Bestandele
• 28L RO Water 2
• 2kg Pilsner Malt
• 2kg Vienna Malt RO Water het geen chemikalieë, daarom
• 250g Melanoldin Malt moet water chemie gedoen word. Dit word
• 250g Carapils Malt gedoen deur die volgende brou soute by te
• 35g Saaz HOPS (60 Min) voeg:
• 15g Saaz HOPS (30min) 1g Chalk CaCO
• 5ml Irish Moss (10 min) 2g Koeksoda NaHCO
• Mangrove Jacks French Saison 2g Gypsum CASO
2g Calsium Chloried CACL
Yeast M29 2g Engelse Sout MGSO
2g Tafel Sout NACU
1 Voeg die bogenoemde soute by die water
en roer deeglik
Verhit 23L water in “Grain Father G30”
tot 72°
Water Chemie
General Principles
Homebrewing is easy. Can you boil water? How
about measuring dry and liquid ingredients and
putting them in boiling water? Can you read a
clock? A thermometer? A hydro-
meter? Can you wash and sanitize equipment?
Can you pour stuff without getting it all over the
floor? Doing all of these things is easy. Doing
them at the right time and in the right order can
be hard – so WRITE OUT A CHECK LIST AND
SCHEDULE AND FOLLOW IT!
6
3
Voeg die graan by wanneer die water 72°C
bereik het. Al die graan is gemeng en fyn
gemaal. Die graan moet stadig bygevoeg
word terwyl dit deeglik deur geroer word.
Maak seker dat daar geen klonte of enige
graan teen die kante vassit nie.
Fyngemaalde graan mengsel Graan word by verhitte water gegooi
General Principles
For good beer it is critical to sanitize everything
that will touch your beer. But sanitization only
means to decrease populations of microorgan-
isms to insignificant levels. It is different from
sterilization, which means wiping out every sin-
gle microorganism on every surface. Although
not sanitizing carefully enough is the most
common mistake newbies make, don’t obsess
with it. Clean and sanitize as well as you can,
and then forget about it. You’re making beer
here, not performing surgery.
7 Supplement to 61 MVA Quarterly Journal December 2020
4
Water temperatuur sal val wanneer die graan bygevoeg word.
Bring die water temperatuur op na 65°C toe. Stel die tyd vir
1 uur sodra die water temperatuur 65°C bereik het. Die graan
moet teen hierdie temperatuur vir 1 uur staan.
Die “Grain Father” het ‘n pomp wat die water gedurende hierd-
ie uur die hele tyd deur die graan pomp. Die deksel bly ten alle
tye op tydens die proses. (Hierdie deel van die proses word die
“vorlauf” genoem).
Graan en water mengsel in graan mandjie Graan in onttrekkings proses
5
Verhit 5L water na 76 °C. Lig die graan mandjie uit die malt
uittreksel wanneer die uur verby is. Die mandjie met die
graan word nou bo op die “Grain Father” in gehak sodat alle
vloestof kan dreineer. Spoel die graan in die mandjie met die
verhitte 5L water. (Hierdie spoel proses word die “sparge”
genoem.
Stel die hitte van die “Grain Father” op 100°C. Die mandjie
met die graan word verwyder sodra daar geen meer vloeistof
uit die graan drup nie.
Graan na spoel proses (Spage)
Graan Mandjie op “Grain Father”
8
6
Al wat nou in die “Grain Father” oor bly is die malt uittreksel.
Die malt uittreksel sal begin kook op 99°C tot 100°C. Dit sal
‘n dik skuim laag vorm. Dit word die “hot break” genoem. Die
hops mandjie word in die mengsel geplaas sodra die skuim weg
gekook het.
Stel jou tyd vir 60 minute en voeg die eerste 35g Saaz hops by.
Voeg nog 35g Saaz hops by na 30 minute verloop het. Voeg 10ml
Irish Moss by wanneer net 10 minute van die tyd oor is. (Irish
Moss help met die helderheid van die bier).
Malt uittreksel Hops Mandjie
Hops en Irish Moss
Interessante inligting:
Hops is ontsettend giftig vir
honde.
Die graan wat oorbly is baie goed
vir honde en plante.
Die graan word ook gebruik om
bederf eetgoed vir honde te maak.
Die graan kan ook uit gegooi
word vir voëls.
9
Supplement to 61 MVA Quarterly Journal December 2020
7
Nadat die malt uittreksel vir 60 minute gekook het word die hops mandjie verwy-
der en die hops word weg gegooi.
Die afkoel proses begin nou.
Die gis wat gebruik is, is aktief tussen 18°C en 20°C.
Die deksel word terug gesit en die verkoelings apparaat word aan die koue water
kraan en die “Grain Father”. gekoppel.
Terwyl die verkoelings proses aangaan word die fermenteerder met geen spoel
ontsmettingsmiddel uitgewas. Hierdie is ʼn baie belangrike deel van die brou pros-
es. Dit verhoed dat enige bakterieë die bier opneuk nie.
Sodra die malt uittreksel 22°C bereik word die vloeistof vanaf die “Grain Father”
na die fermenteerder oorgetap.
Die gis word nou bo op die vloeistof in die fermenteerder gesprinkel.
ʼn Gravitasie lesing word nou geneem om te bepaal hoeveel suiker in die malt
uittreksel is. Die lesing moet tussen 1040 en 1050 wees. Dit word die oorspronklike
gravitasie lesing genoem.
Die fermenteerder word nou geseël en ‘n “bubbler” met ontsmettingsmiddel word
bo op die fermenteerder geplaas.
Die Malt uittreksel word na
fermenteerder oorgetap
Gravitasie lesing
Die verkoeling proses
10
8
‘n Yskas is omskep in a fermenteer aparaat met ‘n temperatuur reguleerder.
Dit is belangrik dat die fermenteer tempratuur konstant moet bly gedurende
die fermenterings proses.
Die termperatuur reguleerder word gestel om die termpratuur teen 20°C te
hou om toe te laat dat die gis die maksimum suiker in alkohol omskep.
Die gis proses op hierdie spesifieke tipe bier sal fermenteer vir 15 dae.
Die tempratuur sal daarna af gestel word na 2° vir 2 tot 4 dae. Dit word die
“cold crash” proses genoem. Hierdie proses is belangrik want dit help dat al
die sediment afsak en dat die bier helder is
Fermenteerder in yskas Temperatuur reguleerder gestel op 20°C
An Elegant Marriage of Ingredients
Beer is composed of four main ingredients: malt, hops,
yeast, and water. Malt is responsible for supplying much
of the flavor, color, and texture of beer. Malt also provides
a food supply for the yeast during brewing. Hops provide
bitterness to balance the sweet sugars in the malt. The
cone-shaped flower also adds aroma and flavor, and even
helps to stabilize and preserve the flavor of beer. Yeast
convert sugars from the malt into alcohol and carbon
dioxide through a natural process called fermentation.
Water is the vehicle through which all of the ingredients
interact.
11 Supplement to 61 MVA Quarterly Journal December 2020
9
Na die “cold crash” proses is die bier gereed om gebottel te word.
Die bier word uit fermenteerder getap in ‘n bottel emmer.
‘n Finale gravitasie lesing word geneem. Die lesing behoort tussen 1005 en 1010 te
wees. Die alkohol persentasie sal 5.2% wees.
‘n Tafel suiker en water mengsel word gemaak en by die emmer bier gevoeg. Die
suiker en gis wat in die bier is veroorsaak uiteindelik die gas in die bier.
Die bier word dan in 440ml botteltjies getap. Die bottels en doppies word altyd
vooraf gedisinfekteer met die nie spoelbare disinfekteer middel.
Doppies word op die bottels geplaas en geseel en die bier word verpak en in ‘n
donker warm plek gelos vir 14 dae.
12
DIE FINALE 61 MEG LAGER PRODUK
NOTA: MAAK DIT LEKKER YS KOUD…..EN GENIET
(Matigheid voor oë manne!!)
Bier trots gebrou deur Rodger Fritz, Mags nommer: 90506155BG
13 Supplement to 61 MVA Quarterly Journal December 2020
61 MVA Publications
PURCHASE
Prior to ordering kindly confirm
availability.
Your payment per copy plus R100
postage (PostNet) will confirm your
order. Make your payment to:
Account Name: 61 Mech Battalion
Group Veterans Association
Bank Name: Standard Band SA,
Universal Branch Code: 006305
Account Number: 00 329 366 1
Reference: Smokeshell + Your
name
Send proof of payment and person-
al information to admin@61mech.
org.za
14