat is perdry terapie/equi-terapie Hoppily Horse Academy is dat my ruiters Carla het Officiating and Coaching by Tshwane
’n happy place het om om te kan ontvlug van Universiteit van Tegnologie studeer en haar B-Tech
Equi-terapie is geneem van die Latynse term allerdaagse spanning en druk wat vandag op kinders graad voltooi met ’n tesis in equi-terapie. Daar is
Equine Equitation wat perd of perdry beteken. geplaas word. ’n Perd is goed vir ’n mens se siel. instansies soos die South African Therapeutic
So Equi-terapie beteken net dit: terapie deur Net om in die teenwoordigheid van perde te wees is Horse Riding Association (SATHRA) wat
perde of perdry. Equi-terapie word aangewend reeds terapie” vertel Carla-Anne.
vir verskeie uitdagings en probleme wat kan spesifiek kursusse hiervoor aanbied. "Dis belangrik
insluit die verbetering van spiertonis, verbetering Hoe Weet ek dis vir my? om seker te maak jy het sorgvuldige kennis en
van oogkoördinasie, versterking van nekspiere ondervinding wanneer jy hierdie beroep aanpak en
en verbetering van balans. Dit help ook met Carla-Anne ry al perd vandat sy 3 jaar oud is bly ingelig oor die nuutste verwikkelinge in terapie
hiperaktiwiteit in kinders, ontwikkeling van en perde was nog altyd deel van haar lewe. “Ek wat beskikbaar is."
selfvertroue en selfbeeld, praxis (verbetering van het al op 9-jarige ouderdom begin lesse gee vir
organiseringsvermoë en die uitvoer van take in sakgeld en vandaar ’n passie ontwikkel. Vir my Wat is moontlike beroep-opsies
sekwensie), sensoriese integrasie, spraak en gehoor, was dit vanselfsprekend om professioneel klas
studie-probleme en akademiese prestasie. Dan help te gee. ’n Liefde vir perde en kinders is seker die As jy ’n voltydse terapeut wil wees, begin jou eie
dit ook met depressie en nog vele meer. Die voordele noodsaaklikste eienskap om ’n suksesvolle terapeut skool of akademie. Jy kan begin deur by ’n ryskool
100|jan/feb/mrt/apr 2019|www.blossmag.co.za te wees (en baie geduld!). Ek is ook ’n ma, so dis vir in jou omgewing aan te klop om ondervinding op te
my belangrik en lekker om te sien hoe die kinders doen. Dis belangrik om te sorg dat jy perde het met
die regte temperament vir hierdie tipe werk.

Daar is ’n groot behoefte vir skole wat omsien
na kinders met spesiale behoeftes en dis ook ’n
geleentheid om betrokke te raak. Ek vind ook dat
pony parties baie gewild is en so kinders bloot te stel
aan perde in ’n ontspanne omgewing.

Watter inkomste kan ek verdien?

Dit hang af van hoe groot jou besigheid is, hoeveel
studente jy kan inneem en waarin jy spesialiseer (of
jy werk met fisies gestremde kinders of kinders met
leerprobleme). Tariewe kan wissel van R150 – R375
afhangende van jou ondervinding en behoeftes van
jou ruiters.

die toekoms vir ’n equi-terapeut

Die aanvraag vir equi-terapie bly groei. Ouers begin
besef waste waarde die terapie inhou vir hul kinders.
Ortopede, fisio- en arbeidsterapeute begin ook nou
al meer equi-terapie voorskryf wat help om die

Õbedryf te bevorder.

#influencers

Geskryf deur Magdel Steyn

influencers

Influencers op sosiale media is nie slegs bekendes en Celebs nie. Daar is ’n groot gros
jongelInge wat naam maak op sosiale media. Hier is die top 5 van 2018.

1,207,155 1,207,155

3,021,014 3,021,014
9,200,000 9,200,000

Brooklyn & Bailey RJoalf JcaocbobSSaartrotriuosrisiu’n sAmerikaanse sanger en internet-

HIerdie tweeling het begin om model te speel persoonlikheid wat bekendheid verwerf het vir sy videos
vir hul ma se kanaal Cute Girls Hairstyles. In op musical.ly. In 2016 het hy sy enkelsnit Sweatshirt
2013 het hulle hul eie YouTube kanaal begin, vrygestel. Hy was ook gedurende 2016 die negende
wat fokus op mode, skoonheid en alles wat mees gesogte musikale kunstenaar. Jacob publiseer
pret is! Business Insider het hulle in 2015 nou musiek op sy YouTube kanaal. Sy gewildste YouTube
aangewys as een van die kanale wat dopge- video is genaamd Hit or Miss. Die video het 56 miljoen se
hou moet word. Hul eerste liedjie, Dance like oë bereik en was een van die top liedjies in 72 lande.
me is op 3 Maart 2017 bekendgestel. Hulle Brands: T3 Music Group, RCA Records
het hulle eie handelsmerklyn begin en is deel
van Forbes se Top Influencers – Kids lys.
Brands: Johnson & Johnson, TeenVogue,
The Lash Nextdoor

8,321,829 1,172,129

10,648,669 2,886,951
12,000,000
3,700,000
MMaadisdodn NiiecolZe Ziieeggelr,ebreter bekend as Maddie Ziegler, is ’n
MMatathtetwyDBavRidaMporsris, beter bekend as Matty-
Amerikaanse danser, aktrise en model. Sy het bekendheid ver-
BRaps is een van vanjaar se top internetpersoon- werf toe sy op Lifetime se realiteitsreeks Dance Moms verskyn
likhede. Hierdie Amerikaanse hip-hop persoon- het toe sy 8 jaar oud was gedurende 2011. Sy het verdere bek-
likheid is bekend vir sy remix videos van populêre endheid verwerf toe sy in ’n reeks musiekvideos deur Sia verskyn
musiek soos Gym-Class Heroes se Stereo Hearts het wat onder meer Chandelier en Elastic Heart ingesluit het wat
en Carly Rae Jepsen se Call Me Maybe. Sy
bekendheid het jaarliks vanaf 2010 gegroei en sy gesamentlik meer as 3.8 biljoen views op YouTube gekry het.
totale gehoor is meer as 23 miljoen aanhangers Brands: Capezio, Ralph Lauren, Target
- oorwegend vroulik wat geen verrassing is nie
want wie kan nou nie van so ’n gesig hou nie?! 7,394
Brands: YouTube, MTV, Disney
16,044,777

Ryan 18,2000

Ryan is ’n 7-jarige speelgoed liefhebber wat reeds op die ouderdom van 3 jaar bekendheid

verwerf het met sy eerste video op YouTube. Ryan’s Toys Review het vandag meer as 16

miljoen intekenare. Die kanaal betsaan uit daaglikse videos waarin Ryan ’n resensie doen oor

sy gunsteling speelgoed. Ten spyte van sy jong ouderdom lok hy ’n verskeidenheid gehore.

Brands: Wallmart, Play-doh, Disney

www.blossmag.co.za|jan/feb/mrt/apr 2019 |101

WildeWiele

Geskryf deur Suri Smit
[email protected]

@smitsuri

#blosswiele Suri Lekker Kiff in ’n
Smit het Kombi
in ’n klein "INNAEOMETDDARDLILIVRWIENCHGTO, IIOWANMASN.P"DREORBAARLLEYLLOOSSTT, BAUNTDIF FOTO | Quickpic.co.za, Adobe Stock. Sunglass Hut REDAKTEUR SPONSORS | Sunglass Hut
dorpie groot Daar is ’n nuwe manier om op
geword met die droom wildewiele ’n avontuur in Kaapstad te gaan.
Klim op ’n Kiff Kombi. Hierdie
om ’n internasionale model te Pagani Huayra aka ‘Stinger’ – kleurvolle vloot van klassieke
word. Sy is ’n entrepreneur en ’n werklike transformer kombi's bied saam met ’n
bied haar eie motor-program, toergids unieke en onvergeetlike
The Torque-show, aan waarvan Daar is ’n goeie rede hoekom die Huayra Coupe gekies is om in toere aan. Gaan geniet die Gin
sy die regisseur en skrywer Transformers 4 te verskyn. Die Italiaanse prag van ’n motor is absoluut Jol wat jou op ’n uitstappie vat na
is. Suri was in verskeie perfek aan die buitekant en kan amper heeltemal oopvou sodat jy ook Kaapstad se gewildste ginmak-
advertensies en het verlief alles onder die liggaam kan aanskou en waardeer. Al 100 eenhede wat ers, of kies eerder ’n pikkewyn-,
geraak op televisieproduksie. gemaak is, is wel al verkoop, maar daar sal binnekort 100 roadsters Skiereiland-, en Pinotage-uitstap-
Sy het die loopplank vir verskaf word waarvan ’n paar hul weg na Suid Afrika sal maak. pie. Vir meer inligting gaan na
Suid-Afrika se paaie omgeruil kiffkombitours.co.za
en is nou ’n volwaardige
motorjoernalis. ONTMOET VIR SEDRIc

Stop tydelik ’n kraak in Volkswagen se nuutste visie
jou WindSkerm van die toekoms kom in die vorm
van ’n motor wat self bestuur,
Dit gebeur so vining, een oomblik sonder enige pedale of stuurwiel
bestuur jy rustig en die volgende en word Sedric genoem. Die
oomblik skiet die motor voor jou ’n motor kan aangeskakel word
klip teen jou ruit. Daar het jy ’n klein deur slegs ’n knoppie te druk en
kraak. Die klein kraak kan baie vining dan word passasiers in gemak
versprei en groot word en dan sal vervoer na hul bestemming, wat
jy die ruit moet vervang. Gebruik meer tyd skep om te geniet saam
deurskynende naelpolitoer en verf die familie of selfs om besigheid
dit bo-oor die klein kraak om te keer te doen. Daar is geen rede om
dat dit tydelik verder sprei. Maak bekommerd te wees oor jou
dan seker dat jy die nael politoer veiligheid nie aangesien Sedric
teen maandeinde met ’n behoorlike geklee word in lidar (lig en laser)
stopsel vervang by ’n gemagtigde sensors, 360 grade kameras en
herstelwinkel. radars wat help om tussen ’n
voetganger of dier te onderskei
FORcE EN IMPAK so-ook enige ander gevare op die
pad. Hou in gedagte dat Sedric
Die laaste ding waaraan ’n mens dink ’n konsep is. Verbruikers sal nie
wanneer jy verkeer is hoeveel daardie binnekort hierdie voertuig in hul
selfoon charger, botteltjie water, stad sien nie.
inkleurboek of selfs gremeersakkie
wat los binnekant jou motor rondle
sal weeg sou jy ’n noodstop moet
doen. Navorsing bewys dat selfs ’n
botteltjie water groot skade kan aanrig
aangesien dit tot 5kg in ’n oomblik van
impak kan weeg. Stoor dus al jou los
items noukeurig weg elke keer wat jy in
die motor klim.

102|janno/vfemb/bmerrt/dapesr e2m01b9e|rw2w01w8.b|lwowsswm.balogs.csom.zaag.co.za

MY Wiele

wiele vir avontuurGeskryf deur Suri Smit
Daar is deesdae soveel verskillenDe motors om van te kies. ons kyk na 3 interessante
ontwerpe van avontuurlistige motors wat wel uitstaan bo die res.

7/10 TOYOTA C-HR

PETROL 6.3L (PER 100KM ) | 9 LUgSAKKE |TOPSPOED 183KM/H |DIENSPLAN 5 JR/90 000KM Prys vanaf: R318,500
Daar is min klein SUV’s op die pad wat soveel aandag trek soos die
Toyota C-HR. Millenials word getuiken met die uitspattige ontwerp
wat styl en kwaliteit bied.Die meesterstuk is ‘n absolute plesier om te
aanskou, van sy prominente neus tot die uitspattige 17 duim Alloys, die
ongelyke lyne en deurhandvatsels aan weerskante van die motor tot die
moderne briekligte. Binne kry kry meer as genoeg stoorplek, gemaklike
sitposisies en veiligheidsfunksies soos ABS en Electronic Brake Force
Distribution wat jou sal help in ‘n nood stop. Daar is Hill Assist wat sal
help dat jy nie terug rol sou jy op ‘n bult stop nie, sowel as Vehicle
Stability Control en 2 verskeie Isofix insette vir babastoeltjies. Die hart
van die motor bestaan uit ‘n 1.2L turbo enjin wat 85kW en 185Nm lewer.
Daar is 3 modelle om van te kies, twee modelle met handleiding en een
automaties, alhoewel almal steeds dieselfde enjin huisves. Jy kry ook 3
verskillende ry metodes om van te kies, Normaal, ECO en Sport.

ALFA ROMEO STELVIO 9/10

Prys vanaf: R181,000 PETROL 8,3L (PER 100KM) | 8 LUgSAKKE |TOPSPOED 230 KM/H |DIENSPLAN 3 JR/100 000KM
Alfa Romeo het ’n transformasie ondergaan toe die heel eerste SUV
gebore en vrygestel is in 2017. Vir die eerste keer in meer as ’n eeu
het die eienskappe van die ware ‘Alfa-gees’ bymekaar gekom in ’n
SUV genoemd die Alfa Romeo Stelvio. Die sportiewe inspirasie van die
buitekant word ook binnekant die motor ervaar. Die Alfa Romeo-stiliste
het ’n interieur geskep met eenvoudige, elegante lyne wat die beste in
terme van gehalte, veiligheid, toerusting en gerief bied. Jy sal voel of
jy in ’n spaceship rondry met funksies soos ’n stemherkenningstelsel
wat volle verbinding met alle mobiele toestelle bied. Die Stelvio
lewer onberispelike hantering en verder kry jy ook gebalanseerde
gewigsverdeling en die nuutste suspensie. Afgesien van sy styl en
uitstekende hantering, onthul Stelvio sy karakter met ’n kragtige 2,0 liter
turbo-petrolenjin.

8/10 NISSAN JUKE

PETROL 6,9L (PER 100KM) | 6 LUgSAKKE |TOPSPOED 230 KM/H |DIENSPLAN 3JR/ 45000KM PRYS vanaf: R321,900
Die nuutste Nissan Juke Crossover is ’n uitspattige kruisvoertuig wat
met sy unieke ontwerp en stilering aandag sal trek. Dit is wel groot en
bold maar die Nissan Juke is alles behalwe lomp. Die ekstra hoogte en
verlengde lyf maak hierdie motor vreeslik opwindend. Die Juke bied
ook van die nuutste veiligheidstegnologie en spog met ’n 5-Star Euro
NCAP-veiligheidsgradering. Die Juke monitor jou bestuur om te verseker
dat jy veilig is en waarsku jou van moontlike gevare in jou omgewing.
Veiligheidsfunksies sluit in Traction control, ABS, Brake Assist, Parking
Assist, Active head restraints en Pedestrian Injury Reduction. Binnekant
het jy die tegnologiese luukshede om seker te maak jy en jou gesin altyd
vermaak is te danke aan Nissan Connect, I-CON stelsels, AUX / MP3.
Die krag van die Nissan Juke verys verrassend lae brandstofkoste, wat
beteken dat jy nog meer pret kan hê op nog minder brandstof!

www.blossmag.co.za|jan/feb/mrt/apr 2019 |103

FLUIT-FLUIT

Geskryf deur Mila Guy

onnetssvooesrsaeinsodeneer

Probeer die seisoen waarin jy nou is te geniet. Hierdie seisoen maak SPONSORS | Nimue Skin,Glo Laser & Beauty, Theron Theron Designs
jou dalk reg vir die volgende een.

WdeilekoBmLObSyS-spanDis ʼn nuwe seisoen en die somer is op ons voorstoep. Met die verandering dink ek vandag seisoene verander, en
so verander ons. Ons bekommer ons oor die nuutste style en hoe ons onsself gaan “reinvent”. Ons wil die nuutste
jas hê, of die nuutste bikini en ons hoor konstant hoe ons op “trend” moet wees en veral nou met somer, die
perfekte bikini lyf moet hê.
Ek is nie een vir kla nie en ek sê altyd ń nuwe seisoen is goed, maar wat ek wel nie mee saamstem nie,is die
konstante verwagtinge van hoe ons moet wees en optree.
Vir eens wil ek net ń seisoen of jaar hê sonder verwagtinge en druk van hoe ek moet wees en eerder ń jaar of
seisoen hê van aanmoediging. Die beste manier om jouself beter te leer ken is
om al die verwagtinge by die agterdeur uit te smyt en net te besef jy is wie jy
is, en jy maak foute.
Dis een harde les wat ek die jaar geleer het, is dat een seisoen ongelooflik
kan wees in jou lewe en alles perfek kan wees en dan in ʼn oogwink verander
alles en jy vra vrae soos “wie is ek?”, “is hierdie die regte loopbaan?”. Wat
ek wel geleer het is dat hierdie vrae gesond is, dit maak ons sterker en meer
standvastig in wie ons is, maar dis ongelooflik vreeasaanjaand. Die angs kom
sit sommer soms so hande viervoet bo op jou bors. Dan moet jy maar net
onthou dat daar môre weer ʼn nuwe seisoen mag aanbreek en dan is die een
weer vergete.
Hulle sê ons ‘body and mind’ verander elke sewe jaar en ek kan dit
definiteif voel alhoewel ek nou eers 26. Ek kan ek voel hoe ek verander het en
hoe sekere dinge in my lewe baie meer belangrik en ander glad nie meer is
nie. Ek dink dis deel van grootword ons embrace meer wie ons is en skud die
onnodige goed af, maar kan tog in ń slaggat val en dis waar ek voel seisoene in
kom. Ons moet evalueer waar ons is, maar ook waar die wêreld is.
Nes ons verander, verander die wêreld, niks is konstant nie. Ons moet
daai seisoene tegemoetloop met alles wat ons het, soos n bul wat rooi sien.
Elke seisoen het sy plek in ons lewe en is daar met ʼn doel. God is in elke
seisoen van ons lewe, ook die slegte seisoene, die tye wanneer jy voel Hy is
ver weg, ook dan is Hy deel van jou seisoen. Ons hunker geduring na ander seisoene, maar miskien sal dit beter
wees om net tevrede te wees met die seisoen waarin ons, ons tans bevind.
Mens besef dalk nie wat dit nou is nie maar ek glo as mens treugkyk sal mens besef wat die waarde van elke
seisoen in jou lewe was. Ek dink mens moet besef in watter seisoen van die lewe jy is en dan buigsaam genoeg
wees om te leer uit die seisoene van ons lewe. Wees bereid om aan te pas, te verander en die lewenslesse te leer,
sodoende sal mens kan aanstap na die volgende seisoen. Hoe ons elke seisoen hanteer sal ons voorberei vir die
volgende.
Dan Custer het geskryf:” Every morning is a fresh beginning; every day is the world made new. Today is a new
day; today is my world made new. I have lived all my life up to this moment, to come to this day. This moment –
this day – is as good as any moment in all eternity. I shall make of this day – each moment of this day – a heaven
on earth. This is my day of opportunity.’’

Mila @MiLaGuy

104| jan/feb/mrt/apr 2019|www.blossmag.co.za

Loer in by die familie

My goeie vriendin onthou My ma kom hierdie naweek kuier.
gewoonlik om die app aan te skakel. Ek moet háár veral herinner om
Ek sal haar tog bel om seker te maak.
die app te gebruik.

Dankie tog vir Ek moet seker maak dat almal
Guardian Angel on Call. met wie ek die app gedeel het,
Mense ry soos waansinniges dit gebruik. Groep-boodskappe

deesdae. hier kom ons.

My broer ry universiteit
toe – ek moet definitief
die app met hom deel.

Guardian Angel on Call

Wanneer jy omvattende karversekering by ons uitneem, kry jy die Guardian Angel on Call-voordeel,
gratis op ons app. Dit tel outomaties die impak van ’n motorbotsing op, in enige voertuig. Plus, jy kan dit

met tot 5 van jou familie- en huishoudlede deel.

SMS ‘First’ na 42921 vir ’n kwotasie, en laai die app af.

Altyd gereed. Net vir ingeval.

rance specifically designed for women.

InsVuerrasneckeersinpgecsipfiecasilalyadl oensitgwneerdp fvoirr vwroomueen. GHK-GAOC-A

Elke maand word ’n gedeelte van jou premies geskenk om vrouemishandeling te help voorkom deur die 1st for Women-stigting.
Gemagtigde FDV 15261. B’s & V’s geld.


Click to View FlipBook Version