jaar HHOOËËRRSSKKOOOOLL AAllbbeerrttoonn HHoooëëërrrssskkkoooooolll DDeeuurraaaiinnlllssppbbbaanneeennirirrnnggtttttooooott snsnnuukksseess
BBlllyyy oooppp hhhoooooogggttteee vvvaaannn aaalll dddiieee ALLIE- ALLIE-dddiinnngggeee bbbyyy H Hoooëëërrrssskkkoooooolll A Alllbbbeeerrrtttooonnn HHooeekkvvaannSSuussaannnnaa--&&dduuPPrreeeezz ssttrraaaattFFlloorreennttiiaa 00111188667777222244 aalllliieess@@aalllliieess..ccoo..zzaa HHooëërrsskkoooollAAllbbeerrttoonnPPaaggee @@aalllliieessiissaalllleess hhooeerrsskkooooll__aallbbeerrttoonn__ SSkkkoooooollluuurrreee SSkkoooollbbeeggiinnssooggggeennss77::3300 MMaaaannddaaee--VVrryyddaaeesslluuiittddiieesskkoooolloomm1144::0000
DDeeuurr iinnssppaannnniinngg ttoott ssuukksseess Hoërskool Alberton begin in 12 Oktober 1948 met 9 onderwysers en 183 leerders. Met sy ryk tradisie wat oor 75 jaar strek en 'n toekomsvisie wat relevante onderrig is Hoërskool Alberton verseker dié plek vir jou. By Hoërskool Alberton skep ons 'n ruimte waar jongmense toegerus word om die wêreld met selfvertroue, kennis en vaardighede aan te pak. Ons gee om, is inklusief, prestasiegedrewe, gefokus om dissipline te handhaat en strewe daarna om lewens te verryk. Die skool bied 'n veilige tuiste om leerders in staat te stel om hulle vermons te ontwikkel deur middel van 'n bree spektrum geleenthede. Akademie is die hartklop van ons skool. Ons streef daarna om akademiese programme en geleenthede daar te stel wat jongmense sal bemagtig. Akademiese prestasie hang nou saam met ervare, toegewyde opvoeders. Op sportgebied ding Hoërskool Alberton mee met groot skole in 'n verskeidenheid van kompetisies in alle sportsoorte. Deur goeie sportmanskap te handhaaf word ons leerders toegerus om hulle plek op enige sportveld vol te staan. Hoërskool Alberton het in omvattende kulturprogram waar leerlinge hulle ten volle kan uitleef. Die skool spog met verskeie toekennings op kultuurgebied en deelname aan kultuur is 'n groot prioriteit. Die sukses van die skool hang in in groot mate af van 'n betrokke en dinamiese ouergemeenskap. Ons bied verskeie sosiale funksies wat dit vir ouers/voogde moontlik maak om deel te neem aan die uitbou van die skool en die skep van geleenthede vir leerders. Hoërskool Alberton verwelkom u by die hartklop van ons skool en hoop dat elke leerder en ouer die Allie-gees en -trots eerstehands sal beleef.
PPaassssiiee AAmmbbiissiiee TTrraaddiissiiee RReessppeekk Ywer SSppoorrttmmaannggeeeess PP AA TT RR YY SS
AAkkaaddeemmiiee 22002200 -- 110000%% 22002211 -- 9999..22%% 2022 - 100% 22002233 -- 9977..33%% MMaattrriieekkuuiittssllaaee!!!! BBeessttee aakkaaddeemmiieessee sskkooooll iinn AAllbbeerrttoonn Hoërskool Alberton is ‘n trots akademiese skool! WETENSKAP IS DIE LIEFDESDRIEHOEK TUSSEN ATOME, MOLEKULES EN VERBINDINGS
AAkkaaddeemmiiee VAKKE AANGEBIED DEUR HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES EKONOMIE FISIESE WETENSKAPPE LEWENSWETENSKAP GESKIEDENIS IGO REKENAARTOEPASSINGS TEGNOLOGIE VERBRUIKERSTUDIES GASVRYHEIDSTUDIES VISUELE KUNS ONTWERP VAKKE HUISTAAL - AFRIKAANS NOG TWEE VAKKE ENIGE DRIE ANDER VAKKE MINIMUM SLAAGVEREISTES 40% 40% 30% Let op die volgende: Wiskunde is 'n voorvereiste vir die neem van Fisiese Wetenskap en Siviele tegnologie. Dit beteken indien u kind Wiskunde na Wiskundige Geletterdheid verander, sal hulle noodgedwonge hierdie vakke ook moet staak. Toelating tot 'n vak is onderhewig aan die praktiese uitvoerbaarheid daarvan, bv. rooster en getalle in die vak, asook prestasie daarin aan die einde van graad 9. KEUSEVAKKE AANGEBIED DEUR HOËRSKOOL ALBERTON VERPLIGTE VAKKE Die VOO-fase (Verdere Onderwys en Opleiding) is vanaf graad 10 tot 12. 'n Leerder is verplig om die volgende vakke te neem in hierdie fase: 1. Afrikaans Huistaal 2. Engels Huistaal OF Eerste Addisionele Taal 3. Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid 4. Lewensoriëntering ASOOK enige DRIE keusevakke aangebied deur Hoërskool Alberton. ‘n Leerder moet self vasstel waar/by wie hy/sy 'n betrokke vak as ekstra vak kan neem. ‘n Ekstra vak moet oor al drie VOO-jare geneem word (Graad 10, 11 en 12). Kostes vir ekstra vakke is vir u eie rekening. Indien die leerder se punte nie na wense is met die neem van hierdie vak(ke) nie, sal die vergunning teruggetrek kan word. Toets- en eksamenroosters word nie opgestel ter wille van ekstra vakke nie en sal ook nie as gevolg van botsings aangepas word nie. Indien daar wel botsings is, moet die leerders dit self met die betrokke ekstra vak personeellid uitsorteer. Indien die leerder dus tydens die eksamen 'n ongemaklike rooster het, sal hy/sy dit ongelukkig so moet hanteer. Die leerder en die onderwyser wat vir die leerder die klas aanbied, is verantwoordelik om SELF uit te vind wat die puntestruktuur moet wees vir elke kwartaal en te sorg dat die punte betyds en in die regte formaat ingehandig is (Indien hierdie punt nie betyds ingehandig is nie, sal die punt vir die betrokke vak nie op die rapport verskyn nie). Indien u kind nie aansoek deur die regte kanaal doen nie, sal die vak se punte nie op sy/haar rapport verskyn nie. EKSTRA VAKKE
AAkkaaddeemmiiee REKENAARTOEPASSINGS TEGNOLOGIE VISUELE KUNS ONTWERP WISKUNDE WISK. GELETTERTHEID REKENINGKUNDE NATUURWETENSKAPPE FISIESE WETENSKAPPE WETENSKAP IS DIELIEFDESDRIEHOEK TUSSENATOME, MOLEKULESENVERBINDINGS
AAkkaaddeemmiiee VERBRUIKERSTUDIES GASVRYHEIDSTUDIES IGO LANDBOU TEGNOLOGIE SIVIELETEGNOLOGIE DIE LEWE IS TE KORT VIR NAGEMAAKTE botter en kaas
MEER AS 120 G MEER AS 120 G MEER AS 120 Gooouuueee Leeeeeeuuusss Hoooëëërrrssskkkoooooolll ssspppeeellleeerrrsss Atttllleeetttieeekkk Prrreeessstttigggeee Innnttteeerrrhhhoooèèèrrr wwweeennnnnneeerrrsss 2016 , 2018 en 2022 NWU Innnttteeerrrhhhoooëëërrr nnnaaaaaassswwweeennnnnneeerrrsss 2019 Allllllieeesss vvveeerrrwwweeerrrfff SA kkkllleeeuuurrreee innn vvveeerrrssskkkeeeieee Spppooorrrtttsssoooooorrrttteee. Sport Sportsoorte wat aangebied word: Atttllleeetttieeekkk hhhoookkkkkkieee rugby nnneeetttbbbaaalll kkkrrrieeekkkeeettt (ssseeeuuunnnsss eeennn dddooogggttteeerrrsss) lllaaannndddlllooooooppp skaak ttteeennnnnnisss jjjuuukkkssskkkeeei gholf
GGrrroooeeennntttjjjiieeekkkooonnnssseeerrrttt VVaaallleeennntttyyynnnsssbbbaaalll DDoooeeedddiieee eeennn DDuuudddeee--aaaaaannnddd MMaaassssssaaa ‘‘AAccchhhyyy BBrrreeeaaakkkyyy’’ DDaaannnsss LLeeennnttteee--wwweeeeeekkk FFiieeetttsssrrryyy MMaaarrraaattthhhooonnn ssoossiiaaaall
kkuullttuuuurr aalllliieennoosstteerrKultuur is een van ons sterkpunte! Die Allies het nie eers aanmoediging nodig om deel te neem aan kultuuraktiwiteite nie Kultuuraktiwiteite beskikbaar in Allie-land: EISTEDDFOD TONEEL ATKV - REDENAARS RADIKALE REDENAARS REDENAARS ( Eisteddfod) KOOR SPREEKKOOR
Carike Keuzenkamp in Graad 12 Carike Keuzenkamp Matriekuleer in 1964 Arnold Vosloo in Graad 12 Arnold Vosloo - Bekend vir sy rol in "The Mummy" Matriekuleer in 1979 Allie bbeekkeennddeess
deon de kock Springbokrugby 2001 SA Raakrugby 2003-2011 BERNADETTE COSTON Protea Hokkie 2011-2023 Olimpiese Spele 2012 andrew hall SA Krieket 2006 joe gillingham SA Rugby 1996 leanie v.d walt SA Atletiek Wêreldkampioenskappe 1999
PF ERASMUS 1948 - 1959 JJ LE ROUX 1960 - 1975 P KRYNAUW 1976 - 1994 HJ SCHOEMAN 1994 - 2016 JC JORDAAN 2017 -2022 ELINE JORDAAN Waarnemende Hoof 2024
DDooeellwwiittttee vviirr 22002255 DDooeellttrreeffffeennddee kkoommmmuunniikkaassiiee ssttrreenngg ddiissssiipplliinnee hhooëë aakkaaddeemmiieessee ssttaannddaaaarrddee