‘n Gemeenskapsinisiatief 63ste Datum: Woensdag
JAAR- 16 September
Ondersteun deur die Departement van Maatskaplike VERGADERING
Ontwikkeling, Die Nasionale Lotery, Gemeenskapskas 2015
Gehou te:
sowel as Plaaslike Privaat Instansies en Persone*. Drakenstein Tyd: 15H30 vir
Bewaarskool, 16h00
Ons Borge, Donateurs en Ondersteuners * Mackierstraat,
Paarl-Oos.
STREEKSDIREKTEUR: KINDERSORG SUID-AFRIKA, BELLVILLE
AREA BESTUURDER – KINDERSORG SUID-AFRIKA (KAAP WYNLAND)
OBOS KANTOOR ALLE NGO’S MEVROU L. BURGER
MEVROU F. LE KAY (KLERE)
DOKTER ILSE VON WILLINGH
SIELKUNDIGES (T.C. NEWMAN HOSPITAAL)
Area Bestuurder Mev. L. Van Den Berg
BERADERS BESTUUR EN VRYWILLIGERS - KINDERSORG S.A. PAARL KLINIEKE
PAARL & PAARL OOS HOSPITAAL HOëR & LAëR SKOLE
LANDDROSKANTOOR PERSONEEL DRAKENSTEIN BEWAARSKOOL
28
INHOUDSOPGAWE Notas
3. AGENDA. 27
4. NOTULE 2014.
6. VOORSITTERSREDE.
7. VISIE en MISSIE.
8. VERSLAG: MAATSKAPLIKE KANTOOR.
13. VERSLAG: THOKOMALA HUIS.
14. VERSLAG: AMSTELHOF NASORG.
15. VERSLAG: BEWAARSKOOL.
19. VERSLAG: GEMEENSKAPSWERKER.
21. PAARL KINDERSORG IN BEELD.
25: BEDANKINGS.
Child Welfare SA, Paarl Contact Details and on the Web
E-Mail us at [email protected]
Tel: 021-862 6182 Fax: 021-862 7331
Find us on Facebook at “Child Welfare SA Paarl”
Child Welfare SA on the Web
http://www.childwelfaresa.org.za/
2
Notas AGENDA
26 ALGEMENE JAARVERGADERING 2014/2015
WOENSDAG 16 SEPTEMBER 2015
DRAKENSTEIN BEWAARSKOOL PAARL
1. Opening en Verwelkoming
2. Presensielys
3. Skriflesing en Gebed : Pastoor Chris Dampies
4. Gasspreker: Me. Denise Ontong
5. Notule van Jaarvergadering 2014
6. Voorsittersrede
7. Verslae:
7.1 Maatskaplike Verslag
7.2 Finansiële Verslag
8. Verkiesing
9. Afsluiting
Baie dankie vir u teenwoordigheid.
3
Notule 2014 BEDANKINGS
1. OPENING EN VERWELKOMING BESTUUR EN VRYWILLIGERS - KINDERSORG S.A.
Mnr. E. Martin, Voorsitter, heet almal hartlik welkom by die 62ste PAARL
Algemene Jaarvergadering van Child Welfare South Africa Paarl.
‘n Spesiale woord van verwelkoming word gerig aan mnr. Jacques DEPARTEMENT MAATSKAPLIKE ONTWIKKELING
Williams wat die skriflesing gaan behartig, mnr. Kenneth Booise PAARL & KAAPSTAD.
ons gasspreker en me. L. v.d. Berg, ons Areabestuurder.
GEMEENSKAPSKAS
2. SKRIFLESING EN GEBED LOTTO
Mnr. Williams bedien die vergadering met skriflesing uit Jesaja en DRAKENSTEIN MUNISIPALITEIT
bemoedig die lede “to do little things with great love”; en “God se DOKTER ILSE VON WILLINGH
lig skyn altyd oor almal”. Na afloop van die skriflesing en gebed SANLAM
bedank me. M. Kulsen mnr. Williams vir die bemoediging. LANDDROSKANTOOR
PAARL & PAARL OOS HOSPITAAL
3. GASSPREKER – MNR. KENNETH BOOISE KLINIEKE
Mnr. Booise bemoedig die vergadering om te alle tye hul beste te SUID.AFRIKAANSE POLISIEDIENS.
gee vir ons gemeenskap. “God sal ons altyd lei as ons ons hand SKOLE – (HOëR & LAER SKOLE)
in Sy Hand plaas.” Me. S. Van Jaarveldt bedank mnr. Booise vir AMSTELHOF NASORGSENTRUM
die inspirerende praatjie. ALLE NGO’S
PERSONEEL DRAKENSTEIN BEWAARSKOOL
Sangitem word gelewer deur die leerders en leerkragte van die OBOS KANTOOR
Nasorg Sentrum. SIELKUNDIGES
AREA BESTUURDER – KINDERSORG SUID-AFRIKA,
Vergadering breek vir tee.
KAAPSE WYNLANDS
4. NOTULE STREEKSDIREKTEUR - KINDERSORG SUID-AFRIKA,
Die Notule van die vorige Algemene Jaarvergadering is voorge-
lees deur me. C. Newman; aanvaar op voorstel van me. Kulsen, BELLVILLE
gesekondeer deur me. Van Jaarsveldt. VRYWILLIGERS VAN ALLE PROJEKTE
MEVROU F. LE KAY – KLERE
4 MAGDA SOPKOMBUIS
MARCELL VAN DYK (AGE OF ACTION) KAAPSTAD
MEVROU L. BURGER
AGE IN ACTION
KAAPSE WYNLAND DISTRIK MUNISIPALITEIT
MENEER ABè MARTIN - DRUK VAN JAAR-
PROGRAMME
DRIVE SAFELY & ARIVE ALIVE
25
NOTULE 2014 vervolg...
5. VOORSITTERSREDE
Me. D. du Plessis, Onder-Voorsitter, stel mnr. E. Martin aan die ver-
gadering voor om die Voorsittersrede te lewer. Na afloop van die
verslag bedank me. du Plessis mnr. Martin vir sy opoffering en
toegewydheid aan die Verenging. Die Voorsittersrede word deur die
vergadering aanvaar op voorstel deur mnr. M. September, gesekon-
deer deur me. H. Armenville.
6. VERSLAE
6.1 MAATSKAPLIKE VERSLAG, NASORG SENTRUM VERSLAG
EN VERSLAG VAN THOKOMALA HUIS
Genoemde verslae is voorgelees deur me. A. Rhode; aanvaar op
voorstel van me. M. Martin, gesekondeer deur me. Kulsen.
6.2 BEWAARSKOOL VERSLAG
Verslae is gelewer deur mnr. September, Voorsitter van die Bewaar-
skool, sowel as me. Oliver, Prinsipale van die Bewaarskool. Mnr.
Martin bedank mnr. September en me. Oliver vir die verslae waarna
die verslae aanvaar word op voorstel van me. Kulsen, gesekondeer
deur me. J. Peceur.
6.3 FINANSIëLE VERSLAG
Die finansiële verslag is gelewer deur du Plessis; aanvaar op voor-
stel van me. Martin, gesekondeer me. Kulsen.
7. AFSLUITING
Mnr. Martin bedank almal vir hul opoffering, teenwoordigheid en by-
drae tot ‘n suksesvolle vergadering. Die vergadering sluit om 19h40.
oooOOOooo
24 5
VOORSITTERSREDE Kinderdag
16dae Van Aktivisme
Vergun my die voorreg om u by CHILD WELFARE SOUTH-
AFRICA, PAARL, se 63ste Jaar Vergadering te verwelkom. 23
Die toewyding van ons werkers, Maatskaplike kantoor, Projekte
soos die Bewaarskool, Amstelhof Nasorg en Vrywilligers is baie
goed.
Die voorwoord waarmee ek u mee wil bemoedig is, moet nooit
ophou om goed te doen nie. U bou brue vir u nageslagte.
Dit is uit die woord. Ons gemeenskap gaan gebuk onder ge-
weldige sosiale & ekonomiese probleme asook armoede.
Werkloosheid neem toe asook Kinderverlating en dwelms en
selfs drank verwante probleme. Ons opregte dank aan ons
Maatskaplike kantoor vir puik diens gelewer. Werkers Juffrou
Newman, Williams, Rhode, Petersen en Joseph.
Die Nasorg opereer ook goed. Daar word omgesien na ±30
kinders en hulle word voorsien smiddae van ‘n voedsame ete.
Die personeel daar is Juffrou Armenville en Martin.
Die Bewaarskool is ook nou besig om te herstel na resessie.
Aan die Bestuur, Meneer September dankie vir u deelname,
die Matrone asook die nuwe Personeel.
6
Kinderbeskermings Week VISIE
Vrouedag
Om te beskerm en bevorder die ontwikkeling, belang-
Poppe aan minderbevooregte kinders stelling, veiligheid en welsyn van kinders binne die
konteks van familie en gemeenskap en die besker-
22 ming van die regte van kinders.
MISSIE
Ondersteuning van die familie eenheid, beskerming
van die huwelik en die kind binne die familie:
Aanspreek van maatskaplike behoeftes van die individue en
familie deur die lewering van professionele maatskaplike
werk dienste.
Geen diskriminasie in terme van ras, geslag, geloof, taak,
kultuur, huwelikstaat, inkomste van ongelykheid ontstaan
inrespek van ons toelating beleid.
Bemagtig mense in die gemeenskap, deur die aanbieding
van kapasiteitsbou, programme en ontwikkelings projekte.
Ondersteuning van dienste met betrokkenheid van
vrywilligers.
Betrokkenenheid met Ko-ördinerings liggame.
Aanspreek van probleme van armoede en werkloosheid
deur armoede verligting en vernietiging.
Interpretering van die regte van kinders en wetgewing
rakende kinders, om sodoende die beskerming van
kinders.
000ooo000
7
JAARVERSLAG Poppe aan minderbevooregte kinders
MAATSKAPLIKE KANTOOR Mnr Marel Van Dyk Maatskaplike werker by Age in Action
1 APRIL 2014 – 31 MAART 2015 het swartsakke vol gebreide poppe geskenk aan kanoor.
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE Die poppe is gebrei deur die bejaardes van n ouetehuis.
Rhoda Newman Gemeenskapsontwikkelaar en maatskaplike hulpwerker
het saam met Mnr Van Dyk die poppe aan minder-
MAATSKAPLIKE WERKERS bevooregte kinders gaan uitdeel op die plase.
Alicia Rhode
Benita Williams COMMUNITY BASED INFORMATION PROGRAMME
Inligtingsprogramme oor die nuwe Kinderwet en die
GEMEENSKAPSONTWIKKELINGSWERKER verskillende kindermishandeling is aan die gemeenskap,
Leigh-Andrè Plaatjies families en leerlinge van Sonop en Paulus Joubert Primer
Skool en Paulus Sekonder Skool aangebied. Tydens hier-
HULP MAATSKAPLIKE WERKER die program is ?????
Ruwayda Joseph
OUERLEIDINGSGROEPE
INSTANDHOUDING 3 Biologiese moeders en 6 beweerde vader is betrek by
John Botha die ouerleidingsgroep wat aangebied was by Kindersorg
kantoor. Botswadi ouerleiding gids was gebruik. Die doel
8 van die sessie was om ouers toe rus om beter ouers te
wees vir hul kinders.
PAARL KINDERSORG
IN BEELD
Vakansie Programme
21
16dae Van Aktivisme VOORWOORD
Die 16de Van Aktivisme veldtog het begin op 25 November Groot dankbaarheid aan ons Hemelse Vader vir die afgelope
tot 10 Desember. Verskeie programme was aangebied ty- boekjaar dat ons dienste kon lewer aan die gemeenskap.
dens die 16de van Aktivisme veldtog. Rolspelers soos Mo- Opregte dank en waardering aan die Vrywilligers van die
saic, SANCA, en skole was betrek tydens hierdie veldtog. gemeenskap wat hulself beskikbaar stel om dienste te lewer
aan die gemeenskap en sonder vergoeding vir die tyd wat
PLEEG-GROEP hulle opoffer.
GEVALLE WERK
Die doel van die program is om kinders die nodige Daar was verwysings gedoen na,
vaardighede aan te leer ten einde besluite te neem.
Departement Binnelandse Sake
KERSPARTYTJIE Departement Maatskaplike Ontwikkeling
Badisa
Die jaarlikse kerspartytjie het plaasgevind op 2 Desember Afrikaanse Christelike Vroue Vereniging
2014. By hierdie geleentheid het ons die pleegkinders en AHOS
Amstelhof Nasorg kinders betrek. Kinders het elk n skoen Drakenstein vir Gestremde Persone
boksie ontvang met verskeie items daarin. Kinders het ook Suid-Afrikaanse Polisie
iets te ete gekry. Paarl Hospitaal / T.C. Newman Hospitaal
Landdroskantoor
Bewusmaking en Voorkomnings Programme Klinieke
S.A.N.R.A.
Die studente van Stellenbosch Universiteit het hul gemeen- Goeie Hoop Sielkundige Dienste
skaps projek voltooi by Sonop Primer Skool. Die twee Hospice
studente tesame met die graad 6 en 7 leerders het plak-
kaarte gemaak waar hulle deur die gemeenskap geloop het 9
om die gemeenskap bewus te maak van die gevare van
dwelmmisbruik.
VROUE DAG
Vrouedag was gehou op 16 Augustus 2014. Die doel van
die program was om vroue te bemagtig deur hul kennis te
verbreed ten opsigte van vroueregte en hulle aan riglyne
oor geweld bloot te stel. Gaspreker wat opgetree het was
Me Unita Pretorius. 18 Vroue is bereik tydens hierdie pro-
gram.
20
STATISTIEK INLIGTING Getal VERSLAG: GEMEENSKAPSONTWIKKELINGSWERKER
Sake 330
Totale Gevallelading 220 PROGRAMME WAT AANGEBIED WAS:
Nuwe Sake
KINDERBESKERMINGWEEK
VAN DIE VOLGENDE NUWE SAKE WAS HANTEER 138
3 Die graad 1-3 leerders van L.K.Zeeman Primer Skool was
Pleegsorgtoesigdienste geneem op n uitstappie na die Brandweer stasie. Leerders
Kindermishandeling (fisies/liggaamlik) 11 het na afloop van die uitstappie n lekkergoed pakkie ont-
Kinderverwaarlosing 4 vang.
Mishandelde kind (Seksueel) 3 SANCA het poppekas vertoning aangebied aan die kinders
Selfmoord 3 van Drakenstein Bewaarskool.
Kinderverlating 8
Toesig en beheer 4 VAKANSIE PROGRAMME
Maatskaplike omstandighede Ouers
Aansoek om Pleegsorg 21 Vakansie programme was aangebied by Amstelhof Nasorg
Beskuldiges van Seksuele Molestering 3 Sentrum en Drakenstein Bewaarskool. Die doel van die
Alkohol afhanklikheid 8 vakansie program was om kinders instaat te stel tot
Materiële nood konstruktiewe vryetyds besteding. 100 Kinders is bereik
Behuisingsnood 11 tydens die vakansie program.
Toelae navrae 10
Bejaardes Aansoek om ouetehuis 18 GEDRAGSMODIFIKASIE PROGRAMME
Toelae misbruik
Tieners - biologiese moeders 7 Die doel van die gedragsmodifikasie program was om tie-
Huweliksprobleme 6
Geestesongestelde persoon 4 ners toe te rus om portuurgroepsdruk te hanteer deur insi-
Skoolversuim 4
Gedragsprobleme 3 gontwikkeling om positiwiteit van kinders en jeug. Skole
Gesinsherenigingsdienste 4
Gestremde persoon 12 het kinders ge-identifiseer wat erge gedrag-
Ander pré-statutêre gevalle 16
1 sprobleme lewer. Verskeie programme was aangebied.
10 3
KINDERDAG
Kinderdag het plaasgevind op 22 November 2014.
Pleegkinders en Amstelhof Nasorg kinders was betrek ty-
dens hierdie program. Verekeie ysbrekers en speletjies
was gespeel. Kinders worsrolletjie en sap en ook n lekker-
goed pakkie ontvang.
19
STATUTêRE DIENSTE
Daar was twee kinders uit die sorg van hul biologiese
ouers verwyder ingevolge Artikel 151 van die Kinderwet 38
van 2005. Die rede was kinderverlating.
11 Kinders was in pleegsorg geplaas ingevolge Artikel 155
van die Kinderwet 38 van 2005 deur die Voorsittende
Beampte, Landdroskantoor, Paarl.
VERGADERING/KURSUSSE/WERKSWINKELS BYGEWOON
Vergaderings:
22 April 2014 – Personeel vergadering met Area
Bestuurder.
21 Mei 2014 – Personeel vergadering – Area Bestuurder.
3 Maart 2015 – Groep Supervisie – CWSA, Stellenbosch.
23 Mei 2014 – Streeksopleiding – DSD Foster Care
Monitering Tools.
31 Julie 2014 – Stakeholders Meeting – Services Delivery
30 Oktober 2014 – Streeksopleiding.
3 Maart 2015 – Trauma.
18 11
SUKSESSE TOTSIENS NANNA(KOK)
MODEPARADE 13 FEBRUARIE 2015
Die maatskaplike kantoor kon die beste lewer aan alle
gevalle wat die kantoor besoek het. Kospakkies, 17
Klere aan behoeftiges van brandslagoffers en be-
hoeftige gesinne.
Gratis sielkundige dienste was bekom by T.C.
Newman Hospitaal vir protokol kinders (bv. Selfmoord
neigings, Seksuele molestering, Verkragtings ens.).
Verwysings briewe vir aansoeke van kinderonderste-
uningstoelae, asook verwysingsbriewe na ver-
skillende welsynsorganisasies. Goeie samewerking
met die verskillende welsynsorganisasies, Land-
droskantoor, Suid-Afrikaanse Polisiedienste, Klinieke,
Hospitale. Verwysing van kliënte vir besker-
mingsbevelle, hulp van die Suid-Afrikaanse Polisiedi-
ens en AHOS, SANRA.
3 Matrikulante wat suksesvol hul matriek eksamen
afgelê het.
Verkryging van kersfees geskenke vir die
pleegkinders.
Praatjie op Lanquedoc en naburige plase met
biologiese moeders en kinders deur die S.A.P.D.
Paarl.
Projekte wat aangebied was, was goed bygewoon
deur kinders en families.
Afskeidspartytjie vir pleegkinders en nasorg
leerlinge.
Verlenging van pleegsorg bevelle, opening van
kinderhowe.
2 Vorige pleegkinders is tans besig met tersiëre
opleiding by verskillende instansies
Suksesvolle aansoek van Gemeenskapkas .
12
Verskeie funksies was aangepak vanaf Maart 2014 tot VERSLAG: THOKOMALA HUIS
April 2015. Onderandere was daar die Sportdag, Konsert,
Diplomaplegtigheid ,die braaivleis verkope en die Mode- Thokomala Huis is ‘n projek van Kindersorg Suid-Afrika
parade. Al ons funksies was ʼn wenners, want ouers Paarl, wat permanente huisvesting en familie bied aan
ondersteun die funksies baie goed. sewe weeskinders, wat dan saam ‘n familie word met ‘n
pleegmoeder en onder die bestuur van ‘n Maatskaplike
Verskeie donasies was ontvang vanaf Meadow Feeds, Werker funksioneer. Thokomala huisves tans vyf kinders
Valcare, New Orleans Hoërskool en Magda se sopkom- waarvan daar drie dogters en twee seuns is.
buis en daarvoor was en is ons baie dankbaar. Met
daardie donasies kon die Bewaarskool leerders voed en Sedert April tot Desember 2014 het Mejuffrou R.Joseph
aan hul geskenke oorhandig. die huis bestuur maar Mejuffrou Simone Oosthuizen
(maatskaplike werker) het in Januarie 2015 oorgeneem.
Die Bewaarskool gee ook aan studente van Boland
College, Northlink College en Wamakersvalei ge- Twee keer ‘n week vergader die Maatskaplike/
leentheide om hul praktiese ervaringe op te doen en so Hulpwerker met huismoeder en pleegkinders om
ook deel te hê aan funksies ens. kwessies in die huis aan te spreek en te kyk na week se
beplanning.
Gedurende die jaar het die Bewaarskool verskeie uit-
dagings ondergaan ,maar deur die genade van ons Groepwerk sessies is gehou om die kinders die nodige
Hemelse Vader kon die Bewaarskool stelselmatig van die vaardighede aan te leer. Onderwerpe wat hanteer was
struikel blokke uit die weg ruim. Ons dank ons Hemelse onder andere is kommunikasie, huis en groepreëls,
Vader vir die gunste en seëning wat op die Bewaarskool, respek vir jouself en ander, spanbou, alkohol en
die Nasorg en Kindersorg verening rus. dwelms.
Met die selfde noot wil die Bewaarskool ook almal bedank Suksesse vir Thokomala:
wat ʼn positiewe bydrae tot die Bewaarskool gemaak
het,onderandere die Raad van Kindersorg Verening. Op November 2014 is Zandile ingeseën as lidmaat in
Tamura Ministries kerk.
16
Groentetuin het ‘n goeie oes gehad vir die jaar.
In Augustus 2014 is herstelwerk aan huis gebring.
Vier van die kinders het gevorder na die volgende
graad.
Kinders geskenke ontvang van Paarl Mall kersboom
Pleegmoeder het 60 geword op 25 Desember 2014
Pleegmoeder het ‘n uitstappie na Durban meegemaak
waar sy ander thokomala pleegmoeders ontmoet het.
13
Die volgende persone wil ons bedank vir hul donasies 2 Julie 2014 was ons nasorgsentrum ingewy. Die ge-
gedurende hierdie boekjaar: leentheid was bygewoon deur raadslede onderwysers
van ander nasorgsentums en die gemeenskap.
Oena Moolman en Khula bejaardes vir die komberse en
lekkergoed pakkies. Desember 2014 het ons die nasorg afgesluit met n
klaspartytjie waar elke kind n heerlike ete kon geniet
Charl Van wyk vir die instandhouding van die tuin. het. Elkeen het ook n geskenk ontvang. Daar was n
Antjie vir storiesboeke, klere en koekies. gaspreker Mnr. K. Dampies en n oud leerling van Klein
Nederburg Senior Sekonder skool. Hulle het die
JAARVERSLAG: AMSTELHOF NASORGSENTRUM SEPTEMBER kinders aangemoedig en gemotiveer. n Foto was ge-
2015 plaas in die Drakenstein Gazette van hierdie geleen-
theid.
Amstelhof Nasorsentrum word beheer deur Kindersorg Snt. Omer Kwekery het vir verskillende groente saad-
Paarl Suid-Afrika. Tussen die 2 toesighouers by die jies vir die nasorgsentrum geskenk. Die kinders het dit
nasorg word daar opvoedkundige aktiwiteite aangebied. geniet om die saadjies te plant en help ook om die
Daar is n vrywilliger wat 3 keer in die week ons tuin in stand te hou.
nasorgsentrum besoek , sy help dan met takies in en
om die sentrum. VERSLAG: DRAKENSTEIN BEWAARSKOOL
In die skoolvakansie Maart 2014, Julie 2014, September Drakenstein Bewaarskool is ʼn projek van Kindersorg
2014, was daar gereel met die verkeersdepartement, Suid-Afrika Paarl en die hoofdoel van die Bewaarskool is
verpleegster, vrywilligers in gemeenskap, AHOS om ons om kinders liggaamlik,verstandelik,emosioneel en sosiaal
nasorgsentrum te besoek. te ontwikkel.
Gedurende die jaar het 4 personeellede die Bewaarskool
Die personeel van die nasorgsentum het vir opleiding verlaat om verskeie redes en 3 lede was aangestel.
gegaan deur hierdie diensjaar, o.a finansieele geletter-
heid, eerste hulp opleiding, en ook voltooing van ECD Tans is daar 57 leerders in die Bewaarskool en die person-
level 5 by Boland Kollege. eel bestaan uit 8 lede.
Skoolfooie het tot en met 31 Maart 2015 R300.00 be-
Deur die jaar het ons nasorgsentrum gereeld tweede loop ,maar het vanaf 1 April 2015 verhoog na R320.00
handse klere en speelgoed ontvang van die publiek.
Baie van die kinders kon geklee word hieruit. 15
14