Kallie
Kameelperd!
Kallie Kameelperd het in
die woud gaan stap.
Hy verkyk hom aan al die voëls. Hy het nog nooit sulke
pragtige voëls gesien nie.
Kallie sug: “ Ek wens ek was ook so mooi so julle.”Pienk
voeltjie sê: “Kom ons verf jou lyfie!” “Ja, ja!” skree Kallie
Die pienk voëltjie het blou verf gaan haal om Kallie se lyfie
mee te verf. Die voëls het Kallie se hele lyf blou geverf.
Kallie het in die spieel gekyk. “Nee, nee!” huil Kallie. Ek wil
nie ‘n blou lyfie hê nie! Blou Voëltjie sê: “Ek sal ‘n ander
kleur verf gaan soek.”
Blou Voëltjie het ‘n emmer met groen verf gaan haal.
Hulle het Kallie Kameelperd se lyfie groen geverf.
Kallie wil ook nie groen wees nie. Hy huil en huil. Die voëls
dink en dink. Pienk Voëltjie sê: “Ek sal ‘n oranje verf gaan
haal.”
Pienk Voëltjie bring die emmer met oranje verf. Hulle verf sy
hele lyf oranje.
“Nee, Nee!” huil Kallie ek wil nie oranje wees nie. Kallie krap
sy en kop en sê skaam: “Ek wil maar weer lyk soos wat ek
altyd gelyk het.”
“Nee, Nee!” huil Kallie ek wil nie oranje wees nie. Kallie krap
sy en kop en sê skaam: “Ek wil maar weer lyk soos wat ek
altyd gelyk het.”
DKieavlloieëlsttjiaeps hveerlpdevrireKnaslliieeno‘mn rivier. In die rivier swem
syvilsysfeie. skoon te was. Kallie
glimlag: “Kyk hoe mooi lyk ek
nou!”
KaKlaliellieKastmaepevlperedrderheent s‘niebne‘snlirsiv‘nier. In die rivier swem
levsisgseel.eer. Hy is ‘n spesiaal en
uniek, daarom is hy tevrede met
hoe hy lyk.