The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by SAWV / SADFA, 2022-03-11 10:32:02

SAWV Die Trompetter 2-2022 Februarie

SAWV Die Trompetter 2-2022 Februarie

Uitgawe 2 / Edition 2
Feb / Feb 2022

'N PAAR ARTIKELS
WAT JY NIE WIL
MIS NIE

SAWV FAK
Kaplyn Kuier
25-27 Mar

14 Feb 2022 - VAN DIE REDAKTRISE
Die SAWV is 13
En die jaar het afgeskop. Of dit vinnig of stadig was, ons is nou op dreef en as jy
Projek "Kiewiet" nog nie begin het om 'n verskil te maak elke dag as jy opstaan nie, dan is dit nou
tyd om iets te vind waar jy kan teruggee uit dankbaarheid en diensbaarheid.
Ondersteuning met registrasie
op die databasis van die DMV Ons Eenhede het weer met hulle maandelikse ontbyte - Ops "Kolgans"
- die SAWV se proses voortgegaan en op vol spoed geëet. Die geleenthede is soos om 'n "familie"-
kuier by te woon en met jou MENSE op te vang. Die wat jou verstaan.

Die een geleentheid wat jy nie kan misloop nie, is die naweek van 25 - 27 Maart
se SAWV FAK Kaplyn Kuier - lees verder binne en bespreek dadelik jou
kaartjies vir Bok van Blerk Vrydagaand, akkommodasie by Udulpho en die
honderde gasteoorde in die omgewing en as jy 'n stalletjie wil huur om jou
besigheid te bemark, is dit die plek!

Ek was in Parys vir reëlings vir die naweek en glo my, mamma en die kinders
kan saamkom want as ons hulle nie kan vermaak nie, sal Parys oorgenoeg hê
om hulle mee besig te hou terwyl jy met of sonder hulle na die SAWV Voorsitter
en President luister oor verskillende onderwerpe.

Alle bydraes vir Die Trompetter kan soos gewoonlik gestuur word aan
[email protected] en ons sien uit om julle stories te vertel.

As jy nog nie by 'n Eenheid ingeskakel het nie, soek jou naaste een op ons
Facebook-blad of doen navraag by ons kontaksentrum by [email protected]
of 060 603 2930. Word deel van 'n nasionale ondersteuningsnetwerk en skakel
in by mense wat jou verstaan.

LizeGroete

Kommunikasie Bestuurder DIE TROMPETTER
[email protected]

DIE TROMPETTER

SAT - 26 MAART KAPLYN

@ R40 pp &
R10 pp < 12jr

08H00

Ops "Kolgans" - Ontbyt

'n Basiese R50-ontbyt by FAK Udolpho Rivierplaas.
Slegs 60 plekke beskikbaar. Bespreek asb. by André

op 082 565 6423 en eet lekker saam.

Projek "Houtkapper"

Voorsitter van die SA Weermagvereniging,
Johann du Preez gesels na ontbyt oor die SAWV en
verduidelik hoekom jy nie anders kan, as om aan te

sluit as veteraan of ondersteunerslid nie. Almal is
welkom, al het jy nie die ontbyt bygewoon nie.

DIE TROMPETTER

SAT - 26 MAART KAPLYN

10H30

Ops "Jagarend"

Spanne van 5 skryf in en neem teen mekaar deel volgens
geskrewe riglyne in die onderstaande items. Dit is groot pret

waaraan oud en jonk kan deelneem, so bring jou hele
familie, daar is lekker pryse is op die spel. Skryf asb. in by

Henry op 072 369 2611 of Lize op 071 672 3185.

Kettieskiet, soos oupa dit gedoen het
"Handgranaat" gooi, nee nie
'n regte een nie
2,4km stap, nee nie met Staaldak,
Webbing en Geweer nie!

14H00

Ops "Hooper" Angola

Kol. Jan Malan (Aft) en President van die SAWV vertel
van Ops "Hooper" in Cuito Canuavale met baie foto's.
Aanvalle het op 2 Januarie 1988 begin het en hy deel sy eie

ondervinding in hierdie operasie. Almal welkom.

DIE TROMPETTER

SON - 27 MAART KAPLYN

09H00

Ops "White Dove"

Die SAWV se nasionale Kapelaan, Pieter Bezuidenhout,
hanteer die Ops "White Dove" dankdiens om die naweek

af te sluit op die regte noot. Almal is weer welkom.

DIE TROMPETTER

VVEEEELLSS GGEELLUUKK

Die SAWV is op 14 Februarie 2009 gestig deur Genl Jannie Geldenhuys en 'n paar
veterane, onder andere die huidige Voorsitter, Johann du Preez. Die visie van die
Generaal was om 'n tuiste te skep vir alle militêre veterane, van die troepie wat net
diensplig gedoen het, tot die staande mag veteraan wat 'n loopbaan van die Weermag
gemaak het. Hier onder vier Jaco Steenberg, die Facebook Bestuurder en Bemarker dit
saam met van nog lede van Eenheid Spekboom, Sektor 5 Outeniqua, Wes Kaap dit.

Ops "Kolgans"

Maandelikse ontbyte op Eenheidsvlak waar Veterane
met familie en vriende bymekaarkom om saam te kuier
en te hoor waarmee die SAWV besig is.

Onder en middel regs onder: Vrystaat Provinsie het in Bloemfontein DIE TROMPETTER
Ops "Kolgans" op 12 Feb gehou waar Prof. Anton Fabbriciani 'n
interessante praatjie gelewer het oor slange, olifante en meer. Rudy
Meyer het verduidelik hoe werk die SAWV se Mediese Versekering -
Projek "Witpelikaan" werk, navrae by [email protected].
Veterane en Ondersteuners kwalifiseer.

Regs bo no. 1 & 2
wys Eenheid
Tokkeltou, Sektor 1
Jakaranda, Gauteng
hoe 'n heerlike ontbyt
gehou word op 5
Februarie. Kontak
gerus vir
deon.vanwyk@sawv
.co.za om in te
skakel by hulle.

Bo hou Eenheid Orion, Sektor 1
Jakaranda, Gauteng heerlik Ops
"Kolgans" gehou by Bronberg Landgoed
en het sommer die hele vertrek volgemaak
met veterane en families.

Onder hou Eenheid Buyskop,
Sektor 5 Nylrivier, Limpopo
hulle eerste Ops "Kolgans" en
nadat hulle 'n baie informatiewe
berig in die koerant geplaas het
(langsaan), het hulle ook baie
navrae ontvang so verwag 'n
groot opkoms in Maart en om
baie lede aan te teken in hulle
Eenheid en so te groei en 'n
verkil te maak in hulle
gemeenskap en omgewing.

Volg gerus hulle voorbeeld en
gebruik julle lokale media.

DIE TROMPETTER

Eenheid Suikerbos (Heidelberg) in Sektor 4 Wilger, Ops "Geelvink" - Elize Rogers van
Gauteng, het op 12de Februarie 2022 'n vergadering Eenheid Emonti, Sektor 8 Gonubie,
gehou waarna hulle Ops "Geelvink" gehou het. Hulle het Oos Londen sê haar veterane eet nie
van die geleentheid gebruik gemaak om sommer lekker ontbyt nie, hulle braai en klaar! Hier
saam met die res van die Suikerbos Oord Tehuis vir oorhandig Johan Oelofse onder haar
Bejaardes te kuier. Hulle gasspreker was, Flip Minnaar, Sertifikaat van Waardering wat sy
Voorsitter van die CPF Heidelberg. Tussen die genooide ontvang het met die AJV in 2021.
gaste was een van die verslaggewers van die Heidelberg
Nigel Heraut, Eugene Viljoen en sy vrou Sharon. Daar was
besoekers van so ver as Boksburg.

Die Voorsitter Mario Smit, met sy vrou Elmarie en die
Kommunikasiebeampte, Corrie Pretorius en haar man en
kinders, Willem en Gideon, verteenwoordigend van Sektor
4 Wilger het ook die dag saam spandeer. Daar was heelwat
lede en besoekers teenwoordig die dag.

HVB raadslid Martie Greyling was teenwoordig saam met
so 10 HVB inwoners wat Ops "Geelvink" saam met die
veterane geniet het.

Bemarking,

werwing &

struktuur-

stigting

Johann du Preez (Nasionale Voorsitter),
Hein Visser (Ondervoorsitter) en Louis
Bierman (Nasionale Operasionele
Bestuurder) het op 26 Februarie met
veterane in Ellisras, Limpopo gaan gesels
en 44 het aangesluit. Limpopo Voorsitter
Hercules Louw het gekoordineer met
Alice Hanekom (Provinsiale Adjudant) en
Peter Henderson (Projek "Kiewiet" - DMV).

Ops "Bosduif"

Die ondersteuning van ander Gedenkdienste

Johann du Preez, Lawrence Smith (RMVO SA) en
Jan Malan by die SAMIVA Jaarlikse Sonsopkoms
Gedenkdiens by Fort Klapperkop op 6 Februarie.

Departement van Militêre Veterane
(DMV) - SAWV Proses

‘n Lid sluit by die SAWV aan en die Admin Bestuurder verskaf wettiglik aan die lid toegeken was.
reik ‘n lidmaatskapsertifikaat uit en stuur ‘n aparte e-
pos met die DMV (Departement Militêre Veterane) Hierdie volledige aansoek word deur die SAWV
aansoekvorm, ‘n aansoekvorm om ‘n dienssertifikaat ingedien by DMV en rekord word gehou op die SAWV
aan te vra vanaf die SANW Argiewe, die stelsel. Omdat DMV, ‘n staatsdepartement, by meer
kontakbesonderhede van die Argiewe, ‘n beëdigde as een organisasie en individue aansoeke ontvang,
verklaring en ‘n ‘Power of Attorney’-vorm. weet hulle nie noodwendig van watter organisasie dit
ontvang was nie en stel dus glad nie ‘n organisasie in
DMV versoek ‘n dienssertifikaat indien ‘n lid oud kennis wanneer ‘n lid geregistreer is of as daar iets
genoeg was om eers die ou ID-nommer wat geeindig uitstaande is nie.
het met 00 het. Die lede was gewoonlik almal voor
1984 gebore. DMV stel lede persoonlik veterane in kennis deur ‘n
sms of e-posadres. Dit is dus van uiterste belang dat
Die POA (Power of Attorney) is ingestel vanaf 1 Jul lede verseker dat hulle kontakbesonderhede op
2021 waar lede die SAWV toestemming gee om datumis. Indien lede wie se aansoek ingedien is en
namens lede die aansoeke te mag indien by DMV. sy/haar kontakbesonderhede verander, moet die
Die e-pos waaraan hierdie dokumente geheg is, Opdatering van Kontakbesonderhede-vorm voltooi
verduidelik presies wat ‘n lid moet doen en watter word, wat die SAWV weer namens ons lede indien by
gesertifiseerde afskrifte van die lid se persoonlike DMV.
dokumente aangeheg moet word.
Neem kennis lede word weer per e-pos in kennis
Die Argiewe versoek ook nou dat saam met die gestel wanneer ‘n aansoek ingedien is by DMV,
dienssertifikaat aansoekvorm, lede ook ‘n afskrif van deur die SAWV.
hul ID-dokument moet verskaf. Dit word per vonkpos
(email), na die SANW Argiewe gestuur. Sien Die Opdatering van Kontakbesonderhede-vorm kan
kontakbesonderhede vir Argiewese e-posadres. by [email protected] aangevra word.

Ook word daar ‘n posadres en Postnet-adres verskaf Sodra ‘n lid ‘n sms of e-pos vanaf DMV ontvang het
waarheen die volledige aansoek na die SAWV om registrasie te bevestig, moet ons lede die SAWV
gestuur moet word. Sodra die volledige aansoek by in kennis stel sodat die nodige voordele-
die SAWV kantoor ontvang word, word dit verwerk en aansoekvorms en inligting benodig t.o.v. elke
op die stelsel ingevul om te bevestig wanneer dit aansoek aan die lid gestuur kan word.
ontvang is en lid se besonderhede op ‘n lys geplaas is
om die persol-uitdrukke vanaf die Weermag aan te Ons dien weer namens ons lede die voordeel-
vra of as lede self Persol aangeheg het, word dit so aansoekvorms in by DMV.
aangeteken.
Voordeel-aansoeke kan nie vooraf voltooi word nie
Lede ontvang erkenning van ontvangs via e-pos van aangesien niemand kan bepaal wanneer ‘n lid
alle dokumente ontvang hetsy per pos, per hand of geregistreer gaan wees nie en die voordeel-aansoeke
wattermanier ookal. ‘n Volledige aansoek bevat ook se gesertifiseerde dokumente mag nie ouer as 3
die persoluitdrukke vanaf die Weermag. maande wees nie. Ook verander DMV gereeld hulle
Persoluitdrukke is persoonlike bewys vanaf die voordeel-aansoekvorm/s en aanvaar hulle dus nie ou
Weermag dat ‘n lid wel in die Weermag diens gedoen vorms nie. Dit is ’n vermorsing van tyd en geld indien
het en dat die magsnommer wat die lid moet voordeel-aansoeke voortydig ingedien word.

DIE TROMPETTER

SUKSESSE

KIEWIET WITKRUISAREND

SKOOLFONDS SAWV MAAK 'N VERSKIL

    G      oeie nuus ontvang in O p Februarie 12 het die Suid Afrikaanse
Februarie 2022 van 'n lid in Weermagvereniging (SAWV) onder leiding van
Eenheid Bokpoort dat die kapelaan en Voorsitter Johan Lochem
Departement van Militêre bymekaargekom om die lede in te lig rakende
Veterane onlangs hulle kinders die SAWV, asook om in ontspanne luim saam te
se skoolfonds van 2019 tot op verkeer. Hulle het dan ook met Frik Minnaar van
datum heeltemal betaal het. die GPF gesels oor gemeenskapsveiligheid. Klik
Die bedrag het by R120 000 op die Witkruisarend links, en lees die berig.

MEDIESbeloop. KIEWIET

'N lid van Kwazulu Natal MILITÊRE VETERANE MEDIES
laat weet ook in Februarie vir
die Provinsiale Adjudant van P ieter Cillie van Eenheid verskeie terugslae by die DMV en is
die provinsie, Amanda Naude Spekboom, Sektor 5 Outeniqua, steeds nie baie vinnig nie, maar die
dat hy na 6 jaar goedgekeur is Wes Kaap staan baie trots langs verligting en gemoedsrus wat dit
vir mediese voordele volgens Okpl Ross by die siekeboeg in bring om nie die bekommernis van
die Wet en nou gratis medies Oudtshoorn nadat sy militêre mediese uitgawes te hê nie.
het. veterane medies in Februarie 2019
goedgekeur is by die Departement As jy nog nie jou DMV aansoek wat
'N Paul Roodman, lid van van Militêre Veterane en hy die SAWV Admin gestuur het ingevul
Eenheid Spekboom, Sektor 5 suksesvol die siekeboeg kon besoek en teruggestuur het nie, maak werk
Outeniqua, Wes Kaap het sonder enige uitgawes. daarvan en doen dit vandag nog
bevestig dat sy medies ook deur die vorm te vra by
goedgekeur is. Die proses was tydsaam weens die [email protected].

VEREISTES DIE TROMPETTER

'N Slegs veterane kan
aansoek doen vir voordele
volgens die Wet op Militêre
Veterane, Wet 18 van 2011,
nadat hy/sy geregistreer is op
die databasis van die
Departement van Militêre
Veterane (DMV).
Die SAWV help hul lede met
die indien van registrasie-
aansoeke sowel as die indien
van aansoeke om voordele.

SWART Saterdag 14 Februarie 1987.




VALENTYNS- Dis Valentynsdag, ook in Owamboland.
DAG
Daar is ‘n dans gereel vir die aand by die klub. Die meisies is net so

skaars soos die blomme in Oshakati, maar die manne probeer om die
een of ander plan te maak. Daar is ‘n gees van opgewondenheid in die
dorp, maar daardie gees sou nog geknak word daardie dag.

Ons gevegspanne van die Bravogroep van Koevoet is in die “bos”.
Reeds vroegoggend raak die langafstand radios besig. Swapo/PLAN
is besig om Owamboland op redelike groot skaal te infiltreer en talle
Koevoet gevegspanne rapporteer spore en is besig met opvolge. Ons
self, Zulu Tango, is naby Baken 25 en besig met agt spore van die
vorige nag wat Suid gaan. ‘n Klompie kilos so Suid-Wes van ons is
nog spanne besig met spore wat redelik vars is.

Luitenant Chris Ronne van Zulu 1 Juliet sit die “gunships” van
Eenhana op bystand. Hulle verloor tydelik die spore by die Oshakati
cuca-kompleks. Skielik is dit egter hardloopspore en toe skielik
KONTAKKKKK!!!! 1 JULIET KONTAKKKK!!!!!

N OD MI EATDRIOCM  P|E  T2T4E R

Na ‘n hele paar minute van doodse stilte kom Toit “Nie Betoger nie!” Betoger wat so lekker kon lag
van Zulu Quebec oor die radio. en grappe maak. Betoger wat nou die dag nog by
oom Sterk Hans gesmeek het om hom nie weg te
“Ons soek ‘n casavac, hier is heelwat gewondes” jaag by Koevoet nie. Betoger wat saam met my
’n Rukkie later kom die berig wat mens nooit wil drie-uur die oggend ‘n klomp RPG-7’s oor
hoor nie oor die radio: “Porky en Betoger is baie Oshakati laat “air burst” het, en toe dink die
ernstig gewond, De la Rosa is in albei sy arms Weermag die dorp word aangeval. Vir dit het ons
gewond en een van die Wambos is reeds drie dae lank elke dag met kit, ‘n LMG en vier
oorlede.” belde Ondangwa toe en terug gestap.

Ryno, die ops-medic en Toit veg vir Porky se Daar was blykbaar ‘n swaar, swart gevoel wat
lewe, maar op die ou einde is alles tevergeefs. oor die Koevoet gemeenskap in Oshakati gekom
Een van die gunships land eerste en voer het na die slegte nuus. Weet nie eers hoe die
Betoger af na Eenhana se mediese fasiliteit toe. dans toe afgeloop het nie?
Daar probeer die dokters en medics hom
stabiliseer. Ons in die bos moes egter aangaan met wat ons
moes doen. Ons self het twee keer kontak
De la Rosa en ander word ook afgevoer. geslaan en altesaam vyf koppe geskiet vir die
dag. Dit was asof dit lekkerder was as gewoonlik
Sowat ‘n uur later kom Majoor Willie Fouche se om elke “vryheidsvegter” vol lood te kon pomp?
stem krakerig en bewerig oor die radio. “Manne, Daai Februarie was egter swaar en swart vir
ek is die draer van slegte nuus. Porky is reeds Koevoet. Kolonel Steyn en Sersant Collen het
oorlede en Betoger het ons nou net vooruit ons ook vooruit gegaan, en ‘n hele paar Wambos
gegaan. De la Rosa lyk egter OK.” ook.

Dit het gevoel of iemand my wind met ‘n reuse Ons sal julle nooit vergeet nie. Rus in vrede,
vuis uitmoker! Ek was skielik naar en het nie dapper helde! Tot ons weer eendag re-group!
geweet of ek moet skreeu, huil of opgooi nie?
Daar het ’n gevoel van woede, haat en (FOTOS JIM HOOPER: Betoger en sy kar, waar
terselfdertyd magteloosheid by my opgekom. 'n RPG-7 hom getref het)

N OD MI EATDRIOCM  P|E  T2T4E R

Die 7x57mm Mauser is vandag nog ń baie gewilde kaliber MAUSER
in die jagveld. Die Britse .303 Lee Enfield was baie
doeltreffend aangewend deur die Britse Leër om volgehoue aanvalle op die basis, hulle sluk met knoppe in die keel aan die
vuur te verskaf tydens die loopgraafoorlog van WO1. Die Lion Lager... Julle sal bitter gelukkig wees om lewendig huis-
Britte het duur skoolgeld betaal tydens die Anglo- toe te gaan, vertel ons hulle... Rook, bloed, die geskreeu en
Boereoorlog. Hul het baie klem, na die AB oorlog, gelê op gekerm van die gewondes....die Pumas wat die Jiffy-sakke
die opleiding van die Tommy se "riflemanship and kom haal....
musketry."
Ons maak die pap dik aan....en jy kan sien hoe die naakte
Ek weet nie van almal nie...maar ek dink dit was 'n vrees die manne bloots soos Harley Davidsons ry...Voorwaar
algemene ding dat ons nooit regtig geweet het wanneer jy sal hulle gelukkig wees om na hulle toer, in Browns huistoe te
sou huistoe gaan vir pas van die Grens nie. Ek onthou die gaan....maar dit lyk egter of dit eerder in Jiffy-sak sal wees....
gerugte wat rondloop voor jy op daardie laaste patrollie
vertrek..." ek hoor ons gaan volgende week huistoe????" wel so sê die Ou Manne van Delta Kompanie....

Jy loop en doen jou patrollie...met die gedagte in jou kop..." Dan... uitendelik die volgende dag, in die warm son, die
se nou die Kompanie onttrek en en hulle vergeet die konfooi wat by LMB Ondangwa se hekke inry...die watertenks
eensame verlore Peloton 3 daar doer in die veld??" Maar op die stellasies en die lugafweergeskut op die torings. Skoon
hulle het nooit...ek as die Peloton Seiner, met die B25 op Lugmagmanne kyk na die vuil stinkende Pongo-konfooi wat
my rug, het baie keer, na ek die boodskap ge-dekodeer en verby ry... Dit pla nie, want daar op die " apron" staan daar
aan die Lt gegee, het geweet wat wat die boodskap, " twee Safair L100's met hulle oranje en blou sterte... Die reuk
Staak Patrollie, keer terug na basis" beteken.....Dan het ek van die Jet A1 vul jou neus.
die gewig van die B25 op my rug nie meer gevoel nie...
Eers kit aflaai...en deur die Lugmag se X-straalmasjien, na
Terug in die basis was die ander manne reeds besig om dreigemente van die manne met die oranje armbande, dat as
toerusting by die stoor in te handig, die Sjefs was besig om jy nie jou "aandenkings" op die hoop in die hoek gooi nie, kan
potte en opskeplepels te tel, matrasse, Pisvelle, en dit jou grens-trippie heel moontlik net heelwat mag verleng.
Lelies..gloeilampe...my radios en batterye moes ek by die
seinstoor terughandig...60s, M26's, Snotneuse, WP, Twee rye troepe agter elke vliegtuig se "ramp"... stap op en
rookgranate en Mag belts is teruggehandig by wag vir jou beurt... Jy gaan sit in die rooi nylon
wapenstoor... hangsitplekke...die kit in hope voor en agter, toegemaak met
vragnette....
Mediese kits terug by siekeboeg, teken vir die
Sosegon...die manne doen alles met 'n lied in die hart... Dan maak die vragdeur toe, en die Owambo-sonlig verdwyn...
die wonderlike geluid van die 4-Allison-turbine motors wat
Dan hoor jy die konvooi Buffels by die hoofhek inkom....die opspoel...stadig wieg sy haar logge liggaam tot op die
nuwe Kompanie wat ons kom aflos...Balsakke en alles oor aanloopbaan, en jy hoor die geluid van die Alouette 3-gunship
die wal...vannaand slaap ons op die chopper pad. wat opstyg, dan voel jy hoe druk sy jou vas, terwyl sy versnel...
Blikkieskos vanaand vir ons...maar dit smaak heerlik,
vanaand by die kantien vertel jy die nuwe manne, veral as V1, en sy lig op, die "doef"-geluid van haar wiele wat intrek...
hulle nuut op die grens is, van die ekstra gate in die tent-
dakke, gemaak deur die VY's se 82's se skrapnel..hulle Ons gaan huistoe!
luister in stilte met groot, wit oë na rillerstories van gereelde
Vir die manne wat daar was, en beleef het, sal dit weer die
herinneringe van lank, lank gelede terugbring.

DIE TROMPETTER

One of the most decorated
Allied agents from WW2...

One of the most decorated Allied agents from operate the radios. She was 24 years old when she
World War II, Jeannette Guyot received the French received her assignment to return to France.
Croix de Guerre, the British George Medal, and the
American Distinguished Service Cross. Like her In February, 1944, Guyot parachuted into occupied
parents, who had joined the underground when France as part of the advance team for Plan Sussex,
Germany invaded France in 1940, Guyot worked as organized by General Eisenhower in preparation for
a secret courier between occupied France and the D Day. Her task was to locate drop zones and safe
“free zone” of Vichy. Using her German-issued houses for additional agents, and to report on
identity card, she was able to travel freely, often German troop movements. Guyot was fearless and
escorting refugees and intelligence agents. The brazen; she located one of her radio transmitters in a
Gestapo arrested and detained her for 3 months, but cafe next to Gestapo headquarters in Montmartre!
she resisted interrogation. Upon regaining her
freedom, she went right back to work with the With the liberation of Paris in August, 1944, Guyot’s
Resistance. She narrowly escaped being arrested work was done. She and her team had succeeded
again when her network was betrayed, and was beyond expectations. When the war ended, she
taken to Britain, where she trained with British married a fellow agent and settled in a small village
intelligence and American OSS officers. in France, living quietly to the age of 97.

Guyot’s training was rigorous: she learned how to kill Few of her neighbors or relatives knew about her
with her bare hands, how to identify and in many work in the war. The cafe in Paris where she had set
cases operate German vehicles, how to handle up her first radio transmitter was renamed Café des
explosives and, most important, how to set up and Sussex in honor of the work she had done.

Mercy dog Operation Savannah was the South African code
name for their military incursion into Angola in 1975–
A mercy dog (also known as an ambulance dog, Red 1976. It was part of the South African Border War and
Cross dog, or casualty dog) was a dog that served in a arose due to the Angolan War of Independence. The
paramedical role in the military, most notably during operation also materially influenced the subsequent
WW1. Angolan Civil War.

They were often sent out after large battles, where they South African forces invaded deep into Angola with the
would seek out wounded soldiers; and trench warfare objective of driving the MPLA, Soviet and Cuban
suited their use. forces out of southern Angola so as to strengthen the
position of UNITA, the main opponent of the MPLA
They carried first-aid supplies that could then be used by and an ally of South Africa.
wounded soldiers, and comforted dying soldiers who
were mortally wounded. SA-330l Puma

They were also trained to guide combat medics to On 5 Jan 1982 a SA-330L Puma (168) of 19 Squadron
soldiers who required extensive care. Many mercy dogs SAAF was shot down en-route to Ongiva in southern
were trained by national Red Cross societies to serve the Angola after dropping off troops.
country in which the specific society operated.
It appeared that a single AK-47 bullet had ruptured a
As many as 20,000 dogs are estimated to have served hydraulic pipe to one of the main rotor servo's. The
as mercy dogs in WW1 and WW2, and they have been leaking hydraulic fluid had been ignited by the engine
credited with saving thousands of lives. Such dogs were exhaust and the flame had cut away a rotor actuator
also used by the United States in the Korean War. rod, causing the pilot to lose control.

A dog's sense of scent and acute hearing enabled the The helicopter struck the ground inverted, some 15km
dog to detect the sound of the breathing of a wounded north-east of Namacunde.
person when inaudible to the human ear.
There were no survivors: Capt John Robinson, Lt
Moreover, a puff of wind often suffices to carry to the Michael Earp and Sgt Kennie Dalgleish all died.
dog's nose the scent of a soldier lying possibly
unconscious in some concealed place. The helicopter co-pilot was the only son of the then
serving Chief of the South African Air Force, Lt Gen
Lest We Forget. Denis John Earp SSA SD SM SOE.

Information and photograph came from Wikipedia.

Five separate acts of bravery

Sergeant Gabriel Fernando, South African After partially finishing their task, they were
Special Forces RECCE Operator. He remains spotted by FAPLA forces and a firefight broke
the highest decorated soldier in SA SF history, out between the small Recce team and a
being awarded the Honoris Crux Gold for 5 numerically superior Angolan force.
separate acts of bravery. Only 6 such awards
were issued from 1975-1991. The Recces blew the explosives they had set
up, partially destroying the bridge and
Sergeant Adrian Nelson Manuel was awarded preventing vehicles from passing. They
the Honoris Crux for actions during Operation attempted to break contact but were followed
Coolidge on 25 August 1988. Throughout his by helicopter-borne FAPLA troops who
career, he served as in 32 Battalion, 1 Recce, 4 threatened to encircle them.
Recce and as a Parabat with a combat diving
certification. The recces fought a fighting withdrawal for
several hours as South African helicopters
On 24 August 1988, Sergeant Manuel's team of were unable to locate them for extraction due
operators from 4 Recce was inserted 40km north to poor visibility.
of the Cuito River Bridge. They had orders to The team was eventually picked up at Rundu.
destroy the bridge and prevent communist
FAPLA forces from resupplying their brigades at Manuel was awarded the Honoris Crux for
the Lomba River. The team of operators quietly gallantry during an operation that became part
rowed down the river in canoes and arrived at of the infamous battle of Cuito Cuanavale. It
the bridge where they quickly got to work rigging was the largest conventional combat in Africa
the bridge with explosives. since the Second World War.

DIE TROMPETTER

DIE KAPELAAN
GEE RIGTING...

Ons vertrou dat jy 'n goeie jaar sover het. Pieter en sy vrou Lynette
Die een ding wat die Covid-19 ons geleer het
is dat niks seker is nie. Baie besighede, meewerk wetende dat Hy belowe het om alles
organisasies, individue en regerings se nuut te maak. Hierdie aardse bedeling en ons
sekuriteit is erg geraak. Die spreekwoordelike geleende en beperkte tyd hier sal uiteindelik
mat is onder almal uitgeruk. Talle mense het verbygaan. Kom ons maak onsself opnuut vas aan
geliefdes verloor. God en Sy woord. Die enigste vaste sekerheid en
waarborg wat ons het.
Net toe almal dink Covid is besig met sy laaste
stuiptrekkings, breek oorlog in die Oekraïne uit. Maar mag jy besonderse vrede en ywer beleef
Hoe moet ons as Christene daaroor dink? vandag vir die doel waarvoor God jou geskape het!

As veterane weet ons daar is tyd en plek om die "Julle sal die rumoere van oorloë en gerugte
wapen op te neem want uiteindelik wil mens jou van oorloë hoor. Pas op, moenie verskrik word
leefwêreld en geliefdes beskerm. Wêreldmagte het nie. Dit moet kom, maar dit is nog nie die einde
nog altyd hulle spiere styf gemaak. In die Bybel nie. Die een nasie sal teen die ander te staan
lees ons van die Egiptiese Ryk wat deur die kom en die een koninkryk teen die ander; daar
Assiriërs verslaan is. (Militêre geskiedenis wys sal op baie plekke hongersnode en
daarop dat beter wapens en gevegskuns daartoe aardbewings wees. Al hierdie dinge is
bygedra het). Later kom die Babiloniërs aan geboortepyne, die begin van die nuwe tyd."
bewind. Die Perse verslaan hulle weer. Alexander
die Grote vestig die Griekse wêreldryk en daarna MATTEUS 24:6-8(Afr83)
kom die Romeine op die toneel vir baie jare. Ook
daarna regdeur die geskiedenis kom en gaan Groete
Ryke en beskawings...en nou weer...en dalk later
weer... PBieeztueirdenhout

Maar!

God bou steeds Sy koninkryk te midde van die
gewoel van mense, volke en nasies.

Waar mense God dien, mekaar help, kinders
opvoed, werk skep, veterane ondersteun, veilige
omgewings skep, is ons besig met God se werk.

Sy hande en voete. Sout en lig. Mag ons as
veterane, manne, vroue en kinders gelowig

DIE TROMPETTER

NOTA VAN
DIE

VOORSITTER

Ons is steeds op die “LOOPPAS”.

Tyd loop met ‘n spoed en die uitdagings lê wyd.

Die Nasionale Uitvoerende Raad (NUR) se T.o.v. ons projekte is daar verskeie aan die gang
onderskeie bestuurders se afdelings funksioneer en ons sal van tyd tot tyd op elkeen fokus en die
al beter. Dit beteken beter diens aan ons lede. inligting versprei.
Ons het op verskeie maniere en gebiede ons
lede ondersteun die maand wat verby is. Dit is Een van die projekte wat tans baie aandag geniet
wel so dat ons nie alle uitdagings kon oplos nie is ons veiligheidsprojek, Projek “Witkruisarend”.
,maar dat ons in die regte rigting beweeg is ‘n feit Ons projekleier is ons President, Jan Malan.
en ons sal verseker vorentoe groter suksesse Hierdie is ‘n gemeenskapsontwikkelingsnetwerk
bereik. om al die rolspelers in die gemeenskap saam te
bind om al die fasette van veiligheid in die
Ek doen ‘n beroep op elke SAWV-lid om ons te gemeenskappe te beplan en te bestuur. Hierdie is
ondersteun en om sodoende die NUR en elke ook ’n werkskeppingsprojek aangesien daar poste
leier op Provinsiale, Sektor en Eenheidsvlak in ‘n sal wees wat deur militêre veterane gevul sal
posisie te plaas om projekte suksesvol uit te rol word, waarvoor hulle’n inkomste sal verdien.
wat uiteindelik tot die voordeel van elke lid is en Indien enige lid belangstel om in ’n beheerkamer
wat ‘n verskil maak in die onderskeie te werk om te help met hierdie projek, kontak ons
gemeenskappe. gerus by [email protected].

Elke lid kan ook iets na die tafel bring. Ek Volg ons aktiwiteite in ons nuusbrief “Die
versoek dus alle lede om in te skakel by die Trompetter”, ons webblad (www.sawv.co.za), ons
Eenheid in jou dorp en om jou kennis, Facebook-blad of in die e-posse wat na jou
ondervinding en energie beskikbaar te stel en om
so ‘n verskil te help maak. DIE TROMPETTER

gestuur word en kyk waar jy jou bydrae kan Groete
lewer. Ons het elke lid nodig. Ons sien daarna
uit om van jou te hoor. Johann du Preez
Voorsitter
Dankie vir elk leier se volgehoue toewyding en
elke lid se ondersteuning en deelname.

CHUNKY!!!

die Bulletin berig...

Klik op die foto om die onderhoud te luister /
Click on the picture to listen to the interview.

DIE TROMPETTER

FROM THE
ARCHIVE

THE WHAT AND WHY OF ARCHIVES
A collection of historical documents or records providing
information about a place, institution, or group of people. The
key reason to archive your documents/photographs is to avoid
losing data and history. You are welcome to send any information
or photographs with stories to [email protected].

DIE TROMPETTER



BROKKIES

Die seuntjie vra die juffrou om te help om sy
skoene aan te trek. Sy probeer met 'n gedruk en
getrek om die vellies aan die kind se voete te kry.

Teen die tyd wat sy by die tweede vellie kom,
breek daar al 'n lagie sweet op haar voorkop uit
en begin haar hare al slierte hang soos sy stoei
om die vellies aan die kind se voetjies te kry.

Dis toe dat die mannetjie so tussen sy vier
afwesige voortandjies sê: "Juffrou, hierie eerthte
vellie ith aan die verkeerde voet."

Sy kyk en so wrintiewaar, die vellie ís aan die
verkeerde voet. Die uittrek van die vellie aan die
verkeerde voet gee nóg 'n gespook af. Die
juffrou hou kop en begin maar weer om die
vellies aan die régtevoete aan te trek, steeds met
een helske gesukkel.

Amper klaar, kondig die mannetjie aan: "Juffrou
hierie ith nie my vellieth nie."

Die juffrou ontplof byna, maar hou kop en sê
kalm: "Hoekom het jy nie vroëer gepraat nie?"

Die gestoei begin weer om die vellies uit tetrek.
Pas is die vellies uit of meneertjie sê weer: "Dith
my boetie the vellieth. My ma het gesê ek moet
dit vandag dra want myne is weg."

Die juffrou sluk droog, skraap al haar moed
bymekaar en begin weer stoei om die vellies aan
die voetjies te sit. Uiteindelik is hulle weer aan
die mannetjie se voetjies.

Die mannetjie trek aan die juffrou se baadjie en
vra verleë: "Juffrou,wat van my kouthe?"

Juffrou skree: "Nou waar is jou kouse??!!"

Die knapie antwoord: "Dith voor in my vellieth!"

SOSIALE
MEDIA

Klik op elke foto om die onderskeie skakels oop te maak.
Click on each picture to open the individual links.

Radio Pretoria Maroelamedia Maroelamedia Netwerk 24
berig oor die SAWV
praat met Johann berig oor veteraan praat met Johann du
du Preez Theuns Jordaan se Preez voor Theuns

begrafnis Jordaan se begrafnis

Ops "White Dove" DMV discusses Jan Malan Radio Rosestad
parade by begrafnisse berig oor die SAWV
database verification & praat met Johannes
education support Conradie oor Ops

"Jagarend"

DIE TROMPETTER

Leiers / Leaders

Hierdie is 'n beroep op alle Militêre Veterane, Oud Polisiemanne, Oud
Gevangenisdienslede of privaat individue om na vore te tree en as leier

in jou Provinsie, Munisipale Distrik, Dorp of Stad op te tree.



As jy jou weg oopsien om in een van die poste soos hier genoem te
dien, kontak asb. die Operasionele Bestuurder van die

SA Weermagvereniging, Louis Bierman op - Telefoon 083 414 3310
of via e-pos - [email protected]

DIE TROMPETTER

ADVERTENSIES

Stuur jou advertensie na [email protected] DIE TROMPETTER

CONTACT 03 FACEBOOK

01 KONTAK www.facebook.com/
SENTRUM SAWV.SADFA

[email protected] 04 KOMMUNIKASIE
060 603 2930
Kommunikasie Bestuurder
02 WEBSITE Lize Strauss
[email protected]
www.sawv.co.za Personeelbestuurder
Arlene Bronkhorst
[email protected]
cc [email protected]
Die Trompetter
[email protected]
FB Bemarking
Jaco Steenberg
[email protected]

DIE TROMPETTER


Click to View FlipBook Version