U WORD VRIENDELIK UITGENOOI DIE
80VerjaarsdagSte
Ete Van Mona
S A AY M A N
Die Liefde van God is soos
die water van die
Amasonerivier wat vloei om
een magrietjie nat te gooi.
God het elkeen van ons so
lief, asof daar net een van
ons is om lief te hê.
Psalm 136
Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Psalm 33:22
Hou U liefde oor ons,
Here, want ons stel ons
vertroue in U.
Plek:
Schoongezicht Restaurant Paarl
Datum:
28 Februarie 2016
Tyd:
12h00
Rsvp
Asb Voor 8 Februarie 2016
By
Malinda 0845733100 Of
Epos [email protected]
(spesifiseer Ook Asb Voor Die Tyd Aantal Mense.
Elke Bespreking Moet Vooruit Betaal/bevestig Word En Kan
Ongelukkig Nie Gekanselleer Word Nie.)
The First 4 Leap Years
I'm A Little Leapling, Smart And Fun.
When I Turn Four, I'll Really Be One.
I'm A Little Leapy, With Lots To Do.
When I Turn Eight, I'll Really Be Two.
I'm A Little Leaper, With Lots To See.
When I Turn Twelve, I'll Really Be Three.
I'm A Leap Day Baby, And So Much More.
When I Turn Sixteen, I'll Really Be Four.
Yes, I’m A Leap Day Baby, Gods Creation
Turning 80, But Really Be 20
I Thank God, For His Blessing Every Year.
Love Mona
Maar Met Elke
4 Jaar
Maak Sy
Die Skrikkel Jaar
Skrik
Met Haar
Werklike Ouderdom...
Ste
80Verjaarsdag