The words you are searching are inside this book. To get more targeted content, please make full-text search by clicking here.
Discover the best professional documents and content resources in AnyFlip Document Base.
Search
Published by lecinda.coetzee, 2023-04-11 04:49:38

6.. Meer oor insekte

6.. Meer oor insekte

Meer oor insekte


Resensie van ’n gedig Resensie van /n gedig Titel: Rusper, /skoenlapper Digter: Roberta Jacobs Vorm: Daar /is /vier /verse. Daar /is /ook /woorde /wat /rym. Opsomming: Hierdie /gedig /gaan /oor /die /rusper /wat /heeldag /blare /eet. Sy /gaan /slaap. Dan /word /sy /wakker /en /is /n /skoenlapper. Die /skoenlapper /vlieg /weg. Mening /en /reaksie /op /die /gedig: Hierdie /gedig /herinner /my /aan /dit /wat /ons /geleer /het /van /die /lewensiklus /van /diere. Die /rusper /het /n /papie /geword /en /haar /in /n /kokon /toegedraai. Toe /kom /die /skoenlapper /uit. Dit /is /baie /interessant. Ek /hou /van /insekte /en /wil /graag /meer /van /hulle /leer. Gunstelingwoord /of /versreel: Rusper /gaan /nou /lekker /slaap. In /n /bedjie /van /sy, /gee /sy /n /lang /gaap. , , , , , , ..


Click to View FlipBook Version