Word Bly vry van kieme
’n Kiem-
bevryder
Dra 'n masker. Was jou hande met seep
om die kieme dood te maak.
Staan of sit ver genoeg Moenie enigiets deel nie.
van ander mense af.
Bly by die huis as jy Nies of hoes in jou
siek is. elmboog of in 'n snesie.
Week 8 – Bly op ’n veilige afstand weg van Nies of hoes in jou elmboog of
Lewensvaardighede ander mense en moenie dinge in ’n snesie en gooi die snesies
deel nie. Dit help jou om weg in die vullisdrom. So dra jy
• Kieme is onsigbaar, maar dit kan jou siek maak. te bly van kieme wat ander geen kieme aan ander oor nie.
Covid-19 is ’n soort kiem. mense moontlik opgedoen het. • Watter van hierdie dinge doen
jy reeds?
• Jy kan ’n Kiembevryder word: – As jy siek word, bly by die huis.
– Dra ’n masker en was jou hande. Moenie aan
jou gesig raak nie. So kan jy keer dat kieme
by jou mond of longe inkom.
36
Busi en Gogo
Week 8
Gedeelde Lees
Dag 1: Begrip
• Wat weet jy van
COVID-19?
• Wie is Busi? Wie is
Gogo?
• Waarom lyk hulle albei
hartseer?
Dag 2: Dekodering
• Wys na die woorde
kieme en siek.
• Hoeveel sinne is daar?
Hoe weet julle dit?
(hoofletters, punte)
Busi vertel vir Gogo van
die kiem wat COVID-19
genoem word. Dit maak
mense siek.
37
Week 8
Gedeelde Lees
Dag 1: Begrip
• Waarom bly Gogo by
die huis?
• Wat dra Busi en
Mamma? Waarom?
• Watter werk doen
Mamma?
• Watter papier hou
Busi in die lug op?
Dag 2: Dekodering
• Wys na die woord
maskers. Beteken
hierdie woord een
of twee maskers?
• Hoeveel sinne is daar?
Hoeveel hoofletters
is daar?
Gogo bly by die huis.
Busi en Mamma bring vir
haar kruideniersware.
Hulle dra hul maskers.
38
Week 8
Gedeelde Lees
Dag 1: Begrip
• Hoe help kos ons
liggame om kieme
te bestry?
• Watter dinge op die
lys is kos?
• Waarom het Gogo seep
nodig?
• Hoe lank behoort jy jou
hande te was?
• Waarom het Gogo
‘n skoonmaakmiddel
nodig?
Dag 2: Dekodering
• Wys na die woord seep.
• Seep
• T•eVe•ruGg•rtoe Ber•noMtoed•ieHlieo •meS nekdemoeloridnmdealak-
39
Week 8
Gedeelde Lees
Dag 1: Begrip
• Wanneer sal Busi weer
vir Gogo ’n drukkie kan
gee?
• Is dit veilig om dit nou
te doen?
• Hoe gaan Busi voel
wanneer sy Gogo weer
’n drukkie kan gee?
Dag 2: Dekodering
• Wys na die hoofletters.
Busi sal weer eendag vir
Gogo 'n drukkie kan gee.
40