The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.

Northern%20Suburbs%28August%202017%29%20Primary%20-%20High%20Schools%20-%20Low%20res

Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by sue, 2017-08-30 02:10:49

Northern%20Suburbs%28August%202017%29%20Primary%20-%20High%20Schools%20-%20Low%20res

Northern%20Suburbs%28August%202017%29%20Primary%20-%20High%20Schools%20-%20Low%20res

NORTHERN SUBURBS PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

CONTACT US FOR YOUR FREE
SECURITY ASSESSMENT

ARMED RESPONSE | ALARMS | GUARDING | CCTV

ESTABLISHED | COMMITTED | TRUSTED

NEWS HALT is committed to providing solutions
to all your security needs.

[email protected] | www.haltsecurity.co.za
P: 021 975 1503 |F: 086 509 0265

AUGUST 2017 FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 LIKE US ON

Home Lifestyle Health Competitions Recipes School News

A1 Anansi Park
25 Church Street, Durbanville

Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide

FOR THE FOODIES Vind alles uit oor die

ENJOY LEMON SEASON AWSUM APP vir Skole

PRODUCTS & SERVICES

WHAT YOU NEED IN YOUR AREA

Wen Chris se nuwe CD

jy en ek en ek en jy

Chris Chameleon

trap glad nie
suutjies nie

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY

Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App Beskikbaar op Google Play
& Apple Store

Kliek op Food

CelebrityAIWntSeUrvMiew

Slegs met sy kitaar en asemrowende, ongewone stemwerk, neem
Chris Chameleon luisteraars op ‘n reis, na plekke van musikale
betowering en verwondering. AWSUM News het bietjie met hom
gesels oor sy musiek en ander dinge wat hom na aan die hart lê.

V Jy het vroeër vanjaar die langverwagte album jy en ek en ek en jy uitgereik, V Jy is ‘n groot voorstander en praktiseerder van self tuin maak en jou eie
waarop jy al die musiek self gekomponeer het. Wat was die inspirasie vir groente kweek. Waarmee is jy op die oomblik besig? Wat is jou grootste
hierdie album? Wat was anders in jou proses met die skep van die album? tuinplesier?
A Die tema van liefde het my nog altyd interesseer. Ek hou van die tydloosheid A My kappertjies, wortels, broccoli, kool, Brusselse spruitjies en beet begin
daarvan. As ‘n mens 20 jaar gelede oor ‘n faksmasjien geskryf het dan sou nou kop uitsteek, so my hooftuinfunksie is tans om te bid vir ‘n goeie
mense dalk kon dink ‘hmmm … kyk nou net hoe byderwets!’ Maar baie van reënseisoen.
vandag se luisteraars sal nie eens weet waaroor dit gaan nie. Die liefde,
daarenteen, is tydloos, en dinge wat 3 000 jaar gelede daaroor gesê is kan V Wat doen jy graag in jou vrye tyd (wanneer jy nie tuinmaak nie)?
vandag nog net so waar wees. Waar ek in my vorige albums oor die liefde A Ek wandel in die natuur, doen navorsing (oor enigiets – alles interesseer my),
geskryf het, was dit oor ‘n ervaring hier met iemand, of ‘n ervaring daar met geniet die geselskap van my geliefdes en, glo dit as jy wil, musiekmaak.
‘n ander. In jy en ek en ek en jy gaan al die liedjies oor slegs een persoon:
my beminde, wie ek in 2011 ontmoet het. In hierdie opsig is die album uniek V Wat was jou reis na dié van ‘n professionele musiekkunstenaar toe? Was jy
in my stal omdat dit alles deur ‘n enkele persoon geïnspireer is. Die proses van kleins af ‘n musikant?
was ongewoon, omdat ek die tekste binne ‘n week of so as vrye verse geskryf A Ek was nog altyd musikaal, maar het eers in matriek ‘n instrument (kitaar)
het, in 2012, net om uiting te gee aan my gevoel in die tyd (‘n gevoel wat ek begin speel, wat toe die vaslegging van my eie toonsettings moontlik gemaak
moet bieg tot vandag toe nog net so begeesterd brand!). Omdat dit vrye het. Ek is nie seker hoe goed ek met musiek is nie, maar as jy weet hoe vrot ek
verse is – byna prosa – is die toonsetting daarvan nie altyd logies nie. Dit was in so baie ander dinge is, sal jy hoop ek bly maar by musiek.
eers verlede jaar dat ek gewonder het of ek dit nie dalk moet toonset nie. Toe
ek eers begin het, was die proses baie lekker, en ek het voortgedonder met V Wat is jou boodskap vir ons leerders oor die lewe, die liefde, en hoe om
die projek. Mens sal met die luister daarvan agterkom hoe gereeld ek met sukses te bereik?
frasering gewoeker het om die tekste in ‘n ligte liedvorm te vorm. A Sukses is net twee dinge: liefde en geluk. ‘n Hele rits ander dinge word
onder die vaandel van sukses verkoop, maar dis bogpraatjies. As jy jou idee
V Jy en Daniella Deysel, die digter saam met wie jy in Junie 2014 die album van sukses aan geld, roem, erkenning gaan koppel, stel jy jouself op vir
Posduif opgeneem het, maak ‘n pragtige paartjie. Wat is julle verhaal? geweldige teleurstelling, want selfs die helderste sterre hou op skyn. Ek het
A Ons het mekaar in 2011 ontmoet en dit was liefde met die eerste al met van die mense wat die hoogte sport in die vermaaklikheidswese bereik
oogopslag. Ons is tot vandag toe nog so erg smoorverlief dat ons wanneer het, gepraat en gewerk en by die wat ten tyde van ons kontak daar verkeer
ons by ander mense is, dit ter wille van stigtelikheid moet beteuel. het, het ek ‘n leegte gemerk, en by die wat al die hoogste sport bereik het en
al begin taan het, het ek kommer en soms selfs bitterheid gemerk. Niemand
V Wat inspireer jou kreatief en persoonlik? Wie is ‘jou mense’? gaan ooit vir altyd die kat se snor bly nie. Dis lekker terwyl dit hou, maar
A Ek weet nie of iets spesifiek my inspireer nie. Inspirasie werk nie vir my so ek sou aanraai dat dit jou nie definieer nie. Dis diere en kinders, eerder as
nie – dis nie ‘n fonteintjie waarby jy kan gaan tap nie (anders het ek my tent konings, wat vir jou die beste aanduiding van jou waarde sal gee.
sommer daar gaan opslaan!). Inspirasie is vir my iets wat my op die vreemdste
tye toetakel, en dan moet ‘n mens die meeste daarvan maak wat jy kan. My
soort mense is enigiemand met integriteit, waarvan ‘n mooi hart in die oë
sigbaar is, en wat nie poer-poer in die regterbaan nie!

V Hoekom Chameleon?
A Ons almal pas maar aan by ons omgewing. Jy is nie dieselfde mens voor jou
beminde as voor jou baas, as voor jou kollegas en as voor jou personeel nie.
Dis nie skynheilig nie – dis eerder die onmiddelike omgewing wat verskillende
aspekte van ons uitlig. En in daardie opsig is ons soos verkleurmannetjies: die
omgewing bepaal ons skakering. Ek identifiseer al sedert 1988 met hierdie
eienskap en het besluit om dit myself toe te eien.

WEN WEN WEN!!! WENNERS Contact our offices
now for a free no obligation
Wen Chris KARLIEN VAN JAARSVELD
Chameleon se Sing vir Liefde security assessments or
quotation
nuwe CD, Alison Smith
Jy en Ek en Ek & Stiaan
Pretorius
en Jy. is die
wenners
Stuur ‘n epos na info@
tiemedia.co.za met van Karlien
CHRIS as titel. se CD. Baie

geluk!!

Editorial team Advertising Schools: Durbanville, Brackenfell,
HTS Bellville, Bellville, DF Malan,
Editor Samantha Coetzee | 076 141 5218 The Settlers, Stellenberg, De
Marika Truter [email protected] Kuilen, Fairmont High.
Liezl Marais | 082 450 7340
Designers [email protected] AWSUM News is published by the
Rowan Engledoe TieMedia Group, Jock de Villiers
Aniena Keller Distribution Office Building, 376 Main Road,
Nadia Matthee
Ruveix Venter AWSUM News is distributed Paarl, 7646.
to the following schools
Coordinator in NORTHERN SUBURBS: 021 872 3880 | www.awsum.co.za
Zinta Koekemoer Primary Schools: Bellville-Noord,
Edgemead, Welgemoed, Eversdal, Sales & Marketing Control Centre Office 021 903 3635
Distribution De Tyger, Kenridge, Bellpark, Izak Walton 021 982 8055 Cnr Jakaranda and
Ryno Wolfaardt Brackenfell, Labiance, Gene Louw, Cell: 061 409 0079 021 903 2329 Bottelary Road
De Kuilen, Aristea, Mikro. High [email protected] 021 903 0219 Brackenfell

Page 2 AWSUM NEWS AUGUST 2017

Let’s Cook! by Jenny Morris When life gives you

This is my favourite time of the year: @jennymorrischef 
the lemons on my trees are turning
bright yellow and I just love getting

my hands onto them.

Lemon Pickles – just cook up a storm!

INGREDIENTS I can’t remember when last I took a day off to do whatever I wanted to do, a day where I never looked
• 10 very ripe unwaxed lemons at an email or answered my phone ... haaaaaaaaaaaaaa well that will never happen, but I did take a

• 3 tsp salt half day off to do just that. I signed up for a magazine readers’ day of pure spoiling and pampering in
• ½ tsp ground turmeric Franschhoek. After a delicious lunch, my pampering began with a full body massage, facial, pedicure and
• ¼ tsp ground fennel seed
• 2 ½ tsp chilli powder an Indian head massage. You can’t believe how hungry a girl feels after all that pampering. Now we all
• ½ tsp ground cumin know that Franschhoek has a lot to offer on the food front and I have had many delicious meals there,
• 1 ½ cups caster sugar but never have I had a curry there. Imagine my surprise when I bumped into an old chef friend at a lovely
Indian restaurant in the village. When she discovered I was in the restaurant, she did what we chefs do
METHOD for each other: take the agony out of deciding what to eat from a menu so enticing we can’t choose, she
• Place the lemons into a large saucepan did the ordering for us. One of the condiments that I really enjoyed with my poppadums was the lemon
pickles, and here is my twist on them. This is the perfect time to make them, as lemons are in season, so
with 4 cups of water and boil gently till
the skins are just soft, remove from the make a few jars and give them to your friends as gifts.
saucepan with a slotted spoon and let

them cool.
• Cut the lemons into quarters over a large

boil so that you can catch any juices
escaping from them.

• Place the lemons into the bowl with the
juices and scatter over the salt, turmeric,
ground fennel, chilli powder and ground
cumin, give it a stir to coat the lemons,
leave them to macerate for 12 minutes.
• Stir in the caster sugar and stir till the
sugar dissolves.

• Spoon into well sterilized jars with tight
fitting lids, store in the fridge and use
within 3 months.

• You can start using the pickle after 3
days.

AWSUM NEWS AUGUST 2017 Page 3

LAERSKOOL ARISTEA (t) 021 988 7463 (e) [email protected]

Netbal 0.11A Aristea Primary wins Northern Netball league

Netbal 0.11A beklee tweede plek in die liga. Aristea U.13A netball team reigned was motivated to win from the start.
winners with an unbeaten streak with Aristea’s U.13 team will now progress
all their league games. This team to play-offs.
showed intense determination and
Make Aristea proud, girls!

LAERSKOOL BELLPARK (t) 021 919 0002 (e) [email protected]

Mossel Bay Tour Monte Vista-rugbydag

Bellparkers had their annual Mossel Bay Tour. Laerskool Bellpark het by die Monte Vista-rugbydag gespeel. Millan Burrows was
die speler van die dag. Ons is baie trots.

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD Kry ons skool app nou by
Soek AWSUM App for Schools
(t) 021 948 3654 (e) [email protected] Registreer en kies Laerskool Bellville-Noord

Kos-en-Kuieraand Juffrou Ilandi en haar student, Juffrou Angelique, met Danksy een van ons twee nuwe afdakke kon die

11 Augustus was Laerskool Onderwysstudente Juffrou Maryke en Juffrou Zanri die koek wat hulle versier het. speletjies voortgaan al het reën gedreig.
Bellville-Noord se jaarlikse Kos- saam met OOV-lede Hennie Janse van Rensburg
en-Kuieraand. Dit was weer ‘n (die pannekoekman) en Helene Saayman by die Van ons leerlinge by een van die speletjies wat deur Oom Arné (OOV-voorsitter) en van ons ouers
groot sukses met lékker kos, pannekoekstalletjie. die seniors aangebied is. besig met verkope by die OOV-snoepie tydens
speletjies vir die kinders (deur een van die pouses.
ons senior leerlinge uitgedink Die saal is stampvol vir die talentkompetisie.
én aangebied), ‘n talentkonsert
en die immers gewilde
koekversierkompetisie.

Ons onderwysstudente
was ook behoorlik aangewend
in van die aktiwiteite en hulle
moes onder andere lekker
rondhardloop om allerlei snaakse
opdragte uit te voer onder groot
aanmoediging van die leerlinge.

Oom Arné Mulder (OOV-
voorsitter) het weer voorgevat en
heelaand as seremoniemeester
opgetree. Dankie aan al ons
ouers wat kom werk het, en ons
ook ondersteun het dat ons kos
uitverkoop het.

Page 4 AWSUM NEWS AUGUST 2017

LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) [email protected]

0.13 Suid-Kaap-toer

Laerskool Brackenfell se 0.13A
hokkie-, rugby- en netbalspanne
het deur die Suid- en Oos-Kaap
vanaf 25 Julie tot1 Augustus
getoer. Hierdie wintertoer vind
jaarliks plaas, waar die spanne dan
deelneem aan die bekende Park-
toernooi in Mosselbaai. Hierdie jaar
is daar egter ook teen ander skole,
soos Laerskool Plettenbergbaai,
Laerskool Sunridge en Laerskool
Hartenbos, meegeding. Die
leerders is ook op opvoedkundige
uitstappies na plekke soos die
Plett Puzzle Park, Plettenbergbaai
Olifantpark en die Knysna Feather-
bed geneem. Die leerders het die
toer terdeë geniet, goed presteer
en deurentyd goeie sportmanskap
en dissipline gehandhaaf.

LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) [email protected]

Landloop Graad 3 Poppekas Grade 1 and 2 outing to Artscape

Laerskool As deel van die Storietyd-tema The young learners of Welgemoed Primary were privileged
Welgemoed moes die leerders ‘n fabel kies en to take a ride on a bus to the city to watch the Kipper show at
is hierdie jaar ‘n poppekasaanbieding doen. Elke the Artscape Theatre. There were lots of excitement and fun
baie trots op ‘n leerder moes hul eie handpop maak and the learners enjoyed the show thoroughly.
baie suksesvolle om sodoende die storie te vertel. Dit
landloopspan. was groot pret.
Die leerders
het getrou Antonia Louw, Leonardo van der Werf en Lisa Craven.
elke week
kom oefen en
aan verskeie
wedlope
deelgeneem.
Drie leerders is
ook uiteindelik
gekies vir die
WP-landloop-
span: Antonia
Louw, Leonardo
van der Werf en
Lisa Craven.

AWSUM NEWS AUGUST 2017 Page 5

LAERSKOOL EVERSDAL (t) 021 976 8134 (e) [email protected]

Senior Choir Accompanist Mrs Marna Prozesky and conducter Miss Madri Gerber with the choir. ATKV Redenaarskompetisie

The Senior Choir Op 10 Augustus het Nicola Caldwell by ATKV
of Eversdal Primary Goudini aan die finale
School competed rondte van die ATKV
in Pretoria in the Redenaarskompetisie
ATKV Applause deelgeneem. Slegs
competition, where die 23 beste openbare
they received a gold sprekers in die land in
award. They also haar kategorie, Afrikaans
came first in the Eerste Addisionele Taal,
category for Songs in het aan hierdie rondte
Foreign Languages. deelgeneem. Die tema
vir haar ouderdomsgroep
‘Ou’ matriekleerders (Graad 6 en 7) was ‘Spieël’
en sy het ‘n ses-minuut
Op 18 Augustus het al die voorbereide toespraak in
Matriekleerders wat voorheen haar tweede taal gemaak,
in die Laerskool Eversdal was naamlik ‘Praat die spieël
en dit moontlik kon bywoon, die waarheid?’
die weeklikse saalbyeenkoms
bygewoon. Groot was die vreugde
om ‘ou’ vriende en onderwysers
weer te kon sien en die Everlied
saam met die klein Evertjies te kon
sing!

LAERSKOOL GENE LOUW (t) 021 976 8144 (e) [email protected]

Netbal Fast Five Netbal 0.12A Seniorkoor

Die 0.13A-netbaldogters het tydens Laerskool Eversdal se Fast Five- Baie geluk aan die 0.12A-netbal- Laerskool Gene Louw se Seniorkoor is op 3 Augustus by
netbaltoernooi ‘n bronsmedalje verwerf en die 0.12A-netbaldogters dogters wat by die Mosselbaai- die ATKV Applous Nasionale Koorkompetisie aangewys
is as baanwenners aangekondig. toernooi as wenners aangewys is van as die wenners van die Meer Ervare Laerskoolkore met
die B-liga. ‘n finale punt van 90,05%. Hulle word ook aangewys as
die wenners vir die Beste Uitvoering van die Voorge-
skrewe Werk. Die Seniorkoor is ook slegs een van twee
kore wat met die finale rondte ‘n cum laude verwerf.
Ons is besonder trots op ons Seniorkoor.

0.13A Karu van der Vyver, Carlé Theron, Juané Maree, Melisa Kotze, Andrea VOOR: Michelle Schutte en mev. Rene van
Beyers en Leaan Steenkamp. Blommestein (mede-afrigter).
AGTER: Anna-Mart Retief, Lienke van
0.12A Michelle Schutte, Jana van der Westhuizen, Anneri Swart, Jessica Blommestein (reserwe), Jana van der
Schoeman, Chereé Brits, Lara-Miné Hickey en Lathitha Russia. Westhuizen, Chereé Brits, Enya Els,
mev. Teresia De Jongh-Duckitt (afrigter),
Anneri Swart, Jessica Schoeman en Lathitha
Russia.

Tuesday is School Day at The Wizard of Oz! www.thewizardofoz2017.com
16 Sep - 8 Oct 2017
For a r150 per ticket, schools are able to see The Wizard of Oz on our Tuesday performances of 19 and 26 September,
and 3 October 2017. It includes an educational talk and a behind-the-scenes tour of the artsCape Opera House! The ArSCape OperA HOuSe
performance starts at 19:00 on Tuesday evenings (instead of the normal 19:30) especially to accommodate schools.
Keen to take your Munchkins down the Yellow Brick Road? email [email protected] for more info!

Page 6 AWSUM NEWS AUGUST 2017

LABIANCE PRIMARY SCHOOL Kry ons skool app nou by
Soek AWSUM App for Schools
(t) 021 949 9740 (e) [email protected] Registreer en kies Labiance Primary

Tygerberg Eisteddfod
Poetry

Our Grade 3 learners at Labiance
Primary recently took part in the
Tygerberg Eisteddfod Poetry
category and excelled with
excellent results. The results are as
follows:
• Jeremiah Jacobs 94%
• Crimson Petersen 92%
• James Isaacs 91%
• Zoey Adams 90%
• Waylon Phillips 89%
• Alex Classen 87%
• Kyra Heilbron 84%
• Micah Rorich 71%

We would like to thank all the
learners who participated for their
hard work and dedication. It truly
shows that hard work does pay off.

LAERSKOOL MIKRO (t) 021 903 2126 (e) [email protected]

Landsdiens Nasionale 0.12
Nasionale Kamp Binnenshuise Hokkie

Zani Hattingh, Corné Esmaré van der Merwe het deelge-
de Jongh en Cara neem aan die 0.12 Binnenshuise
Franken is gekies Hokkie se nasionale byeenkoms waarin
om die Landsdiens sy die West Coast Stingrays-span
Nasionale Kamp in verteenwoordig het. Hierdie span het
Desember by te woon. goud verower.

WP 0.13-gholf Suid-Sone Gimnastiek WP Cross Country Fietsry

Christiaan Engelbrecht Ben van Wyk het op 2 Julie aan die Luca Wiese het aan die WP Cross Country
het die WP 0.13-gholfspan Suid-Sone Gimnastiekkompetisie Fiets-kampioen-
verteenwoordig by die by die Wes-Kaapse Sportskool in skappe deelge-
Driehoekige Interprovinsiale Kuilsrivier deelgeneem. Hy die neem. Hy was
toernooi teen Suid-Kaap- en Kaapstad-distrik verteenwoordig vyfde in sy
Bolandspanne te Villiersdorp. en ‘n goue medalje verower. Hy is ouderdoms-
Sy span het gewen. ook aangewys as beste gimnas in groep en het in
sy ouderdomsgroep. die Eliminator-
reeks ‘n derde
plek behaal.

EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL (t) 021 558 1007 (e) [email protected]

Spelling Bee Drawing competition
competition
Liam Sayer (Grade 6) came
Leo Mischker (Grade second in South Africa
6) came second in the Toyota Dream Car
overall in the Metro drawing competition.
North Education
District Spelling Bee Liam has been selected
Competition and has by Toyota to go to Japan
progressed to the in mid-August. He and 30
Provisional Competition other children from across
to be held in September. the world will be touring
Should Leo be placed in Japan as well going on
this competition, he will a tour around the Toyota
progress to the National factory.
Spelling Bee to be held
in Pretoria later this year. Well done, Liam! What
an amazing honour this is!
Well done, Leo! We
are extremely proud of EPS principal, Mr Stokell,
you! congratulates Liam on his fine

Leo receives his prize achievement.
from Mrs Yon.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 7

HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) [email protected]

Hoërskool Bellville Interskole

HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) [email protected]

Horseriding Atletiek Treble Rush does it again! Chess

Charlize Hamilton (Grade 12) with Jayson Alan Weber het We are extremely proud of Treble Rush, Kian Blows, captain of the boys chess team of
her horse Devine Qui took part in deelgeneem in die Bahamas Brackenfell High School’s a cappella the HS Brackenfell, represented the Western
SANESA Regionals in Stellenbosch. Commonwealth Youth group. These phenomenal singers have Cape and participated in the South African
She received the following: Games. Jayson het die received 97% at The Tygerberg International Schools Winter Games held from 9 to 14 July.
• 1st Place in 1m Equitation 100m- en 200m-wedlope Eisteddfod. They are under the direction of He excelled and received a gold medal for his
• 1st Place in 1.1m Accumulator gehardloop en het baie Mr H Loock Jr, a teacher at Brackenfell High excellent performance.
goed gevaar. Hy het die School. “Hard work always pays off. I am
(Showjumping) semi-finaal bereik. Hoërskool very proud of these learners and have big The next tournament was held from 14
• 1st Place in 1.1m Competiton Brackenfell is baie trots op plans for this group.” to 23 July 2017. In these open matches, he
hom. participated in the B-section of the South
(Showjumping). African Chess Championships in which over
500 players participated.
We are very proud of Charlize on her Kian finished second in the
outstanding triumph. U16 age group and first in
the U1400 ratings category.
FRONT: Abigail Koeries, Cecilia van Zyl, Tamika He was awarded a silver
Wyngaard, Logan Leonard, Jeandré Groenewald, medal for his remarkable
Claire Thebus and Eiré Sloane. BACK: James performance.
Strydom, Megan Vögel, Sandra Mdluli, Reuben
Fourie, Mr H Loock, Mazarine Beya, Faith Adeniji, Kian always strives for
Brittney Brandt. excellence and he is a
dedicated, reliable chess
player. He does us proud.

HOËRSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 5121 (e) [email protected]

Junior en Senior Mnr. en Mej. De Kuilen

SENIOR WENNERS G12 Senior Mnr. en Mej. De Kuilen (Graad 12). Junior Mnr. en Mej. De Kuilen (Graad 10 & 11).

Tweede Prins en Prinses:
• Erik van Zyl
• Lisa-Marie Playandi

Eerste Prins en Prinses:
• Josh Alexander
• Demi Rabie

Mnr en Mej De Kuilen:
• Keanu Johnston
• Zanelle Kotze

JUNIOR WENNERS G10 & 11

Tweede Prins en Prinses:
• Ryan Batt
• Alyssa Ross

Eerste Prins en Prinses:
• Keagan Hartogh
• Jade Coetzee

Mnr en Mej De Kuilen:
• Kyle Assur
• Amber de Wet

Page 8 AWSUM NEWS AUGUST 2017

HTS BELLVILLE (t) 021 948 6951/2/3 (e) [email protected]

Hattie Dragons shine brightly Hockey girls’ victory! Cycling champ!

The Hattie Dragons, our first rugby team, won their Congratulations to our U19 Hockey girls Matthew Fortuin (Grade
match against Monument Park 27–0 on 5 August. who beat De Kuilen 1–0 at their recent 10) competed in the
We are proud of you, guys! showdown on 5 August. Kinetic Youngsters
Cycling Tournament in
Assen in the Netherlands
from 30 July to 5 August.
Matthew did exceedingly
well in the U17 category
and earned himself a
fourth place out of 140
riders. The race average
time was 44.273 minutes,
the winning time was
53.40 minutes and
Matthew’s time was 53.44
minutes. We are super
proud of you, Matthew
– you did your country,
your cycling club and your
school proud. Well done!

THE SETTLERS HIGH SCHOOL (t) 021 948 6116 (e) [email protected]

Maths Extension Workshop Prefect Initiative Fairbarn derby

Learners were inspired, motivated and more determined to improve The Settlers/Fairmont Prefect Initiative The Settlers hosted the 2017 sports derby against
their Maths at the Grade 12 Maths Extension Workshop with Professor had a handover of sporting goods Fairbairn. The day was characterised by lovely
Jurg Basson. collected for SCORE. #findingbalance weather and a spirit of good sportsmanship!

FAIRMONT HIGH SCHOOL (t) 021 976 1147 (e) [email protected]

The Settlers High School Derby

The annual Settlers Derby was hosted by The Settlers High school.

First team Hockey Boys

First team Netball Brandon Erasmus Sibakeng Ncube

AWSUM NEWS AUGUST 2017 Page 9

Luister na die AWSUM KENRIDGE PRIMARY SCHOOL
Skole Top 20!
(t) 021 976 3046 (e) [email protected]

Uitsaaitye: Program vir Skole Top 20: WP Cross Country
representatives
• Woensdae: 17:00 23 Aug – Courtrai Primary
• Vrydae: 14:30 30 Aug – Kleingim Congratulations to Martine van
• Heruitsending – LS Hugo Rust der Berg and Megan Scholtz
6 Sep – HS Langenhoven for being selected to represent
Saterdagoggend: 09:30 – LS Drakenstein Western Province at the
13 Sep – Paarl Girls High Western Cape Cross Country
Hoe? – Parow North Primary Championships which will be
held in George on Saturday, 26
August.

Kenridge B team tour to Mossel Bay

1. Stream dit vanaf jou skool se mobile app Lekker man! Dis
OF AWSUM tunes!

2. Luister direk vanaf www.awsum.co.za

Angie 0.14B Hockey girls 0.14B Hockey boys
0.13B Netball team Seccies Rugby team
& Little Bus

Registered Day Care | Trained Staff
Educational Activities | Balanced Meals

After care for grade 0-3.
Transport with PDP licenced drivers.
We care for ages 0-2, 2-5, aftercare.

Holiday care available.

Contact Angie on 0834304704 | 0792055607

LAERSKOOL DE TYGER LAERSKOOL DE KUILEN

(t) 021 930 2829 (e) [email protected] (t) 021 903 4160 (e) [email protected]

Rugby Western Province
Cycling Team
Die 0.11-rugbyspelers wen die trofee. Baie geluk aan afrigter Grant
Welsch en sy span. Harde werk word beloon. Connor Solomons (Grade 6)
took part in the Oudtshoorn
Youth Festival from 1 to 5
July. He competed against
other provinces.

Connor got a silver and
three bronze medals. He
made the Western Cape
U/13A team. Wow Connor –
we are so proud of you.

WP Rugby
U/13 XV

Thembelihle
Ngcawuzele (Grade
7) was selected to
represent WP U/13
XV Rugby team in
Oudtshoorn. They
won both their
matches. Our school is
extremely proud of this
young man. Watch the
space! In a few years
he will be playing for
the Stormers/ WP.

Page 10 AWSUM NEWS AUGUST 2017

HOËRSKOOL STELLENBERG (t) 021 919 1029 (e) [email protected]

Stellies’s English play: We came, we saw, we conquered SA Taalbond

Stellenberg’s English play (Yes, Stellenberg Best Actor award. Justin won the trophy at Baie geluk aan
has an English play!) had an amazingly the Klein Libertas Festival. Mr Maree’s script Anandi de Witt wat
successful past few days. Our school play, won the award for Best Script at both festivals ‘n algehele sewende
The PIT (written by Mr Maree), participated and the play won the Best Overall Production plek landswyd behaal
in the Klein Libertas Tiener Toneelfees (in at Klein Libertas and received second place het in die Taalbond-
Stellenbosch), as well as in the Montagu at Montagu. We also received numerous tweetaligheids-
Nasionale Tiener Toneelfees. other Double Gold certificates and various eksamen. Geluk ook
nominations, including Best Costume. aan ons skool wat
Our very own celebrities, Justin Durant spesiaal vermeld is as
(Oscar) and Soso Vazi (Sam), awed the judges We are truly proud of our Stellies for een van die skole wat
at both festivals with amazing acting, which carrying our school’s name with style, grace oor die 70 inskrywings
earned both of them nominations for the and loads of talent. gehad het.

Sonwabiso Vazi and Justin Durant. UCT Mathematics competition

Die jaarlikse prysuitdeling van die UCT Mathematics competition is
in Junie in die Baxterteater gehou.

Charl Booysen (Graad 11) en Nicholas Sander (Graad 10) vereer
met goue medaljes vir rondte een. Dit beteken dat hulle een van
die top 10 posisies in hul graad behaal het.

Baie, baie geluk aan hierdie twee sterre met hulle skitter-
prestasie!!

Nicholas Sander, mev. Hattingh en Charl Booysen.

HOËRSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 3188 (e) [email protected]

Durbies koor wen ATKV Applous Durbie wen Nasionale Durbies presteer by SA Topskole
Olimpiade Netbaltoernooi
Die Durbies Koor onder leiding van Oud-Durbie mev.
Maria Rademan-Viviers het vanjaar die ATKV Applous Matthys Carstens is aangewys as die Die Hoërskool Durbanville se o/16A Netbalspan het die Wes-
Koorkompetisie vir die tweede agtereenvolgende jaar provinsiale wenner vir die Wes-Kaap Kaap verteenwoordig by die onlangse SA Topskole Netbal-
gewen. sowel as die nasionale wenner landswyd toernooi in Boksburg.
van die Afrikaans
Vanjaar het die Durbies die kategorie van meer ervare Olimpiade. Durbanville wen vyf van die sewe wedstryde, insluitend teen
gemengde kore gewen asook die beste voorgeskrewe Monument van Gauteng, Oranje Meisies van die Vrystaat en
temalied-uitvoering, en eindig algeheel tweede van alle Matthys ontvang Duineveld van die Noord-Kaap.
hoërskoolkore in die ervare kategorie. prysgeld ter waarde
van R1 000 as pro- Die Durbies eindig algeheel negende.
vinsiale wenner Baie geluk, dogters – ons is trots op julle!
en R3 500 as die
nasionale wenner. Durbies klop Outeniqua

Baie geluk Die Hoërskool Durbanville se 0.14A-rugbyspan het op
Matthys – ons is Saterdag, 12 Augustus vir ‘n groot opskudding gesorg.
trots op jou!
Die Durbies het met die jaarlikse Interskolestryd die
Durbies tops by Tygerberg Eisteddfod Durbies wen Noord-Sone Hoërskool Outeniqua, wat meeste van die jaar die nommer
landlooptitel een 0.14-span in die land was, in George geklop.
Janet Traut (Graad 9) en Grete Burger (Graad 10) is
albei as wenners vir die Kunsafdelings by die onlangse Ons Durbie-landloopdeelnemers Baie geluk, seuns – ons is trots op julle.
Tygerberg Eisteddfod aangewys. het vanjaar puik presteer tydens die
ligabyeenkomste.
Baie geluk, Durbies – ons is trots op julle.
Ons 0.16-
Janet Traut Grete Burger dogters loop weg
met die titel, terwyl
ons 0.17-dogters
aangewys word as
naaswenners.

Ineke Wegman
word opgeneem in
die WP Landloop-
span.

AWSUM NEWS AUGUST 2017 Page 11

4SKOWKEUAIRDESBZPACEK EL
THE BIG SPRING BALL

pBodaecpmkuablnaydr 9 & 10 September

A BRAND NEW STORY WITH:

Prinses Arena
Lollos & Lettie

Tjiff & Tjaff
Liewe Heksie
Tom & Tina

maonrde!

Tickets - R80 at Computicket

For more information visit www.tygervalley.co.za

Het jy al jou skool se app
afgelaai?

Hierdie skole se app is nou beskikbaar:

• Laerskool Paarl Gimnasium • Hoërskool President
• Laerskool Hugo Rust • Parow North Primary
• Courtrai Primary • Eben Dönges High School
• Laerskool Drakenstein • Hoërskool Punt
• Worcester Voorbereiding • Laerskool Park
• Laerskool Bellville-Noord • Laerskool Wesbank
• Labiance Primary School • Langenhoven Gimnasium
• La Rochelle Girls’ High • Hoërskool Langenhoven
• Paarl Girls’ High School • Laerskool President Pretorius
• Boland Landbouskool • Laerskool Van Reede
• HTS Drostdy • Laerskool Denneoord

` ãç é ó~ å N MMB

` ãç é ó~ å N MMB ` ãç é ó~ å N MMB

NMWPM NMWPM NMWPM
p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê

[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ [ = ë ä á Ç É = í ç = ì å ä ç Åâ [ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ

Stappe om die app af te laai

1. Maak Google Play of Apple Store oop
2. Soek vir awsum en kyk uit vir AWSUM App for Schools
3. Kliek op Install
4. Nadat die app install het, kliek op Open en op Register
5. Vul jou eie username, password en geboortedatum in, bv. 15/ 10/1969
6. Kliek op Schools en kies jou skool van die skole-opsie
7. Kies jou graad
8. Kies jou aktiwiteite, bv. Rugby 0/8 en dan Add Activity. Om meer as een aktiwiteit te laai, kliek weer op
die lys en kies die volgende aktiwiteit en kliek op Add Activity.
9. Kliek op Register
10. Vul jou Username en Password in en kliek op Login
12. Geniet die app!

PRODUCTS & SERVICES BEAUTY MEDICAL
FINANCIAL EXTRA-MURAL
PROPERTY
HEALTH IN THE OFFICE

SECURITY HOME

EDUCATION & EXTRA-MURAL ACTIVITIES HAIR IN & AROUND THE HOUSE

Klouter Wouter Kleuterskool Come & play in the Battle Bunker * BRAZILIAN Special from R500
Tygervalley Pokemon League every (short) R650 (medium) R850!
Essenhoutstraat 1| Vredekloof | Brackenfell
Tel: 021-9818272 Saturday from 11am-3pm . * Matricball girls - Hair and
Makeup from R470
Ouderdom 4 maande – 6 jaar (Graad R) Banking Level Tygervalley
Ma – Do : 07:00 – 18:00| Vry : 07:00 – 17:15 Shopping Centre

Ontbyt / Versnappering / Middagete (Next to the Public Library)
Weeklikse temas / Opvoedkundige aktiwiteite
Tel: 021 914 9121
RESTAURANTS

WINTER WARMER!

Come and enjoy a heart warming
meal at the fire place.

Tomato bredie served with rice
and salad – R85

Red wine Oxtail served with rice veggies
or salad – R110

Soup to choose from, Ham and Pea,
Vegetable, Goulash, and Butternut served

with toasted seed loaf – R45

BOOKINGS MEDICAL & HEALTH Vervaardigers
van Kwaliteit Meubels
Tel/Fax: 021 976 5210 • Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns
Cnr Oxford & Cambridge Street, Durbanville, 7551 • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist) Fergusonstraat Nr.1, Bellville
[email protected] | www.22onoxford.co.za t. 021 948 6911

BEAUTY e. [email protected]
www.meyerandferreira.co.za

FOR THE BEST SERVICE SINCE 1992

Tel: 021 976 8426 (o/h)
021 976 0282 (a/h)

Fax: 021 979 2317
Cell: 082 557 5846

[email protected] - www.ewarricker.co.za

We specialize in all Plumbing Repairs, Maintenance, New
Developments, Bathroom & Kitchen Renovations, Hot Water

Cylinder Installations, Solar Installations, Heat Pump
Installations & The issue of CoC Plumbing Certificate’s.

16 Kerk Str. - Kuilsrivier 16 Kerk Str. - Kuilsrivier

Tel: 021 903 2222 Fax: 021 903 5362

STATIONERY Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 NOW OPEN IN DURBANVILLE
Page 14 Email: [email protected]
Shop No 3, Aroma Centre RESIDENTIAL, COMMERCIAL, SAFE, CARS
Van Riebeeck Road, Kuils Rivier ACCESS CONTROL & AFTER HOUR SERVICE

WE DO IT RIGHT THE FIRST TIME

3 MONTHS GUARANTEE Place your stamp orders
24 HOUR SERVICE 365 DAYS A YEAR with us, we will provide your

business with the stamps
that you require.

with display of advert! CALL: 021 975 7595 | A/H: 082 924 8535
EMAIL: [email protected]
www.olympiclocksmiths.co.za

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Friday 25 AUGUST - 5PM - 9PM
Saturday 26 AUGUST - 1PM - 6PM

TICKETS COST R75 • TASTE AND BUY MORE
FROM COMPUTICKET THAN 100 WINES
OR R90 AT THE DOOR
• FREE DAILY WINE
INCLUDES TASTING GLASS TASTING SESSIONS

Includes CAPE TOWN CITY BALLET

GLAZUNOV VARIATIONS presents
DIANE & ACTEON
STAIRWAY to PARADISE AND

Accompanied by
the

CAPE TOWN
PHILHARMONIC

Orchestra

13 and 14 October, 2017 Production:
R100—R200 Liane Lurie

ARTSCAPE Opera House Music:
Ludwig Minkus
Book at COMPUTICKET or ARTSCAPE Dial-a-Seat
021 421 7695 20—29 OCTOBER, 2017
R100—R350

HOËRSKOOL DF MALAN (t) 021 948 8781/2/3 (e) [email protected]

DF Malan mag maar praat redenaarskompetisie is Heinrich Crous as DF Malan trots op ons koor!
beste taalgebruiker aangewys, met DF
DF Malan se debat- en redenaarsprekers wat daar ook skoonskip gemaak het. Ons is ongelooflik trots op ons skool- wenners met net 0,52%).
het die afgelope maand verskeie seges koor wat die afgelope tyd voortreflik Ons het ook deel gevorm van die
gehad. Gedurende die Interskole-debat presteer het. Ons het vir die eerste
met Bellville het die Afrikaans en keer in 21 jaar deurgedring na die massakoor vir die eerste Tygerfest en
By die landwye ATKV-debatsfinaal Engels Junior en Senior spanne gewen. ATKV Applous finaal in Pretoria waar dit was ‘n voorreg om die verhoog te
het Neal Malan, Ila Alberts en Heinrich Binnekort vertrek DF se Dink-of-Sink- ons goud verwerf het, asook die prys kon deel met ongelooflike talent van
Crous koning oor die hele land span na Pretoria vir die finale kompetisie. vir die beste uitvoering van ‘n Afrika- die Tygerberg-area.
gekraai, met Neal Malan wat as die lied. Algeheel eindig die koor tweede
beste taalgebruiker benoem is. By die in ons kategorie met 83,45% (agter die Die koor is besig om van hoogte tot
hoogte te gaan en ons is opgewonde
om te sien wat nog alles vir hulle voorlê.

Heinrich Crous Neal Malan, me. Jo-Mi Müller, Ila Alberts,
me. Tildie Smit en Heinrich Crous.

Kallisnel focuses on fostering a culture of success; Kallisnel BlueStar
maintaining a reliable, trusted, financial advisory Financial Advisory
business; keeping abreast with the latest trends
and developments in the financial services industry; Services
and effectively partnering with Sanlam to ensure
world-class client service. 086 111 1865
[email protected]
Combining years of financial experience, it is
Sanlam is a Licensed Financial Services Provider. our priority to provide our clients with appropriate
solutions and expert financial planning and advice.

You pay, What we pay at Protea Toyota

New TOYOTA HILUX

Double Cabs

from R435 000

Offer valid while stocks last. | Pricing on Vehicle Only Excludes Any Extras. | T & C’s Apply.

Sonja Scott | New Vehicle Sales Manager | BBBEE STATUS LEVEL 2

Address: 189 Voortrekker Road, Bellville, 7530 | Postal address: P.O.Box 211, Sanlamhof, 7532
Phone: 021 946 3324 | Fax: 021 949 8855 | E-mail: [email protected]

Page 16 AWSUM NEWS AUGUST 2017


Click to View FlipBook Version