The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by lecinda.coetzee, 2021-11-23 05:47:31

WEEK 9

WEEK 9

Dit neem die maan een maand om om
die aarde te wentel. Dit neem die aarde
een jaar om reg rondom die son te wentel.
Elke nuwe jaar begin op 1 Januarie. Dit word
Nuwejaarsdag genoem.

Johannesburg

Kaapstad Durban



Hoekom
is ek so klein?
Wanneer sal ek
groot word en

helderder
skyn?
Jy sal groter
word en helderder
skyn elke keer wat
jou kind ’n goeie
daad doen.

Book care
rules

Sy is nog ’n Ek kan nie
baba. Jy sal wag om haar
daar wees om eerste goeie
te sien hoe sy daad te sien nie.
groot word. Ek wil so groot
en helder soos

jy wees.

Aan wie
behoort hierdie
pragtige helder

ster?
Dit moet behoort
aan die gaafste,
wonderlikste persoon
wat ooit op die aarde
gewoon het. Ek wonder
wie dit kan wees!


Click to View FlipBook Version