Uitgawe 5 / Edition 5
Sep - Des 2022
Fanie du Preez
'N PAAR ARTIKELS
WAT JY NIE WIL
MIS NIE
12 Projekte of VAN DIE REDAKTRISE
Opse met 12
voëlname... So het 2022 tot 'n einde gekom.
uitstekende
deelname! Dit was verseker in baie opsigte 'n beter jaar as 2020 en 2021, en in
sommige opsigte was daar steeds opdraendes en hartseer. Ons staan
Daar was eer betoon stil om die te onthou wat nie meer met ons is nie en ons is dankbaar dat
met 'n paar Ops "White ons hulle geken het, by hulle geleer het en saam met hulle gelag het.
Dove"'s
Daar was groot hoogtepunte die jaar en ek dink sommer aan die
Ops "Jagarend" was uitstekende Gedenkdiens by die SAW Muur van Herinnering wat weer
groot pret regoor die met soveel presisie en finesse uitgevoer is. Die SAWV het gegroei teen
land op 24 Sep ten minste 150 lede per maand en dit bevestig die behoefte vir
kameraadskap, gemeenskap en ondersteuning.
Elkeen van ons kan 'n verskil maak in ons onmiddelike kring en as
elkeen dit doen, sal die goeie kringe so wyd raak dat dit by verre die
slegte kolle sal oorskadu. Moenie sit en wonder wat jy gaan kry vandag
nie, dink uit waar jy 'n verskil gaan maak. Kweek 'n daadwerklike
bewustheid oor die behoefte van elke volgende mens om jou en doen dit
wat jy kan om dit beter te maak vir hulle, want jy kan definitief IETS doen.
En weet jy wat, die goed wat jy aan mense doen, kom altyd altyd terug
na jou kant toe en soms op vreemde maniere.
If you were lonely during 2022, please find a Unit where you can connect
with likeminded people. One breakfast (Ops "Kolgans") a month can
make the world of difference to your mental state, your knowledge and
what you can offer the world every day. Join us in 2023!
Sleep jou mense nader na die SAWV sodat ons sterker kan word om 'n
groter positiewe bydrae te kan lewer in 2023, want ons wil en ons kan.
Be the change you want to see in 2023!
Thank you to everyone who made the content of this newsletter possible,
you are the stars and backbone of the organisation.
Alle bydraes vir Die Trompetter kan soos gewoonlik gestuur word aan
[email protected] en ons sien uit om julle stories te vertel.
LizeGroete DIE TROMPETTER
Kommunikasie Bestuurder
DIE TROMPETTER
DIE TROMPETTER
DIE TROMPETTER
DIE TROMPETTER
DIE TROMPETTER
DIE TROMPETTER
DIE TROMPETTER
Ops "Kolgans" Op 10 Septeber het
Eenheid Magalies, Sektor
Maandelikse ontbyte op Eenheidsvlak waar Veterane 1-1 Jakaranda, Gauteng
met familie en vriende bymekaarkom om saam te kuier sertifikate oorhandig by
en te hoor waarmee die SAWV besig is. hulle Ops "Kolgans" ontbyt
en 4 nuwe lede ingeskryf en
verwelkom.
SAKAuieMr
met
MEjoNu SE
DIE TROMPETTER
Ops
"Kolgans"
Eenheid Swartgoud, Sektor 3-3 Strelitzia,
Mpumalanga, het hulle Ops Kolgans ontbyt met
stalletjies gehou by die Ratel Shellhole waar almal
kon kies en keur tussen dit wat aan te bied was, op
12 September die jaar.
Eenheid Buyskop, Sektor 2-5 Nylrivier,
Limpopo het 'n klein opkoms gehad by hulle
Ops "Kolgans", maar dit ontmoedig hulle gald
nie en hulle het sommer hulle beplanning
begin doen.
Pierre Spies was die gasspreker tydens
Eenheid Eland, Sektor 1-1 Jakaranda,
Gauteng se Ops "Kolgans" en dit was werklik
'n inspirerende boodskap. Regs staan
Lourens Gouws, die Voorsitter van die
Eenheid.
DIE TROMPETTER
Sektor 6-5 Outeniqua, Wes Kaap het onder leiding van Sosiale
Pieter Viljoen hulle eerste Ops "Geelvink" gehou en die
manne het dit gate uit geniet. aktiwiteite deur
Eenhede gehou
Eenheid Helderbosch, Sektor
6-3 Langeberg, Wes Kaap het
ook 'n Ops "Geelvink" gehou
(regs).
Eenheid Emonti, Sektor 5-8
Gonubie, Oos Kaap onder,
het ook 'n goeie kuier ingewerk
tydens hulle Ops "Geelvink".
Eenheid Bokmakierie, Sektor 1-4 Wilger, Gauteng Eenheid Overbaakens,
onder, 'n groot fees gehou met hulle Ops "Geelvink" en Sektor 5-1 Coega, Oos
ook 'n hele paar wisseltrofees uitgedeel. Baie goeie Kaap, het met hulle Ops
inisiatief Bokmakierie!!! "Geelvink" 'n lentedans gehou
en 'n hele 120 mense het
opgedaag en litte rondgeskud.
Goeie inisiatief Lawrie en
span!
Eenheid Vlakvark,
Sektor 1-4 Wilger,
Gauteng onder, het
lekker gebraai tydens
hulle Ops "Geelvink".
DIE TROMPETTER
Eenheid Loskop, Sektor 2-4
Olifantsrivier, Limpopo het 'n Ops
White Dove gehou op 11 September.
Links is die leiergroep met Karl Menge
as Voorsitter en bo staan Johann du
Preez by Lt Kol Marie Basson wat die
SAPD verteenwoordig het.
DIE TROMPETTER
Die kerkruiker tydens Ops White Ops "White Dove" van Sektor 1-
Dove, gehou op 11 September 1 Jakaranda, Gauteng gehou
deur Eenheid Vlakvark, Sektor op 18 Sep by Fort Klapperkop.
1-4 Wilger, Gauteng.
DIE TROMPETTER
Ops "White Dove"
Ons groet
Lt Genl Reg Otto
DIE TROMPETTER
Eenheid Mapoch, Sektor 2-4 Olifantsrivier,
Limpopo het in Roossenekal
'n Ops "White Dove" gehou.
Johan de Klerk en sy span is vuur en vlam vir 2023.
DIE TROMPETTER
AO1 Nico Combrink afgesien
deur
die SAWV met 'n
Ops "White Dove" op 17 Oktober
Klik op die foto onder om die parade buite die kerk te sien...
DIE TROMPETTER
SAWV se Militêre Veterane Dag
op 24 September jaarliks
DIE TROMPETTER
Sektor 3-2 Kosmos,
Mpumalanga het 'n
heerlike dag gehad en 'n
hele paar sertifikate
uitgedeel aan baie trotse
deelnemers. Goeie
kameraadskap en bande is
gesmee. Links kan Sektor
Voorsitter, Henry Buys
gesien word waar hy met 'n
"arendsoog" die verrigtinge
dophou saam met sy span
agter hom.
DIE TROMPETTER
Sektor 1-1 Jakaranda, Gauteng het ook
kettie geskiet, handgranaat gegooi en 2,4
gestap en drag. Die ammunisiestoor was
baie netjies gepak soos dit hoort. En dan
het Carl Pretorius "kleur" aan die dag
verleen met sy uitrusting en fiere houding.
Braaimeester Die ammunisiestoor
Carl Pretorius en
Annami Norwie
DIE TROMPETTER
Eenheid Kransvoël, Sektor 9-1
Olienhout, Vrystaat se gees was groot
en selfs dames het handgranaat gegooi!
Daar is selfs 'n OBS gedrink op die
kamerade nie meer met ons nie.
DIE TROMPETTER
Sektor 1-4 Wilger, Gauteng het
die grootste Ops "Jagarend"
gehou in die geskiedenis van die
gebeurtenis nog. Die hele Nigel en
naburige inwoners het
deelgeneem en selfs die skole is
betrek. Daar was meer as 600
mense ingeskryf vir die items en
dit was 'n reuse sukses.
DIE TROMPETTER
Al wat leef en beef
het 'n stalletjie
gehad en daar
was te kies en te
keur om van te
koop, eet en drink!
DIE TROMPETTER
Johann du Preez saam met Karel
Groesbeek en sy vrou Dolla.
Charles de Fortier saam met twee baie
ingenome knape en hulle medaljes
DIE TROMPETTER
Jy kan nou in die
Trompetter
adverteer!
Die Trompetter word versprei deur
WhatsApp, per massa e-pos na
alle SAWV lede en op die Facebook-blad
geplaas met 39 483 "followers"
1/4 bladsy - R300
1/2 bladsy - R500
1 bladsy - R900
2 bladsye - R1 600
Stuur jou advertensie na [email protected]
sodat dit nie die volgende uitgawe mis nie!
DIE TROMPETTER
DIE TROMPETTER
In Flanders Fields
BY JOHN MCCRAE
In Flanders fields the poppies blow
Between the crosses, row on row,
That mark our place; and in the sky
The larks, still bravely singing, fly
Scarce heard amid the guns below.
We are the Dead. Short days ago
We lived, felt dawn, saw sunset glow,
Loved and were loved, and now we lie,
In Flanders fields.
Take up our quarrel with the foe:
To you from failing hands we throw
The torch; be yours to hold it high.
If ye break faith with us who die
We shall not sleep, though poppies grow
In Flanders fields.
DIE TROMPETTER
Sektor 2 Kosmos, Mpumalanga het
Wapenstilstanddag herdenk saam met die
MOTHS en die SAPD by Mukumbura
Shellhole in Secunda.
Elize Rogers, Chairperson of Unit Arend Brink, Unit Chairman Hensie Engelbrecht, Sector 5-
Emonti, Sector 5-1 Coega, Eastern of Unit Spekboom, Sector 6-5 1 Outeniqua, Western Cape's
Outeniqua, Western Cape on
Cape and her colleagues on Chairman in Mosselbay on
Remembrance Day Rembrance Day Remembrance Day.
DIE TROMPETTER
Remembrance Day Parade attended on Hennie vd Mescht en Louis van Greunen
13 Nov by L-R Carl Pretorius, van Eenheid De Tijger, Sektor 6-3
Ben Greyling, Jan Malan, Langeberg, Wes Kaap in Kaapstad
Johann du Preez & Martin Bakkes at Below are Thomas Bierschenk and
MOTH Evenden House Shellhole in Centurion Lawrie Boucher, Provincial Chairman of
Eastern Cape representing SADFA in PE
Left is André
Mostert, Provincial
Chairman of KZN
with Catherine
Smith, the Unit
Chairperson of Unit
Thousand Hills in
KZN on
Remembrance Day at
Mills Bomb Shellhole
Derek Schult, Chairman of Unit
Visarend, Sector 5-2 Gamtoos,
Eastern Cape with the Dogs of War
Motorcycle Association on
Remembrance Day in Jeffreysbay
below and below right.
DIE TROMPETTER
Karel Groesbeek, Voorsitter van Eenheid Vlakvark, Sektor 1-4 Wilger, Gauteng oorhandig Sertifikate
van Vriendskap aan die vlieëniers wat die verbyvlugte gedoen het op Wapenstilstanddag in Nigel.
Die Battle of Square Hill
gedenkdiens was ook
bygewoon in Kimberley,
gereël deur die SAKK.
From 1914 to 1918, Flanders Fields
was a major battle theatre on the
Western Front during the First World
War. A million soldiers from more than
50 different countries were wounded,
Elize Rogers van Eenheid Emonti, missing or killed in action here. Entire
Sektor 8-5 Gonubie, Oos Kaap het cities and villages were destroyed,
die SAWV verteenwoordig by El- their population scattered across
Alamein Parade in Oos Londen in Europe and beyond. DIE TROMPETTER
Oktober
PROJEK "SANDPATRYS" PROJEK "BLUE CRANE"
Versterk gemeenskappe
Makkerhulp
Eenheid Standerskop, Sektor 3-2 Kosmos, Mpumalanga het op 6 September
kospakkies aan 9 gesinne kon uitdeel onder Projek "Sandpatrys" wat na Makkerhulp
omsien. Uitstekende werk!!!
So ook het Eenheid Brandwacht 'n vroeë Kerspartytjie by Mukumbura Shellhole
gehou vir Trichardt Laerskool se koshuis. Dit was die 6e jaar wat hulle die voorreg
gehad het. Die versterking van ons gemeenskappe bou gesonder mense.
DIE TROMPETTER
Een van ons groot suksesse Die SAWV se
die afgelope jaar was die Holistiese Ondersteuningsdienste
ontwikkeling van die spesifieke
afdeling met Annami Norwie Soos dit 'n goeie herder betaam, loer
as bestuurder. Nasionale Kapelaan,
Hier word van die belangrikste Pieter Bezuidenhout in by
aktiwiteite ten opsigte van ons Jaco Steenberg, die man wat ons
ondersteuningspilaar hanteer
waaronder Makkerhulp 'n baie Facebook bedryf, toe hy in
kritiese deel vorm. Oudtshoorn kuier.
Dankie aan Annami en jou
span, julle het 'n daadwerklike
verskil gemaak in baie mense
se lewens die jaar!
Die Kapelane van die
omgewing het 'n
opleidingsessie in Pretoria by
Fort Schanskop gehou.
DIE TROMPETTER
Ops "Bat Hawk"
Die vertel van stories bring genesing.
Die SAWV vertel stories om die kampvuur
op 'n gemaklike wyse. Hierdie stories,
indien die vertellers dit goedkeur, sal ook
vasgevat word in ons Argiewe.
Eenheid Magalies, Sektor 1-1 Jakaranda, Gauteng
het 'n suksesvolle Ops "Bat Hawk" gehou in Pretoria
en die stories was volop.
DIE TROMPETTER
SAWV
SADFA
REGALIA
REGALIA
Klik hier onder vir die Regalia
Bestelvorm of e-pos [email protected]
https://1drv.ms/b/s!AkFJrp6S1j
AFhQWNY_J0PVRLEmsD?
e=mwvW4x
DIE TROMPETTER
Projek "Houtkapper"
Struktuurstigting op alle vlakke
Projek "Houtkapper" het altyd Bemarking, Werwing
en Struktuurstigting behels en ons het dit nou geskei
dat
Projek "Houtkapper" nou net na struktuurstigting
omsien en Projek "Mahem" na Bemarking en
Werwing omsien.
Die Ondervoorsitter, Hein Visser en Operasionele
Bestuurder, Louis Bierman sien hoofsaaklik om na
Projek "Houtkapper" met al die leiers in die land.
Projek "Mahem" word hoofsaaklik bestuur deur die
Voorsitter, Johann du Preez maar ook deur enige lid
of leier wat die SAWV bemark en lede werf.
Eenheid De Tijger, Sektor 6-1 Tafelberg, Wes Kaap het hulle struktuur versterk. Bo van links
na regs handig Hennie van die Mescht, die Adjudant, 'n Boshoed knopie oor aan die nuwe
Eenheidsvoorsitter, Louis van Greunen. Middel is Hennie en Francois Kruger, 'n bestuurslid en
regs is Val Wyeth, die Eenheid se Kommunikasiebeampte.
Projek "Mahem"
Johann du Preez
spreek die
"Western Cape
Military Veterans
and Dependents
Seminar" toe in
Worcester om vir
hulle te vertel van
die SAWV en so
smee ons bande in
die gemeenskap.
DIE TROMPETTER
Eenheid Eland en die res van
Sektor 1-1 Jakaranda, Gauteng
het 2 Saterdae by die Pretoria
Boeremark aan oud en jonk
verduidelik waarmee die SAWV
besig is en heelwat nuwe lede
ingeskryf. Hier is hulle te sien bo,
links en links onder.
Onder is Diederick Reinecke en
Bertus Peters by die Kroonstad
se Dorp van die Jaar-naweek
besig om bemarking en werwing
te doen vir die SAWV.
DIE TROMPETTER
Eenheid Kiewiet, Sektor
1-4 Wilger, Gauteng het
die konsentrasiekamp in
Winburg help
skoonmaak.
DIE TROMPETTER
Leiersgroepe se jaareindafsluiting
Die Nasionale Uitvoerende Raad het ontbyt
geëet om die jaar af te sluit en Hein het ons
verwelkom, met Roelf Schoeman, projekleier
van Projek "Gompou" wat met gebed ge-
open het en Johann Boshoff, Provinsiale
Voorsitter Noord Wes, het die leiers,
Hein & Johann bedank. Die dames onder het
die skoner geslag verteenwoordig, alhoewel
Hanlie Boshoff reeds verdaag het.
DIE TROMPETTER