Pay it Forward Christusfees Download PDF
  • 1
  • 0
Pay it Forward Christusfees
Die Pay it Forward Christusfees begin met 'n "7-Day Pay it Forward Challenge" op die 8ste Oktober, waar ons die publiek uitnooi om vir 7 dae TERUG TE GEE en iets goed vir iemand anders te doen. Verskeie van die land se top geestelike kunstenaars en sprekers sal betrokke wees by die fees wat op 15 Oktober in aangvang sal neem met 'n Covid Tribute, Wilco Naumann, en Lynette Beer, die groep ONBESKAAMD en Oom Karoolus en Lente wat onderskeidelik by 14 Pre-Primêre, Laer- en Hoërskole die leerders sowel as die onderwysers sal toespreek. 'n Gospelaand, Danie Botha en vele meer.
View Text Version Category : 98
  • Follow
  • 1
  • Embed
  • Share
  • Upload
Related publications